{"id":111967,"date":"2023-07-02T07:20:00","date_gmt":"2023-07-02T07:20:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-kan-dit-wees-dat-ellen-white-se-geskrifte-die-skrifte-troef\/"},"modified":"2025-08-22T19:54:53","modified_gmt":"2025-08-22T19:54:53","slug":"kan-dit-wees-dat-ellen-white-se-geskrifte-die-skrifte-troef","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/kan-dit-wees-dat-ellen-white-se-geskrifte-die-skrifte-troef\/","title":{"rendered":"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">\u201cPasop vir valse profete wie na julle kom in skaapsklere, maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Ons bedoel dit wanneer ons s\u00ea dat die skrywers van die Bybel baie verkeerd was wanneer hulle die volgende staaf:<\/p>\n<ul>\n<li>\u2019Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here onder die hemelinge. O Here, God van die le\u00ebrskare, wie is soos U? Grootmagtig is U, o Here, en U trou is rondom U!\u2019 (Psalms 89:7, 9) Etan, die Esrahiet wie die psalm gedig het, kon nie iemand net soos Vader Yahuwah vind nie.<\/li>\n<li>\u2018Wie is soos die Here onse God, wat hoog woon.\u2019 (Psalm 113:5) Hierdie psalm was of deur Moses of Dawid geskryf. Beide van hulle kon nie `n ander wese vind nes Vader Yahuwah nie.<\/li>\n<li>\u2018Geeneen is soos U nie, o Yahuwah! U is groot en u Naam is groot in krag.\u2019 (Jeremia 10:6) Ook Jeremia kon nie iemand vind wat Vader Yahuwah se gelyke is nie.<\/li>\n<li>\u2018Daar is niemand soos U onder die gode, Here, en daar is niks soos U werke nie. (Psalm 86:9) Die psalm was deur Dawid geskryf. Ook hy, het nie `n gelyke gevind vir Vader Yahuwah nie.<\/li>\n<li>\u2018Ook is U geregtigheid, o Yahuwah, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o Yahuwah, wie is soos U? (Psalm 71:19)<\/li>\n<li>\u2018O Yahuwah, wie is soos U onder die gode? Wie is soos U, verheerlik in heiligheid, gedug in roemryke dade, een wat wonders doen?\u2019 (Exodus 15:11) Weereens was Moses sprakeloos om iemand te vind gelyk aan Vader Yahuwah.<\/li>\n<li>\u2018O Here, God van die le\u00ebrskare, wie is soos U? Grootmagtig is U, o Here, en u trou is rondom U! (Psalm 89:9)<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ongelukkig het Moses, Dawid, Ethan die Esrahiet, en Jeremia nie geleef om die geskrifte van Ellen White te lees nie. Sou hul tydgenote van Ellen White wees, sou hulle nie gewonder het wie gelyk aan Yahuwah kan wees nie. \u2018Onder inspirasie\u2019 het Ellen White nadruklik gestaaf dat `n ander wese gelyk is aan Yahuwah. <b><i>\u2018Maar Christus is gelyk aan God, onsterflik en almagtig.\u2019 <\/i><\/b>The Youth Instructor, Junie 21, 1900.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"sda-en-ellen-white\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sda20and20ellen20white-afrikaans-scaled.png\" style=\"width: 720px; height: 558px;\"><\/p>\n<p>Miljoene volgelinge w\u00eareldwyd het Ellen Whte se geskrifte verhef tot `n vlak waar hulle meer gemaklik voel om haar stellings te aanvaar bo die geskrifte van Moses, Dawid, Etan die Esrahiet, en Jeremia. Veronderstel volgelinge van Ellen White is nie in die minste bekommerd om die ge\u00efnspireerde skrifte van die Bybel te ignoreeer nie en instede haar stellings te aanvaar as kanoniek, wat enige ander vorige stellings deur die Bybel profete oorskadu. Is ons verbaas dat dieselfde volgelinge al die ligstrale wat Yahuwah oor Sy volk laat skyn het sedert haar dood, verwerp het? Dit is `n natuurlike optrede vir die opheffing van menslike tradisie oor die Bybel.<\/p>\n<h3><b>Nog `n Bisarre Stelling<\/b><\/h3>\n<p><b>\u2018In Hom was lewe, oorspronklik, ongeleen, onafgelei.