{"id":111719,"date":"2023-02-12T07:06:58","date_gmt":"2023-02-12T07:06:58","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-st-valentynsdag-waar-kom-dit-vandaan\/"},"modified":"2025-08-22T16:06:02","modified_gmt":"2025-08-22T16:06:02","slug":"st-valentynsdag-waar-kom-dit-vandaan","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/st-valentynsdag-waar-kom-dit-vandaan\/","title":{"rendered":"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie &#8211; WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit baie foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou ingedagte Spreuke 4:18. Ons begrip van Sy waarheid is besig om te onwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind kan word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"st.-valentyns-dag-waar-kom-dit-vandaan\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 444px;\"><\/p>\n<p>Waar het die gewoonte aangaande die uitruil van valentyns ontstaan? Hoe het Christene daarby uitgekom om hierdie antieke Romeinse gewoonte te erf. Waarom vind ons dat n\u00earens in die Bybel sulke praktyke aanbeveel word nie?<\/p>\n<h3><b>`n Christen Gewoonte? <\/b><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"bok en hond\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/goat-and-dog.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 300px; height: 286px;\">Dit is tyd dat ons bevraagteken waarom ouers kinders bemoedig om St. Valentyns dag te vier \u2013 hoewel dit nooit eens in die Bybel genoem word nie.<\/p>\n<p>Het u geweet dat eeue voor die geboorte van Christus, het die paganistiese Romeine valentyns in dieselfde seisoen uitgeruil? Op 14 Februarie, het hulle `n afgodiese fees ter ere van hul \u201cvalentyn\u201d Lupercus, die \u201cjagter van wolwe\u201d gevier? Die Romeine het die fees die \u201cLupercalia\u201d genoem.<\/p>\n<p>Lupercalia rituele het in `n paar plekke plaasgevind: Lupercalia grot op die Palatine Heuwel en binne die Romeinse ope-lug, publieke byeenkomsplekke bekend as die Comitium. Die fees het begin by die Lupercal grot met die offer van een of meer bok ramme &#8211; `n verteenwoordiger van manlike seksualiteit \u2013 en `n hond.<\/p>\n<p>Die offers was gedoen deur Luperci, `n groep Roomse priesters. Daarna was die voorhoofde van twee naakte Luperci besmeer met die diere bloed deur die bebloede slagoffer mes te gebruik. Die bloed was dan verwyder met `n stukkie melk-deurdrenkte wol terwyl die Luperci gelag het.<\/p>\n<h3><b>Fees van Lupercal<\/b><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"baal\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/nimrod.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 374px; height: 522px;\">In antieke Rome, het die feestelikheid begin na die rituele slagofferande. Wanneer die fees van Lupercal verby was, het die Luperci stroke gesny, ook bekend as velle of februa, van die bok huide van die varsgeslagde bokke.<\/p>\n<p>Dan het hulle naak \u2013 of byna naak \u2013 op die Palatyn rondgehardloop, en enige vrou binne reikafstand met die rieme geslaan.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Die gebruik van uitruiling van valentyne en al die ander tradisies ter ere van Lupercus \u2013 die vergoddelikte heldejagter van Rome \u2013 \u201cwas oorgelewer van die Roomse feestelikheid van Lupercalia, herdenk in die maand van Februarie wanneer die name van jong vroue in `n houer gesit is en per geluk uitgetrek is soos kanse toelaat,\u201d erken die <i>Encyclopedia Americana, art. \u201cSt. Valentine`s Day.\u201d <\/i><\/p>\n<p>Toe Konstantyn die Christen geloof die amptelike godsdiens van die Romeinse Ryk gemaak het, was daar sprake in sommige kerk kringe om weg te doen met hierdie paganistiese vryheid-vir-alles, maar die Romeinse burgers wou niks daarvan weet nie! Dus het hulle ingestem dat die feesdag sal voortgaan nes dit was.