{"id":111703,"date":"2023-01-29T07:30:12","date_gmt":"2023-01-29T07:30:12","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-inkarnasie-is-n-valse-leerstelling\/"},"modified":"2025-08-22T15:49:19","modified_gmt":"2025-08-22T15:49:19","slug":"die-inkarnasie-is-n-valse-leerstelling","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-inkarnasie-is-n-valse-leerstelling\/","title":{"rendered":"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/videos], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 444px;\"><\/p>\n<p>Daar word deur die drie-eniges geleer dat Yahushua voor-afbestaan het en ge\u00efnkarneer was in `n \u201cGod-man\u201d maar die inkarnasie het nooit gebeur nie. Yahushua het nie vooraf bestaan nie, en hy het nie `n \u201cGod\u201d gedeelte gehad wat versmelt was met sy \u201cmens\u201d gedeelte om `n nuwe \u201cGod-man\u201d Yahushua, te vorm nie.<\/p>\n<p><u>Drie-enigheid haal aan:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua het as Yahuwah bestaan voor sy konsepsie op aarde.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua Christus het voor sy geboorte bestaan.<\/p>\n<p><b>Die inkarnasie leer dat Yahushua `n mens geword het, wat nie waar is nie.<\/b><\/p>\n<p><u>Stellings: <\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die leerstelling van die Inkarnasie van Christus is die oortuiging dat die tweede persoon van die Godheid, ook bekend as die Seun van die Logos (Woord), \u201cvlees geword het\u201d toe hy wonderbaarlik in die baarmoeder van Maria gevorm was. In die Inkarnasie, was die goddelike natuur van die Seun verenig met die menslike natuur in een goddelike Persoon Yahushua Christus, wie beide \u201cwaarlik God en waarlik mens was.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8220;die Inkarnasie, die leerstelling dat die tweede persoon van die Drie-eenheid die menslike vorm aangeneem het in die vorm van Yahushua Christus en heeltemal beide God en mens is.\u201d<\/p>\n<p><b>Verkeerd: Yahuwah was nie ge\u00efnkarneer in `n God-mens nie.\u201d \u2026..dit is `n <u>leuen<\/u> omtrent Yahuwah. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Num\u00e9ri 23:19 \u2013 \u201cYahuwah is geen man dat Hy sou <u>lieg <\/u>nie.\u201d<u><\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hosea 11:9- \u201cEk is Yahuwah en nie `n mens nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Job 33:12- Kyk, daarin het u nie reg nie, (antwoord ek u), want groter is Yahuwah as `n mens.\u201d<\/p>\n<p>Yahushua het nie `n \u201cGod\u201d deel in hom nie \u2026 die Vader alleen is God, dus is daar nie `n manier dat die inkarnasie kon plaasgevind het nie.<\/p>\n<p>Die inkarnasie leerstelling hang aan Yahushua se vooraf-bestaan as Yahuwah voordat hy gevorm was in die baarmoeder van Maria.<\/p>\n<p>Indien Yahushua nie Yahuwah is nie, dan is dit bewys dat hy nie vooraf bestaan het nie, wat beteken dat die inkarnasie nie kon gebeur het nie.<\/p>\n<p><b>Die Vader is die EEN God\u2026.daar is geen God behalwe Hy nie.<\/b><\/p>\n<p><b>Daar is geen God behalwe die Vader nie. Hy alleen is die Almagtige.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 43:10- Ek is &#8211; voor My is geen God geformeer nie, en na My sal daar geen een wees nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 44:6- en buiten My is daar geen God nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes.44:8-Is daar `n God buiten My? ja, daar is geen Yahuwah nie, Ek ken geeneen nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes.45:5- Ek is Yahuwah en daar is geen ander nie, buiten My is daar geen Yahuwah nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 45:21- Buiten My is daar geen ander God nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deut.4:35- Jy self het dit te sien gekry, dat jy kan weet dat die HERE God is, daar is geen ander buiten Hom nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deut. 4:39- Darom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is; bo in die hemel en onder op die aarde, daar is geen ander nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deut. 32:39- Aanskou nou dit dat dit Ek is en dat daar geen God naas My is nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 48:11- Om My ontwil, om My ontwil, sal Ek dit doen \u2013 want ag, hoe is My naam ontheilig! \u2013 en EK SAL MY EER AAN GEEN ANDER GEE NIE.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 42:8- Ek is Yahuwah; dit is my naam; en MY EER SAL EK AAN GEEN ANDER GEE NIE \u2026<\/p>\n<p><b>Die Vader Is Groter As Almal<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">4:6- Een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh.10:29- My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 14:28- omdat my Vader groter is as ek.