{"id":111949,"date":"2023-07-02T07:00:00","date_gmt":"2023-07-02T07:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-die-vertelling-van-haar-eerste-visioen\/"},"modified":"2025-08-22T19:40:20","modified_gmt":"2025-08-22T19:40:20","slug":"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-die-vertelling-van-haar-eerste-visioen","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-die-vertelling-van-haar-eerste-visioen\/","title":{"rendered":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere, maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-die-vertelling-van-haar-eerste-visioen\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p>Ellen White was 17 jaar oud toe sy haar eerste gesig gehad het. In hierdie visioen, het sy die Advent volk sien reis na die hemel. Tydens hierdie visioen het die \u2018Heilige Gees\u2019 haar die Advent volk gewys op `n nou voetpad, met `n helder lig agter hulle, en Christus wat die volk binne die Hemelse Stad lei.<\/p>\n<p>Laat ons begin om Ellen White se verslag van haar eerste visioen aan te haal:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>My Eerste Gesig<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Hemelwaarts <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons het almal in die wolk gegaan, en dit het ons sewe dae geneem om na die see van glas op te vaar, waar Jesus krone gebring het en met sy eie regterhand op ons hoofde geplaas het. Hy het aan ons goue harpe en oorwinningspalms gegee. Hier op die see van glas het die 144,000 in `n perfekte vierkant gestaan. Sommige van hulle het baie helder krone gehad, ander nie so helder nie. Almal was heeltemal tevrede met hul krone. En hulle was almal geklee met `n heerlike wit mantel van hul skouers tot hul voete. Engele was oral rondom ons toe ons oor die see van glas geloop het na die poort van die stad. Jesus het Sy magtige en heerlike arm uitgesteek, die p\u00earelhek beetgeneem, en dit op sy glinsterende skarniere oopgeswaai, en aan ons ges\u00ea, \u201cJulle het jul klere in My bloed gewas, onwankelbaar vir My waarheid gestaan, gaan binne.\u201d Ons het almal die stad binnegegaan en het gevoel dat ons daar volkome reg gehad het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar het ons die boom van die lewe en die troon van God gesien. Vanuit die troon het `n rivier van helder water gevloei, en aan beide kante van die rivier was die boom van die lewe. Aan die een kant van die rivier was daar `n boomstam, en aan die anderkant van die rivier ook; albei was van deurskynende goud. Eers het ek gedink dat ek twee bome sien. Ek het weer gekyk en toe het ek gesien dat hulle bo verenig was in een boom. Dit was dus die boom van die lewe aan weerskante van die lewe. Sy takke het afgehang tot by die plek waar ons gestaan het; en die vrugte was pragtig, hulle het gelyk soos goud met silwer vermeng.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons het almal onder die boom gaan sit om die heerlikheid van die plek te betrag. Toe het broeders Fitch en Stockman, wat die evangelie van die koninkryk verkondig het, en wat God in die graf weggel\u00ea het om hulle te red, na ons gekom en gevra wat ons deurgemaak het terwyl hulle geslaap het. Ons het getrag om aan ons grootste beproewinge te dink, maar hulle het so nietig gelyk in teenstelling met die oortreffende ewige gewig van heerlikheid wat ons omring het, dat ons nie daarvan kon praat nie, en ons het uitgeroep. \u201cHalleluja, die hemel is goedkoop genoeg!\u201d en ons het op ons harpe gespeel en die hemel laat weergalm.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Nadat die visioen verby was, het alles anders voorgekom; alles wat ek aanskou het, het somber gelyk. O, hoe donker het hierdie w\u00eareld vir my gelyk! Ek het begin huil toe ek ontdek dat ek weer hier terug was, en ek was vol heimwee. Ek het `n beter w\u00eareld gesien, en dit het hierdie een vir my bederf.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek het aan die groepie te Portland vertel wat ek gesien het, en hulle het almal geglo dat dit van God was. Hulle het almal geglo dat God hierdie weg gekies het, na die groot teleurstelling in Oktober, om Sy volk te vertroos en te bemoedig. Die Gees van die Here het die getuienis bygewoon, en die erns van die ewigheid het op ons gerus. `n Onuitspreeklike bewondering het my gevul, dat ek, so jonk en swak, gekies moet word as die instrument waardeur God lig aan Sy volk wil gee. Onderwyl onder die mag van God, was ek met vreugde vervul, en het dit gelyk asof ek deur heilige engele omring was in die heerlike howe van die hemel, waar alles vrede en blydskap was; en was dit nie `n