{"id":112022,"date":"2024-01-19T02:27:19","date_gmt":"2024-01-19T02:27:19","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-woord-het-vlees-geword-waarom-johannes-114-nie-se-dat-yahuwah-mens-geword-het-nie\/"},"modified":"2025-08-22T20:40:17","modified_gmt":"2025-08-22T20:40:17","slug":"die-woord-het-vlees-geword-waarom-johannes-114-nie-se-dat-yahuwah-mens-geword-het-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-woord-het-vlees-geword-waarom-johannes-114-nie-se-dat-yahuwah-mens-geword-het-nie\/","title":{"rendered":"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie- WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte, ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Vir baie Drie-eniges of diegene wie glo in die \u201cgoddelikheid van Christus,\u201d vorm `n paar woorde van Johannes 1:1 gekombineer met `n paar woorde van Johannes 1:14 die, en ek bedoel die #1 bewys dat Yahushua Yahuwah is en dus daarom op `n sekere wyse Yahuwah `n Drie-eenheid is. Johannes 1:1 s\u00ea: Die Woord was God,\u201d en dan spring dit af na Johannes 1:14, \u201cDie Woord het vlees geword.\u201d Dis dit. Yahushua is Yahuwah, letterlik.<\/p>\n<p>Maar hierdie artikel sal fokus op die probleme met die \u201cgoddelikheid van Christus\u201d se interpretasie van Johannes 1:14.<\/p>\n<p><b>Jerusalem, ons het `n Probleem<\/b><\/p>\n<h3><b>Probleme met die Drie-eenheid en Goddelikheid van Christus Interpretasie van Johannes 1:14<\/b><\/h3>\n<p>Goddelikheid van Christus interpretasie mag in die eerste plek aanneemlik lyk. Maar, `n noukeriger ondersoek wys dat die interpretasie net `n dun veneer is en dat daar geen substraat agter die veneer is nie. Die \u201cGod wat mens geword het\u201d interpretasie is `n verwarrende web van inkonsekwenthede, teenstellings, en leuens.<\/p>\n<p>Die eerste waarneming omtrent die interpretasie van Johannes 1:1 en Johannes 1:14 deur te s\u00ea dat \u201cGod mens geword het\u201d:<\/p>\n<p><b>Geen Drie-eenheid<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die woord \u201cGod\u201d Theos verskyn omtrent 1320 keer in die Nuwe Testament, wat nooit die Drie-enigheid beteken het nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Daar word geen Drie -eenheid beskryf in Johannes 1:14 nie (of Johannes 1:1). As jy `n Trinitari\u00ebr is, en Johannes 1:14 is jou prim\u00eare bewys teks vir jou insig van wie Yahuwah is, beter jy verder kyk omdat daar geen Trinitari\u00ebr God enigsins naby Johannes 1:1 of Johannes 1:14 is nie, of enigsins \u00earens anders in die Evangelies van Johannes nie. Die woord \u201cGod\u201d <i>Theos<\/i> verskyn byna 1320 keer in die Nuwe Testament, wat <b><i>nooit<\/i><\/b> Drie-enigheid beteken nie.<\/p>\n<p>So \u201cGod\u201d in die Evangelie van Johannes openbaar die Vader, nie `n Drie-eenheid nie. Die skrywer van die Evangelie van Johannes was nie `n Trinitari\u00ebr nie. Sedert die skrywer van die Evangelie van Johannes nie geglo het dat God `n Drie-eenheid is nie, sal hy uitgesluit word van die meeste \u201cChristen\u201d kerke van vandag en as `n ketter beskou word.<\/p>\n<p><b>10 Woorde uit 18,000, \u201cDie Tien Woorde\u201d<\/b><\/p>\n<p>Die \u201cgoddelikheid van Christus\u201d insig in wie Christus is lees te veel in omtrent \u00bc van elke vers. Die Griekse teks van Johannes 1:14 het 23 woorde, en die sinsnede waarvan die goddelikheid van Christus se teologie geskep is is baie belangrik, essensi\u00eble insig van die karakter van Yahushua bestaan uit vyf woorde.