{"id":111998,"date":"2023-11-10T02:35:40","date_gmt":"2023-11-10T02:35:40","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-ten-bloede-toe-weerstand-bied\/"},"modified":"2025-08-22T20:19:05","modified_gmt":"2025-08-22T20:19:05","slug":"ten-bloede-toe-weerstand-bied","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/ten-bloede-toe-weerstand-bied\/","title":{"rendered":"Ten Bloede toe Weerstand bied"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie\u2013WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. As jy geskok is deur sommige nie- WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p> <\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\">\u2018Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.\u2019<br \/>\nHebre\u00ebrs 12:4.<\/h3>\n<p>\u2018Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied\u2019 \u2013 soos ander gedoen het nie, en so raai die skrywer sy lesers aan om hulle vergelykende immuniteit van vervolging te kontrasteer met die lot van diesulkes sodat hulle met vreugde die rigiede taak wat op hulle gel\u00ea is mag doen. Wie was hierdie andere?\u2019<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Want julle moet ag gee op Hom wat so `n te\u00ebspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie. Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in jul stryd teen die sonde nie. (Hebre\u00ebrs 12: 3-4) <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&#8216;Indien die veronderstelling van baie reg is dat hierdie Sendbrief geaddreseer was aan die Moeder kerk in Jerusalem, was die lot van Stefanus, die eerste martelaar en Jakobus die broer van Johannes, wie die \u201cdie beheer oor\u2019 daardie kerk gehad het, in die gedagte van die skrywer. As die datum vasgestel deur sommige vir die brief, aanvaar word, het die vervolging onder Nero, wat die tuine van die Kapiteel met lewende fakkels verlig het, alreeds plaasgevind, en die skrywer sou gewens het dat die Kerk in Jerusalem hulle self moes Bedink of hulle beter vaar as hul broeders in Rome. Maar of hierdie vermoedens aanvaar word of nie, is daar nog `n teenstrydigheid duidelik in die skrywer se gedagte. Hy het gepraat van die lang geskiedenis van die helde van die geloof, sommige van hulle wie \u2018gestenig was en gedood was\u2019, en hy sou wou h\u00ea dat die Christene wie aangespreek was hul posisie vergelyk met dit van die antieke heiliges en martelare. En dan is daar nog `n kontras, steeds meer sterker, wonderliker en besonders, in sy gedagtes, want my teks volg onmiddelik na `n verwysing van Yahushua Christus., \u2018wie aan die Kruis gely het, die skande deurgemaak het\u2019 Dus het Hyself \u2018weerstaan tot die dood\u2019 Daarom, het die skrywer sy lesers aangespoor om te dink aan die martelare in die Moeder Kerk, van die bloed wat die kerk te Rome gevul het, van die vermoorde heiliges uit die generasie in die verlede, en, bo en behalwe dit alles, van die groot Kaptein van onse verlossing, en, bemoedig deur die gedagte, wat manmoedig verduur het en magtig teenstand in die konflik bedryf het wat aan hulle opgel\u00ea was. \u2018Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in jul stryd teen die sonde nie.\u2019<\/p>\n<ol>\n<li><span style=\"tab-stops:list .5in\"><b>So, dan het ons hier, om mee te begin, die permanente toestand van die Christen lewe as een van Oorlogvoering en teenstand. <\/b><\/span><\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"indenttext\">Die beeltenis van die ganse konteks word verkry uit die arena. `n Vers of twee voor die skrywer praat omtrent die wedloop: nou verskuif hy sy siening effens en praat instede daarvan omtrent die stoeiery of van die pugalistiese aanslae wat daar woed. Sy punt is dat altyd en orals, mag die vorme farie\u00ebr en waarin die konflik mag plaasvind. `n Element van inspanning, deursettingsvermo\u00eb, en antagonisme is onlosmaaklik deel van die Christen se lewe. Dis die moeite werd om vir `n wyle oor na te dink. Dit is alles baie goed om te sing van groen weivelde en stille waters, en om verheug te wees in die se\u00ebninge, die vreugdes, die stiltes, die blydskap van Christen ondervindinge, en om verbly te wees in die gedagte van vele goedertierenhede van liggaam en siel wat na die mens kom deur geloof. Dit is alles waar en alles geseend, maar is net een sy van die waarheid. En as ons vasgevat en afgeskaal het op die praktyk en ondervinding van die ander kant van