\u2019<\/b> (1 SM 296) Jy kan nie hierdie stelling lees, en die bogenoemde een lees sonder die slotsom dat ons twee gelyke gode op die w\u00eareld stadium het nie. Een speel die vader se rol, en die een speel die rol van die seun. Is dit nie afgodery nie? Om `n goddelike wese gelyk aan Vader Yahuwah voor te stel is afgodery en paganisme. Maar dit is wat Ellen White in die denke en harte van haar volgelinge ingeprent het deur haar uitgebreide boeke en artikels. Haar volgelinge aanvaar haar woorde geredelik terwyl hulle Vader Yahuwah se herhaaldelike waarskuwings omtrent afgodery en aanbidding van ander gode, opsy vee. Hoe kan ons sulke ernstige waarskuwings deur Vader Yahuwah ignoreer?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018Hulle het <b>deur vreemde gode Sy ywer gewek<\/b>; deur gruwels Hom geterg. (Deuteron\u00f3mium 32:16)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2018Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek, Yahuwah jou God, is `n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, en aan die derde en vierde geslag van die wat My haat.\u2019 (Deuteron\u00f3mium 5:9)<\/p>\n<p>Soos wat dikwels die geval is, kontrasteer Ellen White die einste woorde van Yahushua wanneer Hy dit bevestig in Johannes 5:26. \u2018Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun<b> ook gegee <\/b>om lewe in Homself te h\u00ea.\u2019 Yahushua bevestig wat hy ookal het deur die Vader aan Hom gegee is. Maar Ellen White weerl\u00ea die aanspraak wanneer sy daarop aandring dat <b>\u2018in Hom was lewe, oorspronklik, ongeleen, onafgelei.\u2019 <\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> \u2018Ons het baie lesse om te leer en baie. baie om af te leer. God en die hemel alleen is onfeilbaar. Diegene wie dink dat hulle nooit `n gekoesterde idee hoef op te gee nie, nooit geleentheid sal h\u00ea om `n opinie te verander nie, sal terleurgestel word. Solank as wat ons vashou aan ons idees en opinies met vasbeslote verbetenheid, sal ons nie die eenheid h\u00ea waarvoor Christus gebid het nie.\u2019 (CET 203) Dit is `n wyse raadgewing wat sy aan haar volgelinge gegee het. Maar, die historiese verslag bewys dat sy nie hierdie instruksie gevolg het nie. Toe die lig van die plat aare voorgestel was, het sy dit geminag. En sedert sy gesterf het in 1915, het haar volgelinge geen lesse geleer of afgeleer nie. Haar volgelinge kleef getrou vas aan haar leerstellings en verwerp enige nuwe ligstraal wat hulle nie kan ondersteun en bevorder in haar geskrifte nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Sy het geen skaamte om te verskil met Yahushua, Dawid, Jeremia, Dani\u00ebl, en vele ander profete van die Bybel nie. En hierdie vernietigende misplasing was aan haar volgelinge oorgedra. Wanneer jy dan wys na `n Bybelse bewys wat hul begrip kontrasteer, soos die veronderstelde goddelikheid van Christus, hardloop hulle na Ellen White se stellings, eerder as om vir meer Bybelse verse te soek. As hulle vind dat sy `n siening het teenstrydig met die van wat die Bybel vers s\u00ea, weier hulle om die Bybel verder te ondersoek omdat Ellen White die saak vir hulle opgeklaar het, dus die behoefte vir enige verdere bespreking afgesluit het.<\/p>\n<p>White het geskryf \u2018Ons het baie lesse om te leer en baie, baie om af te leer. God en die hemel alleen is onfeilbaar. Diegene wie dink dat hulle nooit `n gekoesterde idee hoef op te gee nie, nooit geleentheid sal h\u00ea om `n opinie te verander nie, sal teleurgestel word. Solank as wat ons vashou aan ons idees en opinies met vasbeslote verbetenheid, sal ons nie die eenheid h\u00ea waarvoor Christus gebid het nie.\u2019 (CET 203) Dit is `n wyse raadgewing wat sy aan haar volgelinge gegee het. Maar, die historiese verslag bewys dat sy nie hierdie instruksie gevolg het nie. Toe die lig van die plat aarde voorgestel was, het sy dit geminag. En sedert sy gesterf het in 1915, het haar volgelinge geen lesse geleer of afgeleer nie. Haar volgelinge kleef getrou vas aan haar leerstellings en verwerp enige nuwe ligstraal wat hulle nie kan ondersteun en bevorder in haar geskrifte nie.