<\/p>\n<p>Goed, ons moet nog 1\/3 vers van Johannes 1:1 byvoeg, nog 4 of 5 woorde. So, volgens die goddelikheid van Christus gelowiges, is die deurslaggewendste waarheid waarop jou en my lotsbestemming afhang net omtrent 5 woorde van Johannes 1:1 en nog vyf meer woorde van Johannes 1:14. Van Johannes 1:1, \u201cen die woord was God\u2026\u201d gaan dan oor na Johannes 1:14, \u201cen die woord het vlees geword\u2026\u201d Dis dit. Vergeet wat beide Moses en Yahushua ges\u00ea het in die belangrikste gebod, dat Yahuwah een is (Deut. 6:4, Markus 12:29). Vergeet dat Yahuwah regdeur die Wet, Profete, Geskrifte, en Nuwe Testament een is. Hierdie 10 Griekse woorde, vyf geneem uit Johannes 1:1 en vyf uit Johannes 1:14, het verklaar dat God meer as een persoon is.<\/p>\n<p>Dit is die soort interpretasionele metodologie waaruit kulte en mislydings van gemaak is. Die Evangelie van Johannes het oor die 18,000 woorde in die gemiddelde Engelse vertaling. D\u00ede is oor die 184,000 woorde in die Nuwe Testament. Deur te kies en te fokus op `n paar woorde en die konteks van die woorde te ignoreer, kan mens die groot boek van die Bybel laat s\u00ea wat jy ookal dit wil laat s\u00ea.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Interpretering van die kort sinsnedes in Johannes 1:1 en Johannes 1:14 as beskrywing van `n tweede God, `n \u201cGod die Woord\u201d of \u201cGod die Seun\u201d of `n \u201cSeun God\u201d \u201cwat mens geword het\u201d `n algehele teenstrydigheid is aan alles wat voorheen in die Bybel gekom het en alles wat agterna kom.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Interpretasie van die kort frase in Johannes 1:1 en Johannes 1:14 soos beskrywend van `n tweede God, `n \u201cGod die Woord\u201d of \u201cGod die Seun\u201d of `n \u201cSeun God\u201d \u201cwat mens word\u201d is `n algehele teenstelling met alles wat voor en na die Bybel was. Daar is geen \u201cGod die Seun\u201d in die Bybel nie. Daar is geen \u201cGod die Woord\u201d in die Bybel nie. Daar is geen tweede God persoon enige plek in die Boeke van Moses of enige van Israel se profete nie.<\/p>\n<p>Kyk na die verklarings van die apostels van Yahushua in die Boek van Handelinge. Nooit het die apostels gepreek omtrent `n multi-persoon God wanneer hulle omtrent Yahushua gespreek het nie. Hulle het gepreek dat die Messias, die man Yahushua van Nasaret, ter dood veroordeel deur die mense maar weer opgewek was uit die dode deur Yahuwah. (Handelinge 2:22-36, 3:15, 4:10, 5:30, 10:40, 13:30). Luisteraars was gered. Hulle het nooit gehoor of geglo in `n tweede God-persoon, laat staan nog `n Drie-eenheid. Die taal en die idee van `n \u201cGod-mens\u201d is vreemd in die Skrifte. Instede daarvan, is die \u201cGod-mens\u201d die goed van paganistiese mitologie.<\/p>\n<p><b>Die Inkarnasie, DIE Grootste Storie NOOIT Vertel<\/b><\/p>\n<p>Dit is te betwyfel dat Johannes 1:14 se intensies was om `n inkarnasionele beskrywing van `n voor-af bestaande godheid te wees wat vlees geword het sedert die Evangelie van Johannes n\u00earens die bevrugting of geboorte van Yahushua beskryf nie. Niks. Daar is nie `n enkele woord omtrent die omstandighede van Yahushua se bevrugting of geboorte nie. Later in hierdie hoofstuk, het die dissipel, Fillipus Yahushua bekendgestel aan Natani\u00ebl as die een \u201cvan wie Moses in die Wet en ook die profete skryf, Yahushua van Nasaret, die seun van Josef.<\/p>\n<p>Dink hieroor na. Aan die moderne goddelike Christen gelowiges, is die Evangelie van Johannes die leidende Nuwe Testament boek wat veronderstellend ons vertel dat Yahushua verander het, of, menslik geword het. Nogtans, is daar in hierdie Evangelie, geen beskrywing van hierdie veronderstelde belangrike gebeurtenis nie. Die hele teorie wentel om vyf woorde van Johannes 1:14, \u201cso die Woord was (of het) vlees geword.