{"id":112044,"date":"2023-11-02T11:20:35","date_gmt":"2023-11-02T11:20:35","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-tien-redes-om-te-glo-openbaring-was-voor-70-ad-geskryf\/"},"modified":"2025-08-22T20:59:57","modified_gmt":"2025-08-22T20:59:57","slug":"tien-redes-om-te-glo-openbaring-was-voor-70-ad-geskryf","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/tien-redes-om-te-glo-openbaring-was-voor-70-ad-geskryf\/","title":{"rendered":"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige WLC [inhoud\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe en soek dat waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p>Na my onlangse artikel oor die Merk van die Dier, was ek verskeie vrae gevra. Een van hulle was omtrent die datum van Johannes se Openbaring sendbrief. Hierdie artikel sal poog om die vraag te beantwoord en `n saak maak vir die vroe\u00ebre datum, voor die verwoesting van Jerusalem in AD 70, in teenstelling met die latere datum onder Keiser Domitian.<\/p>\n<p>Waarom maak dit saak? Wel, dit maak net saak as Openbaring handel oor die komende verwoesting van Jerusalem in AD 70, dan kan die saak gemaak word (soos ek gedoen het) dat die brief geskryf was ter waarskuwing van Eerste Eeuse Christene van daardie gebeurtenis en om Die Dier (Nero) te identifiseer. En om profetiese konteks te voorsien vir wat gou moes plaasvind.<\/p>\n<p>Maar, as, bewys kan word dat Johannes Openbaring na die val van Jerusalem geskryf het, dan moet dit `n waarskuwing wees aan die Christene in die toekoms omtrent gebeure wat nog nie plaasgevind het nie.<\/p>\n<p>Die tien redes hieronder was byna almal algeheel geneem uit die Wegrapinglose blog artikel hierbo gekoppel, maar my notas en kommentaar word onder elkeen gevind.<\/p>\n<h3><b>Die Opposisie <\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Patmos-island-Greece.jpg\" style=\"width: 700px; height: 432px;\"><br \/>\nEiland van Patmos<\/p>\n<p>Voordat ek my redes deel waarom op die eerste datum aanspraak gemaak word, laat ons eers ondersoek waarom sommige glo dat dit na die heerskappy van Nero geskryf was omdat daar teenstrydige getuienisse is aangaande wanneer Johannes na die eiland van Patmos verban is (waar hy die sendbrief geskryf het). Sommige het ges\u00ea dat hy daarheen verban is deur Domitian (wie na Nero gekom het) en was op die eiland vanaf 81 AD en 96 AD. Maar, vele historiese dokumente kontrasteer daardie feit en s\u00ea dat Johannes was tydens die keiserskap van Nero (voor AD 70) verban was.<\/p>\n<p>Die robuuste bewys vir `n latere datum kom van Irenaeus (120-202 AD), wie aanspraak maak dat Johannes dit geskryf het onder die heerskappy van Domitian. Maar, Irenaeus het `n vrotsige opsporings rekord vir historiese akkuraatheid. Byvoorbeeld, hy het ook opgeteken dat Yahushua se bediening oor twintig jaar gestrek het en dat hy op 50 gekruisig was. Niemand vat hierdie aansprake ernstig op nie, dus waarom ons miskien nie sy woord vir die datum van Johannes se Openbaring ook ernstig opneem nie.<\/p>\n<p><b>Hier is tien redes dat ons vertrouelik die vroe\u00eb datum van Openbaring kan aanvaar eerder as die latere een. <\/b><\/p>\n<h3><b>Rede 1: Johannes Identifiseer Nero As Die Huidige Keiser <\/b><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Nerocoin.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 150px; height: 142px;\">In Openbaring 17:10, s\u00ea Johannes, <i>\u201cEn hulle is sewe konings; vyf het geval en een is; die ander het nog nie gekom nie, en wanneer hy kom, moet hy `n kort tydjie bly\u201d<\/i><\/p>\n<p>Hier is Johannes besig om die betekenis van die sewe koppige dier te identifiseer. Hy vertel dat die sewe koppe sewe konings is waarvan die vorige vyf gesterf het, en die sesde een lewe steeds. Indien u begin met Julius Ceasar (die eerste Keiser van Rome) en daarvandaan tel, sal ons vind dat die sesde Ceasar \u2013 die een wie nou heers \u2013 Nero is.<\/p>\n<p>Kan dit meer duideliker wees as dit?