{"id":112017,"date":"2024-01-16T01:57:28","date_gmt":"2024-01-16T01:57:28","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hemel-na-aarde-die-christen-se-hoop-in-die-opstanding\/"},"modified":"2025-08-22T20:35:05","modified_gmt":"2025-08-22T20:35:05","slug":"hemel-na-aarde-die-christen-se-hoop-in-die-opstanding","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/hemel-na-aarde-die-christen-se-hoop-in-die-opstanding\/","title":{"rendered":"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p><b><i>\u201cAs daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie. En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking tevergeefs en vergeefs ook julle geloof.\u201d<\/i><\/b> Paulus, 1 Kor. 15:13-14<\/p>\n<p>In Handelinge 17:16-34, was die apostel Paulus, onderwyl in Athene, voor die Areopagus gebring omdat hy die \u201cgoeie nuus oor Yahushua en die opstanding\u201d verkondig het. Athene was die sentrum van die Griekse filosofie. Die popul\u00eare siening van die opstanding onder die Grieke was . \u2026 wel, daar was nie een nie. `n Persoon glo dat die dode kan opstaan, maar nee, volgens die Grieke, kon daar nie so `n ding wees soos die \u201copstanding\u201d nie.<\/p>\n<h3><b>Griekse Filosofie<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>As daar geen opstanding van die dode is nie, dan is Christus ook nie opgewek nie. En as Cristus nie opgewek is nie, dan is ons prediking tevergeefs en vergeefs julle geloof.\u201d Paulus, 1 Kor. 15:13-14<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Platoniese siening wat leer dat hemelse saligheid `n ontsnapping van ons fisiese liggamme vir `n suiwer geestelike bestaan waar die \u201cskadu`s\u201d werklikheid raak, maar net in `n liggaamlose toestand. Geen wonder dat hulle respons tot Paulus was, \u201cWant u bring sekere vreemde dinge in ons ore. Ons wil dan weet wat dit tog kan wees\u201d (Handelinge 17:20).<\/p>\n<p>Die Grieke, die wyste van die wyses, het nie `n letterlike en fisiese opstanding uit die dood aanvaar nie. Opstanding, of anastasis (lit., om weer te staan), kan slegs `n geestelike hergeboorte of gnosis van ewige dinge, nie `n eintlike dooie liggaam wat weer lewend word nie. Vir die Grieke, gaan dit verder as die oortuiging dat `n dooie persoon weer kan lewe. Verwerping van die opstanding was gestig in die filosofiese idee dat die fisiese w\u00eareld boos was en slegs `n skaduwee van `n suiwere geestelike ryk was.<\/p>\n<p>Griekse filosofie omarm die idee heeltemal dat die siel behoefte het om bevry te word van die materi\u00eble w\u00eareld van imperfeksie binne die ewige ryk van idees. Sommige het geglo dat dit beteken dat daar geen morele kode was nie, omdat materi\u00eble dinge van geen waarde was nie.<\/p>\n<p>Die Korinthiese kerk het hierdie idees gesien as bedreiging vir hul gemeenskap. Immoraliteit was aanvaar onder die heiliges, en hulle het rondom een of twee indiwidue vergader op die manier van Griekse filosofiese praktyk. Dis deesdae nog steeds gewild.<\/p>\n<p><b>\u201cWaar bly die redetwister van hierdie eeu? Het Yahuwah nie die wysheid van hierdie w\u00eareld dwaas gemaak nie<i>?&#8230; Maar wat dwaas was by die w\u00eareld, het Yahuwah uitverkies om die wyse te beskaam \u2026 Tog spreek ons wysheid onder die volwassenes, maar `n wysheid nie van hierdie w\u00eareld, of van hierdie w\u00eareld se heersers, wat vergaan nie. Maar ons spreek die wysheid van Yahuwah wat bestaan \u2026\u201d<\/i><\/b> Paulus, 1 Kor. 1:20, 27; 2:6-7<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/smiling-mature-african.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Daar was geen plek vir Paulus se boodskap oor die opstanding nie, of dit nou van die Sto\u00efsynse of Epikuriese aroma was. Volgens die Grieke, kon dooie mense nie opstaan nie, nog moet ons h\u00ea dat hulle moet. Dus het baie leiers die idee verwerp, maar andere het weer na Paulus geluister en volgelinge van Christus geword (Handelinge 17:32-34).<\/p>\n<p>Ons moet, dus, besluit wat ons met Yahushua moet doen en sy opgetekende opstanding uit die dode. Alles wentel om die opstanding \u2013 alles. Ons sal verkies om ons in lyn te bring met ortodokse Christen oortuiging of om meegesleur te word deur die opkomende gety van ketteragtige leerstellings van demone.