\u201d<\/p>\n<p>Die inkarnasie is die merkwaardigste verhaal <b>nooit<\/b> vertel nie, ten minste nie in die Bybel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/offended-young-woman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p><b>Die Toweragtige Verdwynings Essens, of die Toweragtige Verdwynings Karakter<\/b><\/p>\n<p><b>Drie Persone in Een Essens maar Een Persoon in Twee Karakters<\/b><\/p>\n<p>Die Drie-eniges beskryf wie God is deur te s\u00ea dat die Drie-eenheid is drie persone in een essens. Dit is hoe drie een kan wees \u2013 drie persone in een natuur.<\/p>\n<p>Maar die einste beskrywing van hul God, gegee deur die Drie-eniges, getuig teen hulle kerngeloof dat Yahuwah mens geword het. In die voorsiening van sy beskrywing van die Drie-eenheid, vergeet die Trinitari\u00ebr dat die essensi\u00eble leerstelling getrek uit Johannes 1:1 en 1:14 is dat \u201cGod die Woord vlees geword het.\u201d<\/p>\n<p>\u201cYahushua is drie persone in een essens,\u201d is die aanspraak van die Trinitari\u00ebr. OK, het dit. Ahh\u2026wag so `n bietjie. Het jy my nie vertel dat Yahushua God is wie menslike vlees geword het nie? Is jou hele geloof nie gebasseer op \u201cGod wat mens geword het nie\u201d of God wat die menslike natuur aangeneem het nie?<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>So, nes `n kulkunstenaar aanpas met vlugheid van die hand, is Trinitarianisme \u2013 deur sy eie definisie van wie God is \u2013 elimineer die \u201cmenslikheid\u201d of die \u201cvlees\u201d van Yahushua die Messias.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>So, nes `n kulkunstenaar aanpas by die vlugheid van die hand, elimineer Trinitarianisme \u2013 deur haar einste definisie van wie God is \u2013 die \u201cmenslikheid\u201d of die \u201cvlees\u201d van Yahushua die Messias.<\/p>\n<p>Drie-enige w\u00eareld, maak jou besluit. Jy het 1600 jaar gehad. Het God een essens of twee? Net `n minuut, jou God het een essens. Die volgende oomblik, hy (hulle?) het twee essense.<\/p>\n<p>As jy `n Trinitari\u00ebr is of \u201cgodheid van Christus\u201d gelowige, mag ek vra, as God die Seun die vlees aangeneem het, hoeveel nature het die Drie-eenheid? Ek vra nie hoeveel nature \u201cYahuwah die Seun\u201d het nie, maar hoeveel nature die tri-persoonlike God het? Waarom was die standaard verduideliking vir 1600 jaar dat die Trinitariese God drie persone in <b><i>een<\/i><\/b> essens is?<\/p>\n<p>As u dink Johannes 1:14 beteken dat Yahuwah vlees geword het, dan het jou Trinitariese God twee nature. Jou teolo\u00eb was verkeerd, teenstrydig met hulleself vir honderde jare. Of, is al die \u201cgodheid van Christus\u201d teologiese jargon net `n towernaars rookskerm om die vlees van Yahushua Messias te elimineer?<\/p>\n<p><b>`n Trans-essens Yahuwah<\/b><\/p>\n<p>Ek stel voor dat Christene hipokrities is wanneer hulle transgender of lesbiese, of homoseksuele mense veroordeel wie aanspraak maak op `n ander geslag as wat hulle is.<\/p>\n<p>Die transgender persoon gaan deur `n operasie en dring daarop aan: \u201cEk is nou vroulik,\u201d selfs as hy manlik is.<\/p>\n<p>As `n Trinitari\u00ebr, dring ek aan dat \u201cGod mens geword het.\u201d Dit beteken dat een lid van die tri-persoonlike Yahuwah is trans-natuurlik. Maar selfs as \u201cGod die Woord\u201d trans-natuurlik was, dring ek aan dat hy steeds ten volle God en ten volle mens was! Ons \u201cgodheid van Christus\u201d maak aanspraak dat \u201cYahushua twee nature het en selfs verder gaan as die trans-gender aanspraak. Dit sou wees soos `n trans-gender persoon wat daarop aandring: \u201cEk is ten volle manlike en ten volle vroulik.