{"id":111639,"date":"2022-09-27T04:03:26","date_gmt":"2022-09-27T04:03:26","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-was-ons-mislei\/"},"modified":"2025-08-22T14:47:32","modified_gmt":"2025-08-22T14:47:32","slug":"was-ons-mislei","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/was-ons-mislei\/","title":{"rendered":"Was Ons Mislei?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><b>Het Yahushua en die Apostels ons die hele verhaal vertel? <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b>Waarom het dit oor die 300 jaar vir die kerk geneem om die Weg na Verlossing te ontdek? <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Was Ons Mislei?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>As ons moet glo, soos die belydenisse van die Kerk dit stel, dat ons in die Drie-eenheid moet glo om gered te word, op watter gesag rus hierdie geloof? Daar was op `n tyd dat ongelowiges van die Drie-eenheid deur vlamme verteer was op die brandstapel. Vandag is dit dank die Vader, nie aanvaarbaar nie, maar soekers na waarheid word instede daarvan sagkens gewaarsku deur die woorde van hoogaangeskrewe geleerdes. Soos byvoorbeeld, Millard J. Erickson se aanhaling re die Drie-eenheid: \u201cProbeer om dit te verduidelik en jy sal jou verstand kwyt raak; maar probeer om dit te verwerp en jy sal jou siel verloor.\u201d<sup>1<\/sup> Wat `n aaklige vooruitsig!<\/p>\n<p>Dit is nogal iets gewigtigs en ek kan nie help om te voel dat sou dit die waarheid wees, dan was Yahushua en die Apostels baie nalatig om nie die saak aan ons bekend te maak nie. Diegene van die Drie-eenheids oorreding wys na `n paar ge\u00efsoleerde verse, sommige selfs van twyfelagtige herkoms, waarin op sy beste `n mens `n afleiding moet verbeel van `n leerstelling wat hulle self nie kan verduidelik nie. Sien 1 Johannes 5:7-8 in die OV en ander moderne vertalings en u sal vind dat vers 7 verander of uitgelaat is. Die OV bewoording is bekend as nie die werk van Johannes nie maar `n veel latere Drie-eenheids skrifgeleerde. Dit was `n bygevoegde vervalsing om die Drie-eenheid te bevorder. Soortgelyke byvoegings en vertalings vryhede en \u201cspin\u201d verskyn in vele Bybels en bevoordeel altyd Drie-eenheid. Klink verdag?<\/p>\n<p>Yahushua het ges\u00ea, \u201cEn dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige Yahuwah en Yahushua Christus, wat U gestuur het.\u201d (Johannes 17:3). Johannes het ges\u00ea, \u201cSodat elkeen wat in hom [Yahushua] glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.\u201d (Johannes 3:16). Paulus het die verlossingsweg uitgewys in Romeine 10:9: \u201cAs jy met jou mond die Here Yahushua bely en met jou hart glo dat Yahuwah hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; &#8212; en baie soortgelyke stellings. Hoeveel evangelistiese pleidooie was gemaak gebaseer op hierdie en soortgelyke Skrifte, wat nie een keer voorstel dat Yahushua Yahuwah <i>is<\/i> nie? Maar om by die kerk aan te sluit, raak dit noodsaaklik om die Drie-eenheids dogma te aanvaar. Die leerstelling is `n teorie waaroor geveg is en verklaar deur die wenners tydens kerkraadsvergaderings, oor `n lang tydperiode en van bedenklike gesag. Yahushua het uit sy pad gegaan om dit duidelik te maak dat onse God sy God is. Aan Maria het hy na sy opstanding ges\u00ea, \u201cEk vaar op na my Vader en julle Vader; en my God en julle God\u201d (Johannes 20:17) Paulus praat van die finale versoeningswerk in 1 Korinthi\u00ebrs 15:28 met die woorde: \u201c<\/p>\n<p>Yahushua het ges\u00ea dat hy meer het om aan die Kerk te leer in Johannes 16:12-13: \u201cNog baie dinge het Ek om aan julle te s\u00ea, maar julle kan dit nie nou dra nie. Maar wanneer Hy gekom het die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei . . . en die toekomstige dinge aan julle verkondiig.