{"id":112066,"date":"2023-11-02T12:21:45","date_gmt":"2023-11-02T12:21:45","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-nommer-een-sleutel-vir-die-lees-van-openbaring\/"},"modified":"2025-08-22T21:21:14","modified_gmt":"2025-08-22T21:21:14","slug":"die-nommer-een-sleutel-vir-die-lees-van-openbaring","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/die-nommer-een-sleutel-vir-die-lees-van-openbaring\/","title":{"rendered":"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiging. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ek onthou die eerste keer toe ek met `n sagte ware ontwikkelaar gepraat het omtrent hulle dag tot dag take. Ek onthou dit want ek kon geen woord uit hul monde verstaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"ernstige-multi-etniese-sakevroue\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tired-and-serious-multiethnic-businesswomen.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Het u al ooit `n ondervinding soos dit met iemand gehad? Dit gebeur tipies wanneer ons met mense praat in posisies wat ontsaglike volumes opvoeding en opleiding vereis \u2013 dokters, elektrisi\u00ebns, chemiese ingenieurs, finansi\u00eble adviseurs ens.<\/p>\n<p>Hulle begin jou vertel wat hulle op `n tipiese dag doen, en jy verlaat die gesprek met geen idee wat hulle op `n tipiese dag doen nie. Waarom? Omdat hulle net so goed `n vreemde taal gepraat het.<\/p>\n<h3><strong>Leer die Taal Aan<\/strong><\/h3>\n<p>Vele Christene het `n soortgelyke ondervinding gehad met hul pogings om die boek van Openbaring te lees. Vir die meeste van ons, maak dit geen verskil of die geskrifte van Johannes vertaal is in Grieks of Engels nie. Alhoewel tegnies leesbaar, lyk die eintlike woorde op ons bladsy v\u00e9r van verstaanbaar. Daar is `n addisionele taal versperring vir ons moderne lesers wat nie ten volle opgelos is deur ons Engelse vertalings nie. Ons kan terme lees soos \u201cdie vier perde ruiters,\u201d \u201cskale van toorn,\u201d of \u201cdie dier wat opkom uit die see,\u201d maar weet ons wat hulle <i>beteken<\/i>? Het u al ooit so gevoel?<\/p>\n<p>Wel, dit voel asof jy `n ander \u201ctaal\u201d praat wanneer jy die boek van Openbaring lees, dit is omdat jy is. Dit is die taal wat Johannes die beste ken (behalwe Grieks), die taal van \u201cBybel.\u201d<\/p>\n<p>Skywers van die Nuwe Testament \u2013 manne soos Johannes \u2013 was spesialiste in hul eie reg, nes dokters, ingenieurs, en rekenmeesters. Maar hul opvoeding en opleiding was nie op papier, snykunde, of aandele nie. Dit was in die Bybel. Dit is vir ons moeilik om deesdae ons in te dink, <b>maar `n skrywer soos Johannes moes groot gedeeltes van sy Bybel (wat ons die \u201cOu Testament\u201d noem) gememoriseer het<\/b>.<\/p>\n<p>In die tyd waarin \u201cpapier\u201d nog nie bestaan het nie, nog minder massa publikasies, was die woorde van die Skrifte gereeld hardop gelees en opgeneem in die geheue in die Joodse en Christen gemeenskappe. Hierdie families het nie afdrukke op afdrukke van die Bybel in hul huise gehad soos ons het nie. Indien jy die Bybel wil ken, moes jy dit memoriseer wanneer dit hardop gehoor lees was.<\/p>\n<h3><strong>`n Man soos Johannes, sou geleef, asemgehaal, en selfs drome in die Bybel gehad het.<\/strong><\/h3>\n<p>Hier is waarom dit so belangrik is wanneer dit kom na hoe jy en ek die boek van Openbaring lees: Indien Johannes sy Bybel soos die agterkant van sy hand onthou het, en as Johannes aan gemeenskappe geskryf het wat ook hul Bybels goed geken het, wat sou u dink sal hy van moderne lesers verwag? Dis reg.<b> Kry kennis van jul Bybels!