<\/p>\n<h3><b>Lewe Na Dood<\/b><\/h3>\n<p>Kontempor\u00eare visioene van die \u201chiernamaals\u201d staan in skrille kontras met die unieke Christen hoop in die opstanding van die dode. Laat ons `n oomblik neem om te sien wat ander glo omtrent die goddelike lot van die mens.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Kontempor\u00eare visioene van die \u201chiernamaals\u201d is in skrille kontras met die unieke Christen hoop in die opstanding van die afgestorwenes.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ons het alreeds die Platoniese visioen gesien van die onsterflikheid van die siel. Hierdie siening is daarop uit om die indiwidu te beklemtoon. In hierdie visioen, eindig ons lewens by die dood wanneer die siel van die liggaam verlos word en ons bevry is van die tekortkominge van die materi\u00eble w\u00eareld.<\/p>\n<p>Volgens hierdie siening, is die verwerping van die liggaam nodig om die w\u00eareld van ewige idees te bereik en die goddelike aan te raak.<\/p>\n<p>Nog `n prominente siening leer dat ons almal bestem is vir `n gemengde eenheid met die goddelike. Voorstaanders van hierdie idee glo dat Yahuwah onpersoonlik is en persoonlike uitsonderlikheid kort kom. Om \u201ceen\u201d te word met die goddelike is eintlik om jou eie hele persoonlikheid te verloor en geabsorbeer te wees in die \u201cgroot gees\u201d in die lug.<\/p>\n<p>Hierdie siening ondermyn die persoonlikheid en karakter van Yahuwah so wel as die persoonlike natuur van menslike wesens.<\/p>\n<p>Re\u00efnkarnasie gaan `n stap verder in hierdie idee met die goddelike. Volgens hierdie siening, smelt ons nie onmiddelik saammet die goddelike nie, maar n\u00e1 `n reeks van \u201cwedergeboortes\u201d totdat die siel volmaaktheid bereik het. Omdat die siklusse van hergeboortes nimmereindigend is, is die lewe eintlik betekenisloos. Dit glo dat die werklike persoon net die siel is wat van liggaam na liggaam beweeg.<\/p>\n<p>Uiteindelik kan ons nie diegene uitlos wie glo dat `n persoon eenvoudig ophou bestaan met die dood nie. Hierdie oortuiging mag net die hartseerste wees van alle dinge wat iemand verkies om te aanvaar. Om te glo dat alles ophou bestaan met die dood verwerp ons die geskape orde deur Yahuwah agtergelaat om ons te lei na die kennis van Homself (Rom. 1:20). En dit ontken daardie interne verlange vir die lewe na die graf.<\/p>\n<p>Hierdie persoon moet stop om die seisoene te aanskou. Winter kan verskriklik wees, maar die Lente word na uitgesien.<\/p>\n<h3><b>Pop kultuur Christenskap<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201cKyk, ek deel julle `n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, in `n oomblik, in `n oogwink, by die laaste basuin, want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word, en ons sal verander word.\u201d Paulus, 1 Kor. 15:51-52<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b><i>\u201cKyk, ek deel julle `n verborgenheid mee: Ons sal nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, in `n oomblik, in `n oogwink, by die laaste basuin, want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word, en ons sal verander word.\u201d<\/i><\/b> Paulus, 1 Kor. 15:51-52<\/p>\n<p>\u00carens het gelowiges die behoefte om te besef dat die Skrifte leer dat die hoogtepunt van ons aardse lewe te vinde is in die toekomstige opstanding van die dode wanneer die Here uit die hemel wegbreek en sy Koninkryk op die aarde vestig. Hulle het Johannes se openbaring van die Heilige Stad gewis \u201csien neerdaal van Yahuwah uit die hemel\u201d (Openbaring 21:2)<\/p>\n<p>In plaas daarvan het baie `n eskatologiese siening aanvaar wat sommige van die beginsels van die paganistiese idees alreeds bespreek, bevorder. Ons sien dit baie duidelik in Christen begrafnisse en gewilde leerstellings vanuit die preekstoel en die predikers pen, orals.<\/p>\n<p>Pop kultuur Christenskap leer die verwronge siening van die dood en die laaste dae. En ek glo dit is deels gebore uit `n teenstand teen lyding in die Nuwe Testament model. Ons s\u00ea dat ons die Koninkryk in gedagte het deur \u201cdie kultuur te wen\u201d deur sonde wettig te maak wanneer, maar in werklikheid, wens ons nie om op die sotheid van die kruis te steun nie en ly soos Christus in lankmoedige liefde nie. Nes die w\u00eareld, veg ons teen die dood instede daarvan om dit te omhels met die hoop in die opstanding.