<\/p>\n<h3><b>Die Finale Woord<\/b><\/h3>\n<p>Daar is baie wat ons in haar geskrifte vind wat nie in harmonie is met die Skrifte nie. Ons het slegs `n gedeeltelike voorbeeld van hierdie ongerymdhede uitgewys in verskillende <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/directory#Ellen-G.-White\" target=\"_blank\">kort artikels<\/a>. <b>Maar die kritiekste feit wat gelei het dat ons haar aansprake as `n boodskapper uitgekies deur Yahuwah vir Sy volk, verwerp, in hierdie laaste dae is haar aandrang oor haar voorstelling van Yahushua as `n self-bestaande almagtige goddelike wese gelykstaande aan Vader Yahuwah.<\/b> Haar aandrang oor die goddelikheid van Yahushua en oor Sy gelykheid met die Vader het die bron van haar \u2018inspirasie\u2019 verraai. Ons jaloerse Vader Yahuwah kan nie die bron van haar inspirasie wees en haar inspireer om nog `n goddelike wese bekend te stel gelyk in mag en ewigheid nes hy. Ons wil nie deel wees van sulke afgodiese leerstellings en\/of beweging nie. Ons is tot in ewigheid dank verskuldig aan Vader Yahuwah dat ons o\u00eb geopen is om hierdie verskriklike misleiding op te merk wat miljoene SDAs w\u00eareldwyd meesleer. Sommige van ons by WLC is derde-generasie Sewende-dag Adventiste. Nie net dit nie, maar ons was [tot 2017] baie aktief in bevordering en verspreiding van haar boeke w\u00eareldwyd omdat ons in haar goddelike geloofsbriewe geglo het.<\/p>\n<p>Dit is ons onbeskryflike waardering vir Vader Yahuwah se genade om ons te skei van die wurggreep van haar boeke en ons te laat terugkeer na \u2018die Bybel en die Bybel alleen\u2019 gesag, ons deel hierdie waarheid blymoedig met almal wie omgee om te luister.<\/p>\n<p>Maar veronderstel dat jy nog steeds nie behoedsaam is deur die feit dat Ellen White en haar volgelinge twee goddelike wesens wie ewe-gelyk en beide oneindig en almagtig is. En veronderstel dat jy dit nie beskou as `n baie gruwelike afgodery in die o\u00eb van Yahuwah nie. In die geval, sal jy ons blykbaar glo as ons aanspraak maak dat ons `n paar br\u00fbe te verkoop het teen uitsonderlike pryse.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"brug-na-n\u00earens\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107086,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111967","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cPasop vir valse profete wie na julle kom in skaapsklere, maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ons bedoel dit wanneer ons s\u00ea dat die skrywers van die Bybel baie verkeerd was wanneer hulle die volgende staaf: \u2019Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:54:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/\",\"name\":\"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T07:20:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:54:53+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cPasop vir valse profete wie na julle kom in skaapsklere, maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ons bedoel dit wanneer ons s\u00ea dat die skrywers van die Bybel baie verkeerd was wanneer hulle die volgende staaf: \u2019Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:54:53+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/","name":"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-02T07:20:00+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:54:53+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Could-it-be-that-Ellen-Whites-Writings-Trump-the-Scriptures-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/could-it-be-that-ellen-whites-writings-trump-the-scriptures\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kan dit wees dat Ellen White se Geskrifte die Skrifte Troef?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111967"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107086"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}