<\/b><\/p>\n<p>Die mees behulpsame gereedskapstuk vir die interpretasie van Openbaring is nie die <i>New York Times<\/i>, <i>Fox News<\/i>, <i>The Economist<\/i>, of (kies jou media uitgawe) nie; <i>dis jou Bybel<\/i>.<\/p>\n<h3><strong>Die Mees Behulpsame Gereedskap vir die Insig in die Bybel is die Bybel.<\/strong><\/h3>\n<p>Laat ek dit aan jou bewys met `n bietjie wiskunde. Daar is totaal en al 404 verse in Openbaring. Kyk nou na hierdie 404 verse, en raai hoeveel verwysings maak Johannes na die Ou Testament\u2026<\/p>\n<p>Ek is ernstig; probeer dink aan `n getal. Het u een?<\/p>\n<p>Geleerdes verskil omtrent die presiese getal, maar almal stem ooreen dat tenminste 500 verwysings na die Ou Testament <i>in die Boek van Openbaring is.<\/i><\/p>\n<p>As jy tuis boekhou, is daar meer as een verwysing per vers. Toe ek ges\u00ea het Johannnes leef, haal asem, en droom Bybel, het ek dit bedoel. Hy`s soos daardie vriend wie nie kan ophou om hul gunsteling film aan te haal nie.<\/p>\n<p>Re\u00ebls uit die film is so diep binne hulle dat kwotering, en verwysinge uit nature hul weg vind in hul daaglikse woorde. Johannes is nes daardie vriend, behalwe dat hy nie direkte aanhalings uit die Ou Testament aanbied nie. Gebruik hy woorde, frases, en leidrade. Hy is `n subtiele komponis, altyd wysend na die groot drama wat Openbaring afrond. En hy verwag dat ons bekend moet wees met die bronnelys, die Ou Testament. Byvoorbeeld:<\/p>\n<ul>\n<li>Die vier ruiters in Openbaring 6? Dit is uit <b>Sagaria<\/b>.<\/li>\n<li>Skale van toorn? Reg uit van die plae uit <b>Eksodus<\/b><\/li>\n<li>Die dier wat uit die see opkom? Dit verskyn eerste in <b>Dani\u00ebl<\/b>.<\/li>\n<li>En die draak? Wel, hy is bekendgestel doer uit <b>Genesis 3<\/b>.<\/li>\n<\/ul>\n<h3><strong>Wat beteken dit vir ons 21<sup>ste<\/sup> eeuse lesers?<\/strong><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"bybel-meisies\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-girls.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 350px; height: 524px;\">Wat beteken dit vir lesers wie nie hul Ou Testament so goed ken soos die eerste Christene aan wie Johannes geskryf het nie?<\/p>\n<p>Om te begin, beteken dit dat ons moet begin om ons Ou Testament te verken. Ongelukkig, sien sommige Christene \u2013 en is selfs geleer dat \u2013 die Ou Testament maar net een lang, vervelige, wettiese induksie tot `n meer opwindende genadevolle Nuwe Testament is. Niks kan verder van die waarheid wees nie. Kyk net wat Yahushua daarvan te s\u00ea het. (<b>Matthe\u00fcs 5 v 17<\/b>).<\/p>\n<p>Ver van net `n vervelige induksie, bevat die Ou Testament die karakters, agtergrond en storielyn vir die hoof drama wat Yahushua homself gesien vervul het. En die Openbaring is die drama se grand final\u00e9.<\/p>\n<p>Hier in, stel Johannes weereens die hoofkarakters in nuwe kostuums, voeg `n paar basuine by die brug van die lied, en bou self die finale stel op in <b>Openbaring 21-22<\/b>: die nuwe hemele en die nuwe aarde.<\/p>\n<p>Dit alles voorafveronderstel dat die leser bekend is met die eerste klomp tonele van die drama.<\/p>\n<p>Waar begin ons dan?<\/p>\n<p>As ons nie die Ou Testament gememoriseer het nie en voel asof ons begin op grondvlak, is daar enige stappe wat ons moet neem vir ons om die tonele van die drama te verstaan wat kom voor Openbaring? Ja. Lees jou hele Bybel voordat u Openbaring lees.<\/p>\n<p>Goed, indien jy nie tyd daarvoor het nie, hier is twee van Johannnes se gunsteling Ou Testament verwysings wat, as jy hulle studeer, jou sal help met die insig in die groot, epiese final\u00e9 wat Openbaring is.