<\/p>\n<p>Maar hoe het hierdie paganistiese feestelikheid die naam \u201cSt. Valentyns Dag bekom?\u201d En waarom is die naakte Cupido van die Romeine so dikwels geassosie\u00ebr met Februarie die 14<sup>de<\/sup>.<sup> <\/sup>En waarom sny kleinkindertjies en jongmense steeds harte uit en stuur hulle dit op `n dag ter ere van Lupercus die wolwe jagter? Hoekom het ons gedink dat hierdie paganistiese gewoonte ter ere van `n valse god, Christelik is?<\/p>\n<h3><b>Wie was die oorspronklie \u201cSt. Valentyn\u201d?<\/b><\/h3>\n<p>Valentyn was `n algemene Romeinse naam. Ouers het die naam dikwels aan hul kinders gegee ter ere van die bekende man wie eerste in die antieke tye Valentyn genoem was. Hierdie gewilde man was Lupercus, die jagter. Maar wie was Lupercus? Waarom was sy naam ook Valentyn onder die heidense Romeine?<\/p>\n<p>Valentyn kom van die Latynse woord <i>Valentinus<\/i>, `n behoorlike naam afgely van Valens, wat beteken \u201com sterk te wees\u201d soos gedefinie\u00ebr in <i>Webster`s unabridged dictionary<\/i>. Dit beteken \u201csterk, kragtig, magtig.\u201d<\/p>\n<p>In die Bybel lees ons dat Nimrod \u201cdie Magtige jagter\u201d was (Gen. 10:9). Dit was `n algemene spreekwoord in antieke tye dat Nimrod die magtige jagter was voor die Here.\u201d Nimrod was hulle <i>held<\/i> \u2013 <i>hulle magtige man<\/i> \u2013 hulle VALENTYN! Die Romeine sou s\u00ea `n Valentinus, `n Valentyn, &#8211; wat beteken `n <i>magtige<\/i> man!<\/p>\n<p>Die oorspronklike Valentyn was Nimrod, die magtige jagter van wolwe. `n Ander naam van Nimrod was \u201cSanta\u201d wat \u201cHeilige\/Sint\u201d beteken. Geen wonder die Romeinse Lupercalia word \u201cSt Valentyns Dag\u201d genoem nie! Maar waarom assosieer ons HARTE op `n dag ter ere van Nimrod \u2013 die Baal van Fenisi\u00ebrs en Semiete?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"baal\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sun-god-of-the-ammonites-and-sometimes-associated-with-the-sumerian-G16A81.jpg\" style=\"width: 700px; height: 563px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Ba\u00e4l &#8211; son god<\/p>\n<p>Die verrassende antwoord is dat die paganistiese Romeine die simbool van die hart van die Babiloni\u00ebrs ontleen het. In die Babiloniese taal, was die woord vir hart \u201cBa\u00e4l\u201d (sien Young`s concordance).<\/p>\n<p>Mens mag vra, wat is die oorsprong van die hart-vormige simbool deesdae so algemeen gesien? In Egipte, \u201cwas hierdie kinderlike goddelikheid dikwels met `n hart verteenwoordig, of `n hart-vormige vrug van die Persia [<b>Avokado; Persia <\/b>gratissima], in een van sy hande. (<i>The two Babylons, Alexander Hislop, p.189<\/i>). Hislop gaan voort: \u201cso het die gode-seun dan die god van die hart geword, met ander woorde, as kupido, die kinder naam vir Nimrod wat \u201cbegeerte\u201d beteken (Encyclopedia Brittanica,\u201d artikel \u201cCupid\u201d). Soos Nimrod opgegroei het, het hy die kinder held van baie vroue geword wat hom begeer het. Hy het so baie vroue jaloers laat word dat `n afgod van hom dikwels \u201cdie afgodsbeeld van ywer\u201d genoem was. (Es\u00e9g. 8:5). Nimrod, die jagter was ook hul Valentyn \u2013 hul sterk magtige held!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"hart muntstuk\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/heartcoin.png\" style=\"width: 564px; height: 294px;\"><\/p>\n<h3><b>Nimrod `n Heilige?<\/b><\/h3>\n<p>Later, in Konstantyn se tyd, het die paganistiese Babiloniese godsdiens, wat verskuild was as die Kerk van Christus, Nimrod \u2013 die St. Valentyn van die heidene &#8211; `n heilige gemaak! Maar waarom moes die Romeine Februarie die 15<sup>de <\/sup>kies en die nag van die 14<sup>de<\/sup> om Lupercus, die Nimrod van die Bybel, te eerbiedig? <i>(Onthou dat die dae in die antieke tye teen sonsondergang van die aand tevore begin het.)