{"id":112032,"date":"2024-02-05T23:30:34","date_gmt":"2024-02-05T23:30:34","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-verander-tragedie-in-triomf\/"},"modified":"2025-08-22T20:49:32","modified_gmt":"2025-08-22T20:49:32","slug":"verander-tragedie-in-triomf","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/verander-tragedie-in-triomf\/","title":{"rendered":"Verander Tragedie in Triomf!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#F9F4BC\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">\n\t\t\t<img decoding=\"async\" alt=\"Vale-of-Tears-by-Gustave-Dore\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Vale-of-Tears-by-Gustave-Dore.jpg\" style=\"width: 675px; height: 441px;\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">Die lewe is \u2018`n dal van trane\u2019, `n tydperk van beproewinge en lyding, `n onaangename maar noodsaaklike voorbereiding vir die hiernamaals waar die mens alleen vreugde kan verwag.\u201d<br \/>\n\t\t\t(The Inferno, Dante Alighieri) (Image: <em>Vale of Tears<\/em> by Gustave Dor\u00e9)<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Daar is `n rede dat die lewe `n \u201cdal van trane\u201d genoem word. Lewe in `n sondige w\u00eareld, lewe met `n afvallige natuur, is moeilik. Lyding gebeur. Slegte dinge gebeur met goeie mense. In Job, het Elifas reg opgemerk, \u201cWant onheil kom nie voort uit die stof, en moeite spruit nie uit die grond nie. Maar die mens word vir moeite gebore soos die vonke boontoe vlieg.\u201d (Job 5:6-7).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"verander-tragedie-in-triomf\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Maar het u al ooit opgemerk hoe verskillende mense so verskillend reageer in beproewinge? Sommige mense verloor totaal en al hul geloof, terwyl ander van `n \u201cdonker nag van die siel\u201d ondervinding kom, met hul geloof sterker as ooit. Die verskil tussen die twee is te vinde in hoe die persoon verkies om die ervaring te sien. As jy deur die beproewing wil kom met jou geloof sterker as voorheen, is dit belangrik om op die langtermyn voordeel te fokus, eerder as op die korttermyn pyn<\/p>\n<p>Dit is natuurlik om te fokus op die pyn en moeilikhede van beproewinge, maar die oog van geloof kan kies om te fokus op die langtermyn wins wat verkry kan word, en dit is waar ons die geheim vind om ons geloof te laat toeneem deur beproewinge.<\/p>\n<p>Beproewinge word toegelaat vir ons voordeel: om ons te breek, om ons weer oor te skep, en om ons in lyn te bring met die wil van Yahuwah.<\/p>\n<h3><b>Beproewinge breek ons<\/b><\/h3>\n<p><i>En dat ek my in die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my `n doring in die vlees gegee, `n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie. Hiervoor het ek Yahuwah drie maal gebid dat hy van my sou wyk. En Hy het vir my ges\u00ea: My genade is vir jou genoeg, want My krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in benoudhede, om Christus wil, Want as ek swak is, dan is ek sterk. <\/i><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Wanneer die lewe goed afloop, is ons geneig om op ons self te vertrou, maar dit leer ons nie om op Yahuwah te vertrou nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verander Tragedie in Triomf! image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hoeveel mense bid net omdat hulle hulp nodig het? Wanneer die lewe maklik is, is ons geneig om op onsself staat te maak, maar dit leer ons nie om op Yahuwah te steun nie. Ons sien dit in die ondervinding van Israel. Telkemale was hulle in desperate situasies gebring: hulle was vasgekeer by die Rooi See met geen ontsnappings roete, hul water het klaar geraak, hul kos het opgeraak, weer het hulle water opgeraak \u2026al hierdie ondervindinge was toegelaat om hulle te leer om na Yahuwah terug te keer<\/p>\n<p>Yahuwah kon manna gestuur het voordat hulle voedsel opgeraak het. Hy kon hulle van water voorsien het voordat hulle dors geraak het, maar dan sou hulle die lesse wat hulle moet leer gemis het. Onafhanklikheid en self-sorgsaamheid, neem ons weg van Yahuwah af.<\/p>\n<p>Hierdie lesse het nie nodig om seer te maak nie. Lewens beproewinge is bedoel om ons nader aan die Vader te bring. As ons saamwerk, word die angel van teleurstelling vervang met die soetheid van vertroue.<\/p>\n<h3><b>Beproewige herskep ons<\/b><\/h3>\n<p><i><img decoding=\"async\" alt=\"gloeiende dame\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ladyglowing.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 350px; height: 467px;\">En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid, en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van Yahuwah in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. (Romeine 5:3-5). <\/i><\/p>\n<p>Daar is `n doel agter elke beproewing. Jeremia verseker ons dat Yahuwah \u201cwant nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.\u201d (Klaagliedere 3:33). Die Vader weeg elke beproewing op voordat Hy dit toelaat. Hy weet net hoeveel ons kan dra en laat net die minimum toe om die verlangde doelwit te bereik: afhanklikheid aan Hom.