{"id":111955,"date":"2023-07-02T07:05:00","date_gmt":"2023-07-02T07:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-wat-die-nuwe-maan-dag-ondermyn\/"},"modified":"2025-08-22T19:44:55","modified_gmt":"2025-08-22T19:44:55","slug":"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-wat-die-nuwe-maan-dag-ondermyn","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-wat-die-nuwe-maan-dag-ondermyn\/","title":{"rendered":"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/manna-calendar-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 578px;\"><\/p>\n<p>Die lig oor die Nuwe Maan Dag en die Lunar Sabbat het na die Sewende Dag Adventiste Kerk gekom deur ons nederige pogings en die pogings van baie getroue Lunar Sabbat houers. Nie verrassend, het die SDA Kerk die Lunar Sabbat en die feit dat die Nuwe Maan Dag die weeklikse siklus na elke vier weke onderbreek, verwerp. Die rede waarom die SDA Kerk die lig omtrent die Lunar Sabbat verwerp is hoofsaaklik weens die volgende stelling deur Ellen White:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek was toe teruggeneem na die skepping, en was gewys dat die eerste week, waarin God Sy skeppingswerk in ses dae voltooi en gerus het op die sewende dag, net soos enige ander week was. Die groot God, het in sy dae van skepping en die dag van rus, die eerste siklus as `n bloudruk vir daaropvolgende weke afgemeet na die einde van tyd. \u201cDit is die geskiedenis van die hemel en aarde toe hulle geskape is.\u201d God gee ons die produksies van sy werk aan die einde van elke letterlike dag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Elke dag was deur hom beskou as `n geskiedenis, omdat hy elke dag `n nuwe deel van sy werk, geskep of gemaak het. Op die sewende dag van die eerste week het God gerus van sy werk, en toe die dag van sy rus, gese\u00ebn, en dit afgesonder vir die gebruik van die mens. Die weeklikse siklus van sewe letterlike dae, ses dae van en werk en die sewende vir rus, wat behoue gebly het en deur die Bybelse geskiedenis gebring is, het ontstaan in die groot feite van die eerste sewe dae.\u201d {1 SP 85.1}<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNes die Sabbat, het die week sy oorsprong in die skepping, en dit was bewaar en na ons gebring deur die Bybelse geskiedenis. God self het die eerste week afgemeet as `n voorbeeld vir daaropvolgende weke tot aan die einde van tyd. Nes enige ander, bestaan dit uit sewe letterlike dae. Ses dae was gebruik in die skeppingswerk; op die sewende, het God gerus, en het Hy hierdie dag gese\u00ebn en opsy gesit as `n dag van rus vir die mens.\u201d PP, 111.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahuwah se goddelike kalender is gebou op die Nuwe Maan Dag om die Lunar maande te skei. En met die belofte dat meer lig aan Sy volk in hierdie laaste dae gegee sal word om alle verlore waarheid te herstel, leidend tot die restorasie van die ware Sabbat en die Heilige Feeste, ter voorbereiding vir die oprigting van Sy ewige koninkryk hier op aarde. Sal dit, dus, ondenkbaar wees om te veronderstel dat Vader Yahuwah `n boodskapper sal uitkies wie stellings sal neerpen wat gebruik sal word as die basis vir die verwerping van die bybelse kalender wanneer sulke lig oor Sy volk geskyn word.,,<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ons is gereed om te erken dat `n objektiewe analise en ondersoek van bogenoemde stelling kanseleer nie openlik die Nuwe Maan Dag nie. Dit mag wees dat Ellen White nie die gedagte gehad het om die Nuwe Maan Dag te verwerp toe sy bogenoemde stellings geskryf het nie. Ons gee daaraan toe. Maar ons kan nie toegee dat Vader Yahuwah, wie die einde van die begin sien, `n eind-tyd boodskapper\/profeet sou kies wie onomwonde stellings skryf wat gebruik kan word om die Nuwe Maan Dag te kanseleer en Sy kalender struktuur ondermyn nie. Laat ons weereens veronderstel vir argumentsomhalwe dat Vader Yahuwah Ellen White gekies het as Sy eindtyd boodskapper. Sou die Heilige Gees haar nie verhoed het om stellings neer te skryf wat verstaan kon word om twyfel te bring oor die belangrikheid en uitsonderlikheid van die Nuwe Maan Dag nie? Yahuwah se goddelike kalender is gebou op die Nuwe Maan Dag wat die lunar maande skei. En met die belofte dat nuwe lig aan Sy volk gegee word in hierdie laaste dae om elke verlore waarheid te herstel, wat lei na die herstelling van die ware Sabbat en die Heilige Feeste, ter voorbereiding van die vestiging van Sy ewige koninkryk op aarde. Dit sal, daarom, ondenkbaar wees om te veronderstel dat Vader Yahuwah `n boodskapper sal kies wat stellings neerpen wat gebruik sal word vir verwerping van die bybelse kalender wanneer sulke lig op Sy volk geskyn word. Op die minste, as sy nie bogenoemde stelling neergeskryf het nie, sou die SDA Kerk dalk oop gewees het vir die ondersoek van die vergete lig oor die Nuwe Maan Dag en Sy Kalender. Maar die tragiese waarheid is dat die SDA Kerk altyd gevange gehou was deur die geskrifte van Ellen White.<\/p>\n<p>Veronderstel u glo steeds dat Vader Yahuwah Ellen White gekies het as Sy eindtyd boodskapper\/profeet en selfs as Hy die hindernis verskaf het wat haar geskrifte sou teweegbring teen die hersteling van die ware Sabbat, Sy kalender, en Sy Heilige Feeste. Kan u `n enkele geval noem van `n Bybel skrywer wie se ge\u00efnspireerde geskrifte die vooruitgang van goddelike lig ondermyn het?<\/p>\n<p>As u steeds glo dat Vader Yahuwah Ellen White gekies het om Sy eindtyd boodskap aan Sy volk te gee, sal jy ons eerder glo dat ons nog `n paar br\u00fbe teen ontsaglike pryse te verkoop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":231380,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111955","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Die lig oor die Nuwe Maan Dag en die Lunar Sabbat het na die Sewende Dag Adventiste Kerk gekom deur ons nederige pogings en die pogings van baie getroue Lunar Sabbat houers. Nie verrassend, het die SDA [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:44:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/\",\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T07:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:44:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Die lig oor die Nuwe Maan Dag en die Lunar Sabbat het na die Sewende Dag Adventiste Kerk gekom deur ons nederige pogings en die pogings van baie getroue Lunar Sabbat houers. Nie verrassend, het die SDA [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:44:55+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/","name":"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-02T07:05:00+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:44:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-undermining-the-new-moon-day\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111955","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111955"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111955"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}