<\/i><\/p>\n<p><i> <\/i><\/p>\n<p>Nimrod \u2013 die Ba\u00e4l of songod van die antieke paganiste \u2013 was soos oorvertel gebore in die wintersonstilstand. In die antieke tye het die sonstilstand plaasgevind op 6 Januarie. Later, namate die sonstilstand verander het, was dit op die 25 Desember herdenk en word nou Kersfees genoem.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Semiramis\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/semiramis-1.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 345px;\">Dit was die gewoonte van antitieke tye dat die moeder van `n manlike kind om haarself vir reiniging voor te stel op die veertiende dag na geboorte. Die veertiende dag n\u00e1 Januarie 6 \u2013 Nimrod se oorspronklike geboorte dag \u2013 neem ons na die Februarie 15<sup>de<\/sup>, die herdenking wat begin teen die aand van die 14<sup>de <\/sup>Februarie, die Lupercalia of St. Valentyns Dag!<sup> <\/sup>Op hierdie dag in Februarie, is Semiramis [hierbo uitgebeeld], die moeder van Nimrod, soos ges\u00ea gereinig en vir die eerste keer in die openbaar verskyn met haar seun as die oorspronklike \u201cmoeder en kind.\u201d<\/p>\n<p>Die Romeinse maand van Februarie, ontleen sy naam, inderdaad van die februa wat die Romeinse priesters gebruik het in die rituele herdenk op St. Valentyns Dag.<\/p>\n<p>Namate Nimrod opgegroei het, het hy die kinder-held van baie vroue wie hom begeer het, geword. Hy was hulle Kupido! Geen wonder die paganiste het hulle helde-jagter, Nimrod, of Ba\u00e4l vereer nie, deur hart-vormige liefdes aandenkings na mekaar te stuur op die aand van Februarie die 14<sup>de <\/sup>as `n simbool van hom nie.<\/p>\n<p>Alexander Hislop staaf in sy boek \u201cThe Two Babylons\u201d: \u201cWel, hierdie Ninus, of \u201cSeun,\u201d gedra in die arms van die Babiloniese Madonna, word so beskryf om hom te identifiseer met Nimrod. \u201cNinus, koning van die Assiri\u00ebrs, \u2026het in die eerste plek die self tevrede matigheid van die antieke gewoontes verander, aangedryf deur nuwe passies, die begeerte van verowering, bygevoeg. Hy was die eerste een wat oorlog gevoer het teen sy bure, en het alle nasies verower van Assiri\u00eb tot by Libi\u00eb, omdat hulle onbekend was met die krygskuns.\u201d<\/p>\n<p>\u201cNinus die mees antieke van die Assiriese konings genoem in die geskiedenis, het groot aksies uitgevoer. Deur van nature oorlogsugtig en ambisieus te wees vir glorie wat `n uitvloeisel is van heldemoed, het hy `n aansienlike getal jong mense wie braaf en ywerig soos hyself is, hulle vir `n lang tyd in moeisame oefeninge en moeilike omstandighede opgelei, en deurmiddel hiervan hulle gebrei om die laste van krygskuns te dra, en om gevare met manmoedigheid in die gesig te staar.\u201d<\/p>\n<p>Nes Diodorus Ninus \u201cdie oudste van die Assiriese konings\u201d gemaak het, en hom voorgestel het as die beginner van die oorlo\u00eb wat sy mag tot `n uitermate hoogte gevoer het deur die volk van Babiloni\u00eb onder sy beheer te bring, terwyl die stad van Babilon nog nie bestaan het nie, wys dit dat hy die baie belangrike posisie van Nimrod gevul het, waarvan die Skriftelike verslag is, dat hy eerste \u201cbegin om magtig op die aarde te wees,\u201d en dat die \u201cbegin van sy koninkryk, Babilon was.