{"id":111795,"date":"2023-05-02T17:00:00","date_gmt":"2023-05-02T17:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-geen-vrede-geen-messias\/"},"modified":"2025-08-22T17:17:22","modified_gmt":"2025-08-22T17:17:22","slug":"geen-vrede-geen-messias","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/geen-vrede-geen-messias\/","title":{"rendered":"Geen Vrede Geen Messias"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"godsdienstige-jode-gesin\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/religious-jew-family.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Ek was eendag in`n diep gesprek met my Joodse vriend, toe hy met `n verontwaardigde stemtoon uitroep, \u201cJou Yahushua kan nie die Messias wees nie daar is geen vrede in die w\u00eareld nie!\u201d<\/p>\n<p>Ek het gereageer dat Yahushua vir die eerste keer gekom het om versoening te voorsien vir ons sondes in vervulling van die Skrifte se profesi\u00eb oor die Leidende Dienskneg \u2013 en dat Hy weer binnekort sal kom om die w\u00eareld weer in geregtigheid sal oordeel en om die beloofde tyd van vrede en geregtigheid te bring.<\/p>\n<p>My vriend het my uitgedaag, \u201cWaar het jy die idee van `n tweede koms vandaan gekry? Was dit omdat Yahushua nie die eerste keer kon kom nie sodat hy `n tweede kans nodig het? Die Bybel s\u00ea niks van die Messias wat twee keer kom nie.\u201d<\/p>\n<p>Dalk het my vriend Rabbi Kaplan se boek, <i>The Real Messiah? <\/i>gelees wat s\u00ea: \u201c<i>Die hoof taak van die Messias was om die w\u00eareld terug te bring na Yahuwah en om alle oorlo\u00eb, lyding en ongeregtigheid in die w\u00eareld, uit te wis. Dit is duidelik dat Yahushua dit nie bereik het nie. Om oor die mislukking te kom, het die Christene die leerstelling van die \u201cWederkoms\u201d uitgedink. Al die profesies wat Yahushua nie in die eerste koms kom vervul het nie, is veronderstel om uitgevoer te word in die wederkoms. Maar die Joodse Bybel bied absoluut geen bewyse ter ondersteuning van die Christen leerstelling van `n \u201cTweede Koms\u201d nie.<\/i><\/p>\n<p>Dit is `n tradisionele Joodse respons oor of Yahushua die beloofde een was. Dit is ooglopend dat daar nie algemene vrede was in die dae sedert Yahushua gekom het nie \u2013 maar beteken dit noodwendig dat Yahushua nie die Messias is soos geprofeteer in die Joodse Bybel nie? Kom ons bepeins die vraag.<\/p>\n<h3><strong>`n Probleem vir Rabbynse Juda\u00efsme<\/strong><\/h3>\n<p>As ons rabbynse tradisie in o\u00ebnskyn neem, kan ons sien dat die rabbi`s, moeilikhede met die kwessie het. Alhoewel die profete `n duidelike prentjie geskets het van die Messias se heerskappy en om die bevryding van Israel teweeg te bring, die einde van die stryd en die universele kennis van Yahuwah (Jesaja 2:1-4, Jesaja 11:1-9, Es\u00e9gi\u00ebl 40-48, Dani\u00ebl 2:44, Sagaria 14), is daar nog `n stel profesi\u00eb wat van die Messias se lyding praat as `n versoening vir sonde. (Psalm 22, Jesaja 52:13-53:12, Dani\u00ebl 9:25-26, Sagaria 12:10). Hoe vereenselwig die rabbi`s hierdie twee skynbare kontasterende verduidelikings van die Messias?<\/p>\n<p>Een moontlikheid van intrige, nagevors tot in die derde en vierde eeu CE, is dat daar twee Messias \u2013 een bekend as \u201cMessias seun van Josef,\u201d wie gely en gesterf het; die ander bekend as \u201cMessias seun van Dawid,\u201d wie regeer en heers. Die lydende Messias word genoem die \u201cSeun van Josef\u201d omdat Hy verwerping, en vernedering deurgemaak het soos Josef in Egipte (Genesis 37-41) Die heersende Messias word genoem \u201cSeun van Dawid\u201d omdat Hy heers in oorwinning soos Koning Dawid.<\/p>\n<h3><strong>`n Alternatiewe Siening<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"glimlaggende-besigheidsman\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/smiling-businessman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Is daar dan twee Messiasse \u2013 of beskryf die Profete dieselfde Messias wie kom in twee verskillende geleenthede met twee verskillende doelwitte? Laat ons die latere siening ondersoek<\/p>\n<p>Die verslae van Yahushua se lewe in die Nuwe Testament sluit in dat Hy die Messias is wat al die profesie\u00eb vervul. Die Nuwe Testament skrywers leer ook dat Yahushua weer sal kom teen een of ander onbepaalde tyd in die toekoms. Daarom onderrig die Nuwe Testament van twee komste van dieselfde Messias. Dit is nie net `n terloopse leerstelling nie maar is integrale geheel boodskap van die Nuwe Testament.