{"id":112083,"date":"2024-01-17T01:57:28","date_gmt":"2024-01-17T01:57:28","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-verkryging-van-goddelike-genade\/"},"modified":"2025-08-22T21:35:57","modified_gmt":"2025-08-22T21:35:57","slug":"verkryging-van-goddelike-genade","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/verkryging-van-goddelike-genade\/","title":{"rendered":"Verkryging van Goddelike Genade"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><strong>Barmhartigheid, <\/strong>selfstandige naamwoord: Daardie welwillendheid, sagmoedigheid, teerheid of jammerte en deernis wat `n persoon verskoon om benadeling oor die hoof te sien, of om `n oortreder beter te behandel as wat hy verdien; die neiging wat peuter met geregtigheid, en `n benadeelde persoon noop om oortredinge en benadeling te vergewe, en om straf te verduur, of om te doen, minder as wat wette of geregtigheid vereis\u2026Dit impliseer welwillendheid, teerheid, sagmoedigheid, jammerte en deernis. (<em>American Dictionary of the English Language<\/em>)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"verkryging-van-goddelike-genade\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p>Met Moses se versoek het om die aangesig van Yah te sien, het Yahuwah lankmoedig verduidelik dat geen sondaar Sy heerlikheid kan sien en lewe nie, maar dat Hy Moses met Sy hand sal bedek terwyl Hy verbygaan, en Sy naam verklaar, en dan kan Moses net Sy rug sien. En d\u00eds presies wat gebeur het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En YAHUWAH het neergedaal in die wolk en daar by hom gestaan. En hy het die naam van YAHUWAH uitgeroep.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En toe YAHUWAH by hom (Moses) verbygaan het, het Hy uitgeroep, YAHUWAH, YAHUWAH, barmhartige en genadige Elohim, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie; wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders en aan die kindskinders aan die derde en aan die vierde geslag. (Exodus 34:5-7)<\/p>\n<p>Barmhartigheid is die goddelike karaktertrek wat genade en vergifnis aan sondaars bring. Die skrywer van Hebre\u00ebrs het bemoedig met geloof aan gelowiges deur te verduidelik dat Christus voel wat ons voel, deur te s\u00ea: \u201cTerwyl ons dan `n Groot Ho\u00eb Priester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Yahushua, die Seun van [Yah], laat ons die belydenis vashou. Want ons het nie `n ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.\u201d (Hebre\u00ebrs 4:14-15).<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><em><strong>Barmhartigheid <\/strong><\/em>is die goddelike hoedanigheid wat goedertierenheid en vergifnis aan sondaars bring.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verkryging van Goddelike Genade image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hy wou die gelowiges se geloof inspireer sodat hulle daarvoor vra, en die gawe van <i>genade<\/i> ontvang. \u201cLaat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan,\u201d het hy bemoedig, \u201csodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.\u201d (Hebre\u00ebrs 4:16).<\/p>\n<p>Dit is maklik om oorweldig te voel wanneer die lewe stresvol raak, en jy nie weet wat om te doen nie. Die goeie nuus is dat goddelike genade beskikbaar is om te help. Soos met ander goddelike gawes, moet die gawe van genade verkry word deur toegang deur gebed. Vra daarna! Dawid het gebid, \u201cAs ek roep, verhoor my, o Yahuwah van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak, wees my genadig en hoor my gebed! (Psalm 4:1). Dit is belangrik om te besef dat elke versoek in geloof gemaak moet word. Yahushua het die belangrikheid van geloof beklemtoon deur te s\u00ea: \u201cEn alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 21: 22).<\/p>\n<p>Daar is baie Skrifgedeeltes wat detail bekendmaak oor hoe ons genade van Yahuwah mag verkry. Hier volg net `n paar van vele.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Dit is belangrik om te onthou dat elke versoek in <em><strong>geloof<\/strong><\/em> gemaak moet word. Yahushua het die belangrikheid van geloof beklemtoon, deur te s\u00ea: \u201cEn alles wat julle in gebed vra, sal julle ontvang as julle net glo.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 21:22).<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verkryging van Goddelike Genade image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wanneer jy goddelike genade benodig, begin jou gebed deur danksegging aan Yahuwah vir Sy genade. Dawid het gesing: \u201cLoof Yahuwah want Hy is goed, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.\u201d (1 Kronieke 16: 34). Die herkenning en erkenning van se\u00ebninge ontvang ontwikkel liefde, en liefde kweek geloof.<\/p>\n<p>Wanneer jy bid, vra vir wat jy nodig het. Wees spesifiek<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om gesondheid en genesing. <\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees my genadig, Yahuwah, want ek is verswak; maak my gesond, Yahuwah, want my gebeente is verskrik.\u201d (Psalm 6:3).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om verlossing te verkry van diegene wie wens om jou leed aan te doen. <\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees my genadig, Yahuwah, aanskou my ellende vanwe\u00eb my haters, U wat my verhef uit die poorte van die dood\u201d (Psam 9:13).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om vergifnis te kry.<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees my genadig, o Yahuwah, na U goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid\u201d (Psalm 51:3)<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om diegene stil te maak of om te bring wie jou wil leed aandoen.