\u201d<\/p>\n<p>Soos die Babelse bouers, toe hul spraak verwar was, oor die aangesig van die aarde verstrooi was en daardeur albei die stad en die toring laat staan het wat hulle begin bou het, kon Babilon as `n stad nie regtig van ges\u00ea word dat dit bestaan het voor Nimrod nie, deur sy mag daar te bevestig nie, het dit die grondslag en beginpunt van sy grootheid geword. In hierdie geval, harmonie\u00ebr die storie van Ninus en Nimrod. Ook die wyse waarop Ninus sy mag verwerf het, dieselfde wyse is hoe Nimrod syne opgerig het. Daar kan geen twyfel wees dat dit is deur sy volgelinge in die geswoeg en gevare van die jagtog waaraan hy hulle geleidelik gewoond gemaak het in die gebruik van wapens en hulle so voorberei om hom te help in die vestiging van sy heerskappye; nes Ninus, deur sy tydgenote opgelei het vir `n lang tyd. \u201cin moeisame oefeninge en moeilikhede,\u201d het hulle gekwalifiseer om hom die eerste van die Assiriese konings te maak.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-top:7.5pt; margin-right:0cm; margin-bottom:11.25pt; margin-left:0cm; text-align:justify\">En die vrou was versier met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en p\u00earels, en sy het in haar hand `n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En op haar voorhoof was `n naam geskrywe: VERBORGENHEID, DIE GROOT BABILON, DIE MOEDER VAN HOERE EN DIE GRUWEL VAN DIE AARDE.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Openbaring 17:4-5<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"toring van babel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tower-of-babel.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Dit is nou tyd om hierdie gewoontes van die paganiste- tans valslik \u2013 Christen genoem, te bestudeer. Dit is tyd om die Roomse en Babiloniese gewoontes \u2013 hierdie afgodery \u2013 stop te sit en terug te keer na die geloof van<b> Christus eens aan almal oorgelewer. Laat ons ophou om ons kinders hierdie paganistiese gewoontes ter herdenking van Ba\u00e4l, die son god \u2013 die oorspronklike Valentyn te leer \u2013 en leer hulle instede wat die Bybel werklik s\u00ea! <\/b><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie \u2013 WLC artikel.<\/p>\n<p>Bron: <a href=\"about:blank\" target=\"_blank\">http:\/\/www.cognm.org\/cognm\/Publications\/St.%20Valentines%20Day%20-%20Where%20Did%20It%20Come%20From.htm<\/a><\/p>\n<p><sup>1<\/sup>https:\/\/www.history.com\/topics\/ancient-rome\/Lupercalia<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit met die oorspronklik gegewe name vervang. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrif aangehaal, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skywers van die Bybel geskyf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":106480,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111719","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-feast-days-vs-beast-days"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie &#8211; WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T16:06:02+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/\",\"name\":\"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-02-12T07:06:58+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T16:06:02+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie &#8211; WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T16:06:02+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/","name":"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png","datePublished":"2023-02-12T07:06:58+00:00","dateModified":"2025-08-22T16:06:02+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/StValentines-Day-Where-did-it-come-from-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/st-valentines-day-where-did-it-come-from\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111719","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111719"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/106480"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111719"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}