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 40:25- By wie wil julle dan My vergelyk, dat Ek net so kan wees? s\u00ea die Heilige.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Kor. 11:3- die hoof van Christus is Yahuwah (die Vader).<\/p>\n<p class=\"indenttext\">4:6- Een Yahuwah en Vader van almal wat BO ALMAL is,\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Kronieke 29:11- Aan U Yahuwah (die Vader) kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in die hemel en op aarde; aan U, Yahuwah, kom toe die <u>koningskap en die selfverhoging as Hoof OOR ALLES. <\/u><\/p>\n<p><b>Die Vader is groter as almal en hy alleen is die een God, dus is daar geen \u201cGod\u201d deel van Yahushua om selfs `n inkarnasie te h\u00ea nie.<\/b><\/p>\n<p><b>Yahushua het nie bestaan voor sy konsepsie nie, maar Yahushua het vir die eerste keer totstand gekom toe hy geskape was deur die Vader in Maria se baarmoeder. <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/mary-pregnant-smaller.jpg\" style=\"width: 700px; height: 493px;\"><\/p>\n<p>Die Vader se Heilge Gees het oor Maria vaardig geraak en het bevrug geraak met Yahushua in haar baarmoeder.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 1:35- En die engel antwoord en s\u00ea vir haar, die Heilge Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van Yahuwah genoem word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 1:31- En, kyk, jy sal SWANGER word, en `n seun baar, en jy moet hom Yahushua noem.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Matt. 1: 18- Die geboorte van Jesus Christus was dan s\u00f3: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees (die Vader).<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Matt. 1:20- wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar VERWEK is, is uit die Heilige Gees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Jes. 7:14- Daarom sal die Here self aan jou `n teken gee: Kyk, die maagd sal SWANGER word en `n seun baar en hom Imm\u00e1nuel noem\u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gal 4:4- Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het Yahuwah sy Seun uitgestuur, gebore uit `n vrou, gebore uit `n maagd.<\/p>\n<p><b>Yahushua was gevorm in die baarmoeder van Maria en nie \u201cge\u00efnkarneer\u201d binne-in die baarmoeder van Maria nie\u2026.daar is `n groot verskil<\/b><\/p>\n<p>Die Heilige Gees (die Vader se Gees) het oor Maria gekom en Yahushua in haar baarmoeder verwek (geskape).<\/p>\n<p><b>Yahushua was geskape deur die Vader. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh.1:14- en ons het sy heerlikheid aanskou, `n heerlikheid soos van die Eersgeborene wat van die Vader kom\u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 1:18- Niemand het ooit Yahuwah gesien nie; die eniggebore Seun, wat in die boesem van die Vader is, di\u00e9 het Hom verklaar\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 3:16-Want so lief het Yahuwah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het,\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Joh. 4:9- dat Yahuwah sy eniggebore Seun in die w\u00eareld gestuur\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh.16:28- Ek het VAN DIE VADER UITGEGAAN, en in die w\u00eareld ingekom\u2026.<\/p>\n<p><b>Die skrifte leer dat Yahushua van die Vader uitgegaan het. Om in die inkarnasie te glo, moet jy glo dat daar twee Yahushua`s is \u2026. Die \u201cGod\u201d Yahushua wie altyd bestaan het en nie uitgegaan het van die Vader nie, en die \u201cmenslike\u201d Yahushua wie `n begin gehad het en wie nie van die Vader uitgegaan het nie<\/b><\/p>\n<p>Hoe kon Yahushua net een persoon wees as hy `n deel het wat van `n ander plek kom? As die inkarnasie waar was (maar dit is nie) sou die \u201cmenslike\u201d deel van Yahushua voortgekom het van die \u201cGod\u201d gedeelte van Yahushua en nie van die Vader nie. Die feit dat Yahushua voortgekom het van die Vader is `n sterk bewys dat Yahushua nie ge\u00efnkarneer was nie.<\/p>\n<p><b>Die inkarnasie is `n absurde leerstelling, want dit is onmoontlik vir Yahushua om te bestaan uit twee dele uit verskillende plekke. Yahushua is nie twee aparte wesens wie vir die eerste keer in Maria se baarmoeder ontmoet het en toe saamgesmelt het om die \u201cGod-mens\u201d te vorm nie. Die hele inkarnasie scenario skets `n valse prentjie van Yahushua en mislei ons van die ware Yahushua.<\/b><\/p>\n<p>Die MENS Christus Yahushua is die enigste Yahushua wat ons het\u2026. daar is nie so iets soos `n \u201cGod\u201d Yahushua nie\u2026. moenie mislei word nie!