<\/p>\n<p>Dit impliseer nie dat Yahushua vir die eerste keer gefaal het en terugkeer om weer te probeer nie. Maar, dit wys op verskillende doelwitte vir elke koms. Yahushua het die Messiaanse profesie van die Lydende Dienskneg deur die offerande om versoening te doen vir die w\u00eareld se sondes volbring. Hy het ander Messiaanse profesies ook vervul: Hy was uit `n maagd gebore (Jesaja 7:14) in Betlehem (Mika 5:2), en Hy het `n boodskap van goeie nuus aan die armes te bring, om bevryding te bring in gevangenis skap van sonde en siektes (Jesaja 61:1-2). Hy was tereggestel as `n oortreder \u2013 maar sonder sonde Self- het gebid vir diegene wie vir Sy dood verantwoordelik was, begrawe in die graf van `n ryk man, en op die derde dag uit die dood opgestaan het. (Psalm 22, Jesaja 53, Sagaria 12:10, Psalm 16:8-11).<\/p>\n<p>Wanneer die Messias in mag en majesteit sal terugkeer, sal Hy openbaar word as die verlangde Messias, Seun van Dawid. Hy sal die konflik bee\u00efndig wat oor Jerusalem woed, wat die w\u00eareld met verwoesting bedreig (Sagaria 12:14, Openbaring 16:19). Hy sal die w\u00eareld sisteem verantwoordelik vir die korrupsie en boosheid op die aarde vernietig verantwoordelik vir die eindtyd verdrukking hier op aarde (Jeremia 2:1-4, Openbaring 20:4-6)<\/p>\n<p>Die feit dat Yahushua nie blydende vrede met Sy eerste koms na die aarde gebring het nie ontken nie die moontlikheid dat Hy inderdaad die beloofde Een van Israel is nie. Maar dit is deel van Yahuwah se plan dat die Messias net eens moet kom om vir ons sondes te sterf, verlossing te bring en vergifnis aan alle gelowiges, en later terugkeer as Regter en Koning. Die siening van die twee komste van die Messias met twee afsonderlike doelwitte soos beskryf in die Nuwe Testament pas perfek in met die twee onderskeie \u201cvoorstellings\u201d van die lyding en heersende Messias soos te vinde in die Hebreeuse Geskrifte.<\/p>\n<p>Yahushua Self het ges\u00ea dat Sy eerste koms was nie die \u201ceinde van die storie nie\u201d Hy het ges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cMoenie dink dat Ek gekom het om die Wet en die Getuienis te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. Want voorwaar Ek s\u00ea vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.\u201d <\/i>(Matth\u00e9\u00fcs 5:17-18).<i> <\/i><\/p>\n<p>Daar is een Messias wie twee keer sal kom \u2013 en die Wederkoms kan baie binnekort wees!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"meisie-wys\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/girl-points.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Tony Pearce<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die artikel verwyder en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun herstel, soos dit oorspronklik in die Skrifte deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel gebruik was. &#8211; WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231325,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111795","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-miscellaneous"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T17:17:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/\",\"name\":\"Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-05-02T17:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T17:17:22+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Geen Vrede Geen Messias\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T17:17:22+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/","name":"Geen Vrede Geen Messias - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png","datePublished":"2023-05-02T17:00:00+00:00","dateModified":"2025-08-22T17:17:22+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/No-Peace-No-Messiah-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/no-peace-no-messiah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Geen Vrede Geen Messias"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111795","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111795"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231325"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111795"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}