{"id":111789,"date":"2023-05-02T04:16:50","date_gmt":"2023-05-02T04:16:50","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-koninkryk-van-yahuwah-is-binne-in-julle\/"},"modified":"2025-08-22T17:12:05","modified_gmt":"2025-08-22T17:12:05","slug":"die-koninkryk-van-yahuwah-is-binne-in-julle","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-koninkryk-van-yahuwah-is-binne-in-julle\/","title":{"rendered":"&#8216;Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle&#8217;"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks ges\u00eben deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgeluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"die-koninkryk-van-yahuwah-is-binne-in-julle\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>\u201cEn toe Hy deur die Farise\u00ebrs gevra is wanneer die koninkryk van Yahuwah sal kom, het Hy hulle geantwoord en ges\u00ea: Die koninkryk van Yahuwah kom nie met sigbare tekens nie. En hulle sal nie s\u00ea, \u2018Kyk hier! of: Kyk daar! nie, want die koninkryk van Yahuwah is binne-in julle.\u2019\u201d (Lukas 17:20-21).<\/p>\n<p>Lukas 17:21b is een van die gevierde probleem interpretasies in die Nuwe Testament studies, veral rakende die bespreking oor die Koninkryk van Yahuwah. Dis die gunsteling proef teksvers aangehaal deur die liberale Protestante ter ondersteuning van hul redetwis dat die Koninkryk van Yahuwah is (en so ook vir Yahushua was) inwonend [binne-in] die menslike geskiedenis en gemeenskap, of, in elk geval, in die harte van die mens. Meer onlangs, was dit saamgeflans om te beteken dat Yahushua gedink het dat die Koninkryk van Yahuwah op een of ander wyse teenwoordig was in sy persoon\u2026<\/p>\n<p>`n Feit oor die algemeen misgekyk in die Lukaanse eskatologie is dat alle verwysinge na die Koninkryk van Yahuwah in unieke Lukaanse tradisie of weergawes bepeins slegs `n toekomstige koms van die Koninkryk van Yahuwah \u2013 10:9,11; 19:11; 21:31; en 22:18. Dit sou daarom, uitsonderlik wees as 17:21b sinspeel op `n teenwoordige aankoms of manifestering van die Koninkryk van Yahuwah.<\/p>\n<p>Baie besprekings het gegaan rondom of die voorsetsel frase <i>entos humon<\/i> vertaal moes word as \u201cbinne julle\u201d of \u201cin julle midde.\u201d Harnack Dodd, en ander liberale en\/of Platoniserende interpreteerders het gewoonlik die eerste opsie verkies: \u201cDie Koninkryk van Yahuwah is in julle harte.\u201d Maar waarom sou Yahuwah aan die Farise\u00ebrs ges\u00ea het dat die Koninkryk van Yahuwah binne in hul harte was (17:20)? \u2026<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"studeer-bybel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/study-bible.jpg\" style=\"width: 700px; height: 449px;\"><\/p>\n<p>Maar, die meeste interpreteerders, verkies \u201cin jul midde\u201d of \u201conder julle.\u201d Die beslissende vraag, in daardie geval, word of Yahushua bedoel het dat die Koninkryk alreeds in die midde van sy luisteraars was of dat, teen een of ander toekomstige punt, dit in hul midde sal wees. Die feit dat estin (\u201cis\u201d) in die teenwoordige tyd is, is nie beslissend nie. . . In vele van Yahushua se woorde omtrent die Koninkryk van Yahuwah of die opstanding, word die teenwoordige tyd gebruik as die konteks of betekenis `n toekomstige tyd impliseer. Nie \u201cin jul midde\u201d \u00f3f \u201cis\u201d verduidelik die betekenis van die halwe-vers onder bespreking nie. Dit is nodig om die konteks te ondersoek waarin dit verskyn.<\/p>\n<p>Werkwoordstye in die meegaande verse is besonders. Die teenwoordige tyd wys na die toekomstige koms van die Koninkryk van Yahuwah in verse wat die Farise\u00ebrs se vraag bevat wat die periskoop bekendstel [vers 20], en verskyn soortgelyk in Yahushua se respons, wat die eerste gedeelte van die vers is wat deur vers 21 gaan. Boonop, word bedoel die toekoms, en die toekomende tyd word gebruik in v. 21a en in die beskrywing van gebeure waarmee die woorde afsluit (17:22-37).