die Christen lewe nie, wat dit `n ontbering en pyn tot die laer self meemaak en`n voortdurende teenstand, waag ek om te s\u00ea dat ons geen reg het op die soete en tedere kant daarvan nie; en vir onsself afvra of ons enigiets weet van Christen wees. Dit word nie net aan ons gegee nie \u2013 dit word nie aan ons hoofsaaklik gegee nie \u2013 om daardie groot en kosbare dinge te verseker wat nie met mekaar verbind nie, maar dit word aan ons gegee sodat, ons verryk, en standvastig en versterk word deur die besit daarvan. Ons moet beter voorberei word vir die konflik, nes `n wyse kommandeur sal voorsien dat sy soldate goed gevoed is voor die aanvang van die stryd.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>`n Element van pogings, uithouvermo\u00eb, en antagonisme is onafskeibaar van die Christen lewe.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Maar dan, om daarvandaan te gaan, wat maar net `n kantlyn saak is, laat ek jou herinner dat ons antagonisme is \u2018stryd teen sonde.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Sommige mense sal my teks laat beteken om net eenvoudig die konflik te wees wat ons het om te veg teen die bose, slegtighede en swakhede. Sommige deur die konteks gelei, sal die verwysing uitsluitlik neem na die antagonisme met die booshede rondom ons en met die beliggamming van daardie mense wie nie die Christen idees van lewe en leefwyse deel nie. Maar nie die een nog die ander van hierdie twee uitsonderlike interpretasies kan onderhou word nie. Want sonde is een, of dit nou beliggaam in onsself of in die mens of in instellings. Ons het dieselfde konflik om teen te veg presies dieselfde antagonis as wanneer ons in die taak besig is van reiniging van onsself van alle onreinheid van vlees en gees en wanneer ons besig is in die bre\u00ebr skema van soeke om elke man te laat sien die mag van Christus se liefde, en om in reinheid te lewe in gehoorsaamheid aan Hom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En so, die eerste veld waarop elke Christen sy spore inslaan, om sy bekwaamheid te bewys, en om sy krag te beoefen is die veld van binne, waar die lys baie nou en waar die eie ek in stryd is met self in daaglikse konflik. Elkeen van ons dra ons eie grootste vyand in sy eie onderbaadjie. Ons almal het begeertes, passies, neigings, verlanges, foute, ondeugde, gemeenhede, selfsugtighede, traaghede &#8212; `n hele menigte euwels wat daar l\u00ea soos `n slangnes binne-in ons, en ons eerste taak en ons lewenslange missie is om die gif angel daaruit te haal, en om hulle te versmoor en uit te verdryf.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Dit is die plegtige plig van elke Christen om oorlog te voer om homself te verhoed dat hy gevang word in die stroom van goddelose lewe wat rondom hom heers. Ons moet veg om onsself te weerhou om besoedel te word deur die w\u00eareld en die w\u00eareldse gemeenskappe waarin ons wandel.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">En dan, net daarn\u00e1, kom daar die volgende ding \u2013 die antagonisme waarin Christen mense permanent moet staan in `n w\u00eareld wat nie met hulle siening saamstem nie, wat vreemd is vir die maxims wat hulle lewens beheer, en wat geen samewerking gee aan die Koning aan wie hulle eed afgel\u00ea het om te gehoorsaam nie. En daardie antagonisme loop uit in verskeie vorme. Eerstens, is dit die ernstige plig van elke Christen om oorlog te voer om te verhoed dat hyself meegesleur word deur in die stroom van goddelose lewenswyses wat rondom hom heers. Ons moet veg om ons self te weerhou om deur die w\u00eareld beskadig te word en die w\u00eareldse gemeenskappe waarin ons woon. Wat sou word van die kaptein van `n skip wie nie sorg tref dat sy kompas reggestel word en die effek van die massa yster in die vaartuig te neutraliseer nie? U wandel soos in die sale van `n hospitaal. Indien u nie maatre\u00ebls tref nie, sal jy die siektes in die lug inasem. Dit is net so seker dat traak-my-nie-agtige Christen mense wie nie waaksaam is teen sluimerende en omringende euwels sal daardeur aangesteek word nes dit onomwendbaar is wanneer `n Engelsman uit gaan, s\u00ea na die Verenigde State, wie terug sal kom met die tongval van ons broeders aan die anderkant van die Atlantiese oseaan wat onbewustelik oor sy tong rol. Die eerste plig, belangrik vir Christen mense, is dat hulle moet besef dat hulle lewe in `n orde van dinge nie volgens die Meester se beginsels nie en om versigtig te wees dat hulle nie met die infeksies aangesteek word nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek het nie nodig om `n woord te s\u00ea oor die ander vorm van antagonisme nie, wat net so gemeen is en sal ons verhoed om baie om te gee omtrent die oordele wat deur andere gevorm word oor ons, deur die mense rondom ons. \u2018Met my, is dit `n netelige saak dat ek veroordeel word deur jou of deur die oordele van die mens.