<\/p>\n<p>Amerikaanse Christenskap het dit vir ons moontlik gemaak om verby Paulus se woorde te kyk, \u201cEn elkeen wat Christelik in Christus Yahushua wil leef sal vervolg word\u201d (2 Tim. 3:12) en \u201cMaar dit is aan jou gegee om Christus omhalwe om nie net te glo nie, maar ook vir hom te ly. (Fil. 1:29). Ons het vir ons `n geloof opgebou wat niks anders wil h\u00ea as gerief in hierdie w\u00eareld.<\/p>\n<p>Ons het misluk om die ware hoop wat kom met die eerste konfrontering van die gruwel en werklikheid van die dood. Om die angel van die dood te hanteer, gee ons toe aan absurde oortuiginge wat meer reflektief is van paganistiese leerstellings as wat hulle van uitsonderlike Christen hoop in die opstanding is.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/closeup.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Evangelistiese Christenskap het op breedvoerige wyse paganistiese idees van die \u201chiernamaals\u201d aangeneem wat ons toelaat om voort te gaan met die voortplanting van die paganistiese \u201cgeen lyding vir my nie\u201d teologie.<\/p>\n<p>Die <a href=\"https:\/\/davidflowers.com\/2012\/10\/17\/rapture-theology-history-influence\/\" target=\"_blank\"><i><u>Left Behind<\/u><\/i><\/a> Reekse het baie gedoen om die idee te bevorder dat wat ons almal nodig het is om te ontsnap of \u201cweggeraap\u201d te word van die gruwels van hierdie w\u00eareld en ons nederige, afgeleefde liggamme vir `n toekomstige \u201cgeestelike\u201d bestaan aan die ander kant van die kosmos.<\/p>\n<p>Intussen, leer ons om minder en minder om te gee vir die siel van `n terroris, volksmoordenaar, en die baie maniere waarmee ons die w\u00eareld vernietig.<\/p>\n<p>Wat maak dit saak as die Christen lewe opgesom kan word as \u201coppad na die hemel met die dood,\u201d \u2026 wat vertaal: hierdie w\u00eareld is nie so belangrik na alles nie!<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Jy het dit baie keer by begrafnisse gehoor en blykbaar self op een of ander tyd ges\u00ea: Hulle is in `n better plek\u2026hulle het huis-toe gegaan.\u201d Selfs ons liedere weerkaats hierdie Platoniese idee van die siel se ontsnapping uit die liggaam.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>U het dit vele kere by begrafnisse gehoor en blykbaar op een of ander tydstip dit self ges\u00ea: \u201cDaar is `n beter plek\u2026hulle het huis-toe gegaan.\u201d Ons lofliedere reflekteer hierdie Platoniese idee van die siel se ontsnapping uit die liggaam.<\/p>\n<p>Regtig? Vlieg ons weg, of wag ons die opstanding af van die dode vir `n nuwe bestaan wanneer die hemel na die aarde kom?<\/p>\n<p>Klink dit soos `n leerstelling wat ons hoop reflekteer in die opstanding van die dode? Is dit `n ontwikkeling of `n afwyking van die Evangelie wat getuig dat die hemel binnekort sou deurbreek na hierdie kreunende aarde en Yahuwah se heerskappy onder die nasies bekend sal wees? Volgens die Nuwe Testament, verskil dit van die Evangelie van \u201cvrede op aarde\u201d<\/p>\n<p><b><i>Waarom dring ons aan in die bevordering van `n dowwe siening van die Christen hoop? <\/i><\/b><\/p>\n<p>Ons moet stop en ons afwagting van die opstanding van die dode wanneer die aakligheid van die dood `n gelowige tref, heroorweeg. In die klimaktiese gebeurtenis van die opstanding, sal ons ons rus binnegaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><i> \u201cDie leerstelling van die opstanding bevestig dat ons nie in die volheid van die ewigheid afsonderlik van die liggaam ingaan nie, maar net in die liggaam.\u201d<\/i><\/b> Stanley Grenz, Theology for the Community of God, pg. 588<\/p>\n<p>Indien ons glo dat daar lewe na die dood is sonder die liggaam, dan het ons grootliks ons hoop op die opstanding van die dood, verkeerd verstaan. Die hele heiliges uit die verlede en hede wag op die komende oordeel en opstanding van die afgestorwenes. Dit is asof die hele skepping op die rante van hul stoele sit, wat steun en ween vir daardie wisseling van dood na lewe.