<\/p>\n<p>Nog `n prominente konteks kenmerk, vir die frase \u201cnie \u2026 met sigbare tekens nie\u201d (RSV) in v. 20b was op verskeie maniere ge\u00efnterpreteer\u2026. Die term <i>paratesis<\/i> (sigbare tekens) en die hele gesegde was gewoonlik ge\u00efnterpreteer in `n anti-apokaliptiese sin. Yahushua se intensies was om te ontken dat dit moontlik was om te voorspel wanneer die Koninkryk van Yahuwah sou kom deur die konsultasie van profesies en ontsyfering van die tekens van die tye. Indien die koninkryk alreeds gekom het, sou daar geen behoefte gewees het om in die toekoms te soek vir tekens van sy koms nie. Is dit wat Yahushua (of Lukas) bedoel het? Dit is waarskynlik nie so nie. Vir een ding, het Yahushua en Lukas die koms van die Koninkryk van Yahuwah in die toekoms verwag, of hulle nou ook of nie geglo het dat dit alreeds ook teenwoordig was of voorheen gekom het nie.<\/p>\n<p>Boonop is dit nie duidelik dat die term \u201cmet sigbare tekens\u201d in v. 20b verstaan moet word om hoegenaamd `n voorlopige apokalitiese teken aan te dui, ten minste die tipe teken wat gebruik kan word as die basis vir die berekening van \u201cdie dag en uur\u201d nie. Tenspyte van d\u00ede feit, word Lukas 17:20 oor die algemeen gelees deur diegene wie dit sien as `n anti apokaliptiese polemiek asof dit [bedoel]: die Koninkryk van Yahuwah kom nie n\u00e1 (voorafgaande) tekens nie. Maar met 17:20ff, is dit nie `n kwessie van voorlopige tekens nie. Instede daarvan s\u00ea Yahushua dat daar geen meegaande tekens sal wees om die aankoms of afwendbaarheid van die Koninkryk aan te dui nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"bepeinsing-oor-die-oseaan\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reflecting-into-the-ocean.jpg\" style=\"width: 700px; height: 407px;\"><\/p>\n<p>Die besonderste gedeelte van die inhoud was oor die algemeen misgekyk, naamlik dat Lukas 17:21a \u201cEn hulle sal nie s\u00ea: Kyk hier! of: Kyk daar! nie.\u201d Dit is interresant dat die bewoording, wat hier verskyn in verband met die aankoms van die Koninkryk van Yahuwah, word byna net so in v. 23 herhaal, maar met die eksplisiete verwysing na die toekomstige aankoms van die dae van die Seun van die mens. Hierdie parallelisme of herhaling stel wat oor die algemeen iewers voorkom in die sinoptiese tradisie, dat Yahushua die Koninkryk van Yahuwah assosieer met die koms van die Seun van die mens. Die laaste gebeurtenis word beskou as steeds in die toekoms. (v. 23ff). Ofskoon v. 21 lees, \u2026nie s\u00ea: \u2018Kyk hier of: Kyk daar\u2019 nie. Lees v. 23, En hulle sal vir julle s\u00ea: \u2018Kyk hier!\u2019 of: \u2018Kyk daar!\u2019 Waarom voer die voornemende omstanders in die een geval aan dat hulle die Koninkryk van Yahuwah ge\u00efdentifiseer of gevind het, (en, of die Seun van die mens) maar op `n ander geleentheid stil bly? Hoe verduidelik mens die skynbare teenstrydigheid? Wat is die punt hier? Waarom veral sal hulle in een geval s\u00ea: \u2018Kyk hier! of \u2018Kyk daar!?<\/p>\n<p>Die Farise\u00ebrs, het Lukas ges\u00ea, het Yahushua gevra wanneer die Koninkryk van Yahuwah sal kom. Hy het geantwoord dat die koms nie gepaard sal gaan met tekens nie (17:20b). Hulle het Hom nie uitgevra oor tekens nie. Maar, Sy antwoord, gaan verby die kwessie aangaande \u201cwanneer.\u201d Instede daarvan het Hy geantwoord asof hulle hom gevra het of daar enige teken sal wees waardeur die koms van die finale tydperk ge\u00efdentifiseer kan word deur een of ander teken asof hy geantwoord het op die tweede deel van die vraag deur die dissipels geopper in Matt. 24:3=Mark. 13:3=Luk. 21:7.<\/p>\n<p>Interpreteerders het oor die algemeen nie raakgesien dat Lukas 17:21a ook `n respons op die laaste soort vraag is, wat geimpliseer word in die eerste plek: wanneer die tyd kom, hoe sal mense weet dat die Koninkryk van Yahuwah hier is? Wat in 17:23ff ges\u00ea word is duidelik `n antwoord op hierdie tweede punt: wanneer die Seun van die mens kom, sal daar geen fout wees nie. Dus diegene wie in die tussentyd, in die interim tyd voordat Hy sal kom, s\u00ea \u201cKyk hier!\u201d of \u201cKyk daar!