<\/p>\n<p><b> Die skrifte leer dat daar net <u>een<\/u> Yahushua is\u2026. <u>die MENS Christus Yahushua: <\/u><\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Tim\u00f3the\u00fcs 2:3-6- Want daar is net een God (die Vader), en <u>een<\/u> Middelaar, tussen Yahuwah en die mens, die MENS Christus Yahushua, wie Homself gegee het as `n losprys vir almal,\u2026.<b> <\/b><\/p>\n<p><b>Drie-eniges leer dat Yahushua God moet wees om by magte te wees om vir ons sondes te betaal, maar die skrifte leer dat Yahushua vir ons sondes betaal het as net maar `n man. <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hands.png\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/b><\/p>\n<p><b>Dit was die MENS Yahushua wie een slagoffer eenmaal vir ewig gegee het. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Heb. 10:12- Maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit het aan die regterhand van Yahuwah.<\/p>\n<p><b>Dit was die MENS Yahushua wie aan die kruis vir ons sondes gesterf het.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Fil.2:8- en in gedaante gevind as `n MENS, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die Kruis.<\/p>\n<p><b>Dit was die MENS Christus Yahushua wie homself as `n losprys vir almal gegee het <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Tim.2: 5-6- Want daar is een Yahuwah, en een Middelaar tussen Yahuwah en die mense, die MENS Yahushua Christus, wat Homself gegee het as `n losprys van almal, \u2026<\/p>\n<p><b>Deur `n mens het die dood gekom en deur die MENS Yahushua het die versoening gekom.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Rom.5:11-15- maar ons roem ook in Yahuwah deur onse Here Yahushua Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het. Daarom, soos deur een mens (adam), die sonde in die w\u00eareld gekom het en deur die sonde die dood, en so die dood deur die sonde;\u2026want as deur die misdaad van een (adam) baie gesterf het, veel meer het die genade van Yahuwah, en die genade van een mens.<\/p>\n<p><b>Dit was die MENS Yahushua wie versoening vir die sondes van die volk gedoen het<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Heb.2:17-3:3- Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy `n barmhartige en getroue Ho\u00eb Priester kon wees in die dinge wat in betrekking tot Yahuwah staan, om die sonde van die volk te versoen \u2026. Hy (hierdie MENS) is meer heerlik waardig geag as Moses\u2026.<\/p>\n<p>(neem notisie: Die MENS Yahushua omsluit alles omtrent Yahushua en nie net `n gedeelte van hom nie\u2026 Yahushua is nie `n \u201cmens\u201d natuur wie ook `n \u201cGod\u201d natuur is nie, maar Yahushua het vir ons sondes gesterf as `n volkome persoon \u2026. `n MENS)<\/p>\n<p><u>Stelling:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8220;Yahuwah kan nie sterwe nie, tog was Yahushua doodgemaak en toe opgewek (Handelinge 5:30). Die Bybel s\u00ea nie dat net sy \u201cmenslike natuur\u201d gesterf het nie; dit s\u00ea dat Yahushua gesterf het, wat sou insluit dat alles van Yahushua gesterf het. (100%)<\/p>\n<p>Geen vers staaf dat Yahushua God moes wees om vir ons sondes te sterf nie. Die Drie-eniges blyk om hierdie leerstelling op te maak uit die niet, want geen skiftelike vers leer dat Yahushua God moes wees nie. Kyk baie goed na bogenoemde verse, want hulle leer eenparig dat slegs die Mens Yahushua vir ons sondes betaal het, wat wys dat Yahushua duidelik nie nodig gehad het om Yahuwah te wees om vir ons sondes te sterf nie. Indien Yahushua God was om vir ons sondes te sterf, sou Hy as God gesterf het, wat Hy nie gedoen het nie.<\/p>\n<p><b>&#8220;Yahushua was net een wese . . .`n MENS en nie `n tweeledige wese \u201cGod-mens\u201d nie<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">1Tim.2:5- daar is een Yahuwah, en een Middelaar tussen Yahuwah en die mens, DIE MENS Christus Yahushua, \u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Fil.2:7-8- Maar het homself ontledig deur die gestalte van `n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword, en in gedaante gevind AS `N MENS, \u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh.15:24- As Ek nie die werke onder julle gedoen het wat NIEMAND anders gedoen het nie, \u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hand. 17:31- Omdat Hy `n dag bepaal het waarop Hy die w\u00eareld in geregtigheid sal oordeel deur `n MENS wat Hy aangestel het, \u2026.