<\/p>\n<p>Johannes self vertel ons dat die heerser van die Romeinse Ryk in die tyd dat hy die sendbrief geskryf het die sesde Ceasar was, en dat dit niemand anders as Nero was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/8-kings-chart-of-romans-emperor-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 494px;\"><\/p>\n<h3><b>Rede 2: Die Siriakse Nuwe Testament<\/b><\/h3>\n<p>Een van die oudste bekende Nuwe Testament dokumene is uit die tweede eeu, bekend as die Siriak of die Peshitto. In hierdie vroe\u00eb weergawe, as jy blaai na die Boek van Openbaring, sal jy dit op die titel blad sien:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cWeereens, die openbaring was oor Johannes die Evangelis van Yahuwah toe hy op die eiland van Patmos was, waar hy deur die keiser Nero gegooi was.\u201d<\/i><\/p>\n<p>Sedert Nero Rome regeer het vanaf AD 54 tot AD 68, moes Johannes hierdie sendbrief tydens hierdie periode geskryf het.<\/p>\n<h3><b>Rede 3: Joodse Vervolging van Christene<\/b><\/h3>\n<p>Nuwe Testament verklaar dat, byna van die begin af, het die Joodse leiers die vroe\u00eb kerk vervolg. Paulus, die Apostel, was homself `n lid van die groep wat rondgegaan het en diegene wie Yahushua as die Messias gevolg het, gearresteer en getreiter het. Die vervolging deur die Jode het voortgeduur en intenser geraak, totdat iets drasties gebeur het: Die Joodse Tempel was vernietig, Jerusalem geplunder, en die Joodse geloofsisteem was effektief ontwortel.<\/p>\n<p>Omdat Johannes verwys na die Joodse vervolging in Openbaring as iets wat Christene steeds verduur ten tyde van sy geskrifte, beteken dit dat die Tempel nog steeds gestaan het. Daarom, kan ons sy Openbaring dateer as geskryf voor AD 70.<\/p>\n<h3><b>Rede 4: Joodsgesindes Binne-in Die Kerk<\/b><\/h3>\n<p>Volgens Johannes se sendbrief, was Joodsgesindes baie aktief tydens sy geskrifte.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201c\u2018Ek ken jou verdrukking en jou armmoede (maar julle is ryk), en die lastering deur diegene wie s\u00ea dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar `n sinagoge van die Satan. <\/i>(Open. 2:9)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201c\u2018Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat s\u00ea dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg \u2013 Ek sal maak dat hulle kom en voor jou voete neerbuig en erken dat Ek jou liefgehad het. (Open. 3:9)<\/i><\/p>\n<p>Dit sou nie `n geval was as die Jerusalen Tempel verwoes was nie toe Johannes sy brief geskryf het nie.<\/p>\n<p>Bykomend daartoe, eers wanneer Paulus se briewe teen Joodsgesindes (Galasi\u00ebrs, Romeine, en die Efesi\u00ebrs) gepubliseer en gesirkuleer is regdeur die vroe\u00eb kerk (iets wat ons kan veronderstel na die Openbaring brief van Johannes gekom het), sou hierdie aktiwiteit nie so maklik toegelaat word nie.<\/p>\n<p>Dus na die brief van Paulus se afkeur van Joodsgesindes, sou dit nie `n issue gewees het nie. Die feit dat Johannes die probleem aanspreek beteken dat Paulus se briewe nog nie geskryf en gesirkuleer is nie. Daarom, was Openbaring geskryf voor Galasi\u00ebrs, Romeine, en die Efesi\u00ebrs, wat beteken dat dit Pre-AD 70 was.<\/p>\n<h3><b>Rede 5: Die Bestaan van Jerusalem en die Tempel.<\/b><\/h3>\n<p>In Openbaring, Hoofstuk 11, Word Johannes vertel om te gaan en \u201c<i>meet die tempel van Yahuwah en die altaar en die wat daarin aanbid<\/i>.\u201d (v.1)<\/p>\n<p>Indien die Tempel verwoes was, kon Johannes dit ni gedoen het nie. Daarom, was Johannes se Openbaring blykbaar geskryf voor die vernietiging van Jerusalem in AD 70.<\/p>\n<h3><b>Rede 6: Gebeure Wat \u201cBinnekort\u201d en \u201cGou\u201d Moet Kom<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/soon-afrikaans.png\" style=\"width: 653px; height: 373px;\"><\/b><\/p>\n<p>Regdeur Openbaring, gaan Johannes voort om sy lesers te herinner dat die gebeurtenisse wat hy in sy briewe vooruitwys sal plaasvind \u201cbinnekort,\u201d \u201cgou,\u201d of \u201cvining.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cDie Openbaring van Yahushua Christus, wat Yahuwah hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur..