{"id":112073,"date":"2023-11-02T12:21:47","date_gmt":"2023-11-02T12:21:47","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is\/"},"modified":"2025-08-22T21:27:57","modified_gmt":"2025-08-22T21:27:57","slug":"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is\/","title":{"rendered":"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Vir die meeste tyd was ek besluiteloos in my siening jeens eskatologie, en dit was `n lang tyd voordat ek enigsins na die onderwerp gekyk het. As sterflike mens en die onmoontlike om ewe veel in elke onderwerp te delf, moes ek voorrang gee aan sommige onderwerpe bo ander. Toe ek apologetiek en teologie ondersoek het, het ek meer voorrang gegee om Natuurlike Teologie, Historiese Apologie, die skepping\/evolusie debat, en soteriologie eerder as dinge soos cessasionisme debat (waarmee ek tot op hierdie dag nog nie onder die knie gekry het nie) en eskatologie. Eintlik, het ek dit reggekry om eskatologie te studeer en was ek verras om uit te vind dat die \u201cAgter Bly\u201d teologie wat ek in die kerk geleer was, nie universeel deur Christene onderhou word nie. `n Wye reeks oortuiginge was gebore, nes daar is in skepping en soteriologie. Boonop, het die boek wat ek gekry het, om eskatologie te studeer (Hank Haangraaf se The Apocalypse Code), teen futuristiese sienings wat ek geleer was, geargumenteer. Dit het vir preterisme geargumenteer. Ek het teen daardie tyd begin om futurisme hewig te betwyfel en het meer geleun na preterisme. Later het ek R.C. Sproul se boek <i>The Last Days According To Jesus<\/i>, gelees en dit het my sterker na preterisme laat oorleun.<\/p>\n<p>Preterisme is die siening van eskatologie (bv., die studie van eind tye) wat s\u00ea dat die meeste (Gedeeltelike Preterisme) of alle (Volle Preterisme) profesies van die Bybel alreeds vervul is, en hierdie profesies was vervul in die eerste eeu. Dit kontrasteer futurisme, wat s\u00ea dat Openbaring, Matth\u00e9\u00fcs 24-25, en ander eskatogogiese tekste onvervuld bly.<\/p>\n<p>Deesdae, sal ek myself as `n preteris beskou. Ek vind die gedeeltelik preteris posisie, in hierdie tyd meer haalbaar as die alternatiewe sienings waarna ek gekyk het. Ek wil `n paar redes in hierdie blog pos stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is- rede-1\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reason-1-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 477px;\"><\/p>\n<h3><b>REDE 1<\/b><\/h3>\n<p>Matth\u00e9\u00fcs 24-25 is `n gewilde eskatologiese teks. Dit lyk of Yahushua praat oor die verwoesting van die Jerusalem Tempel in AD 70, dat dit gegee is net voor die Olyfbergrede, het Yahushua die tempel verwoesting voorspel. Yahushua het die verwoesting van die tempel voorspel (Matth\u00e9\u00fcs 24:2), en dan onmiddelik daarna, s\u00ea die skrifte dat die dissipels hom gevra het, <i>\u201cWanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u koms en die einde van die w\u00eareld?\u201d<\/i> (vers 3), en onmiddelik daarna volg die Olyfbergrede. Die onmiddelike konteks sou aandui dat Yahushua gepraat het oor die verwoesting van die tempel eerder as die einde van die w\u00eareld. Dit lyk vir my dat die dissipels twee vrae gevra het wat Yahushua begin antwoord: (1) Sou dit gebeur (bv., die verwoesting van die tempel), en (2) en wanneer sal die teken van die koms wees? As dit die geval sou wees, sal dit verhoed dat die gewone teks gebruik as argument vir die wegraping gebruik word om te praat vir die wegraping, omdat hierdie teksvers bewyse gevind is in 24. Indien die Olyfbergrede nie oor toekomstige gebeure handel nie maar oor gebeure naby die einde van die eerste eeu, dan kan die gewilde wegrapings teksversbewyse te vinde in Matth\u00e9\u00fcs 24 gaan omtrent die nog- toekomstige wegraping. Dit ges\u00ea, kan jy steeds die een in 1 Thessalonicense gebruik omdat die konteks van hierdie wegrapings teksversbewys praat van toekomstige gebeure (omdat Paulus praat oor die opstanding van die dode met Christus se wederkoms). Nie net dit nie, maar die fet dat Yahushua s\u00ea, \u201cHierdie generasie sal nie verbygaan nie\u201d voordat hierdie dinge sal gebeur (vers 34) stel voor dat Yahushua nie van die einde van die w\u00eareld praat nie, maar duidelik van die einde van die Joodse era, want die w\u00eareld het nog nie ge\u00ebindig nie. Die Joodse era het ge\u00ebindig met die verwoesting van die Jerusalem tempel. Hoewel daar pogings was om vers 34 te interpreteer op wyses wat ooreenstem met futurisme, vind ek hierdie verduidelikings nie naastenby so haalbaar soos die preteristiese een nie, hoofsaaklik omdat