<\/p>\n<p><b>Die Drie-eniges dring daarop aan dat Yahushua God moes wees om te betaal vir sondes, nogtans leer hulle ook dat slegs die \u201cmenslike\u201d natuur betaal het vir sondes. <\/b><\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cas Christus werklik vir ons sondes betaal het as `n versoening, moes Hy \u201cGod\u201d wees<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cAs die Seun, Yahushua Christus, nie God was nie, sou sy losprys ons nie gered het nie. As hy `n normale sterflike mens was, sou die enigste een wie hy hoop om te red homself wees, maar sy gestorte bloed sou nooit effektief wees om my en jou sondes effektief te bedek nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cas Yahushua nie Yahuwah was nie, dan het die mens geen Heiland nie\u201d.<\/p>\n<p><b>Die Drie-eniges leer dat Yahushua gesterf het en vir sonde betaal het slegs in sy \u201cmenslike\u201d natuur<\/b><\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDit was IN SY MENSLIKHEID dat Yahushua ons sondes op Hom geneem het en deur te sterf vir dit versoening gedoen het.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua het `n menslike liggaam gehad omdat Hy `n menslike natuur gehad het en dit was in Sy liggaam waar ons sonde geplaas is.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cKlaarblyklik was Yahushua die mens met Sy menslike natuur aan die kruis geoffer.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe Yahushua aan die kruis gehang het was Hy in Sy menslike natuur, die ware soen-offer vir Sy volk, en s\u00f3, was dit nodig dat Hy alleen moes ly. Yahuwah kon geen assosiasie wat ookal met sonde gehad het nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cChristus het nie gesterf volgens Sy Goddelike natuur nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy het nie gesterf volgens sy goddelike natuur nie, maar volgens sy menslike natuur.\u201d<\/p>\n<p><b>Volgens die Drie-eniges dus, is dit net Yahushua se \u201cmenslike\u201d natuur wat vir ons sondes versoening doen.\u201d<\/b><\/p>\n<p><b>As dit net die \u201cmenslike\u201d natuur wat versoening doen vir ons sondes, waarom het Yahushua nodig om God te wees om vir ons sondes te versoen? Waarom moes daar `n nodigheid wees vir `n \u201cinkarnasie\u201d indien net een natuur vir sondes gesterf het? <\/b><\/p>\n<p>Indien Yahushua Yahuwah moes wees om te versoen vir sondes, sou hy as God gesterf het.<\/p>\n<p>Yahuwah is onsterflik en kan nie sterf nie, daarom is daar geen rede waarom Yahushua God moet wees nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Tim.1:17- Aan die Koning van die eeue, die ONVERDERFLIKE, onsienlike, alleenwyse Yahuwah, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.<\/p>\n<p>het gesterf as `n \u201cMENS\u201d net vir ons sondes want dit is wat Yahushua is \u2026. `n Mens slegs met `n \u201cgod\u201d gedeelte met hom.<\/p>\n<p>Indien nie gesterf het as God in sy \u201cmenslike natuur vir ons sondes nie, waarom het Yahushua dan nodig gehad om God te wees om vir ons sondes te betaal? Dit is malligheid om aan te dring dat Yahushua God moet wees om vir ons sonde boete te doen en dan te leer dat Yahushua vir ons sondes betaal het slegs in sy \u201cmenslike\u201d natuur.<\/p>\n<p>Die Drie-eniges het hul eie inkarnasie leerstelling ontken deur te leer dat se \u201cmenslike\u201d natuur aan die kruis gesterf het, maar nie die \u201cGod\u201d natuur van Yahushua nie.<\/p>\n<p>Indien een natuur gesterf het maar nie die ander nie, was die twee nature dan nie aanmekaar verbind nie, wat veronderstel behoort te wees om die val van die inkarnasie te wees wat die twee nature as onskeidbaar verenig om een persoon te vorm.<\/p>\n<p>sou twee persone gewees het as hy een gedeelte gehad het wat gesterf het maar nie die ander nie. Dit is Nestorianisme wat deur die Drie-eniges as kettery beskou word, nogtans verdeel die Drie-eniges Yahushua ook in twee afsonderlike wesens wat verskillende dinge van mekaar s\u00ea en doen.<\/p>\n<p>het versoening gedoen vir ons sondes as slegs `n MENS, wat dit duidelik maak dat hy nie nodig het om `n God te wees nie om vir ons sondes te betaal nie.<\/p>\n<p>\u201c was verkry deur bevrugting en nie ge\u00efnkarneer nie\u201d<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/courses\/the-false-trinity-ecourse.html\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-false-trinity-and-triune-god.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 268px;\"><\/a>\u201cBevrug\u201d beteken om in bestaan gebring te word.<\/p>\n<p>Alles van die een persoon was in die baarmoeder geskep \u2026 nie net een gedeelte van hom nie.<\/p>\n<p><b>Nie net is die inkarnasie `n onskriftuurlike leerstelling nie, maar dit verdeel in twee persone\u2026\u2026die Yahushua wie altyd bestaan het en die Yahushua wie `n begin gehad het. <\/b><\/p>\n<p>Yahuwah is slegs EEN persoon. Hy kon nie bestaan het en nie op dieselfde tyd bestaan het nie.