hartseer en bitter verandering om wakker te skrik vir die werklikheid van sterflike lewe nie. (<i>Christian Experience and Teachings of Ellen G. White<\/i>, pp. 59-61)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"hemel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heaven.jpg\" style=\"width: 700px; height: 525px;\"><\/p>\n<p>Laat ons nou die hoofpunte van Ellen White se eerste gesig uiteensit en haar vertelling ondersoek of dit in harmonie was met die Bybel of, op sy beste, ekstra-bybels en suiwer sensasioneel was:<\/p>\n<ol>\n<li>Die hoofpunt van haar gesig is `n beskrywing van die triomfantelike reis van die Advent volk na die Hemelse Stad deur Christus gelei. Hierdie \u2018reis na die hemel\u2019 boodskap is een honderd persent onbybels. Daar is nie `n enkele vers in die Bybel wat leer dat hemel die beloning van die regverdiges tydens die Millenium of n\u00e1 die Millennium is nie. Die Bybel leer dat Yahuwah se koninkryk op Aarde gevestig sal word.https:\/\/www.wordslastchance.com\/directory#Yahuwah-se-Ewige-Koninkryk<\/li>\n<li>Ellen White het ges\u00ea dat na sy die visioen aan die gelowiges oorvertel het, en almal oortuig was dat die visioen van Yahuwah was, was sy vervul met verbassing dat s\u00f3 `n jong en swakke persoon soos sy, gekies was as `n <b>\u2018instrument waardeur God lig aan Sy volk wou gee.\u2019 <\/b><\/li>\n<\/ol>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Kan jy jou indink dat Vader Yahuwah, Ellen White as `n instrument sal uitkies om \u2018nuwe\u2019 lig aan Sy volk te gee wat teenstrydig is met vorige lig gegee aan Sy profete?<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nou vra ons hierdie redelike vraag aan elke volgeling van Ellen White: Kan jy jou indink dat Vader Yahuwah, Ellen White as `n instrument sal uitkies om \u2018nuwe\u2019 lig aan Sy volk te gee wat teenstrydig is met vorige lig van Sy profete? Dani\u00ebl, Dawid, Jesaja, Jeremia, Miga, Johannes, en laaste maar nie die minste nie, Yahushua, almal het geleer dat Yahuwah se Ewige Koninkryk op aarde en nie in die hemel sal wees. Is dit verstandig en regverdig om te veronderstel dat die [onveranderbare Vader Yahuwah] die lig sal weerl\u00ea wat Hy voorheen aan Sy uitverkore profete gegee het en nou aan Ellen White `n opgedateerde nuwe lig gee wat die ligging van Sy ewige Koninkryk verskuif, van die Aarde na Hemel? Eerlik ges\u00ea, dit is godslasterlik om Vader Yahuwah te sien in die lig van `n God wat Sy gedagte en boodskap verander om die goddelike geloofsbriewe van Ellen White se bediening te ondersteun. Ons wil nie deel h\u00ea aan hierdie godslastering nie. Vader Yahuwah is onveranderlik, en so is Sy lig en boodskappe.<\/p>\n<p>Maar veronderstel dat jy steeds glo dat Vader Yahuwah, Ellen White uitverkies het om aan Sy volk opgedateerde lig te gee wat teenstrydig is met vorige lig verskaf aan Sy profete. In daardie geval, sal jy geneig wees om te glo dat ons `n paar br\u00fbe teen uitsonderlike pryse te verkoop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"brug-na-n\u00earens\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107055,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111949","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere, maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ellen White was 17 jaar oud toe sy haar eerste gesig gehad het. In hierdie visioen, het sy die Advent volk sien reis na die hemel. Tydens hierdie visioen het die \u2018Heilige Gees\u2019 haar die Advent volk [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:40:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/\",\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T07:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:40:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere, maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ellen White was 17 jaar oud toe sy haar eerste gesig gehad het. In hierdie visioen, het sy die Advent volk sien reis na die hemel. Tydens hierdie visioen het die \u2018Heilige Gees\u2019 haar die Advent volk [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:40:20+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/","name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-02T07:00:00+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:40:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-the-narration-of-her-first-vision\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in die Vertelling van Haar Eerste Visioen"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111949"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107055"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}