die res van die gedeelte waarskynlik `n preteristiese interpretasie hewiglik ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is- rede-2\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reason-2-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 477px;\"><\/p>\n<h3><b>REDE 2<\/b><\/h3>\n<p>In die Olyfberg Rede, s\u00ea Yahushua, <i>\u201cDan moet die wat in Jud\u00e9a is, na die berge vlug; wie op die dak is moet nie afkom om iets uit die huis weg te neem nie; en die wie op die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie. Maar we\u00eb die vroue wat swanger is en die wat nog soog, in daardie dae. En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. Want dan sal daar groot verdrukking wees soos wat daar van die begin van die w\u00eareld nie gewees het en ook nooit sal wees nie.\u201d<\/i> (Matth\u00e9\u00fcs 24:16-21). Maar as die gebeure waarvan Yahushua gepraat het, wat hierdie verse voorafgaan en begelei, oor die apokalips is, dan maak dit nie sin vir jou om \u00earens te vlug nie? Ewenwel, die w\u00eareld kom tot `n einde! Dit sou nie saak maak waar in die w\u00eareld jy heen vlug nie! As die w\u00eareld boonop tot `n einde kom, kom dit vanselfsprekend voor om te s\u00ea dat die verdrukking van daardie dae nooit sy gelyke sal h\u00ea nie. Natuurlik sal hulle nie. Yahuwah skep `n nuwe w\u00eareld met geen moeite nie. (Openbaring 21:4). Maar die taal wat Yahushua gebruik vergelyk die verdrukking van daardie dae met verdrukking wat sal kom n\u00e1 dit, wat s\u00ea dat die post-verdrukking nie so erg sou wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is- rede-3\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reason-3-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 477px;\"><\/p>\n<h3><b>REDE3<\/b><\/h3>\n<p>Die gruwel van verwoesting waarna Yahushua verwys, verwys na die beeld waaroor die profeet Dani\u00ebl profeteer in Dani\u00ebl 9. Maar, in die gedeelte van Dani\u00ebl 9, s\u00ea dit dat die gesalfde een utgewis sou word, gevolg deur die \u201cvolk van `n vors\u201d wat sal kom en die stad verwoes. Albei is geprofeteer in vers 26. Hierdie vers voorspel beide die Messias se dood en die verwoesting van Jerusalem. Dan s\u00ea vers 27, <i>\u201cEn hy sal een \u2018sewe\u2019 lank met baie `n verbond sluit, en gedurende die helfte van die \u2018sewe\u2019 sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou[i]; en op die vleuel van gruwels sal daar `n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.\u201d<\/i> Dani\u00ebl 9 lyk of dit profeteer oor gebeure in die eerste eeu A.D. Omdat Yahushua verwys na Dani\u00ebl 9 in Sy Olyfberg Rede, ondersteun dit nie `n preteris insig van die teks nie? Dat die gruwel van verwoesting `n eerste-eeuse Romeinse keiser is (bv., Nero) eerder as `n toekomstige Anti Chris figuur? Ek dink so.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-ek-n-gedeeltelike-preteris-is- rede-4\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reason-4-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 477px;\"><\/p>\n<h3><b>REDE 4<\/b><\/h3>\n<p>Aangaande die boek van Openbaring, vra pretiste die retoriese vraag, \u201cAs Johannes `n uitermate futeristiese stad beskryf, en dit is waarom die uitbeelding in Openbaring so wild en verwarrend is, waarom het Yahuwah hul woorde enigsins ge\u00efnspireer? Sou hierdie boek waardeloos wees vir Christene regdeur die geskiedenis?\u201d Ek dink hulle maak `n goeie punt. Dit sou vrugteloos wees vir Yahuwah om `n boek te inspireer waarvan die kerk geen voordeel kry vir 2,000 jaar en slegs bevoeg wees om vaagweg, te interpreteer, die laaste jare voor Christus se wederkoms, en s\u00ea, O Ja! Hierdie sprinkane met harde vlerkgeluide is helikopters! Hierdie &#8216;lewende standbeeld van die anti-Chris&#8217; is animatronika. Hierdie perde wat vuur spuug uit hul monde is tenks!\u201d 2 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 3:16 s\u00ea dat <b>hele<\/b> skrif is deur Yahuwah-gegee en is <b>nut<\/b>tig tot onderwys, weerlegging, onderwysing in geregtigheid, ens. Maar tensy een of ander vorm van preterisme behoorlik is, hoe kan dit wees? Ons moet dan tenminste kan s\u00ea dat die boek van Openbaring nie van nut kan wees, tenminste nie tot die 21ste eeu nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"waarom-nie-algehele-preteris\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/why-not-fulll-preterist-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 477px;\"><\/p>\n<h3><b>Waarom ek nie Volle Preterisme kan Aanvaar Nie<\/b><\/h3>\n<p>Wel, ek kan nie volle preterisme aanvaar nie. Spesifieke tekse praat van gebeure wat nog nie plaasgevind het nie. Soos byvoorbeeld, 1 Thessalonicense 4:16-18 praat oor die opstanding van die dooies tydens die verskyning van Christus. Goed, hierdie profesie kon nie in die eerste eeu plaasgevind het nie. Indien al die ontslapenes in die eerste eeu opgewek was, sou dit baie eerste-eeuse skrywers se aandag getrek het. Natuurlik, sou Josefus en Tacitus dit genoem het. Natuurlik sou die vroe\u00eb kerk vaders dit aangeteken het. Afgestorwe mense wat regoor die w\u00eareld heen op dieselfde tyd opstaan is `n baie moeilike ding om stil te hou in die geskiedenis verslae omdat dit` n dramatiese gebeurtenis sal wees.