<\/p>\n<p>Die drie-eniges leer dat geen begin gehad het nie en hulle leer ook dat Yahushua `n begin gehad het.<\/p>\n<p><b>1. Die Drie-eniges leer dat geen begin gehad het nie: <\/b><\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua het geen begin gehad nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua het altyd bestaan.\u201d<\/p>\n<p><b>2. Die Drie-eniges leer dat Yahushua `n begin gehad het: <\/b><\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings: <\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie Gees van Yahushua het vir alle ewigheid bestaan omdat Hy God Self is. Maar, die menslikheid van Yahushua het nie bestaan voor die Inkarnasie nie, behalwe as `n plan in die denke van God.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahushua as `n mens was op die aarde gebore en het `n begin gehad.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy was alewig volgens Sy godelike natuur, maar Sy menslike natuur het tot bestaan gekom.\u201d<\/p>\n<p><b>Verkeerd:<\/b> Yahushua het nie beide `n begin gehad het en nie `n begin nie. D\u00edt is malligheid\u2026.. ons het nie twee Christusse nie&#8230;die ongeskape Yahushua wie altyd bestaan het en `n geskape Yahushua wie `n begin gehad het.<\/p>\n<p>Ons het net een Yahushua en die een Yahushua het in bestaan gekom toe hy verkry (gevorm) was in die baarmoeder van Maria.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 1:34-35- Toe s\u00ea Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie? En die engel antwoord en s\u00ea vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal ook die Heilige wat gebore word, Seun van Yahuwah genoem word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 1:31- En kyk jy sal swanger word en `n Seun baar, en jy moet Hom, Yahushua noem.<\/p>\n<p>Die waarheid is so eenvoudig: Yahushua het in bestaan gekom toe hy gevorm as in die baar van Maria en hy was maar net een persoon (mens).<\/p>\n<p>Die Drie-eniges het daardie eenvoudige waarheid gevat en dit verdraai in `n verwikkelde \u201cgroot verborgenheid\u201d wat deur niemand verduidelik of verstaan kan word nie.<\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie leerstelling van die hipostatiese eenheid is `n poging om te verduilik hoe Yahushua beide God en mens gelyktydig kan wees. Dit is wel heeltemal `n leerstelling wat ons onbevoeg van is om heeltemal te verstaan.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie inkarnasie is `n verborgenheid wat teolo\u00eb en filosowe vir millennia bepeins het.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOns noem dit die verborgenheid van die Inkarnasie, of God wat die menslike vlees aanneem. Dit is `n verborgenheid, omdat die waarheid van die inkarnasie nie beskryf kan word nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOns kan die verborgenheid van die Inkarnasie nie beskryf nie.\u201d<\/p>\n<p>N\u00earens in die nuwe testament word geleer dat Yahushua `n \u201cGod\u201d deel wat met sy \u201cmens\u201d deel saamgesmelt het om `n \u201cGod-mens\u201d te vorm, gehad het nie, wat dan is die oorsprong van die inkarnasie leerstelling? Dit kom verseker nie uit die skrifte nie.<\/p>\n<p>\u201cDie inkarnasie is `n aangeslane-leerstelling\u2026. Die Drie-eniges voer aan dat Johannes 1:1 en Johannes 8:58 en Johannes 20:28, en ander verse leer dat Yahushua God is. Hulle flans hierdie verse saam met die verse wat leer dat Yahushua `n mens was\u2026 en presto het jy `n \u201cGod-mens.\u201d<\/p>\n<p>Die inkarnasie is niks meer as spekulasie\u2026daar is geen skriftuurlike verse wat so `n leerstelling ondersteun nie.<\/p>\n<p>Waarom sal ons die inkarnasie leerstelling as waarheid aanvaar wanneer die skrifte so veelvuldig en ferm leer dat die Vader EEN God is?<\/p>\n<p>Om te glo in die inkarnasie is om weg te draai van die waarheid dat die Vader EEN God is. 2 Tim. 4:3-4- Maar daar sal `n tyd wees dat hulle die gesonde leer nie sal verduur nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle `n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, <u>en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.<\/u><\/p>\n<p>Nog `n rede om die inkarnasie leerstelling te verwerp is omdat dit afgodery is.<\/p>\n<p>Die inkarnasie leerstelling stel `n ander God voor die Vader, wie die EEN God is, wat afgodery is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deut. 5:7- Jy mag geen ander gode voor my aangesig h\u00ea nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Deut. 11:16- Neem julle in ag dat julle hart nie verlei word nie, sodat julle afwyk en ander gode dien en voor hulle neerbuig<\/p>\n<p>Ons kan nie afgodery bedryf en steeds die koninkryk van Yahuwah be\u00ebrwe nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Open 21:8- Afgodedienaars \u2013 hulle deel is in die poel van vuur wat brand met vuur en swael \u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Kor. 6:9-10- Afgodsdienaars sal nie die koninkryk van Yahuwah be\u00ebrwe nie.