\u201d<\/p>\n<p>Dis alles `n gruwel vir God Yahuwah en Sy Messias Yahushua van Nasaret.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/confused-shrug.jpg\" style=\"width: 700px; height: 525px;\"><\/p>\n<p>Christen Trinitari\u00ebr, is jy nie hipokrities in die veroordeling van transgenders wie aandring hy is vroulik en dat hy aangespreek word in `n vroulike bynaamwoord terselfdertyd nie, jy maak aanspraak daarop dat een van jul tri-persoonlike God lede trans-essens is en dring aan op gebruik van `n enkelvoudige bynaam vir jul tri-persoonlike God?<\/p>\n<p><b>Geskiedenis is teen jou<\/b><\/p>\n<p>Omdat genoeg geskrifte van vroe\u00eb heidense \u201ckerk vaders\u201d bewaar was, kan `n historikus ontdek en naspeur hoe en wanneer die idee van `n ewige tweede persoon van die godheid deel van aanvaarde Chrstelikheid geword het.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In die tweede eeu, 100 jaar na Yahushua, was daar geen God in drie persone in die denke van die \u201ckerk vaders\u201d nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In die tweede eeu, 100 jaar na Yahushua, was daar nie een God in drie persone in die \u201ckerk vaders\u201d se denkwyse nie. Maar, 2de-eeuse kerk vaders het begin om die Griekse filosofiese siening van die Logos (die Woord) aan te neem, beskou as `n sekond\u00eare mindere God, met die aanspraak dat dit die voor-afbestaande Christus was.<\/p>\n<p>Maar, daardie Logos was beskou deur die vroe\u00eb Heidense kerk vaders as `n mindere God wie sy oorsprong van die een ware God verkry het. Aan die tweede-eeuse kerk vaders, was die logos, nie mede-gelyk of mede-ewig met die Een Allerhoogste Yahuwah nie.<\/p>\n<p>Selfs die gewilde Niceense Belydenis van AD 325 is nie Trinitaries nie. Neem notisie van die eerste stelling in die Belydenis: Ons glo in een God, die Vader, Skepper van alle sigbare en onsigbare dinge.\u201d Christene in AD 325 het steeds aangedring dat hulle monote\u00efste was deur klem te l\u00ea op die opperheerskappy van die een God, die Vader. Dit was nie tot later in die 4<sup>de <\/sup>eeu, eers 350 jaar na Yahushua die Messias in Israel geleef het, dat die Heidense \u201cChristene\u201d in hedendaage Turkye verklaar het dat hulle monote\u00efste is omdat hulle God bestaan uit drie persone in een essens.<\/p>\n<p>As u dink dat Christene altyd Trinitari\u00ebrs was of dat Christene Yahushua altyd beskou het as mede-gelyk en mede-ewig met die Vader, is jy nie eerlik met die geskiedenis nie. Meeste Christene, veral Protestante, weet nie baie en gee nie veel om oor die kerk geskiedenis nie. Hulle was vertel dat \u201cChristene altyd geglo het dat Yahushua God is een dat God `n Drie-eenheid is.<\/p>\n<p><b>Ignoreer die Res van die Evangelie van Johannes.<\/b><\/p>\n<p>Interpretering van Johannes 1:1 en 1:14 as Yahuwah wat mens word ignoreer die res van die inhoud van die Evangelie van Johannes.<\/p>\n<p><b>Die Messias wie Yahuwah Verteenwoordig, nie wie Yahuwah Letterlik <i>Is<\/i> nie<\/b><\/p>\n<p>Die Yahushua van Nasaret van die Evangelie van Johannes is nie letterlik Yahuwah nie maar verteenwoordig, openbaar, en is bemagtig <b><i>deur<\/i><\/b> Yahuwah. Yahuwah het Yahushua gestuur as Yahuwah se verteenwoordiger, soos Yahushua ges\u00ea het, \u201cEn wie My aanskou, aanskou Hom wat My gestuur het\u201d (Johannes 12:45).<\/p>\n<p>In hierdie Evangelie, onderskei die skrywer Yahushua van Yahuwah, en Yahushua onderskei homself voortdurend van Yahuwah, bv., 3:16, 8:40, 15:1, 14:1, \u201cGlo in Yahuwah, glo ook in my\u201d. Yahushua is afsonderlik van een persoon van die Godheid en <b>alles<\/b> van Yahuwah. Byvoorbeeld, Yahushua beskryf homself as \u201c<b>iemand<\/b> wat jou die waarheid vertel het wat ek van Yahuwah gehoor het\u201d Johannes 8:40.