\u2019 Maar die teenstand teen sonde, wat die Christen mens se genadige stryd is in die w\u00eareld, is nie volbring \u00f3f deur homselwers weg te hou van samesyn met omringende booshede of deur weiering dat antagonisme hom aflei van sy koers nie. Daar is iets meer wat `n eenvoudige plig is: elke Christen moet Christus se soldaat wees om Christus se gebooie bekend te maak, en die beginsels van Sy woord in die w\u00eareld gehoorsaam word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gemeenskappe is nie georganiseer op Christen beginsels nie. Jy moet maar net rondom jou kyk om dit te sien. Ek nodig nie te vertoef rondom die verskeie teenstrydighede tussen die eenvoudige leerstellings van hierdie Boek en elke gemeenskap, elke nasie, en elke indiwidu nie, maar laat ek jou herinner dat totdat die Bergpredikasie die wet is van elke indiwidu en gemeenskappe, sal die Christen mens, as hy getrou is aan die Here, sal moet \u2018strewe teen sonde\u2019 in die hoedangheid om gevestig te wees in Christus se koninkryk, wat die koninkryk van geregtigheid is. Daardie preek bevat nie alle waarhede nie, maar is die Magna Carta van toegepaste Christen wees, die koninkrykswette van die lippe van die Koning Homself.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> So, broeders, ek kom na julle met d\u00edt as my boodskap dat geen Christen mens sy werk as Christus se soldaat doen, \u2018in jul stryd teen sonde,\u2019 totdat hy soek, met die beste van sy mag, om die wet, wat geregtigheid is, op die aangesig van die aarde gevestig te kry nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">So, broeders, ek kom na julle met dit as my boodskap dat geen Christen mens is besig om sy werk te doen as Christus se kryger, \u2018strewe teen sonde,\u2019 totdat hy poog, met die beste van sy mag, om Christus se Wet, wat geregtigheid is, op die aangesig van die aarde opgerig te kry nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Praat van dinamiete en plofstof, daar is plofbare krag genoeg in die Christelikheid om die korrupsie wat so `n groot deel van die moderne sosiale lewe is in stukke te versplinter. Maar, magtie! Die Christen Kerk was te lank en te algemeen aangestel in die plasing van `n demper op die biskruit in stede daarvan om dit af te vuur en wie daarop uit was om `n groot gedeelte van die gebooie van die Meester weg te redeneer instede daarvan in die soeke om dit toe te pas.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar is deesdae `n nuwe gees om ons, waarvoor ons met toewyding dankbaar kan wees, maar ons moet ook vergeet dat, nes elke nuwe beweeg meriete, is dit geneig om eensydig en oordrewe te wees. Veel skade is gedoen in baie rigtings deur Christen onderwysers wie soek om die beginsels van Christus se gebooie toe te pas op verskeie fases van sosiale sondes sonder uitsonderlike kennis van die feite van die saak. Maar dit ten volle erken, verbly ek myself daarin om te glo dat Christen mans rondom ons ontwaak, soos hulle nooit te vore gedoen het nie, tot die ernstige pligsbesef wat op die Christen kerke gel\u00ea is, indien hulle nie sou omkom in traak-my-nie-agtigheid en onaktiewiteit nie, om Christus se Wet te verkondig en daarna soek om dit te herken vir die indiwidu en as Christus se leiding vir die gemeenskap.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Onthou net die beperkinge en die vervolginge waarvan ek alreeds `n woord gespreek het. Mens het die besigheid om onder ander mense te gaan preek eers as hy homself gereinig het. En die eerste taak van die Christen hervormer is met sy eie hart. En weereens, help dit net om met die instellings te werk as u werk aan die mense wie werk onder die instituut. Die belangrikste werk vir die Christen Kerk moet altyd met die indiwidu wees, en deur hulle opheffing, sal die opheffing van die gemeenskap ten beste verseker word. Maar die fout van baie merkwaardige en ernstige mense deesdae is in die idee dat indien jy die \u2018omgewing\u2019 opstel, soos hulle dit noem, reg, sal jy die mense regkry. `n fout. Neem `n bondel besope deugniete uit die agterbuurte en sit hulle in `n model woon eenhede, en oor twee weke, sal die woon eenhede net so smerig wees soos die areas waaruit die manne gesleep is. Herstel die mense, en dan mag jy hulle sit in `n nuwe omgewing; herstel hulle, en die omgewing sal herstel word. En werk eerste aan jouself, en dan kan jy die gemeenskap ophef. Weerstaan jou sonde, en gaan dan uit om te veg met die booshede van ander.