<\/p>\n<p>Die nuwe testament leer nie dat Yahushua ge\u00efnkarneer was nie of dat hy twee nature gehad het nie.<\/p>\n<p>Die nuwe testament leer dat Yahushua gevorm was (geskep) deur die Vader in Maria se baarmoeder en toe as `n mens gebore was.<\/p>\n<p>Die Drie-eniges leer dat dit net die \u201cmens\u201d gedeelte van Yahushua was wat in die baarmoeder gevorm was, en toe het die \u201cGod\u201d gedeelte agterna gekom en ineengesmelt met sy \u201cmens\u201d gedeelte in die baarmoeder van Maria, maar dat dit net die \u201cmens\u201d gedeelte wat gebore was. Hierdie scenario is maar net nie die waarheid nie.\u2026Dit was nie net deel van Yahushua wie in die baarmoeder gevorm en gebore is nie, maar dit was alles in die een Yahushua wie gevorm was deur die Vader in Maria se baarmoeder. Yahushua het geen bestaan voor sy bevrugting en geboorte gehad nie.<\/p>\n<p><b>Die Drie-eniges leer dat die een gedeelte van Yahushua voor die ander gedeelte van Yahushua bestaan het. <\/b><\/p>\n<p><u>Drie-enige stellings: <\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c\u2026. As voorbeeld, s\u00ea Yahushua in Johannes 8:58, \u201c\u2026voordat Abraham was, is Ek.\u201d Christus se menslike natuur het nou nie voor Abraham bestaan nie. Dit was Christus se goddelike natuur wat vir ewig voor Abraham bestaan het.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDie frase, Voor Abraham was, Is ek (Joh 8:58) impliseer dat die goddelike natuur voor Abraham bestaan het, nie die hele persoon of die menslike natuur nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaria het geboorte geskenk aan Christus se menslike natuur, maar sy goddelike natuur het altyd bestaan.\u201d<\/p>\n<p><b>Verkeerd:<\/b> Yahushua het nie bestaan totdat hy gevorm is en gebore was nie.<\/p>\n<p>Ons het nie twee Yahushuas gehad nie\u2026.die ongeskape Yahushua wie altyd bestaan het en die geskape een wie `n begin gehad het, nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/winds-of-doctrine\/the-trinity.html\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/trinity-1.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 400px; height: 254px;\"><\/a>Hoe bestaan slegs een deel van `n persoon? Dink hoe bisar dit is om te leer dat Yahushua geleef het voor hy geleef het.<\/p>\n<p><b>Johannes 1:1 en Johannes 8:58 is die hoof verse wat gebruik word om te bewys dat Yahushua voor-afbestaan het, maar daardie verse word buite konteks gebruik. <\/b><\/p>\n<p>Wat beteken Johannes 1:1?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 1:1 s\u00ea dieselfde ding wat 1 Petrus 1:19-20 en Openbaring 13:8 en Johannes 8:58 s\u00ea, wat is dat Yahushua voor die grondlegging van die w\u00eareld verordineer was om Christus te wees<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 1:1- In die begin was die woord, en die woord was by Yahuwah, en die woord was Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 8:58- Voor Abraham was, was Ek (hy). (Christus)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Petrus 1:19-20-Maar deur die kosbare bloed van CHRISTUS, soos van `n lam sonder gebrek en vlekkeloos, wat wel VOORUIT GEKEN IS VOOR DIE GRONDLEGGING VAN DIE W\u00caRELD, maar in die laaste tye geopenbaar is om julle ontwil.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Open 13:8- En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die w\u00eareld in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.<\/p>\n<p><b>Yahushua was nie lewend voor die w\u00eareld was nie, maar hy was verordineer om Christus te wees voor die w\u00eareld was.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Petrus 1:19-21- Maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van `n lam sonder gebrek en vlekkeloos, <u>wat wel vooruit geken is voor die grondlegging van die w\u00eareld<\/u>, maar in hierdie laaste tye geopenbaar is om julle ontwil, julle wat deur Hom glo in God wat Hom uit die dode opgewek en Hom heerlikheid gegee het<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 17:1-5- Dit het Yahushua gespreek en Hy het sy o\u00eb na die hemel opgehef en ges\u00ea: Vader die uur het gekom; verheerlik U Seun, sodat U Seun U ook kan verheerlik \u2013 soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken (die Vader), die enige waaragtige Yahuwah, en Yahushua Christus wat U gestuur het. Ek het U verheerlik op die aarde, die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die w\u00eareld was.