<\/p>\n<p>\u201cHemel en aarde roep uit, \u201cKom, Heer Yahushua! Kom!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><i>\u201cNou, aan die klimaks van Yahuwah se verlossing in die liggaamlike opstanding van gelowiges, is die finale vyand oorwin, die finale oorwinnig behaal.\u201d<\/i><\/b> Michael S. Gorman, <i>Apostle of the Crucified Lord,<\/i> bl.281<\/p>\n<p>Ons lewe in die hoop totdat die hemel na die aarde kom en Yahuwah herskep die w\u00eareld vir ons nuwe opgestane bestaan. Ons leef om van die komende Koninkryk van Yahuwah te getuig. Winter is hier, en die tye is verskriklik, maar die Lente is op hande!<\/p>\n<p>Dit het toenemend duidelik aan my geword dat die pop-kultuur Christenskap gebore was en ondersteun word deur `n standvastige di\u00ebet van slordige hermeneutiese en `n verdraaide siening van Yahushua. Dit het die kerk oopgestel vir demoniese misleidings en het haar vatbaar gemaak vir die paganistiese magte wat daarop uit was om ons hoop op die voltooide werk van Christus te ondermyn.<\/p>\n<p>Weens hierdie aanslag op die Christen ortodoksie en jare van voortplanting van `n siening van Yahuwah wat meer sterker na die Grieks-Romeinse mitologie lyk as die Abba van Yahushua, moet ons die Bereaanse Gees aanneem en weer vereenselwig word tot `n apostoliese siening van Yahuwah wat lyk soos Christus en in eenoorstemming met die ewige doel is. (Efe.1-3; Kol. 1:15-23).<\/p>\n<p>Laat ons stilstaan en heroorweeg wat die Skrifte leer omtrent hemel, hel, en die opstanding van die dode. Wat ons glo omtrent die toekoms affekteer diep hoe ons lewe in die teenwoordige gruwelike eeu.<\/p>\n<h3><b>Hemel: Ons Finale Tuiste?<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ons moet ons self losmaak van hierdie mantra wat praat van om na die hemel te gaan wanneer ons sterf asof aan die einde van ons reis gekom het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><i>\u201cWant kyk, Ek skep nuwe hemel en `n nuwe aarde, en aan die vorige dinge sal nie gedink word en hulle sal in die hart nie opkom nie.<\/i> Jesaja 65:17<\/p>\n<p>Skepping van `n \u201cnuwe hemele en aarde\u201d transformeer die voormalige dinge. Dit is `n w\u00eareld getransfigureer net soos die fisiese liggaam van Yahushua (Matt, 17:1-9). Die opgewekte liggaam van Christus was van daardie soort. Daar is kontinu\u00efteit met die ou liggaam en diskontinuiteit ook. Luk. 24: 13-35, 36-49; Joh. 20: 1-18, 24-31; 21:1-14).<\/p>\n<p>In Open. 21-22, sien ons nie gelowiges weg vlieg na `n ontliggaamde geestelike bestaan aan die ander kant van die kosmos nie. Nee, ons sien die hemel na die aarde kom. Ons sien die hemel, Yahuwah se ryk, wat deurbreek en ten volle saamsmelt met die fisiese ryk wat ons die Aarde noem. Ons kan dit sien in die herrese liggaam van Christus: die hemel verbind met die aarde.<\/p>\n<p>Ons moet ontslae raak van hierdie mantra wat praat van na die hemel gaan wanneer ons sterf asof ons aan die einde van ons reis gekom het. Die Hemel is inderwaarheid waar die Here huidiglik is, maar dit is nie ons finale woning nie. (Ps. 14:2; 20:6; 33:13; Pred. 5:2; Jes. 66:1; Dan. 2: 44; 7:27; Open. 11:15). Die afgehandelde taak van Chistus is nie ten volle besef nie, totdat Yahuwah sy woning hier op aarde maak nie.<\/p>\n<p>Yahuwah se verlange was altyd om sy goeie werk in die geskape w\u00eareld te voltooi waarop elke menslike wese ooit geleef het. Vir die Jood, was daar `n vaste oortuiging dat Yahuwah die skepping sal herstel en sy verbond met sy volk vervul. Die Here van die hemel en aarde sal die twee in een werklikheid vereenselwig.<\/p>\n<p>Hierdie herrese w\u00eareld was die \u201cNuwe Jerusalem\u201d en die \u201cHeilige Stad\u201d genoem. (Open. 21: 2). Hierdie nuut oorgemaakte w\u00eareld is ons finale bestemming. Dit is die Koninkryk van Yahuwah ten volle besef. In Openbaring 21:5, s\u00ea Christus:<\/p>\n<h3><b> \u201cKyk, Ek maak alles nuut!\u201d <\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ons hoop is in die toekomstige herrese bestaan in die \u201cnuwe hemele en aarde.\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>En Christus het die gesag om sulke dinge te s\u00ea, omdat hy die eerste was om opgewek te word en beklee te word met die onsterflikheid.