<\/p>\n<ol start=\"2\">\n<li><span style=\"tab-stops:list .5in\"><b>Neem notisie van die felheid van die stryd wat ander deurgemaak het.<\/b><\/span><\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"indenttext\">Ek het alreeds ges\u00ea dat die onmiddelike konteks stel twee kontraste voor tussen die vergelykende immuniteit van vervolging van die brief se leser en andere.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die eerste is dit wat voorgestel word deur die glorieryke ere-rol helde en martelare van die geloof wat die hoofstuk voorafgaan. Sonder om te praat van retoriek of die onderwerp af te water, sal Christen manne van hierdie generasie goed doen deur na te te dink oor wat die vaders deurgemaak het en gedoen het om die gemak vir hulle te wen.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ek dink moderne Christelikheid, in haar selfvoldaanheid, sou heeltemal beter wees as dit soms teruggaan daarna om te onthou dat daar tye was toe \u2018jong manne en meisies, en ou manne en kinders,\u2019 ten bloede toe weerstand gebied het dan so verheug hul dood tegemoet gegaan het so vreugdevol soos `n bruid na die altaar.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Ek onthou `n ou kerk op die heuwels van Rome, wat op al sy mure bedek is met die grusaamste prente van martelare. Daar mag `n onheilspellende bewondering en aanbidding hiervan wees. Ek dink moderne Christelikheid, in sy selfvoldaanheid met haarself, sou heeltemal beter wees as dit soms daarna teruggaan om te onthou dat daar tye was toe \u2018jong manne en meisies, en ou manne en kinders,\u2019 ten bloede toe weerstand gebied het en dan so verheug hul dood tegemoet gegaan het so vreugdevol soos `n bruid na die altaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018O, broeders, julle Nonkonformiste in hierdie geslag, wie `n gemaksugtige godsdiens het, dink net somtyds hoe dit eens was. Dink aan George Fox en die Vriende. Dink aan die vroe\u00eb Nonkonformiste, op wie jag gemaak is en gefolter, hul neuse gesny en hul ore afgesny, hul pilorie\u00eb en verbanning, en staan dan beskaamd om te praat van die moeilikhede wat jy moet tegemoet gaan. \u2018Julle het nie ten bloede weerstaan nie.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">`n Veel groter teenstrydigheid word hier voorgestel, die skrywer se denke van Yahushua in Sy kapasiteit as die Prins van lydendes vir die geregtigheids\u2019 onthalwe, wie Sy Kruis kon <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2024-10-20T15:18\">vrygespring het indien Hy verkies het om Sy stryd en Sy getuienis op te gee. Yahushua Christus is `n baie groter as dit. En die <\/ins>andersheid<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2024-10-20T15:18\"> van Sy lyding en dood word nie aangeraak deur so `n idee nie. Maar laat ons nie vergeet dat Hy dit is, en wat ookal Sy dood is, staan dit ook as die einste klimaks van alle lyding vir geregtigheid. Hy is die Koning van die Martelare en die Offergawe vir die w\u00eareld se sondes. Laat ons na Hom kom en die heldhaftigheid van karakter opmerk, verborge vir haastige observasie deur die soete sagmoedigheid waarin dit omgewe is, soos die yster hand in `n fluweel handskoen. <\/ins><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018Laat ons verstaan hoe Sy beeld na ons uitgehou word en hoe die Kruis ons voorbeeld is en die grondslag van al ons hoop. \u2018Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied nie \u2026 Aanskou Hom.\u2019<\/p>\n<ol start=\"3\">\n<li><span style=\"tab-stops:list .5in\"><b>En nou ten laaste, neem notisie van die ligter stryd uitgel\u00ea vir ons.