{"id":111837,"date":"2023-07-03T10:02:31","date_gmt":"2023-07-03T10:02:31","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-shema-die-geloofsbelydenis-van-yahushua\/"},"modified":"2025-08-22T17:57:35","modified_gmt":"2025-08-22T17:57:35","slug":"die-shema-die-geloofsbelydenis-van-yahushua","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-shema-die-geloofsbelydenis-van-yahushua\/","title":{"rendered":"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werk van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/theshema.jpg\" style=\"width: 700px; height: 394px;\"><\/p>\n<p>`n Paar weke gelede het ek onderrig in \u201cDie Shema\u201d gegee. Ter voorbereiding van hierdie les, het ek die verskeie Joodse tradisies rondom die sentrale geloofsbelydenis van Israel nagevors. Maar voordat ons enigsins verder gaan, weet u wat \u201cdie Shema\u201d is? Die woord \u201cShema\u201d is die imperatiewe vorm van die Hebreeuse woord wat \u201choor\u201d of \u201cluister,\u201d beteken en is die eerste woord in Deuteron\u00f3mium 6:4. Hier is die gedeelte uit die Bybel:<\/p>\n<p>Hoor, Israel, die HERE onse God is `n enige HERE. Daarom moet jy die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele verstand en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit vir jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan l\u00ea en as jy opstaan. Ook moet jy dit as `n teken bind op jou hand, en dit moet as `n voorhoofsband tussen jou o\u00eb wees. En jy moet dit op jou deurposte en op jou poorte skrywe.\u201d (Deut. 6:4-9).<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Hoor, Israel, Yahuwah onse Elohim, is een!<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die eerste punt is dat <b>\u201cdie HERE is onse God.\u201d <\/b>Die woorde<b> <\/b>\u201cdie HERE\u201d is hoe die meeste vertalers die naam van God aandui \u2013 YAHUWAH \u2013 teenstrydig met \u201cdie Here,\u201d wat `n titel is, nie Yahuwah se persoonlike naam nie. Weens sensitiwiteit jeens die Joodse volk wie glo dat die naam nie uitgespreek moet word nie (alhoewel ek nooit hul argument oortuigend gevind het nie) het die vertalers van byna al die Engelse Bybels God se naam \u2013 Yahuwah \u2013 as \u201cdie Here\u201d met net hoofletters, vertaal. Dus is dit stap een: YAHUWAH is <i>ons <\/i>God, nie Apis, Hathor, Ra, Nut, Issis, Ba\u00e4l, Astherah, Dagon, Kemosh, nie eens Yahushua nie, maar Yahuwah. Yahuwah is die enigste God vir Israel &#8212; daar is geen ander Gode vir ons behalwe Yahuwah nie. Paulus die Rabbi bevestig dit wanneer hy s\u00ea:<\/p>\n<p>\u201cWat dan die eet van offervleis aan die afgode betref, weet ons dat `n afgod niks in hierdie w\u00eareld is nie, en dat <b>daar geen ander God is nie, behalwe Een<\/b>. Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit nou in die hemel en of dit nou op die aarde is \u2013 soos daar baie gode en baie here is \u2013 tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Yahushua Christus, deur wie alles is, en ons deur Hom.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 8:4-6).<\/p>\n<p>Met anderwoorde, daar mag ander \u201csogenaamde gode\u201d wees, maar vir ons is daar net een God &#8212; die Vader. Verder is daar net een Here \u2013 Yahushua die Messias. Dus, <i>voeg<\/i> Paulus <i>langsaan<\/i> die Shema `n stelling omtrent Yahushua. Die Heer Yahushua het `n afsonderlike verpligting \u2013 here. Dit is baie duidelik dat ons <b>een God <\/b>en een heer het. Onse een God is die Vader en onse heer is Yahushua die Messias.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Christ-Praying.jpg\" style=\"width: 700px; height: 525px;\"><\/p>\n<p>Terug by die Shema. Die tweede punt is net so eenvoudig: <b>\u201cDie HERE is een!