{"id":111914,"date":"2023-07-02T04:42:39","date_gmt":"2023-07-02T04:42:39","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-die-plat-aarde-waarheid\/"},"modified":"2025-08-22T19:11:37","modified_gmt":"2025-08-22T19:11:37","slug":"anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-die-plat-aarde-waarheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/anti-bybelse-stellings-deur-ellen-white-oor-die-plat-aarde-waarheid\/","title":{"rendered":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\">\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is,\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Vader Yahuwah het die lig van die aarde se vorm aan leke lede van die Sewende-Dag Adventiste Kerk gebring in die laat ne\u00ebntiende eeu. Hierdie lig was met vreugde ontvang deur `n paar lede, wie verwag het dat Ellen White dit moet aanvaar, en sodoende die weg open vir die denominasie om dit te ontvang. Tot hul skok het Ellen White hul inisiatief bespot en die skokkende stelling hieronder vrygestel. Die gevolge van haar siening is dat die Sewende-dag Adventiste vandag nie die plat-aarde waarheid ontvang het nie. Hulle kon nie ontvang wat Ellen White verwerp het nie. Laat ons ondersoek wat sy te s\u00ea gehad het:<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"man-wat-lees-bril-dra\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-wearing-eyeglasses.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">April 15, van Basel, Switserland, aan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Liewe Broeder Brown,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek het deur briewe uit New York geleer dat Broeder Brown die plat aarde waarheid aanvaar het en dit nou verkondig. Is dit moontlik dat hierdie teorie deur Broeder Wilcox uit Engeland gebring is en dat u dit aanvaar het en dit nou leer? My broeder, ons werk is om die derde engel se boodskap te verkondig. Bly by die boodskap. Dit is `n swakheid van Ouderling Wilcox om stokperdjie beet te neem en vashou aan iets wat ons beter moet laat staan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Enige soort teorie of stokperdjie wat Satan kan gebruik om verstande van mense kan lei om op te fokus, sal hy hulle aandag aftrek, so dat hulle nie betrokke sal wees om die plegtige boodskap vir hierdie tyd te gee nie. Moenie, my broeder, verstrengel raak met idees wat geen verbintenis het met die werk van die tyd nie. Dit is beter om die waarheid te leer soos dit in Jesus is. Dit is beter om te soek vir ware goddelikheid, hartsheiligheid, vryheid van alle selfsugtigheid, vryheid van alle afguns en jaloesies.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit is beter om te bid en die siel voor God te verootmoedig en laat die w\u00eareld, rond of plat, staan net soos dit is. Probeer baie ernstig deur getroue voortdurendheid in welsynswerk om`n duidelike titel in die aarde nuut gemaak te be\u00ebrwe. Dit is beter om die kudde van God te lei om te drink van die ho\u00ebr strome; beter om deur voorskrif en voorbeeld te soek na God terwyl Hy nog te vinde is. Roep Hom aan terwyl Hy naby is. Daar is `n hervorming nodig in die kerk. Wanneer die onderwysers drink van die vars teue van die fontein van Betlehem, dan kan hulle die volk lei na die lewende stroom. My siel is swaar belaai met die las van die toestand van dinge in New York. Mag die Here helpers opwek, manne wat Hy kan leer, nederige manne wie Hy kan lei om `n duidelike, reguit getuienis in geloof te gee.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek hoop Broeder Wilcox sal `n ware bekeerde man word. Dit is die groot behoefte in die teenwoordige tyd. Hy soek nederigheid,hy soek ootmoed,hy soek ware godsvrugtigheid, en daarsonder is hy soos luidende koper en `n klinkende simbaal. Sy siel en jou siel het behoefte aan die inwoning van Jesus. Of die w\u00eareld nou rond of plat is sal nie `n siel red nie, maar wel of mens glo en gehoorsaam beteken alles. <sup>1<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"man-wat-skrefies-o\u00eb-trek\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-squinting.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOnbenullige Onderwerpe Moet Vermy Word,\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">September 12, 1904. Geskryf deur Ellen G. White in Omaha, Nebraska<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daar moet `n vermyding van strydlustigheid wees. Ons moet die waarheid in liefde spreek. Valse leerstellings van enige soort sal ingebring word om verstande te ontspoor van `n duidelike \u201cSo s\u00ea die Here.