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b> <\/b>Hand. 3:21- Hom wat die hemel moet ontvang tot die wederoprigting van alle dinge, <u>waarvan Yahuwah van ouds af gespreek het deur die mond van al Sy heilige profete.<\/u><\/p>\n<p><strong>Joh. 20:28<\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 20:28- En Thomas antwoord en s\u00ea vir Hom: My Here en my Yahuwah.<\/p>\n<p>Die Drie-eniges s\u00ea dat Johannes 20:28 bewys dat Yahushua Yahuwah is, maar hulle interpretasie van die vers is verkeerd.<\/p>\n<p>Thomas het nie na Yahushua verwys toe hy ges\u00ea het, \u201cen my God.\u201d \u2026. Thomas het na die Vader verwys toe hy ges\u00ea het, \u201cen my God.\u201d<\/p>\n<p>Net `n paar verse tevore in Johannes 20:17, het Yahushua ges\u00ea dat die Vader is \u201cmy God,\u201d daarom is die \u201cmy God\u201d in Johannes 20:28 nie `n verwysing na Yahushua nie maar verwysend na die Vader.<\/p>\n<p><u>Stellings:<\/u><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cVroe\u00ebr in hierdie hoofstuk, het Yahushua aan Maria ges\u00ea, \u201cEk vaar op na my Vader en julle Vader, en my Yahuwah en julle Yahuwah.\u201d (vers 17). Omdat Yahushua na sy God opgevaar het, as dit duidelk dat Hy nie \u201cGod Self\u201d was nie.<\/p>\n<p>Die hele dissipels van Yahushua het geweet dat die Vader die God van Yahushua was, dus is dit onmoontlik dat enigeen van hulle Yahushua as \u201cmy God\u201d sou aangespreek het.<\/p>\n<p>Lees Johannes 20:17-18. Yahushua het vir Maria ges\u00ea dat hy na sy God sou opvaar en haar vertel om sy dissipels dit mee te deel dat hy opvaar na die Vader, sy God.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 20:17- Yahushua s\u00ea vir haar: Raak my nie aan nie, want ek het nog nie na my Vader opgevaar nie: maar gaan na my broeders en s\u00ea vir hulle: ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my Yahuwah en julle Yahuwah.<\/p>\n<p><span style=\"color:#e74c3c;\">The apostle Peter believed and taught that the Father is the God of the Lord Yahushua Christ:<\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext-left\" style=\"text-align:left\"><span style=\"color:#e74c3c;\">1Pet 1:3- Blessed be the God and FATHER of our Lord Yahushua Christ,&#8230;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color:#e74c3c;\">The apostle Paul believed and taught that the Father is the God of the Lord Yahushua Christ:<\/span><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ef. 1:16-17- Daarom &#8211; vandat ek gehoor het van die geloof in die Heer Yahushua wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges \u2013 hou ek nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie, dat Die God VAN ONSE HERE YAHUSHUA CHRISTUS, DIE VADER VAN DIE HEERLIKHEID, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee\u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ef 1:3- Gese\u00ebnd is DIE GOD en Vader van onse Here Yahushua Christus\u2026<\/p>\n<p>Nie een van Yahushua se dissipels het geglo dat hy God was nie, dus is daar geen manier waarop Thomas Yahushua as \u201cmy God\u201d kon aangespreek het nie.<\/p>\n<p>Die hele dissipels het geglo dat Yahushua Christus was, die Seun van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 6:69- En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende Yahuwah.\u201d<\/p>\n<p>Yahushua het sy dissipels gevra \u201cwie s\u00ea julle is ek.\u201d<\/p>\n<p>Petrus het nie vir Yahushua vertel dat hy God was nie, maar het ges\u00ea dat hy die Christus was, die Seun van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Matt. 16:15-16- Hy (Yahushua) s\u00ea vir hulle: Maar julle, wie s\u00ea julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en s\u00ea: U is die Christus, die Seun van die lewende Yahuwah.<\/p>\n<p><b>Yahushua is die Christus, die Seun van Yahuwah, en dit sluit alles van hom in\u2026. die hele een persoon Yahushua is die Seun van Yahuwah\u2026.hy is nie beide die Seun van God en God soos die Drie-eniges leer nie.<\/b><\/p>\n<p>Yahushua is `n algehele persoon\u2026.hy is nie verdeel in twee aparte dele wat teenstrydige dinge s\u00ea nie.<\/p>\n<p>Yahushua het mense vertel dat hy die Christus is, die Seun van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Markus 14: 61-62- Weer stel die Ho\u00eb Priester hom die vraag, en s\u00ea vir Hom: Is U die Christus, die Seun van die gese\u00ebnde Yahuwah? En Yahushua s\u00ea: Ek is\u2026.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Joh. 4:25-26- Die vrou s\u00ea vir Hom: Ek weet dat die Messias kom, Hy wat die Messias genoem word. Wanneer Hy kom sal Hy ons alles verkondig. Yahushua s\u00ea vir haar: Dit is Ek (die Christus) wat met jou spreek!