<\/p>\n<h3><strong>Ou Testamentiese Verwysings<\/strong><\/h3>\n<p><b>Eksodus 7-11<\/b>: Die tien plae is die agtergrond vir meeste van die oordele wat ons in Openbaring vind. Soos u teruggaan en die plae studeer, vra jouself af, \u201cWat was die doel? Wat was Yahuwah van plan om te bereik, en het Hy dit bereik?\u201d En dan as u die siklusse van oordele in Openbaring 6-16 lees (`n menigte oordele), vra jouself dieselfde vrae: \u201cWat is die doel? Wat was Yahuwah van plan om te bereik, en bereik Hy dit?\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><strong><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> \u201cJy kry uit wat jy insit,\u201d en dit is nie anders met ons studie van die Bybel nie,,<\/span><\/font><\/strong><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Dani\u00ebl 7<\/b>: Dani\u00ebl was blykbaar Johannes se gunsteling boek, en dit bevat een van die kritiekste hoofstukke van die Ou Testament: Dani\u00ebl 7. Daarbinne sien ons visioene van diere, heerskappye, en goddelose heersers van die aarde. Johannes hou trek met dit alles wanneer hy skryf oor die mega-dier in Openbaring 13. As jy net een Ou Testamentiese boek hoef te lees wat sal help om Openbaring te verstaan, soek nie verder as Dani\u00ebl nie. Soos jy lees, vra jouself af: \u201cWat stel die dier voor?\u201d<\/p>\n<h3><strong>Jy Kry Uit Wat Jy Insit<\/strong><\/h3>\n<p>Die eerste keer dat ek met daardie sagteware ontwerper gepraat het, was nie die laaste keer dat ek met een in gesprek was nie. Ek het gewerk in `n ambag wat van my vereis het om op gereelde basis met ontwikkelaars gesprekke te voer.Weet u wat eintlik gebeur het? Ek kon hoor een van hulle s\u00ea iets soos \u201cJavaScript\u201d en het nie die nodigheid gehad om dit te google nie. Hulle lingo het (soort van) myne geword.<\/p>\n<p><b>Hopelik, sal Openbaring minder en minder voel soos `n vreemde taal en meer en meer soos jou tweede taal. Daar is `n ou clich\u00e9 wat so klink, \u201cJy kry uit wat jy insit,\u201d en dit verskil nie met die ondersoek van die Bybel nie. <\/b><\/p>\n<p>Glo my, ek besef \u2013 en erken geredelik \u2013 dat dit harde werk is. Maar hierdie harde werk sal, glo ek, lei tot vrugtevolle lesery en getroue deelname in die groot drama wat die storie van die Bybel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"stads-bybel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/city-bible.jpg\" style=\"width: 700px; height: 526px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Blake Zimmerman.<\/p>\n<p>Ons het al die heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrif herstel soos dit deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231385,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112066","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiging. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T21:21:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/\",\"name\":\"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:21:45+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T21:21:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiging. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T21:21:14+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/","name":"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:21:45+00:00","dateModified":"2025-08-22T21:21:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-number-one-key-to-reading-revelation-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-number-one-key-to-reading-revelation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112066","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112066"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231385"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112066"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}