\u201d moet ge\u00efgnoreer word, \u201cWant soos die weerlig in die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal die koms van die Seun van die mens wees. Daardie gidse wie wys na `n teken of leidraad as bewys dat die Seun van die mens gekom het, sal, daarom, in dwalinge verkeer,en die dissipels moet hulle nie volg nie. Dis die betekenis van Matt. 24:26ff; Lukas 21:8, en dalk, van die \u201caasvo\u00ebls\u201d soos ges\u00ea in Matt. 24:28=Lukas 17:37.<\/p>\n<p>Yahushua het, teen die verlange van die Farise\u00ebrs en \u201chierdie generasie\u201d vir `n teken, ges\u00ea, dat niks gegee sal word nie (Markus 8:11ff). Die Markiese konteks wys nie dat Yahushua (of die Farise\u00ebrs) `n toekomstige teken in gedagte gehad wat sou (of nie) saamgaan met die eskatologiese gebeure of tekens wat vooraf gegee sal word nie. Dalk het die Farise\u00ebrs na `n teken gesoek wat Yahushua se profetiese gesag sou demonstreer. Tekens en wonders word genoem in Markus 13:22=Matt. 24:24; maar, d\u00edt is om die teenwoordigheid van valse profete en valse Christusse te identifiseer. Diesulkes mag wys na tekens as bewyse van \u201cgerealiseerde eskatologie\u201d Markus 13:21-23=Matt. 24:23-26; maar wanneer die ware Seun van die mens kom, sal daar geen behoefte wees vir die tekens van die tye nie. Die bewyse sal sigbaar en nie-kontrasterend wees nie(Matt. 24:27; Markus 13:21-23 en parallele).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"seun-wat-in-die-lig-op-kyk\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/boy-looking-into-the-sky.jpg\" style=\"width: 700px; height: 543px;\"><\/p>\n<p>Die negatiewe stelling \u201cKyk hier!\u201d of \u201cKyk daar!\u201d nie, en die positiewe verklaring \u201cen hulle sal vir julle s\u00ea: \u201cKyk hier! of: \u201cKyk daar!\u201d in v. 23a kontrasteer nie mekaar nie. In beide gevalle, s\u00ea Yahushua dieselfde ding omtrent die Koninkryk van Yahuwah of die Seun van die mens. In die vroe\u00ebre gesegde, is dat die Koninkryk nie sal kom met `n meegaande teken nie, bv., in so `n mate dat dit nodig sal wees om vir `n sekere manier uit te kyk vir bevestiging in geval van twyfel. Die laaste woorde waarsku dat in die komende dae, voor die Koninkryk van Yahuwah gekom het en terwyl die dissipels met passie verlang na die toekomstige dae van die Seun van die mens, sal sommige daarop aanspaak maak dat hulle hom (die Seun van die mens) gevind het, of dit (die Koninkryk van Yahuwah), maar die dissipels moet nie mislei word nie, want die aankoms van die Koninkryk van Yahuwah en Seun van die mens sal s\u00f3 duidelik wees soveel so as self-verklarend. Daar is geen twyfel daaromtrent nie.<\/p>\n<p>Die parallelisme strek verby die geantisipeerde stilte en uitroepe van die toekomstige omstanders; in elke geval, is hul response verduidelik deur die verwysings aan die karakter van die komende gebeure, en die verduideliking in voorgestel deur die byvoeglike naamwoord \u201cwant. Vers 24 verduidelik dat die dissipels moet nie diegene volg wat foutiewelik s\u00ea \u201cKyk hier!\u201d of Kyk daar!\u201d nie want wanneer die Seun van die mens of die dag van die Seun van die mens kom, sal dit net so sigbaar wees soos wanneer die weerlig uitslaan van een kant van die hemel tot aan die ander. (cf Makus 13:24-26). Nes ons crux interpretasies, v. 21b, wat volg op 21a om te verduidelik waarom, wanneer die Koninkryk van Yahuwah werklik kom (of terwyl dit kom), sal die omstaanders nie s\u00ea: \u201cKyk hier!\u201d of \u201cKyk daar! nie, die rede hiervoor is dat dan sal die Koninkryk van Yahuwah sigbaar en dramaties in hul midde wees. Wanneer die Koninkryk van Yahuwah kom, sal mens nie hoef te soek vir `n unieke teken om dit te identifiseer of `n gids te vind om dit iewers te vind nie.<\/p>\n<p>Die rede waarom dit nodeloos is om vir `n teken te kyk is nie dat die Koninkryk van Yahuwah en die Seun van die mens onsigbaar sal wees nie, maar dat, in kontras daarmee, dit universeel en onmiskenbaar sigbaar sal wees, \u201csoos die weerlig uitslaan in die hemel verlig van een kant na die ander.