\u201d <\/b>Yahuwah is een. Yahuwah is onverdeelbaar. Hy is `n enkele wese wie nie gefragmenteer kan word nie. Toe Yahushua die Shema aanhaal het hy ges\u00ea: \u201cHoor, Israel! Die Here, onse God, is `n enige Here\u201d (Markus 12:29). Baie teolo\u00eb het vir baie jare probeer om die woord \u201ceen\u201d drie te laat beteken, tevergeefs. Gelukkig is die woord \u201ceen\u201d hoegenaamd nie `n snaakse woord nie, want dit is `n kardinale getal \u2013 die woord waarmee iemand begin tel. Yahuwah is een, nie twee, nie drie nie. Hierdie eenvoudige onweerlegbare punt word deur tien duisende enkelvoudige bynaamwoorde en werkwoorde beklemtoon deur Yahuwah gebruik. Yahuwah is `n \u201cHy,\u201d nie `n \u201cHulle\u201d nie. Wanneer Hy spreek, s\u00ea Hy nie \u201cons\u201dnie, maar \u201cEk.\u201d Hierdie punt is nadruklik in Deuteron\u00f3mium en Jesaja.<\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<h1 class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"color:#c0392b;\"><span style=\"font-family:Trebuchet MS,Helvetica,sans-serif;\"><strong>1 =\/= 3<\/strong><\/span><\/span><\/h1>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Jy self het dit te sien gekry, dat jy kan weet dat die Here God is; daar is geen ander buiten Hom nie. \u2026 Daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE Yahuwah is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie.\u201d (Deuteron\u00f3mium 4:35, 39).<\/p>\n<p>\u201cSo s\u00ea die HERE, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is die HERE wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die hemel uitspan.\u201d (Jesaja 44:24).<\/p>\n<p>\u201cEk is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie, sodat hulle kan weet van die opgang van die son en van sy ondergang af dat daar buiten My geen een is nie; Ek is die HERE, en daar is geen ander nie\u2026Want so s\u00ea die HERE, wat die hemele geskape het \u2013 Hy is Yahuwah \u2013 wat die aarde gemaak en geformeer het, Hy het dit nie geskape om woes te wees nie, maar dit geformeer om bewoon te word.- Ek is Yahuwah, en daar is geen ander nie.\u2019\u201d (Jesaja 45: 5-7, 18)<\/p>\n<p>\u201cDink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek Yahuwah is, en daar is geen ander nie; Ek is Yahuwah, en daar is niemand soos Ek nie.\u201d (Jesaja 46:9).<\/p>\n<p>Die Skrifte is onweerlegbaar duidelik oor hierdie punt (en daar is veel meer verse wat aangehaal kan word om hierdie saak te demonstreer). Yahuwah alleen is God. Hy is `n \u201cEk,\u201d nie `n \u201cOns\u201d nie en Hy is baie ernstig om hierdie feit na sy volk oor te dra. Hy wil h\u00ea dat hulle moet weet \u201cEk is Yahuwah, en daar is niemand anders nie.\u201d Maar die Shema eindig nie in Deuteron\u00f3mium 6:4 nie; dit gaan voort na vers 5 wat s\u00ea: \u201cDaarom moet jy die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.\u201d (Deut: 6:5)<\/p>\n<p>Net soos Deuteron\u00f3mium 6:4 ons vertel Yahuwah is een en hoe veel Hy is, vertel vers vyf die behoorlike handelinge teenoor Hom. Ons moet Hom liefh\u00ea met <i>elke ding<\/i>. Nie net onse harte en mag maar met ons einste lewens! Ons het Yahuwah, onse God lief, met ons emosies, handelinge, en hele wesens. Hierdie tweede gedeelte van die Shema is <i>onmoontlik<\/i> sonder die eerste deel. So, as daar dan drie is wie God is, dan kan jy nie enige van hulle met alles liefh\u00ea nie. Ten beste, kan ons elkeen van hulle gelyk liefh\u00ea (een derde vir elkeen). Maar, die voordeel van <i>strenge <\/i>monote\u00efsme is dat ons onse heel-hartige fokus op Yahuwah kan plaas en Hom heelhartig \u2013 met elke vesel van ons wese liefh\u00ea.<\/p>\n<p>In ondersoek van die Shema en hoe die Hebreeuse volk gekleef het aan hierdie eenvoudige, sentrale geloofsbelydenis, het ek afgekom op `n ongelooflike verhaal omtrent `n tweede eeuse Joodse martelaar. Sy naam was Rabbi Akiva, en hy mag bekend wees aan jou omdat hy Simon Bar Kokhba as die Messias beskou het in die tweede Joodse opstand, wat in 135 A.D. `n ramp ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"rabbi-akiva\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rabbi-akiva.