\u201d En hierdie verdere openbaring was na die Pinkster gegee waar ons in Handelinge 1:2 lees: \u201cTot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het,\u201d Geeneen van die apostoliese geskrifte s\u00ea enigiets oor die Drie-eenheid nie. Glo ons dat dit nie n\u00e1 oor die drie honderd jaar verby was nie, dat `n raadsitting van hoofsaaklik Griekse biskoppe, oor gepresideer was deur `n paganistiese son-aanbidder keiser, dat Yahuwah verkies het om bekend te maak \u201cdie hoeksteen van die Christelike geloof\u201d soos ons meegedeel word die Drie-eenheid deesdae is? Toe, selfs later het die Athanasiese Belydenis verklaar: \u201cHy dan wat gered wil word, moet so aan die Drie-eenheid dink \u2026 Boonop is dit nodig vir die ewige verlossing dat hy ook reg moet dink in die Inkarnasie van ons Here Yahushua Christus [bv., die Inkarnasie van `n Tweede Persoon van `n Drieledige Godheid, die ewige Seun van God, wie geen begin in tyd gehad het nie].<\/p>\n<p>Professor Loofs van Duitsland,`n student van Harnack, een van die \u201cprinse\u201d van kerk geskiedenis, het in 1922 by die Oberlin Kollege in Ohio klas gegee, en opgemerk dat geeneen van sy kollegas in Duitsland geglo het dat die tradisionele Christologie van Nicea (325) eg bybels was nie. Dit was dieselfde Loofs wie gepraat het van polithe\u00efsme wat die Kerk ingesypel het, gekamoefleer, in die tweede eeu. Ja, `n korrupte polithe\u00efsme het onder `n masker die Kerk binnegesluip. Die behoefte om `n tweede \u201cGod\u201d in die vorm van `n Gnostiese \u201caeon\u201d te voorsien, het `n hou geslaan na die strenge monothe\u00efsme van Yahushua se eie geloofsbelydenis. <b>Onder die dekmantel van bevordering van Yahushua, het die geloofsbelydenisse eintlik sy menslikheid ondermyn en terselfdertyd die unieke status van die Een God, sy Vader, bedreig. Yahushua, die Seun verwek in Maria (Matt. 1:20), was vervang deur `n vreemde besoeker uit `n ander w\u00eareld.<\/b><\/p>\n<p>Elke opregte Christen moet die antwoorde gestel in hierdie artikel soek \u2013 want daar is geen verborgenheid in die karakter van die Heiland nie, \u201cdie man Christus Yahushua.\u201d Dit is `n verligting om na die eenvoud van die Skrifte te gaan om te leer wie die Seun van Yahuwah is in verhouding met die Vader. Lees Lukas 1: 26-35.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1 <\/sup>\u201cWhat\u2026[Yahuwah] is Like,\u201d bl. 342. Millard J. Erickson (g. 1932) is `n Christen teoloog, professor van teologie, en skrywer. Hy het die wyd aangeskrewe werk <i>Christian Theology<\/i> sowel as meer as 20 ander boeke geskryf.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Romeine 16:25-26: \u201cAan Hom wat dan magtig is om julle te versterk volgens my evangelie en die prediking van Yahushua Christus, ooreenkomstig <b>die openbaring van die verborgenheid<\/b> wat eeue lank verswyg is, <b>maar nou geopenbaar is<\/b> en deur die profetiese Skrifte bekend gemaak is <b>onder al die heidene<\/b>, volgens die bevel van die ewige Yahuwah, tot gehoorsaamheid van die geloof.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Keith Relf.<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf was. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":106298,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111639","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T14:47:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/\",\"name\":\"Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2022-09-27T04:03:26+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T14:47:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Was Ons Mislei?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T14:47:32+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/","name":"Was Ons Mislei? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png","datePublished":"2022-09-27T04:03:26+00:00","dateModified":"2025-08-22T14:47:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/were-we-deceived-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/were-we-deceived\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Was Ons Mislei?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111639","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111639"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/106298"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111639"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}