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Vader \u2026 en dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Yahushua Christus wat U gestuur het.\u201d (Johannes 17:1-3)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In die Evangelie, s\u00ea Yahushua, oor en oor, dinge soos, \u201cEk kan uit Myself niks doen nie, ek doen niks in my eie gesag nie, Ek doen niks in my eie mag nie, Ek doen niks in my eie initiatief nie\u201d (5:30). \u201cMy leer is nie my eie nie, maar van Hom wat my gestuur het\u201d (7:16). \u201cVader \u2026 dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Yahushua die Messias wat U gestuur het\u201d (17:1-3).<\/p>\n<p>`n Ewige Yahuwah, selfs as hy \u201cvlees geword\u201d het, sou nooit sulke dinge kwyt geraak het nie.<\/p>\n<p>Waarlik, die godheid van Christus proponente wys na `n handjie vol ander stellings in die Evangelie van Johannes om aanspraak te maak op die \u201cgodheid van Christus,\u201d soos \u201cEk en die Vader is een\u201d (10:30) of \u201cmy Here en My God\u201d (20:28). Maar dit neem nie baie denke om die probleme te sien dat hierdie kort \u201cproefteks\u201d interpretasies, van dat daar ander, beter maniere is om hierdie stellings te verstaan. Hierdie \u201cproeftekste.\u201d Deur `n handjie-vol kort stellings uit konteks te neem, ignoreer baie van die Evangelie. Ons moet nie vergeet dat meer as 18, 000 woorde in die Evangelie van Johannes om ons Greco-Bizantynse idee te versterk dat die Joodse Messias `n tweede Yahuwah figuur is wie vlees geword het nie.<\/p>\n<p><b>Ignorering van die Konteks van die Voorwoord: Konteks, Konteks, Konteks<\/b><\/p>\n<p>Insig in Johannes 1:14 as `n verwysing na `n inkarnasie bevrugting en geboorte van Yahuwah is kronologies uit plek uit na Johannes 1:6-13 die mede-bediening van Yahushua en Johannes die Doper opsom.<\/p>\n<p>Die profeet Johannes die Doper het alreeds as `n volwassene die getuienis dat Yahushua die ware lig (1:6-8) was, verkondig. Dit maak nie historiese en letterlike kontekstuele sin om te dink dat na bekendstelling en opsomming van die verhouding en bediening van Yahushua en Johannes die Doper in verse 1-13, dat die skrywer meteens, omswaai na `n paar woorde omtrent die inkarnasie van een persoon van `n tri-persoonlike God nie.<\/p>\n<p>Alle inkarnasie interpretasies van Johannes 1:14 ignoreer dat die mens Yahushua, van wie die Evangelie spreek, verteenwoordig word in `n inleidende en opsommende manier in verse 1-13.<\/p>\n<p>Deur Johannes 1:14 as \u201cYahushua is Yahuwah\u201d te interpreteer, ignoreer en kontrasteer die volgende paar verse in Johannes se voorwoord, nie die minste van wat die stellings net maar vier verse later dat \u201cNiemand het ooit Yahuwah gesien nie\u201d (1:18). Yahushua was deur duisende mense gesien, maar geeneen het ooit Yahuwah gesien nie.<\/p>\n<p><b>Ignorering en Kontrastering van die Woorde van Yahushua<\/b><\/p>\n<p>Maar wat s\u00ea Yahushua? Maak hy ooit daarop aanspraak om Yahuwah te wees? Maak hy ooit daarop aanspraak as \u201cGod die Seun\u201d? S\u00ea hy, \u201cWanneer julle my sien, sien julle God die Seun?\u201d<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die de\u00efste Christus interpretasie van Johannes 1:14 kontrasteer wat beskou kan word as die sentrale tema van die Evangelie en die woorde van Yahushua opgeteken in die einste Evangelie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nie \u201cGod die Seun nie.