<\/p>\n<p>Preteriste besef hierdie probleem, dus probeer hulle argumenteer dat die opstanding in die eerste eeu plaasgevind het, maar eintlik net \u201cgeestelik\u201d eerder as `n fisiese, liggaamlike opstanding. Die geeste van die afgestorwenes het na die Hemel opgevaar, s\u00ea hulle, eerder as die liggamme van hierdie mense wat opgestaan het. Die probleem is dat Die Bybel s\u00ea Yahushua se opstanding was `n fisiese, liggaamlike opstanding (1 Korinth\u00ed\u00ebrs 15: 12-20, Lukas 24: 41-43), n Die Bybel s\u00ea ook dat Yahushua se opstanding `n voorafskaduwing is van ons s`n (Filippense 3:20-21). In daardie geval, as ons opstanding geestelik is, was Yahushua s`n geestelik. Indien ons opstanding fisies is, so ook Yahushua s`n. Maar Yahushua s`n was nie geestelik nie. Dit was fisies! Daarom is die gevolgtrekking dat ons s`n ook sal wees. Hieruit kom dit dat dit nog nie gebeur het nie omdat dit ondenkbaar is dat liggaamlike opstandings van ontslape mense orals in die w\u00eareld afwesig sou wees van so baie dokumente wat dateer uit daardie periode.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"250\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"250\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong><\/strong>Ons het goeie rede om te dink dat rond-borstige preterisme vals is. Maar, gedeeltelike preterisme het baie wat gaan vir haar<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit beteken ook dat die wederkoms van Christus het nog nie plaasgevind sedert 1 Korinthi\u00ebrs 4 die liggaamlike opstanding van die mensdom koppel met Chistus se wederkoms. Die gebeurtenisse van 70 A.D. was meer soos `n mini-apokalips, en Yahushua het nie weer gekom in `n geestelike sin nie. Mens mag s\u00ea dat hierdie apokalips-in-die-kleine `n voorafskaduwing is van die groot apokalips wat nog moet kom. Die geestelike \u201ckoms\u201d van Christus in 70 A.D. voorspel die fisiese koms van Christus iewers in die 21ste of een of latere eeu.<\/p>\n<p>Verder kan Openbaring 21 werklikwaar nie vervul wees in die eerste eeu sedert die hoofstuk praat van geen dood meer, droefheid, geween, of moeite nie want die vorige dinge het verbygegaan (vers 4). Wel, daar is steeds dood, droefheid, en moeite. As jy in die minste skepties is hieroor, skakel net oor na die nuus.<\/p>\n<p>Nou, omdat ons goeie rede het om te glo dat daar steeds <b>sommige<\/b> profesies is wat nog vervul sou word, het ons goeie rede om te dink dat rond-borstige preterisme vals is. Maar <b>gedeeltelike<\/b> preterisme het baie wat gaan vir haar.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Evan Minton<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel geneem en dit vervang met die oorspronklike gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107336,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112073","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-olivet-discourse"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T21:27:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/\",\"name\":\"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:21:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T21:27:57+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T21:27:57+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/","name":"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:21:47+00:00","dateModified":"2025-08-22T21:27:57+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/why-im-a-partial-preterist-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/why-im-a-partial-preterist\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Waarom Ek `n Gedeeltelike Preteris Is"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112073","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112073"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107336"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112073"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}