\u201d Dit is waarom die omstanders nie sal s\u00ea: \u201cKyk hier! of \u201cKyk daar!\u201d nie. En dit is waarom diegene wie s\u00ea: \u201cKyk hier!\u201d of \u201cKyk daar!\u201d ge\u00efgnoreer moet word\u2026.<\/p>\n<p>In 17:21b het Lukas verstaan dat Yahushua bedoel het dat die koms van die Koninkryk van Yahuwah `n die toekomstige, opsigtelike, en allesomvattende gebeurtenis sal wees\u2026. Al die woorde in Lukas 17:20-18:8 het te doen met die koms van die Koninkryk van Yahuwah en die Seun van die mens en met die response wat mense wil of sal maak in die interim tyd en die tyd wanneer die Koninkryk en die Seun openbaar word. Hierdie seksie wys duidelik dat hierdie beslissende gebeure in die toekoms sal plaasvind\u2026. Elders ook, soos genoem, praat die uitsonderlike Lukaanse materiaal net van `n toekomstige Koninkryk van Yahuwah\u2026Daar is\u2026geen rede om te veronderstel dat Lukas gedink het die Koninkryk van Yahuwah gekom het of verskyn het in of met Yahushua en sy bediening nie. Lukaanse eskatologie is onomwonde futuristies, sov\u00e9r dit die Koninkryk van Yahuwah aangaan.<\/p>\n<p>Wat Yahushua bedoel het deur die woorde in Lukas 17:20ff\u2026 kan nie vasgestel word as `n saak van sekerheid nie \u2026 Maar, dit ondersteun nie die siening dat Yahushua die Koninkryk van Yahuwah as teenwoordig in sy persoon beskou het nie, of, vir die geval, teenwoordig was nie. In teenstelling hiermee, wys hierdie verse onmiskenbaar en dramaties na sy verskyning in die toekoms. Wanneer Lukas 17:21 in konteks geneem word, kom die betekenis duidelik genoeg op: wanneer die Koninkryk van Yahuwah kom, sal elkeen dit weet; daar sal geen nodigheid wees vir stawing van leidrade of tekens nie. So was die OT verwagtinge ook. &#8212;&#8211; \u201cen die heerlikheid van die Here sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien.\u201d (Jesaja 40:5)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"twee-seuns-wat-in-die-lig-op-kyk\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/two-boys-looking-at-the-sky.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Dr.Richard Hiers.<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":106660,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111789","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahuwah-s-eternal-earthly-kingdom"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>&#039;Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle&#039; - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"&#039;Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle&#039; - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks ges\u00eben deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T17:12:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/\",\"name\":\"'Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle' - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-05-02T04:16:50+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T17:12:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"&#8216;Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle&#8217;\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle' - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle' - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks ges\u00eben deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T17:12:05+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/","name":"'Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle' - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png","datePublished":"2023-05-02T04:16:50+00:00","dateModified":"2025-08-22T17:12:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Kingdom-of-Yahuwah-is-in-the-midst-of-you-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-kingdom-of-yahuwah-is-in-the-midst-of-you\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"&#8216;Die Koninkryk van Yahuwah is binne-in julle&#8217;"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111789"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/106660"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}