{"id":111919,"date":"2023-07-02T05:42:39","date_gmt":"2023-07-02T05:42:39","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-wat-skynbaar-in-1844-gebeur-het\/"},"modified":"2025-08-22T19:15:41","modified_gmt":"2025-08-22T19:15:41","slug":"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-wat-skynbaar-in-1844-gebeur-het","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-wat-skynbaar-in-1844-gebeur-het\/","title":{"rendered":"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"jong afrikaner man\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/african-young-man.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Ellen White voer aan dat die Vader en Seun na die Allerheiligste Plek gegaan het in die hemelse heiligdom in 1844 sodat Christus sy finale fase van sy bemiddelings werk kon uitvoer. Ons vind geen bybelse ondersteuning vir hierdie belaglike leersteling in die Bybel nie. Hierdie leerstelling impliseer dat vanaf die tyd van Christus se hemelvaart om aan die regterkant van Yahuwah te sit in Yahuwah se troon tot 1844, vir die lengte van die periode, was beide die Vader en Seun net sittend in die Heilige Plek alleen. Dit is `n belaglike leerstelling en `n gruwelike belediging aan Vader Yahuwah. Vader Yahuwah se teenwoordigheid maak enige plek die heiligste plek; nie `n spesifieke gedeelte van die Hemel word as die heiligste plek beskou om in te beweeg, soos aangevoer deur Ellen White nie. Ons beskou hierdie leerstelling as godslastering teen Vader Yahuwah. Die skrywer van die boek van Hebre\u00ebrs bevestig dat Christus \u201c<b><i>want Christus het in nie die Allerheiligste Plek gegaan<\/i><\/b><i>. Maar dit was nie die mensgemaakte een nie, wat slegs `n afbeelding van die ware een was, <b>Hy het na die hemel gegaan<\/b>, en hy is nou daar voor God om ons te help.\u201d<\/i> Hebre\u00ebrs 9:24 ERV. Die Hemel is `n Allerheiligste Plek weens die Vader se teenwoordigheid. Die Vader het nie nodig om na `n aangewese gedeelte van die Hemel te gaan sodat Sy Seun die finale fase van Sy versoenings werk moet uitvoer nie. Dit is `n absurde en betekenislose leerstelling.<\/p>\n<p>Boonop was Christus se versoening voltooi by die kruis. Die Bybel ondersteun nie enige idee dat daar fases in Yahushua se versoeningswerk is, soos aangevoer deur Ellen White nie.<\/p>\n<p>Hier is twee aanhalings deur Ellen White aangaande die onderwerp:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Hemel is `n Allerheiligste Plek weens Yahuwah se teenwoordigheid. Die Vader het nie nodig om na `n seksie in die Hemel te gaan aangewys as die Allerheiligste Plek sodat Sy Seun die finale fase van Sy werk van versoening kan uitvoer nie. Dit is `n absurde en onsinnige leerstelling. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">In Februarie, 1845, het ek `n visioen gehad van gebeure wat begin met die Middernagtelike Geroep. <u>Ek het `n troon gesien en op dit het die Vader en die Seun gesit<\/u>. Ek het op Jesus se gelaat gekyk <u>en sy lieflike persoonlikheid bewonder.<\/u> Die Vader se <u>persoon<\/u> kon ek nie sien nie, <u>want `n wolk van heerlike lig het Hom bedek<\/u>. Ek het Jesus gevra of sy Vader `n vorm het soos hyself. Hy het ges\u00ea Hy het, maar jy mag dit nie aanskou nie, want het Hy ges\u00ea as jy dit sou aanskou, <u>sal jy ophou bestaan<\/u>\u2026. <u>En ek het die Vader sien opstaan van die troon, en in `n vlammende Strydwa na die Allerheiligste sien gaan, binne-in die voorhangsel, en gaan sit het<\/u>. Daar het ek trone gesien wat ek nooit voorheen gesien het nie. <u>Toe het Jesus van die troon opgestaan, \u2026 En ek het `n wolke wa gesien met wiele soos van vuurvlamme, met Engele daaromheen namate dit na Jesus gekom het waar Hy was. Hy het in die strydwa geklim en was na die Allerheiligste geneem waar die Vader gesit het. Daar het ek Jesus gesien, soos Hy voor die Vader gestaan het, `n groot Ho\u00eb Priester.<\/u> \u2026{Broadside1 April 6, 1846, para. 7}<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Net soos die priesters eenmaal per jaar die Allerheiligste Plek binne gegaan het om die aardse heiligdom te reinig, so het Jesus die allerheiligste van die hemelse binne gegaan, aan die einde van die 2300 dae van Dani\u00ebl 8, in 1844, om finale versoening te doen vir almal wat kon baat deur Sy middelaarskap, om so die heiligdom te reinig. EG. 253.1<\/p>\n<p>Vader Yahuwah `n profeet\/boodskapper beopdrag om Sy eindtyd woordvoerder te wees, en dat daardie persoon die verhaal versprei dat dit nie Yahuwah se teenwoordigheid is wat maak dat `n plek `n Allerheiligste Plek is nie, maar instede, dat daar `n spesiale seksie in die Hemel is wat die Allerheiligste Plek is, en dat so `n plek deur die Vader en Seun betree was in 1844 sodat Christus Sy werk van versoening kon afsluit? As u jou kan indink dat Vader Yahuwah so `n persoon sou aanbeveel om Sy verkose profeet\/boodskapper te wees in hierdie laaste dae, sal jy eerder gereed wees om ons te glo as ons daarop aanspraak maak dat ons `n paar br\u00fbe teen uitspattige pryse te verkoop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"brug-na-n\u00earens\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":231365,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111919","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ellen White voer aan dat die Vader en Seun na die Allerheiligste Plek gegaan het in die hemelse heiligdom in 1844 sodat Christus sy finale fase van sy bemiddelings werk kon uitvoer. Ons vind geen bybelse ondersteuning [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:15:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/\",\"name\":\"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T05:42:39+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:15:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Ellen White voer aan dat die Vader en Seun na die Allerheiligste Plek gegaan het in die hemelse heiligdom in 1844 sodat Christus sy finale fase van sy bemiddelings werk kon uitvoer. Ons vind geen bybelse ondersteuning [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:15:41+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/","name":"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png","datePublished":"2023-07-02T05:42:39+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:15:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Anti-Bible20Statements20by20Ellen20White20on20what20allegedly20happened20in1844-afrikaans-v2.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-what-allegedly-happened-in-1844\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111919","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111919"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231365"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111919"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}