\u201d Yahushua het ges\u00ea wanneer julle hom sien, sien julle <b>die Vader<\/b>. Die de\u00efste interpretasie van Johannes 1:14 kontrasteer wat beskou kan word as die sentrale tema van die Evangelie en die woorde van Yahushua opgeteken in dieselfde Evangelie. Yahushua openbaar die Vader.<\/p>\n<p>Yahushua s\u00ea vir hom: \u201cHy wat My gesien het, het die Vader gesien\u2026Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie, maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke.\u201d (Johannes 14:9-10). Daar is geen \u201cYahuwah die Seun\u201d in Yauhushua nie. Die God wat in Yahushua verklaar word, is die Vader.<\/p>\n<p><b>Kontrastering van die Doelstelling van die Skrywer<\/b><\/p>\n<p>Interpretering van Johannes 1:1 en 1:14 as Yahuwah wat mens geword het ignoreer die stelling van die outeur van hierdie Evangelie. Die skrywer vertel ons dat die opgetekende tekens dat Yahushua so gedoen het sodat ons glo dat Yahushua die \u201cMessias, die Seun van Yahuwah is\u201d (Johannes 20:31). Seun van Yahuwah is die titel vir die Messiaanse koning gebore uit Dawid. Die outeur vertel ons nie dat hy die tekens opgeteken het sodat ons moet glo dat Yahushua Yahuwah is, of, \u201cGod die Seun\u201d nie. Ons moet Johannes 1:14 nie interpreteer as kontrastering van die outeur se gestaafde stelling nie. Dink ons dat ons beter weet as die outeur waarom hy die boek geskryf het?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/didnot-realize.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p><b>Dit Raak Erger \u2013 Yahushua is Nie `n Menslike Persoon Nie.<\/b><\/p>\n<p>Maar die ergste van alle redes dat die godheid van Christus se interpretasie van Johannes 1:14 verkeerd is is omdat die interpretasie verwerp dat Yahushua, die Messias van Nasaret, `n menslike wese is.<\/p>\n<p>Ek weet dat die meeste Christene dit nie besef nie. Indien jy `n Trinitari\u00ebr is of de\u00efs van Messias gelowige, dink jy klaarblyklik, \u201cNee, ek ontken nie dat Yahushua `n menslik persoon is nie.\u201d Maar ontken jy. Jy moet net. Anders het jy <b>twee<\/b> persone wat rondloop in Yahushua. En die kerk het lankgelede reeds vir jou besluit dat Yahushua nie twee persone, maar een persoon is, die ewige goddelike persoon \u201cGod die Seun.\u201d Nes die Raad van Chalcedon in Konstantinopel in A.D. 451 verklaar het \u2013 omtrent vier honderd jaar na die Joodse Messias Yahushua op aarde was \u2013 die menslike en God nature van Yahushua het bestaan \u201cin een Persoon en een Persoonlikheid, nie geplit of verdeel in twee persone nie.\u201d<\/p>\n<p>Dit is baie eenvoudig. Veronderstel daar was net een persoon in Yahushua, en die kerk teolo\u00eb en dogma oor die eeue heen het ges\u00ea dat een persoon is, die \u201cewige God persoon\u201d. In daardie geval, is Yahushua nie `n menslike persoon nie.<\/p>\n<p>Die de\u00efs interpretasie van Christus van Johannes 1:14 dring daarop aan dat Yahushua \u201cten volle\u201d mens is, maar hy is nie `n mens nie.\u201d Of dat \u201cYahushua ten volle menslik is, maar hy is nie menslik nie.\u201d Is iets \u201cvolledig mens\u201d as dit net menslike natuur is en nie `n menslike persoon is nie? Klink sulke spekulasie soos goeie bybelse leerstelling of paganisties Griekse filosofie, of `n fee verhaal?<\/p>\n<p><b>Ter afsluiting<\/b><\/p>\n<p>Wat as daardie vyf woorde in Johannes 1:14 iets anders in Joodse, Hebreeuse konteks beteken het vergelykend tot hoe hulle verstaan was honderde jare gelede later deur Heidene met `n anderste kulturele en filosofiese wyse van denke?