\u201d (Open.1:1)<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cSalig is hy wat die woorde van hierdie profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby. <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cEn hy het vir my ges\u00ea: Moenie die woorde van die profesie van hierdi woorde verse\u00ebl nie, want die tyd is naby.\u201d (Open. 22:10)<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cHy wat getuig dit getuig, s\u00ea: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Heer Yahushua!\u201d (Open. 22:20). <\/i><\/p>\n<h3><b>Rede 7: Christus Gesien Deur \u201cDiegene Wie Hom Deursteek Het\u201d. <\/b><\/h3>\n<p>Om hierdie redenasie te verduidelik (en die verwysing hierbo van Openbaring 22:20), is dit nodig om eerstens te verduidelik wat ons bedoel met \u201cKoms\u201d van Yahushua, inteenstelling met die \u201cTerugkeer van Christus\u201d aan die Einde van die W\u00eareld.<\/p>\n<p>Daar is verskeie verwysinge regdeur die Bybel oor oordeel gebeurlikhede as \u201cdie koms van Yahuwah.\u201d Soos byvoorbeeld, in die Ou Testament, vind ons profesies omtrent Yahuwah se oordele teen nasies uitgespreek op hierdie manier:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cKyk die HERE ry op `n vinnige wolk en om na Egipte toe; en die afgode van Egipte wankel voor Sy aangesig, en die hart van Egipte smelt in sy binneste.\u201d (Jesaja 19:1)<\/i><\/p>\n<p>Het Yahuwah op `n wolk gery en Egipte ingeval? Nee. Maar die Assiriese leers het Egipte ingeval ter vervulling van die profesie omtrent die 7de eeu v C.<\/p>\n<p>Dit is dieselfde wyse waarop Yahushua s\u00ea dat hy sal \u201ckom op die wolke\u201d om oordele oor Jerusalem te bring weens hulle verwerping van Hom en Sy evangelie. Soos byvoorbeeld vertel Hy die Hoe Priester dat hy Yahushua persoonlik sal sien kom op die wolke met mag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cYahushua antwoord hom: U het dit ges\u00ea. Maar Ek s\u00ea vir u almal: van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van Yahuwah en kom op die wolke van die hemel. <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Hierdie belofte was gemaak aan `n sekere man Kajafas, die Ho\u00eb Priester: \u201cJy sal die Seun van die Mens sien \u2026en kom op die wolke van die hemel.\u201d (Matt. 25:64)<\/i><\/p>\n<p>Yahushua het ook tydens Sy predikasie op die Olyfberg (wat alles handel oor die verwoesting van die tempel) die volgende geprofeteer:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cEn dan sal die teken van die Seun van die Mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die Mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.\u201d (Matt: 24:30)<\/i><\/p>\n<p>So, nadat ons dit alles kwytgeraak het, laat ons nou kyk wat Johannes in Openbaring s\u00ea:<\/p>\n<p><i>KYK, HY KOM OP DIE WOLKE, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die stamme sal oor Hom rou bedryf, ja, amen! <\/i><\/p>\n<p>Hier s\u00ea Johannes dat dieselfde mense wie vir Christus gekruisig het sal hom sien \u201ckom op die wolke,\u201d wat nie net met Yahushua se eie woorde inskakel nie maar wat ook wys na `n toekomstige oordeel teen Jerusalem deur die gebruik van die frase \u201ckom op die wolke\u201d as `n verwysing na die OT gedeeltes hierbo.<\/p>\n<p>Vir die rekord, \u201chulle wat Hom deursteek het\u201d het nie meer gelewe in AD 96 nie soos sommige geglo het Johannes Openbaring geskryf het. Hoe weet ons dit? Omdat hulle almal in AD 70 doodgemaak is toe die Romeine Jerusalem woes gelaat het. Daarom, \u201chulle wat Hom deursteek het\u201d het steeds gelewe voor AD 70, en dit beteken dat Johannes moes sy brief kon geskryf het terwyl hulle steeds moes geleef het.<\/p>\n<h3><b>Rede 8: Johannes se Toestand In AD 96.<\/b><\/h3>\n<p>Uit die geskrifte van Jerome (`n vroe\u00eb Kerk Vader) dat Johannes die Apostel in AD 96 gesien was n dat hy baie swak was, wat s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201chy was met moeisaamheid na die kerk gedra en kon slegs `n paar woorde met die mense wissel.