<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn vernietig my vyande in U goedertierenheid, en bring hulle almal om wat my as vyand behandel; want ek is U kneg\u201d (Psalm 143:12).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om in lyn te kom met Yahuwah se wil vir jou lewe.<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahuwah sal dit vir my voleindig! U goedertierenheid, Yahuwah, is tot in ewigheid: laat nie vaar die werke van U hande nie\u201d (Psalm 138: 8).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra dat Yahuwah se ganse optrede met jou gevuld moet wees met genade en dat Hy jou sal leer wat Hy wil h\u00ea jy moet weet. <\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHandel met u kneg volgens u genade, en leer my u insettinge\u201d (Psalm 119: 124).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om verlos te word van skande en beskaamdheid.<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees ons genadig, O Yahuwah, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting\u201d (Psalm 123:3).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om troos te verkry wanneer in moeilikheid of in droefheid.<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">Wees my genadig, Yahuwah, want ek is benoud; van verdriet het my oog mat geword, my siel en my liggaam. Want my lewe kwyn weg van kommer en my jare van gesug; my krag struikel van ongeregtigheid, en my gebeente teer uit\u201d (Psalm 31: 10 en 11).<\/p>\n<ul>\n<li><b>Vra vir genade om hulp [vul die spasie in].<\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHelp my, Here my God! Verlos my na U goedertierenheid\u201d (Psalm 109: 26).<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Indien u behoefte het aan goddelike hulp, is dit altyd betaamlik om <em><strong>Yahuwah se genade<\/strong><\/em> te pleit as die rede waarom jy gehelp moet word.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verkryging van Goddelike Genade image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wanneer u behoefte het aan goddelike hulp, is dit altyd betaamlik om Yahuwah se genade af te smeek as die rede waarom jy gehelp moet word. Jou behoefte alleen is genoegsame rede om te vra wat jy ookal benodig. Psalm 109:26 openbaar dat dit in Yahuwah se natuur is om genadevol te wees. Dit is veral effektief wanneer gevra word dat Sy karakter aan ongelowiges geopenbaar moet word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Help my, Yahuwah my God.<br \/>\nVerlos my na U goedertierenheid!<br \/>\nDat hulle mag weet dat dit u hand is:<br \/>\nU, o Yahuwah het dit gedoen\u201d (Psalm 109 26-27).<\/p>\n<p>Sommige mense lyk of hulle van nature geneig is om welwillend, simpatiek en vining is om die voordeel van twyfel te gee. Andere lyk of hulle van nature geneig is om net so kwaad te raak, selfsugtig, en suspisieeus te wees van andere. Die natuurlike hoedanigheid van Yahuwah se persoonlikheid is \u201com `n oortreder beter te behandel as wat hy verdien \u2026 om nadelige optredes oor die hoof te sien.\u201d Dit is genade, en dit is wat in Yahuwah se hart teenoor jou is.<\/p>\n<p>Maak nie saak watter beproewinge jou konfronteer of verwar nie, jy moet na Yahuwah kom nes jy is. Jy kan alle vertroue h\u00ea dat Yahuwah vir jou behoeftes sal voorsien. Hy wag met arms wyd oop, gereed en gewillig om te help op enige wyse n\u00e1 jou behoefte.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cLoof Yahuwah, want Hy is goed, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid\u201d (Psalm 118:29).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"rooikop-meisie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/redheaded-girl.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107356,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112083","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Barmhartigheid, selfstandige naamwoord: Daardie welwillendheid, sagmoedigheid, teerheid of jammerte en deernis wat `n persoon verskoon om benadeling oor die hoof te sien, of om `n oortreder beter te behandel as wat hy verdien; die neiging wat peuter met geregtigheid, en `n benadeelde persoon noop om oortredinge en benadeling te vergewe, en om straf te verduur, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T21:35:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/\",\"name\":\"Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-01-17T01:57:28+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T21:35:57+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verkryging van Goddelike Genade\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance","og_description":"Barmhartigheid, selfstandige naamwoord: Daardie welwillendheid, sagmoedigheid, teerheid of jammerte en deernis wat `n persoon verskoon om benadeling oor die hoof te sien, of om `n oortreder beter te behandel as wat hy verdien; die neiging wat peuter met geregtigheid, en `n benadeelde persoon noop om oortredinge en benadeling te vergewe, en om straf te verduur, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T21:35:57+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/","name":"Verkryging van Goddelike Genade - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png","datePublished":"2024-01-17T01:57:28+00:00","dateModified":"2025-08-22T21:35:57+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/obtaining-divine-mercy-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/obtaining-divine-mercy\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Verkryging van Goddelike Genade"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112083","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112083"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107356"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112083"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}