\u201d<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/winds-of-doctrine\/some-thoughts-on-the-history-of-the-trinity.html\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/z0HPQ66Q-SomeThoughtsontheHistoryoftheTrinity.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 250px; height: 159px;\"><\/a>Drie-eniges sal s\u00ea dat dit was net die \u201cmenslike\u201d natuur van Yahushua wie ges\u00ea het dat hy die Seun van Yahuwah was omdat sy \u201cGod\u201d natuur duidelik nie die \u201cseun van Yahuwah\u201d kon wees nie.<\/p>\n<p>Sien u hoe die twee nature leerstelling Yahushua in twee persone verdeel? Die Drie-eniges het net een deel van Yahushua wat s\u00ea dat hy die Seun van God was in plaas van die hele Yahushua wat s\u00ea dat hy die Seun van God was.<\/p>\n<p>Alles wat Yahushua ges\u00ea en gedoen het was in dele gedoen volgens die Drie-eniges\u2026.Yahushua het ges\u00ea dat in sy \u201cmenslike\u201d natuur, maar sy \u201cGod\u201d natuur het dit nie ges\u00ea nie\u2026.of Yahushua was versoek in sy \u201cmenslike\u201d natuur\u201d maar nie in sy \u201cGod\u201d natuur nie\u2026 of Yahushua het aan die kruis gesterf in sy \u201cmenslike\u201d natuur maar nie in sy \u201cYahuwah\u201d natuur nie.<\/p>\n<p><b>Die Drie-eniges pas alles wat Yahushua leer net op `n gedeelte van hom toe, wat nie waar is nie. <\/b><\/p>\n<p>Yahushua het dinge as `n hele persoon geleer en nie as `n \u201cmenslike\u201d natuur\u201d nie, wie ook `n \u201cGod\u201d natuur gehad het wat nie dinge geleer het nie.<\/p>\n<p>Waarom s\u00ea Drie-eniges dat Yahushua dinge in sy \u201cmenslike\u201d natuur ges\u00ea het en nie in albei nature nie? Wel, die Drie-eniges het geen keuse gehad nie\u2026 hulle kon nie leer dat die \u201cGod\u201d natuur van Yahushua ges\u00ea het dat hy die Seun van Yahuwah was nie omdat dit belaglik sou wees \u2026. Yahuwah is God en nie die Seun van Yahuwah nie. Boonop kan die Drie-eniges nie leer dat die \u201cGod\u201d natuur van Yahushua ges\u00ea het dat hy nie gelyk met die Vader was nie (Johannes 14:28) omdat dit, ook, belaglik sou wees om te leer dat Yahuwah ges\u00ea het hy was nie gelyk met Yahuwah nie. Boonop kan die Drie-eniges nie leer dat die \u201cGod\u201d van Yahushua ges\u00ea het dat die Vader sy Yahuwah is nie. (Johannes 20:17) omdat dit, ook, belaglik sou wees om te leer dat Yahuwah ges\u00ea het dat Hy `n God is.<\/p>\n<p>Die enigste opsie dat die Drie-eniges het is om te leer dat Yahushua ges\u00ea en gedoen het dat in sy \u201cmenslike\u201d natuur maar nie in sy \u201cGod\u201d natuur nie. Maar, deur dit te leer, het die Drie-eniges Yahushua in twee persone verdeel wie verskillende dinge s\u00ea en doen in teenstelling met mekaar.<\/p>\n<p>&#8212;&#8212; Vir baie meer oor die dwalinge van die Drie-enige leerstelling, sien asseblief die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/directory#The-Trinity-(doctrinal-error)\" target=\"_blank\">Content Directory<\/a>!<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel <a href=\"http:\/\/bibleteachings.atspace.com\/\" target=\"_blank\">Source:<\/a> <a href=\"http:\/\/trinityfalse.atspace.com\/incarnationfalse.html\" target=\"_blank\">http:\/\/trinityfalse.atspace.com\/incarnationfalse.html<\/a> deur `n onbekende skrywer.<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun vervang, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":106438,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111703","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T15:49:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"26 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/\",\"name\":\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-01-29T07:30:12+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T15:49:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T15:49:19+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"26 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/","name":"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png","datePublished":"2023-01-29T07:30:12+00:00","dateModified":"2025-08-22T15:49:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Incarnation-Is-A-False-Teaching-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-incarnation-is-a-false-teaching\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111703","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111703"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/106438"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111703"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}