\u201d Waar ons ookal gaan, sal ons mense gereed kry met een of ander kantlyn idees. Onderwyl in Melrose, het `n man met `n boodskap dat die w\u00eareld plat is, gekom. Ek was instruksies gegee om die opdrag wat Christus aan Sy dissipels gegee het voor Sy hemelvaart, soos opgeteken is Matth\u00e9\u00fcs 28:16-20, voor te stel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons moet nie ons verstande toelaat om gevul te word deur onderwerpe soos hierdie deur hierdie man voorgestel toelaat nie. Aangaande sulke onderwerpe, s\u00ea God aan elke siel, \u201cWat is dit vir jou? Volg jy My. Ek het jou opdrag aan jou gegee. Bly by die belangrike beproewende waarhede vir hierdie tyd, nie op sake wat geen belang op ons werk het nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Telkens was hierdie onbenullige onderwerpe opgehaal, maar hulle bespreking het nooit `n greintjie goed gedoen nie. Ons moet nie toelaat dat ons aandag verplaas word van die verkondiging van die boodskap gegee nie. Vir jare was ek instruksies gegee dat ons nie ons aandag moet gee aan onbenullige kwessies nie. Daar is vrae van die hoogste belang wat oordink moet word. \u201cWat sal ek doen om die ewige lewe te verkry?\u201d het die wetsgeleerde vir Christus gevra. En die Heiland het geantwoord, \u201cWat staan daar geskrywe in die wet? Hoe lees jy?\u201d \u201cJy moet die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart, en met jou hele siel, en met al jou mag, en met jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die kwessies wat Christus as belangrik beskou, is die vrae wat ons deesdae moet inprent. Ons is nie aangeraai om in te gaan op besprekinge aangaande onbelangrike onderwerpe nie. Ons werk is om verstande te lei na die groot beginsels van die wet van God.<sup>2<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Laat diegene wie teori\u00eb voorstel oor of die aarde rond of plat is, die vraagstuk laat staan, want God het nie aan ons gegee om dit op te los nie, en ernstig vra, \u201cWat sal ek den om die ewige lewe te verkry?\u201d Laat hulle die antwoord gehoorsaam, \u201cJy moet die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en, en met jou hele siel, en met jou hele mag, en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.\u201d<sup>3<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Onbenullige kwessies sal ingebring word deur diegene wie nie hul siele reinig nie deur die waarheid te gehoorsaam nie.Hulle kom kort aan die standaard van liefde aan God bo alles en hul medemens soos hulleself. Ek word aangeraai om te s\u00ea dat sofisme ingebring sal word om die reine evangelie van Jesus Christus sal vervang. Die boodskap is gegee, \u201cSommige sal van die geloof afvallig raak, wie toegee aan verleidende geeste en leerstellinge van duiwels.\u201d Dit het in vervulling gegaan onder ons mense.<sup>4<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMelrose, Mass., Sondag, Augustus 28, 1904 \u2013 het ek die mense toegespreek wat sou vergader in die tentvergadering in Melrose. My verstand was diep versonke hierdie oggend. Ek het sake gehad wat ek aan ons mense moes voorl\u00ea. `n Ernstige versoek het na my gekom van `n man wie verlang het om met my te bespreek aangaande die ronde w\u00eareld \u2013 vir hom `n baie belangrike saak. My antwoord was, \u201cEk het `n boodskap aan hierdie volk in veband met die lewe wat hulle moet leef in hierdie w\u00eareld ter voorberieding vir die toekomstige lewe wat opweeg met die lewe van God. Ons het niks te doene met of die w\u00eareld rond of plat is nie. [Die belangrike ding] is om God te dien met die volle doelstelling van `n hernude hart, geheiligd en rein gemaak deur die reinigende bloed van Jesus Christus.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Is dit moontlik om u te verbeel dat Yahuwah `n eind-tyd profeet\/boodskapper sal roep wie nie enige steun aan Yahuwah se skeppings model sal gee nie, en wanneer met die waarheid gekonfronteer word, bestraf hulle diegene wie belas is om die waarheid omtrent Sy skeppings model te deel? Volgelinge van Ellen White het `n behoefte om hierdie vrae te oordink.