{"id":112000,"date":"2023-11-21T11:13:36","date_gmt":"2023-11-21T11:13:36","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahuwah-se-belofte-aan-ouers\/"},"modified":"2025-08-22T20:22:07","modified_gmt":"2025-08-22T20:22:07","slug":"yahuwah-se-belofte-aan-ouers","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/yahuwah-se-belofte-aan-ouers\/","title":{"rendered":"Yahuwah se Belofte aan Ouers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"yahuwah-se-belofte-aan-ouers\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>\u201cToe my eerste kind in my arms gel\u00ea was, was daar een gedagte allesoorheersend in my brein: Ek is heeltemal verantwoordelik vir hierdie kleine lewe. Niemand anders nie. Selfs as `n kinderoppasser haar sou seermaak indien ek nie daar is nie, is ek nog steeds verantwoordelik om te kies wie met haar sou wees.\u201d<\/p>\n<p>As gelowiges, is dit ons wens om ons kinders op te voed om burgers van Yahuwah se koninkryk te wees. Om vir hulle `n goeie opvoeding te verkry, werklik te hoop om `n goeie wederhelfte vir hulle te kry, en om ten alle tye finansie\u00ebl verseker te wees is die dinge waarvoor ons vir hulle hoop, maar die oorhoofse bekommernis wat elke hoop en verlange oorkoepel is om die koninkryk van Yahuwah met ons kinders aan ons sy, binne te gaan.<\/p>\n<p>Die probleem wat `n menigte ouers verwar is dat die Skrifte regtig nie `n klomp besonderhede gee oor net hoe om dit te doen nie.<\/p>\n<p>Efesi\u00ebrs 6:4 s\u00ea: En vaders moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van [Yahuwah].\u201d Spreuke 13:24 s\u00ea weer: \u201cWie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.\u201d Met herinneringe van tugtiging as `n kind, is dit maklik om aan te neem dat <i>dissipline<\/i> dieselfde ding as <i>straf<\/i> is, maar dit is eintlik hoegenaamd nie dieselfde nie.<\/p>\n<h3><b>Dissipline \u2260 Straf<\/b><\/h3>\n<p><i>The American Heritage Dictionary<\/i> beskryf dissipline as: \u201cOpvoeding wat verwag om `n spesifieke karakter of gedragspatroon te ontwikkel, spesifiek opvoeding wat morele of verstandelike bevordering bewerkstellig. \u2026 Gekontroleerde gedrag wat die resultaat is van gedissiplineerde opvoeding; selfbeheersing.\u201d<\/p>\n<p>Die grootste geskenk wat ons ons kinders kan gee is om hulle selfbeheersing te leer. Dit kom met <i>dissipline<\/i>. As ouers, is dit ons Yah gegewe verantwoordelikheid om ons kinders op te voed, om hulle op te lei in regverdigheid en in alle goddelikke gedrag wat ons verlang hulle moet uitleef. Die grondslag van dissipline is selfbeheersing. Soldate het dissipline. Atlete en gimnaste is goed gedissiplineerd, net so met musikante, kunstenaars, en enigiemand, wie deur, opoffering, enige vaardigheid geslyp het.<\/p>\n<p>Ouerskap is harde werk. Ja dit is lonend, maar laat ons eerlik wees: ouerskap reg gedoen is harde werk! Kinders is nie gebore met die kennis van hoe om hul bedjies elke oggend op te maak nie. Hulle word nie gebore met die wete om hul tandjies elke oggend te borsel nie, hulle speelgoed te deel nie, ywerig te werk, en om nie stout te wees nie. Dit kom met opvoeding. `n Kind wat toegelaat word om te slaan wanneer hy kwaad is, raak groot om later sy vrou of sy baas te slaan. Hy mag in die tronk beland daarvoor, wat die regering kans gee om te leer deur strafmaatre\u00ebls wat hy as kind moes geleer het deur dissipline.<\/p>\n<h3><b>Oefen die seun volgens die eis van sy weg<\/b><\/h3>\n<p>In die opvoeding van ons kinders, is dit belangrik om die verskil tussen sonde en kinderlikheid te onderskei. Nie elke laaste ding is `n geestelike aanval of `n geestelike oorwinning nie. Sommige dinge is eenvoudig maar net biologies. Sommige dinge is eenvoudig net gevolge omdat geleef word in `n sondige w\u00eareld. Net so omdat dit nie `n sonde is om menslik te wees nie, n\u00f3g is dit inherent sondig om `n kind te wees. Kinderlikheid is nie, binne en buite homself, sondig nie.<\/p>\n<p>Lukas 2:52 is dikwels vertaal as \u201c[Yahushua] het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by [Yahuwah] en die mense.\u201d Maar in die oorspronklike, instede om die verlede tyd van \u201chet toegeneem,\u201d gebruik die Grieke `n intransitiewe werkwoord. Met ander wooorde, s\u00ea dit <i>Yahushua het toegeneem in wysheid en statuur en in genade by Yah en die mense. <\/i><\/p>\n<p>\u201cYahushua was `n volmaakte drie-jarige, maar nie met die wysheid en ondervinding van `n volwassene nie. Hy was `n volmaakte 9-jarige, `n 17-jarige, maar weereens, nie met die wysheid wat hy as 30-jarige gehad het nie. Kinderlikheid is nie sondigheid nie en moet nie as sonde behandel word nie. Maar, wat moet gebeur, is <i>oefening<\/i>. Instruksie. Spreuke 22:15 verduidelik hierdie punt, deur te s\u00ea: As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroete sal dit daaruit verwyder.