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 450px; height: 364px;\">Wel, in elk geval, n\u00e1 die mislukte revolusie van die Jode teen die Romeine, was die beleid opgestel dat die Torah (die Wet) nie langer in lesse oorgedra mag word nie met die doodstraf as vonnis. Rabbi Akiva het Yahuwah so baie lief gehad dat hy die Torah steeds onderrig het, tenspyte van die verbod daarop deur die Romeinse wet. Toe die Romeine daarvan uitvind, het hulle hom gevonnis met `n pynlike dood. Hulle het `n groot yster kam geneem en sy 90- jarige-vlees van hom afgeskraap. Toe Rufus, [die Romeinse bevelvoerder] die verheerlikte Akiva aan die hand van die laksman oorlaat, was dit net die tyd om die Shema op te s\u00ea. Gevul met eerbied, het Akiva sy gebede met kalmte opges\u00ea, alhoewel lydende pyne gely was; en toe Rufus hom vra of hy `n towernaar is omdat hy geen pyn gevoel het nie, het Akiva geantwoord, \u201cEk is geen towernaar nie; maar ek verbly myself in die geleentheid wat nou aan my gegee is om my God lief te h\u00ea \u00b4met alles wat ek het\u2019 en \u2018met al my mag\u2019\u201d en met die woord \u2018Een!\u2019 het hy gesterf.\u201d Akiva wou Yahuwah liefh\u00ea met alles, insluitende om Yahuwah so lief te h\u00ea en sy siel uitstort tot die dood toe.<\/p>\n<p>Joodse Encyclopedia van 1906: \u201cDit [die Shema] is die laaste woorde van die sterwende in sy geloofsbelydenis. Dit was op die lippe van diegene wie gemartel en gely het vir die Wets onthalwe. Rabbi Akiva het langsaam verduur terwyl sy vlees met ysterkamme geskeer was en die \u2018Shema\u2019 opges\u00ea het. Met sy laaste asem het hy die laaste woord van die Shema \u2018Echad\u2019 (een) uitgespreek. Tydens elke vervolging en marteling, vanaf die tyd van die Inkwisisie tot die slagting van Kishinef, \u2018Shema\u2019 Yisrael\u2019 was die laaste woorde oor die lippe van die sterwendes.\u201d<\/p>\n<p>Inderdaad was die \u2018Shema\u2019 die kosbare geloofsbelydenis dat Yahuwah ons enigste God is, dat Hy een is, en dat ons Hom met alles moet liefh\u00ea, selfs as ons die dood in die gesig staar.<\/p>\n<p>Maar, dit is nie al nie! Die Joodse insig van die Shema sluit nie net Deuteron\u00f3mium 6:4-5 in nie, maar ook verse 6-9: \u201cEn hierdie woorde wat Ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan l\u00ea en as jy opstaan. Ook moet jy dit as `n teken bind op jou <img decoding=\"async\" alt=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-praising.jpg\" style=\"margin: 5px 10px; float: left; width: 350px; height: 524px;\">hand, en dit moet as `n voorhoofsband tussen jou o\u00eb wees. En jy moet dit op jou deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe\u201d (Deut. 6:6-9).<\/p>\n<p>Die Shema moes in die Israelitiese harte wees; dit moes aan hul kinders geleer word. Joodse kinders was die Shema geleer so gou as wat hulle dit kon leer. Verder aan was die Shema ten minste twee maal daagliks opges\u00ea, in die oggend en aand. Die Shema was bevat in die tefillin, swart leer dosies gedra op die hoof en arm gedurende gebed. Op hierdie wyse, was die gebooie as `n teken gebind. Ten laaste was die Shema op `n boekrol geskryf en geplaas in die mezuzah ge\u00efnstalleer in die deurposte van die huise.<\/p>\n<p>Genoop om te s\u00ea dat die Shema was en is die sentrale geloofsbelydenis van Juda\u00efsme. Maar, dan, wat van ons? Moet Christene die belydenis van Israel as ons belydenis aanneem? Ek het twee response op hierdie vraag: een van Yahushua en een van Paulus.<\/p>\n<p>In Markus 12: 28-34 vind ons `n skrifgeleerde Yahushua `n ernstige vraag vra, \u201cWat is die eerste gebod van almal? En Yahushua antwoord hom deur die Shema aan te haal, \u201cHoor, Israel, die Here, onse God, is `n enige Here; en jy sal die Here jou Yahuwah liefh\u00ea uit jou hele hart, en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.