{"id":111943,"date":"2023-07-02T06:55:39","date_gmt":"2023-07-02T06:55:39","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-lofprysinge-van-johannes-calvyn\/"},"modified":"2025-08-22T19:35:20","modified_gmt":"2025-08-22T19:35:20","slug":"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-lofprysinge-van-johannes-calvyn","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-in-lofprysinge-van-johannes-calvyn\/","title":{"rendered":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">Pasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matt. 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Laat ons begin deur die aanhaling van die volgende paragraaf uit `n artikel gepubliseer deur WLC:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOp 27 Oktober, 1553 het Johannes Calvyn, die stigter van Kalvynisme, vir Michael Servetus die Spaanse dokter, aan die brandstapel laat sterf weens sy doktrinale kettery. Johannes Calvyn, die uitvinder van die gewilde leerstelling van \u201c<a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/winds-of-doctrine\/eenmaal-gered-altyd-gered.html\">eenmaal gered, altyd gered<\/a>\u201d (bekend in sekere kringe as \u201cdie volharding van die heiliges\u201d) het die roepstem van die Hervorming \u2013 \u201csola Scriptura\u201d \u2013 deur `n doktrinale \u201cketter\u201d sonder Skriftelike verhoor, vermoor. Die moord op Servetus was iets wat Calvyn lank beplan het voor Servetus selfs gevange geneem is. Calvyn het aan sy vriend, Farel op 13 Februarie 1546 (sewe jaar voor Servetus se arrestasie) geskryf. Hy het op rekord gegaan deur te s\u00ea: \u201cAs hy [Servetus] na Geneva kom, sal ek hom nooit lewend laat uitgaan as my gesag gewig dra nie.\u201d Waarskynlik het Calvyn se gesag in Geneva, Switserland, wel \u201cgewig\u201d gehad. Dit is waarom sommige na Geneva verwys as die \u201cRome van Protestantisme\u201d en na Calvyn as die \u201cPous van Geneva.\u201d<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"michael-servetus\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/michael-servetus.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 450px; height: 644px;\">Die rede waarom Johannes Calvyn vasbeslote was om Michael Servetus te vermoor was omdat Servetus die Drie-eenheid sieninge verwerp het. Volgens Servetus, het Drie-eniges Christenskap in tri-the\u00efsme,\u201d of geloofsoortuiging in `n drie godheid verander. En van Christus, het Servetus geleer dat Christus mens gemaak was deur Yahuwah, en dat sy menslike natuur hom verhoed het om ewig te wees omdat hy tot stand gekom het deur Yahuwah se woord in die baarmoeder van Maria.<\/p>\n<p>Sulke \u201cketteragtige\u201d leerstellings deur Servetus was te veel vir Johannes Calvyn om toegelaat te word sonder swaar boete oplegging. Die uitspraak wat hy uitgevaardig het teen hierdie heilige dokter\/teoloog was die brandstapel in die staat op Oktober 27, 1553.<\/p>\n<p>Verskeie Protestantse Kerke regdeur Switserland het gepleit dat Calvyn Servetus net moes veroordeel en nie die doodstraf toedien nie. Maar Calvyn het hul pleidooie ge\u00efgnoreer, en Servetus aan die brandstapel laat sterf. Net twee en veertig jaar oud. Interessant, dat voor hy aan die brandstapel in Geneva gesterf het, was hy deur beide die Protestante en Katolieke as ketter gebrandmerk.<\/p>\n<p>Omtrent drie-honderd-en-vyftig jaar later, was Sewende Dag Adventiste vroe\u00eb pioniers krities oor Johannes Calvyn se nalatenskap weens sy onbybelse leerstellings en despotiese behandeling van sy teenstaanders. Maar dit was nie die geval met Ellen White se geskrifte aangaande Johannes Calvyn nie. Tot die verbasing van haar tydgenote, het sy `n positiewe beeld van die lewe, leerstellings, en werk van Johannes Calvyn voorsien. Jy sal hard moet soek vir `n enkele eksplisiete kritisisme van Calvyn se leerstellings of optrede in haar dekking van Johannes Calvyn.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ellen White maak die volgende stelling: \u201cOnderwyl ek `n belangrike saak uitskryf, is Hy [die Heilige Gees] langs my, wie my help\u201d \u2013 Brief 127, 1902. Indien die Heilige Gees langs Ellen White was voordat sy enige belangrike saak uitskryf, soos oor Johannes Calvyn, sou die Heilige Gees haar nie lei om daardie \u201chervormer\u201d te veroordeel wie `n gelowige in die Een God aan die brandstapel te laat sterf en wie die Drie-eenheid verwerp het nie? Kan jy jou indink dat die Heilige Gees die einste teenoorgestelde doen deur Ellen White te lei om Johannes Calvyn te verheerlik en haar nie lei om te wete te kom aangaande Michael Servetus, wie die hoogste prys betaal het omdat hy glo in Vader Yahuwah as die enigste God, en die godheid van Yahushua ontken.