\u201d<\/p>\n<p>Dus, ja, kinders het behoefte aan korreksie, maar nie weens die toestand van kindwees, en nooit, ooit in woede nie. Dit leer eenvoudig \u201cmag maak reg\u201d<\/p>\n<h3><b>Ook as hy oud is, daar nie van afwyk nie<\/b><\/h3>\n<p>Spreuke 22:6 is `n interressante, dikwels misverstane belofte. \u201cOefen die seun volgens die eis van sy weg, dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.\u201d As ouers hou ons daarvan om dit te interpreteer as `n waarborg dat wanneer ons alles regdoen, sal ons volwasse kinders getroue, ywerige Christene wees, maar dit is nie wat dit hoegenaamd s\u00ea nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"397\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Spreuke 22:15 \u201cAs sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahuwah se Belofte aan Ouers image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah sal nooit die wil afdwing nie. Onse kinders is indiwidue wie die Yah-gegewe reg het om te aanvaar of te verwerp wat verlossing betref, nes ons. Wat hierdie belofte ons verseker is dat wanneer hulle oud is, sal ons kinders nie by magte wees om weg te kom van die beginsels en goddelike waardes wat in hul kinderdae in hulle ge\u00efnstalleer is nie. Hulle mag hulle beste doen. Hulle mag so vining en so v\u00e9r hardloop as hulle kan, maar hierdie waarhede in die kinderjare ge\u00efnstalleer sal in hulle harte bly selfs as hulle weier om daarvolgens te lewe.<\/p>\n<p>As ouers is dit maklik om te veronderstel dat ons werk is om ons kinders van die waarheid te oortuig. Ons wil h\u00ea dat hulle die keuses moet maak wat ons voel reg is. En kom ons aanvaar dit: soms neem ons volwasse wordende kinders verkeerde besluite waarvolgens hulle met die gevolge sal lewe. Maar dit is nie ons werk om enigeen te oortuig nie. D\u00edt is die werk van die Heilige Gees.<\/p>\n<p>Yahushua het belowe dat na Sy hemelvaart, sal hy die Vertrooster stuur om `n baie spesiale werk te doen: \u201cEn as hy kom, sal hy die w\u00eareld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel.\u201d (Johannes 16:8)<\/p>\n<p>Jesaja 49:25 verseker ons van Yahushua se se\u00ebninge: \u201cjou bestryder sal \u00c9k bestry en jou kinders sal \u00c9k verlos.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"afro-amerikaanse-gesin\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/african-american-family.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107147,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112000","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-christian-living"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cToe my eerste kind in my arms gel\u00ea was, was daar een gedagte allesoorheersend in my brein: Ek is heeltemal verantwoordelik vir hierdie kleine lewe. Niemand anders nie. Selfs as `n kinderoppasser haar sou seermaak indien ek nie daar is nie, is ek nog steeds verantwoordelik om te kies wie met haar sou wees.\u201d As [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:22:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/\",\"name\":\"Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-21T11:13:36+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:22:07+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahuwah se Belofte aan Ouers\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cToe my eerste kind in my arms gel\u00ea was, was daar een gedagte allesoorheersend in my brein: Ek is heeltemal verantwoordelik vir hierdie kleine lewe. Niemand anders nie. Selfs as `n kinderoppasser haar sou seermaak indien ek nie daar is nie, is ek nog steeds verantwoordelik om te kies wie met haar sou wees.\u201d As [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:22:07+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/","name":"Yahuwah se Belofte aan Ouers - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-21T11:13:36+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:22:07+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahuwahs-promise-to-parents-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/yahuwahs-promise-to-parents\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahuwah se Belofte aan Ouers"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112000","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112000"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107147"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112000"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}