\u201d Yahushua het tot die Shema `n tweede gebod gevoeg uit (Levit\u00edkus 19:18) met die woorde, \u201cDie tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself.\u201d Die Shema is die sentrale belydenis vir Yahushua! Dit hoef hoegenaamd nie te skokkend te wees nie, omdat Yahushua `n Jood was wie die gebooie uitgeleef het, vervat in die Hebreeuse Geskrifte. As die Shema die sentrale belydenis van Juda\u00efsme is, dan sou Yahushua dit as Sy eie sentrale belydenis aangeneem het. So, as die Shema Yahushua se eie sentrale belydenis was en Yahushua is onse Here en voorbeeld, moet ons dit nie as ons belydenis aanneem nie? Moet ons dieselfde God aanbid wat deur Yahushua aanbid word? Ons mag ander waarhede aanneem behalwe die belydenis van Yahuwah en Israel, maar ons mag nie die waarhede vervat binne-in die Shema kontrasteer nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ons mag nie s\u00ea dat God drie is nie omdat die Shema aanvoer dat onse God een indiwidu is \u2013 Yahuwah \u2013 maar ons mag langsaan die Shema, voeg, nes Paulus in 1 Korinthi\u00ebrs 8:6 gedoen het, dat Yahushua is ons here Messias.<\/span><\/font><\/h2>\n<p style=\"text-align: left;\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Met ander woorde, ons mag nie s\u00ea dat God drie is nie omdat die Shema aanvoer dat onse God een indiwidu is \u2013 Yahuwah \u2013 maar ons mag langsaan die Shema, voeg, nes Paulus in 1 Korinthi\u00ebrs 8:6 gedoen het, dat Yahushua is ons here Messias.<\/p>\n<p>Die tweede respons tot die vraag oor of ons die Shema moet aanneem of nie as ons fundamentele belydenis aangaande Yahuwah kan kortliks opgesom word deur hierdie woorde: \u201cOf behoort Yahuwah net aan die Jode, en nie ook aan die heidene nie? Ja, ook aan die heidene, aangesien dit inderdaad net een Yahuwah is wat die besnedenes sal regverdig uit die geloof en die onbesnedenes deur die geloof.\u201d (Romeine 3: 29-30).<\/p>\n<p>As die God van die Shema \u2013 die God van die Jode \u2013 onse God is, dan doen ons goed om te glo soos die Jode en Yahushua geglo het, aangaande Sy identiteit, eenheid, en onse liefde vir Hom. Indien ons die volk van Yahuwah is, dan dien ons dieselfde God as die Jode, die God van Abraham, Isak, en Jakob. Inderdaad is Hy ook die God van Yahushua, wie Hom alleen aanbid het. Mag ons wees soos ons meester.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"laggende-seun\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/boy-laughing.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Sean Finnegan<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf was. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231339,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111837","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-father-yahuwah-one-god"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T17:57:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/\",\"name\":\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-03T10:02:31+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T17:57:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T17:57:35+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/","name":"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-03T10:02:31+00:00","dateModified":"2025-08-22T17:57:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Shema-The-Creed-of-Yahushua-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-shema-the-creed-of-yahushua\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Shema: Die Geloofsbelydenis van Yahushua"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111837"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231339"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}