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">\u201cElke saak sal ingebring word in verskeie plekke deur sommige mense wie nie deur die Gees van God gevorm is nie. Gisteraand het die Here my woorde gegee om aan die mense te spreek. Satan het `n menigte vrae om in te bring deur verskeie verstande en genialiteit as allerbelangrik. Vat die Woord, wat die waarheid vir 1904 duidelik staaf; en die boodskapper wat deur God gestuur is met `n boodskap dieselfde as Johannes die Doper.<\/p>\n<p>\u201cEk het een wat na my opgekom het en wou h\u00ea ek moet hom inligting gee oor `n ronde of plat w\u00eareld. Het ek ges\u00ea, ek het hoegenaamd nie so `n las op my siel nie. Ek het niks te s\u00ea aan jou of enigiemand anders omtrent `n ronde of plat w\u00eareld nie. Ons wil `n ronde karakter h\u00ea. Ons het oor die algemeen te veel van `n plat karakter, en ons wil nou daaraan dink om `n ronde en perfekte karakter te bou, nes ons Vader in die Hemel perfek is, en ons wil h\u00ea dat elke talent wat jy het, beoefen word. Groei in genade en in die kennis van die waarheid, dat jy moet uitgaan en \u2013 wat s\u00ea Christus? Leer hulle alles omtrent `n ronde w\u00eareld? Nee. Dit wat Ek jule beveel het. Dit is wat julle moet leer. Onderrig die lesse wat Christus in Sy lewe beoefen het.<sup>6<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"man-wat-moe\u00eb-o\u00eb-vryf\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-rubbing-tired-eyes.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Synde dat daar tientalle Bybelse verse is wat die geosentriese model van die skepping bevestig, inteenstelling met die heliosentriese model, is dit moontlik om vir `n sekonde jou te verbeel dat Vader Yahuwah `n eind-tyd profet sal beopdrag wat hardnekkig Bybelse verse verwerp wat Sy skeppingsmodel openbaar?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"brug-na-n\u00earens\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bridge-to-nowhere.jpg\" style=\"width: 700px; height: 359px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Letter 43, 1887. 21MR 412.6-413.3<\/p>\n<p><sup>2 <\/sup>17MR 303.3-304.3<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup>21MR 419.6<\/p>\n<p><sup>4<\/sup>21MR 420.1<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> 21MR 421.3-421.5<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> Ms155-1904.79<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231361,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111914","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-ellen-g-white"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is,\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Vader Yahuwah het die lig van die aarde se vorm aan leke lede van die Sewende-Dag Adventiste Kerk gebring in die laat ne\u00ebntiende eeu. Hierdie lig was met vreugde ontvang deur `n paar lede, wie verwag het [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T19:11:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/\",\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-02T04:42:39+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T19:11:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cPasop vir valse profete, wie na julle kom in skaapsklere maar inwendig roofsugtige wolwe is,\u201d Matth\u00e9\u00fcs 7:15 ESV Vader Yahuwah het die lig van die aarde se vorm aan leke lede van die Sewende-Dag Adventiste Kerk gebring in die laat ne\u00ebntiende eeu. Hierdie lig was met vreugde ontvang deur `n paar lede, wie verwag het [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T19:11:37+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/","name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-02T04:42:39+00:00","dateModified":"2025-08-22T19:11:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/antibible-statements-by-ellen-white-in-praise-of-john-calvin-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/anti-bible-statements-by-ellen-white-on-the-flat-earth-truth\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Plat Aarde Waarheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111914","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111914"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231361"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111914"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}