<\/p>\n<p>Hoe ons `n vers soos Johannes 1:14 interpreteer hang beduidend af van watter voorafopgestelde idee ons na die teks bring. As, soos Westerse denkende Grieks-Romeinse Bizantynse filosowe, ons dink dat daar so iets soos \u201cnie menslike natuur\u201d is, wat verpersoonlik kan word deur iemand wat nie menslik is nie, mag ons Johannes 1:14 interpreteer op `n wyse hoe tradisionele Christene gedoen het.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die beste wyse om die boek van Johannes te interpreteer is binne die agtergrond en kultuur van die 1ste-eeuse Juda\u00efsme.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar ons moet besef dat die beste wyse vir die interpretasie van die boek van Johannes is binne die agtergrond en kultuur van 1 ste-eeuse Juda\u00efsme. Die 1ste-eeuse Joodse outeur het taal en metafore gebruik wat verstaan sou word deur Jode van die 1<sup>ste <\/sup> eeu maar kon verkeerd verstaan en her-interpreteer word deur nie-Jode binne die mistieke ryk van die Grieks-Romeinse-Bizantynse w\u00eareld. Johannes skryf nie oor `n mistieke God-Mens nie, maar omtrent die Messias Yahushua van Nasaret, `n menslike persoon wie ter dood veroordeel is en toe opgewek was uit die dood deur sy God, die God van Israel.<\/p>\n<p>In aggenome, al die bogenoemde probleme en teenstrydighede wat ons opgemerk het met die interpretasie van Johannes 1:14 as `n stelling dat \u201cGod\u201d mens geword het,\u201d is daar ander wyses om te verstaan wat Johannes 1:14 s\u00ea? Kan die skrywer ons vertel dat die Woord, die uitsonderlike wyse hoe Yahuwah kommunikeer, was die menslike wese, die man Yahushua van Nasaret?<\/p>\n<p>\u201cEn die naam wat hy genoem was was die Woord van Yahuwah.\u201d Hmmm. Klink bekend.<\/p>\n<p>Die koste vir die interpretasie van Johannes 1:1 en Johannes 1:14 as \u201cGod wat mens geword het\u201d elimineer die menslike persoon, Yahushua van Nasaret. Is u seker u wil die koste betaal?<\/p>\n<p>En herinner my weereens, hoeveel nature het die Trinitariese God?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/whats-wrong-woman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artkel deur Bill Schlegel.<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en die Seun in die Skrif herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107196,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112022","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-oneness-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie- WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:40:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"18 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/\",\"name\":\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-01-19T02:27:19+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:40:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie- WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:40:17+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"18 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/","name":"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png","datePublished":"2024-01-19T02:27:19+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:40:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-word-became-flesh-why-john-114-does-not-say-yahuwah-became-man\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Woord Het Vlees Geword? Waarom Johannes 1:14 Nie S\u00ea Dat Yahuwah Mens Geword Het Nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112022","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112022"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107196"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112022"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}