<\/b><\/span><\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"indenttext\">Die teenstand verander sy vorm, maar die essens, duur voort. In die oue dae, het oorlogvoering bestaan uit manne wat mekaar bloedneus slaan of in handgemene grepe, voet, en aangesig tot aangesig, met mekaar slaags raak. Deesdae is dit grofgeskud duo`s &#8212; `n groot mate meer wetenskaplik, baie meer minder grusaam; maar dit is nog steeds oorlogvoering. Die w\u00eareld was gewoond om Christene te verbrand, het hulle opgehang, en gestenig. Dit maak nie deesdae so nie, maar dit veg nog steeds teen hulle. Die w\u00eareld het deels Christen geword, en die beginsels van Christelikheid het, in `n sekere onperfekte wyse, deur die massas geinfiltreer so dat die antagonisme nie so erg was soos dit eens was nie. En die kerk het haar getuienis verswak en essensie\u00ebl die maxims van die w\u00eareld aangeneem. Waarom dan sal die w\u00eareld `n Kerk vervolg wat maar net slegs `n bietjie van die w\u00eareld is onder `n ander naam? Maar laat elke man vir homself eerlikerwys probeer om `n lewe te leef gemodelelleer na Christus se beginsels, en laat hy homself stel teen die heersende euwels rondom hom, en soeke daarna om dit te onderwerp, omdat Christus hom geroep het. Sal hy sien of die destydse antagonisme nie nog daar is nie. Wat `n koor van selektiewe byskrifte sal onmiddelik uitgespreek word! \u2018Onuitvoerbaar,\u2019 \u2018fanaties,\u2019 \u2018eensydig,\u2019 \u2018revolusion\u00ear,\u2019 \u2018Farise\u00ebr,\u2019 \u2018geveinste.\u2019 Hierdie sal die welriekende blomme wees in `n geweefde blommekrans. Afhangende daarvan, sal `n Christen mens wat daarop uit is om Christelikheid vir homself uit te leef, en soek om dit rondom hom toe te pas, moet veg en verduur.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> `n Christen mens wat Christelikheid vir homself wil uitleef en soek om dit rondom hom toe te pas, sal moet veg en verduur.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Ten Bloede toe Weerstand bied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Maar dit alles is, soos niks \u2013 nietig \u2013 in vergelyking met wat die voorste linie moes deurgemaak het nie, en deurgemaak het, met vreugde. Hulle het in die loopgrawe gesneuwel en dit opgevul sodat die agterlinies kon oorgaan. Hulle het swaardwonde deurgemaak, ons kry net spelde prikkies. Klippe was na hulle geslinger, soos Stefanus buite die stad; hande vol modder is wat ons hoef te vrees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">So, broeders, aanvaar vandag se vorm van die permanente konflik en sien toe dat jy die taak op jou gel\u00ea gemoedelik, vreugdevol en deeglik uitvoer. En moenie veel dink aan die ongemak en ergernisse nie. Vir ons om te praat van opofferinge van Christus is soos vir `n sleepbootvaarder op `n kanaal wat vertel van die gevare van sy reis in die ore van `n Arktiese ontdekkingsreisiger of soos `n man wat in `n eerste klas wa reis na Londen sou praat met `n Afrika reisiger omtrent die \u2018gevare van die pad.\u2019 \u2018Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied nie. Dink na oor Hom; neem jou kruis op, en volg Hom.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie WLC artikel deur Alexander MacLaren.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is &#8211; WLC Span.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107144,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111998","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie\u2013WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T20:19:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/\",\"name\":\"Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-10T02:35:40+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T20:19:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ten Bloede toe Weerstand bied\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie\u2013WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T20:19:05+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/","name":"Ten Bloede toe Weerstand bied - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-10T02:35:40+00:00","dateModified":"2025-08-22T20:19:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/resisting-unto-blood-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/resisting-unto-blood\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Ten Bloede toe Weerstand bied"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111998","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111998"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107144"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111998"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}