<\/p>\n<p>\u201cGeen versoeking het jou aangegryp behalwe `n menslike nie; maar Yahuwah is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saammet die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 10: 13)<\/p>\n<p>Dit kos genade om te vertou, dat self in die chaos en verwarring van verlies en tragedie, werk Yahuwah vir ons voordeel, want dit is wat die Skrifte belowe: \u201cEn ons weet dat vir hulle wat Yahuwah liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.\u201d (Romeine 8: 28)<\/p>\n<p>Wannneer ons verkies om te vertrou deur beproewing, verkies ons aktief om weer oor geskape te word. Ons sit die wyfelinge en vrese van ons afvallige natuur eenkant en kies geloof. Dit vermeerder nie net ons geloof nie maar bevorder ons na die proses van transformasie. Hierdie beproewinge is wat Yahuwah gebruik om ons te vorm na Sy beeltenis. Dit is hoe gelowiges krag, wysheid verkry en begin om die goddelike beeltenis te weerkaats.<\/p>\n<h3><b>Beproewinge bring ons in lyn<\/b><\/h3>\n<p><i><img decoding=\"async\" alt=\"brullende-leeu\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/roaring-lion.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 400px; height: 359px;\">Wees nugter en waaksaam, want julle te\u00ebstander, die duiwel, loop rond soos `n brullende leeu en soek wie hy kan verslind. Hom moet julle te\u00ebstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgel\u00ea word aan julle broederskap wat in die w\u00eareld is. En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot Sy ewige heerlikheid in Christus Yahushua, nadat ons `n kort tyd gely het, julle volmaak bevestig, versterk en grondves. Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid.<\/i><i>\u201d (1 Petrus 5:8-11)<\/i><\/p>\n<p>Natuurlik is die duiwel daarop uit dat ons beproewinge ons geloof verswak sodat ons ons houvas op Yahuwah moet verloor. Maar, die beproewinge self bevoordeel ons in `n hele aantal wyses, alles daarvan wat ons transformeer, wat ons in lyn bring met die wil van Yahuwah. Beproewinge wys aan <i>onsself<\/i> wat in ons harte is. Dit gee ons `n kans om te bekeer. Hulle wys ons ook na swak punte in ons geloof, wat ons die geleentheid gee om na Yahuwah terug te keer. Beproewinge bied aan ons die geleentheid vir karakterbou, wat ons transformeer na die beeltenis van Yahuwah en bring ons in lyn met Sy wil vir ons lewens.<\/p>\n<p>Lyding het `n doel. Dit is nie net doelloos nie, is nie willekeurig nie. Dit is vir ons ewige goedheid en guns. Wanneer ons beproewinge aanvaar en verkies om te vertrou, wanneer ons toelaat dit dit ons breek, om ons weer oor te skep, en ons in lyn bring met die wil van die Vader, sal die beproewinge wat ons so moeilik vind uitdraai om ons grootste se\u00ebninge te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">\u201cVertrou op Yahuwah met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.<br \/>\nKen Hom in al jou we\u00eb dan sal Hy jou paaie gelykmaak.\u201d<br \/>\n(Spreuke 3:5-6)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"spoorweg-tonnel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/railway-tunnel.jpg\" style=\"width: 700px; height: 1050px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107216,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112032","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die lewe is \u2018`n dal van trane\u2019, `n tydperk van beproewinge en lyding, `n onaangename maar noodsaaklike voorbereiding vir die hiernamaals waar die mens alleen vreugde kan verwag.\u201d (The Inferno, Dante Alighieri) (Image: Vale of Tears by Gustave Dor\u00e9) Daar is `n rede dat die lewe `n \u201cdal van trane\u201d genoem word. Lewe in `n [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:49:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/\",\"name\":\"Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-02-05T23:30:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:49:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verander Tragedie in Triomf!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance","og_description":"Die lewe is \u2018`n dal van trane\u2019, `n tydperk van beproewinge en lyding, `n onaangename maar noodsaaklike voorbereiding vir die hiernamaals waar die mens alleen vreugde kan verwag.\u201d (The Inferno, Dante Alighieri) (Image: Vale of Tears by Gustave Dor\u00e9) Daar is `n rede dat die lewe `n \u201cdal van trane\u201d genoem word. Lewe in `n [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:49:32+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/","name":"Verander Tragedie in Triomf! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png","datePublished":"2024-02-05T23:30:34+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:49:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/turning-tragedy-to-triumph-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/turning-tragedy-to-triumph\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Verander Tragedie in Triomf!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112032","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112032"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107216"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112032"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}