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>`n Deel van die Groot Stryd was toegewy aan die lewe van Calvyn as `n Protestantse Hervormer, waar sy Calvyn gloeiend positief voorgestel het in kontras met hoe haar Adventiste tydgenote die Geneefse hervormer beskou het. Die ironie is dat Ellen White Johannes Calvyn bekendgestel het as `n vaandeldraer van Yahuwah se waarhede en die kampioen van \u201cgodsdiens vryheid.\u201d Regdeur die hoofstuk in die Groot Stryd omtrent Calvyn, stel Ellen White Calvyn voor as altyddeur gelei deur Yahuwah in uitstekender lig van goddelike waarheid. Dit blyk die neiging van Ellen White te wees om Calvyn in die beste lig moontlik te plaas deur te wys dat hy `n openhartige hervormer deur Yahuwah gebruik was.<\/p>\n<p>Kan jy jou indink dat Vader Yahuwah `n profeet\/boodskapper aanstel wie die deugde van `n despotiese hervormer verheerlik, verantwoordelik vir die brandstapel dood van een van Sy heiliges wie die Drie-eenheid verwerp en geleer het dat Yahuwah alleen God is?<\/p>\n<p>Kom ons veronderstel dat Ellen White nie geweet het omtrent Johannes Calvyn se moord op Michael Servetus nie. Dit is `n sterk moontlikheid. Kan jy jou indink as Yahuwah se Gees inderdaad die pen van Ellen White gelei het toe sy die boek die Groot Stryd geskryf het, dat Sy Gees haar nie sou lei om te lees oor die moord op Servetus deur Calvyn nie? Kan jy jou indink dat Yahuwah se Gees Ellen White onkundig sou hou oor misdade van Johannes Calvyn teenoor een van Yah se heldhaftige en getroue heiliges?<\/p>\n<p>White het die volgende ges\u00ea: \u201cOnderwyl ek `n belangrike saak uitgeskryf het, is Hy [die Heilige Gees aan my sy, met hulp vir my\u201d \u2013Brief 127, 1902. Indien die Heilige Gees langs Ellen White was voordat sy aan enige belangrike onderwerp geskryf het, soos oor Johannes Calvyn, sou die Heilige Gees haar nie gelei het om daardie \u201chervormer\u201d wie `n gelowige in die Een God aan `n brandstapel verbrand het en wie die Drie-eenheid verwerp het? Kan jy jou indink die Heilige Gees die einste teenoorgestelde doen deur Ellen White te lei om Johannes Calvyn te verheerlik en haar nie lei om meer te weet oor Michael Servetus, wie die algehele prys betaal het vir geloof in Vader Yahuwah as die enigste God, en wie die goddelikheid van Yahushua ontken het.<\/p>\n<p>Wat meer geneigd was oor wat mag gebeur as die Heilige Gees inderdaad agter haar geskrifte was? `n Hoofstuk oor die verheerliking van die lewe, leerstellings, en die handelinge van Johannes Calvyn, of die hoofstuk van die martelaarskap van Michael Servetus aan die hande van die Protestantse \u2018Hervormer\u2019 Johannes Calvyn?<\/p>\n<p>Veronderstel jy nog steeds glo dat Vader Yahuwah inderdaad Ellen White aangestel het om Sy eind-tyd boodskapper\/profeet te wees en dat Sy Gees haar begelei het in die voorstelling van die moord van een van Sy heiliges in `n baie positiewe en gloeiende wyse, in teenstelling met haar Adventiste tydgenote wie baie krities was oor Johannes Calvyn. In daardie geval, sal jy ons waarskynlik glo as ons daarop aanspraak maak dat ons `n paar br\u00fbe te verkoop het teen `n uitstekende afslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"brug-na-n\u00earens\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":231361,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111943","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Pasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matt. 7:15 ESV Laat ons begin deur die aanhaling van die volgende paragraaf uit `n artikel gepubliseer deur WLC: \u201cOp 27 Oktober, 1553 het Johannes Calvyn, die stigter van Kalvynisme, vir Michael Servetus die Spaanse dokter, aan die brandstapel [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:35:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/\",\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T06:55:39+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:35:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance","og_description":"Pasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar van binne roofsugtige wolwe is.\u201d Matt. 7:15 ESV Laat ons begin deur die aanhaling van die volgende paragraaf uit `n artikel gepubliseer deur WLC: \u201cOp 27 Oktober, 1553 het Johannes Calvyn, die stigter van Kalvynisme, vir Michael Servetus die Spaanse dokter, aan die brandstapel [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:35:20+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/","name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-02T06:55:39+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:35:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White in Lofprysinge van Johannes Calvyn"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111943","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111943"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231361"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111943"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}