\u201d<\/i><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"397\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 class=\"indenttext-left\" style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Johannes was meegedeel <strong>\u201cmoenie die woorde van hierdie profesie van hierdie boek verse\u00ebl nie,\u201d<\/strong> Hoekom? Omdat hy vertel is dat die profesie <strong>\u201chandel oor die dinge wat binnekort sal gebeur.\u201d<\/strong> (Sien Openbaring 22:10)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar, as ons Openbaring 10:11 lees s\u00ea Johannes:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEk moet) weer profeteer oor baie volke en nasies en tale en konings.\u201d <\/i><\/p>\n<p>As Johannes Openbaring in AD 96 geskryf het, waar ons `n ooggetuie het wie s\u00ea dat hy beswaarlik kon loop of praat in daardie tyd, hoe kon Johannes dan voortgaan om te praat met engiemand in daardie toestand?<\/p>\n<p>Maar, sou Johannes Openbaring in AD 70 geskryf het, sou hy baie lewensjare oorgehad het om te praat voor baie nasies en konings omtrent die Evangelie van Yaushua voor AD 96.<\/p>\n<h3><b>Rede 9: Dani\u00ebl se Profesie<\/b><\/h3>\n<p>Toe die engel van Yahuwah aan Dani\u00ebl sy profesie gegee het, was hy vertel \u201cverse\u00ebl die boek tot die tyd van die einde toe\u201d (Sien Dani\u00ebl 12:4) Maar die dinge wat hy geskryf het was slegs net 483 jaar verder weg. Maar Johannes word vertel om \u201cnie die visioen te verse\u00ebl nie.\u201d Waarom? Omdat hy vertel was dat sy profesie \u201c<i>dinge behels wat gou moet gebeur.\u201d<\/i> (Sien Openbaring 22:10)<\/p>\n<p>As die gebeure in Johannes se profesie slegs `n paar jaar weg was, (10 of 20 jaar), dan sal dit alles sin gemaak het. Maar, indien Dani\u00ebl se profesie verse\u00ebl was omdat dit `n ver ent weg was (489 jaar), maak dit geen sin dat Johannes se profesie NIE verse\u00ebl was nie as dit \u201cgou moes gebeur\u201d meer as 2000 jaar later?!<\/p>\n<p>Oor hierdie rede, glo ek dat Johannes se Openbaring geskryf was voor die verwoesting van Jerusalem in AD 70.<\/p>\n<h3><b>Rede 10: Slegs Sewe Kerke? <\/b><\/h3>\n<p>Johannes se brief begin met spesifieke boodskappe van Yahushua aan die Sewe Kerke in Klein Asi\u00eb. As Johannes se sendbrief na AD 70 geskryf was, s\u00ea byvoorbeeld in AD 96, soos sommige aanvoer, sou daar baie, baie meer kerke in daardie omgewing was as net sewe.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/asia_nt.jpg\" style=\"width: 550px; height: 421px;\"><br \/>\nKaart van Klein Asi\u00eb <sup>1<\/sup><\/p>\n<h3><b>TER OPSOMMING<\/b><\/h3>\n<p>Hierdie is die tien beste redes vir die aanvaarding dat die vroe\u00eb datum vir die skrywe van Johannes se Openbaring en vir die interpretasie van die gebeure gevind in die sendbrief soos vervul tydens die verwoesting van Jerusalem deur die Romeine in AD 70.<\/p>\n<hr>\n<p>D\u00edt is `n nie-WLC artikel deur Keith Giles<\/p>\n<p><sup>1<\/sup> \u2013 Kaart van Klein Asi\u00eb deur https:\/\/bible-history.com\/maps\/map-new-testament-asia-cities<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrif herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107250,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112044","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:59:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/\",\"name\":\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T11:20:35+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:59:57+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:59:57+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/","name":"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T11:20:35+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:59:57+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/ten20reasons20to20believe20revelation20was20written20before207020ad-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/ten-reasons-to-believe-revelation-was-written-before-70-ad\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112044","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112044"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107250"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112044"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}