<\/p>\n<p>Ons hoop is in `n toekomstige opgestane bestaan in die \u201cnuwe hemel en aarde.\u201d Dit was op hierdie aarde dat Yahushua gebid het, \u201cu koninkryk kom, u wil geskied op aarde soos in die hemel\u201d (Matt. 6:10). Hemel kom inderdaad na die aarde. Yahushua het versoek vir sy hernuwing en opstanding!<\/p>\n<p><i> <b>\u201cHemel, in die Bybel, is nie `n toekomstige bestemming nie maar die ander, verborge dimensies van ons gewone lewe \u2013 Yahuwah se dimensie, as jy wil. Yahuwah het die hemel en aarde gemaak; aan die einde sal hy albei weer maak en beide met mekaar verbind tot in ewigheid.\u201d<\/b> <\/i>N.T. Wright, <i>Surprised by Hope, 1<\/i><\/p>\n<h3><b>Opgewekte Toekoms<\/b><\/h3>\n<p><b><i> \u201c<\/i><\/b><i>Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die Koninkryk van Yahuwah nie kan be\u00ebrwe nie, ook be\u00ebrwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie \u2026Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflikheid moet met onsterflikheid beklee word.\u201d <\/i>Paulus, 1 Kor. 15:50, 53<\/p>\n<p>mense sal wil h\u00ea jy moet glo dat die opstanding alreeds plaasgevind het in die geestelike sin en daar is daarom, nie behoefte vir `n fisiese opstanding van ons liggamme nie. Hierdie siening laat die werk van die kruis uitstaan maar sien nie die belangrikheid en mag van `n fisiese opstanding raak om `n toksiese eskatologie te onderhou nie.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Paulus se klem op Christus se liggaamlike opstanding in 1 Kor. 15:51-58 is om die heiliges die versekering te gee dat ons dieselfde sal ontvang.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit moet gelykmatig aanvaar word as sy doel om daardie gelowiges in Thessalonika (1 Thess. 4:13-18) aan te spreek. Die gelowiges daar het te doene gehad met die afsterwe van hulle geliefdes om hulle. Hulle het \u201contslaap\u201d voor die koms van Christus.<\/p>\n<p>Aangaande die Christen se hoop, tydens die dood, skryf Stanley Grentz:<\/p>\n<p><b><i>\u201cMaar, as Christene, fokus na hoop nie op enige bevrugting van lewe na die dood nie. Daarenteen, is ons hoop gerig op die belofte van die opstanding. Daarom, enigiets wat ons s\u00ea aangaande die toestand van die afgestorwenes moet opkom uit die hoop vir die opstanding.\u201d<\/i><\/b><i> Created for Community, bl. 271<\/i><\/p>\n<p>Dit is deur Christus se dood aan die kruis dat ons gesterf het. Maar dit is deur Christus se opstanding dat ons mag lewe. \u201cOns is dus saammet hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek was deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so deur `n nuwe lewe kan wandel.\u201d<\/p>\n<p>Het Paulus voortgegaan, \u201cWant as ons met hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur di\u00e9 aan sy opstanding.\u201d (Rom. 6:4-5).<\/p>\n<p>Sonder die fisiese opstanding van ons liggamme, mag ons nie die volheid van die nuwe skepping binnegaan nie. Dit is die fisiese opstanding van die afgestorwenes en die oordeel waar die \u201claaste vyand\u201d uitgewis word (1 Kor. 15:26).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/african-women-hugging.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b>\u201cEk is die opstanding en die lewe, wie in my glo sal lewe al het hy ook gesterwe.\u201d <\/b>Yahushua, Johannes 11:25-26<\/p>\n<h3><b>Opstanding Nou<\/b><\/h3>\n<p><b>Het die opstanding op die derde dag enige effek op ons in hierdie tyd? Paulus het geglo dat ons die mag van Christus se opstanding selfs nou kan ervaar.<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap van sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.\u201d Paulus, Fillipense 3:10-11<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u201csodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.\u201d Paulus 3: 10-11.<\/p>\n<p>Paulus het geskryf, \u201cmaar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag n\u00e1 dag vernuwe.\u201d (2 Kor. 4:16). Hoe is dit dat die opstanding alreeds begin het in `n innerlike wyse? Dit het gebeur deur die dood, begrafnis en opstanding van Christus. Soos T.N. Enright geskryf het, dit is in die opstanding van Christus dat die w\u00eareld alreeds nou \u201cgebore is met Yahushua\u201d (SH, 73).<\/p>\n<p>Yahushua het ges\u00ea, \u201cEk is die opstanding van die lewe\u2026\u201d en om sy inwonende Gees te ontvang is die ontvangs van die herrese lewe (Joh. 12:24; 14:15-31; 16:5-16; Hand. 1:8). Die Koninkryk van Yahuwah het deurgebreek tot in die ouer orde van dinge en het alreeds die werk van die opstanding in die hier en nou begin. Dit doen `n werk in die harte van die mens.<\/p>\n<p><b><i>\u201cDie Koninkryk van Yahuwah behoort aan die toekoms, nogtans het die se\u00ebninge van die Koninkryk van Yahuwah in die teenwoordige Era ingegaan om die mens uit die gevangenisskap aan Satan en sonde te verlos. Ewige lewe behoort aan die Koninkryk van Yahuwah, aan Die Era wat sal Kom; maar dit, ook, het ingegaan in die teenwoordige bose Era dat die mens die ewige lewe mag ondervind te midde van dood en verderf. Ons mag in hierdie ondervinding van die lewe ingaan deur die nuwe geboorte, deur weer gebore te word.\u201d<\/i><\/b> George Eldon Ladd, The Gospel of the Kingdom, bl. 71<\/p>\n<p>Hoe beinvloed die opstanding die w\u00eareld van vandag? Hoe lyk die Koninkryk in aksie? Ek glo dat George Boyd die natuur en mag daarvan baie goed beskryf.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat die Koninkryk van Yahushua<b> \u201caltyd lyk soos [Yahushua] \u2013 liefdevol, dienend, en self opofferend aan alle mense, insluitende sy vyande. Tot die mate dat `n indiwidu, kerk, of beweging lyk soos dit, manifesteer dit die Koninkryk van [Yahuwah]. Tot die mate dat dit nie soos dit lyk nie, dit lyk nie so nie.\u201d<\/b> <i>The Myth of a Christian Religion<\/i>, bl. 14<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>van waar ons ook ons Verlosser verwag [hemele], die Here Yahushua Christus, wat ons vernederde liggamme in gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam.\u201d Fillipense 3:18-21<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>As ons onwillig is om te bloei soos Yahushua, sal ons nie die mag van sy herrese lewe besef nie. Daar is altyd `n kruis voordat die vloed van lig uit die grafkelder bars. Ons moet terugkeer na Christus en die gekkigheid van die kruis indien ons wens om die opstanding te vertoon. Want sy Koninkryk is nie van woorde nie, maar van krag. (1 Kor. 4:20).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b>Opstanding gebeur in die hier en nou wanneer die kerk die lewe weerkaats soos dit sal in die nuwe hemel en aarde. <\/b><\/p>\n<p>En daardie lewe lyk altyd soos Yahushua Christus van Nasaret.<\/p>\n<p><b>\u201cWant baie \u2013 van wie ek julle dit dikwels ges\u00ea het en nou ook onder trane s\u00ea \u2013 wandel as vyande van die kruis van Christus. Hulle einde is die verderf, hulle Yahuwah is die buik en hulle eer is in die skande; hulle bedink aardse dinge. Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Yahushua Christus, wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelyk te word aan sy verheerlikte liggaam.\u201d<\/b> Fillipense 3:18-21<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ive-made-it-to-the-top.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur David D. Flowers.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107184,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112017","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-heaven-is-not-the-christian-goal"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:35:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/\",\"name\":\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-01-16T01:57:28+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:35:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:35:05+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/","name":"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png","datePublished":"2024-01-16T01:57:28+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:35:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/heaven-to-earth-the-christian-hope-in-the-resurrection\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hemel na Aarde: Die Christen se Hoop in die Opstanding"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112017"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107184"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}