{"id":111608,"date":"2022-07-28T12:41:22","date_gmt":"2022-07-28T12:41:22","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-leerstelling-van-voornaamwoorde-toegepas-op-christus-se-getuienis-van-homself\/"},"modified":"2025-08-22T14:23:54","modified_gmt":"2025-08-22T14:23:54","slug":"die-leerstelling-van-voornaamwoorde-toegepas-op-christus-se-getuienis-van-homself","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-leerstelling-van-voornaamwoorde-toegepas-op-christus-se-getuienis-van-homself\/","title":{"rendered":"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van van baie dienaaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/videos], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 460px;\"><\/p>\n<p><b><u> No. 1 Die Leerstelling van Voornaamwoorde s\u00ea.<\/u><\/b><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/1.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 100px; height: 100px;\">Voornaamwoorde is woorde wat gebruik word as plaasvervangers vir die name van persone of dinge om te dikwelse herhaling van dieselfde woord of geluid te verhoed. `n Persoonlike voornaamwoord is `n plaasvervanger vir die naam van `n titel van `n persoon, en dit impliseer alles wat die naam of titel sal impliseer, sou dit in dieselfde plek gebruik word.<\/p>\n<p>Soos byvoorbeeld: Abraham was `n goeie man, <i>hy<\/i> was die vriend van Yahuwah, en Yahuwah het <i>hom<\/i> liefgehad en het `n verbond met <i>hom<\/i> gesluit. In hierdie sin, word <i>hy<\/i> een keer gebruik en <i>hom<\/i> twee keer as `n plaasvervanger vir die naam Abraham. Die betekenis sou dieselfde wees in die volgende vorm: Abraham was `n goeie man, Abraham was die vriend van Yahuwah, en Yahuwah het vir Abraham liefgehad en het `n verbond met Abraham gesluit. <i>Daarom<\/i> is <i>hy<\/i> en <i>hom<\/i> dus voornaamwoorde. Die woord persoon word toegepas op enige intelligente wese \u2013 op Yahuwah, op Christus, vir `n engel, of `n mens, hetsy in die liggaam of buite die liggaam.<\/p>\n<p><b><u>No. 2 Die Leertelling van Voornaamwoorde toegepas.<\/u><\/b><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/2.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 100px; height: 100px;\">Laat die voorafgaande opmerking toegepas word op die Drie-enige model van uitleg van die getuienis van Christus aangaande sy afhanklikheid aan Yahuwah. Dit is wel goed bekend dat die Drie-eniges hierdie hipotesis aangeneem het dat Christus is Yahuwah in een mens. Hier het ons twee onderskei denke in een liggaam, veronderstel om verenigd en ge\u00efdentifiseer in die een persoon, Yahushua Christus. Die moontlikheid van so `n eenheid sal ek n\u00f3g ontken n\u00f3g bespreek. Ek is onkundig aangaande die onderwerp. Maar om te erken dat die hipotese korrek is, is dit duidelik dat die mens niks is vir die Goddelikheid in die persoon nie. Die goddelikheid moet alles wees, volgens die genoegsaamheid, die handelinge, en die heerlikheid van Christus. In hierdie geval, nes in die een voorheen genoem, kan sommige dinge opreg bevestig word as deel van die persoon, wat nie met opregtheid van hart van die ander nie. Maar wanneer Christus of enige ander persoon s\u00ea: ek kan, of ek kan nie dit of dat doen nie, omhels die voornaamwoord ek alle magte van die persoon. Elkeen sal erken dat dit onbehoorlik vir my sal wees om te s\u00ea, \u201cEk kan nie dink nie,\u201d verwagtend dat ek myself kan verontskuldig van leuens op die vraag deur te s\u00ea dat ek net praat van my liggaam of my pinkie. Hoe ongelukkig dan is die metode wat aangeneem is in die verduideliking van die taal van Christus. Hy`t ges\u00ea: \u201cEk kan niks uit myself doen nie, die Vader binne my, Hy doen die werke.\u201d \u201cMy Vader is groter as ek.\u201d Wanneer sulke taal voorgel\u00ea word as bewys dat Christus nie die onafhanklike Yahuwah is nie, waag die Drie-eniges om te s\u00ea dat in sulke verklarings, \u201cChristus het slegs gepraat van sy menslike hoedanigheid. As `n mens was hy afhanklik, maar as God was hy onafhanklik.\u201d<\/p>\n<p>\u201cLaat dit veronderstel word dat, in die verhoor van Christus voor die Joodse Sanhedrin, was hy ondervra na sy bedoeling van sy dikwelse afhanklikheid van Yahuwah; veronderstel ook dat hy die Drie-enige verduideliking gegee het, deur te s\u00ea, \u201cEk het net van my menslike natuur gepraat, nogtans is ek Yahuwah, gelyk met die Vader. Nee, Ek is die God van Abraham, wie deur ons vaders aanbid was, en wie julle bely om te aanbid.\u201d Sou sy beskuldigers nie groter grondige rede gehad het vir ernstiger beskuldigings as wat hulle gehad het op sy aanspraak dat hy die Seun van Yahuwah is nie? Kon hulle nie baie regverdiglik aan hom ges\u00ea het \u201cOf die taal wat jy in jou predikasies aan die volk was ongegrond en misleidend, of wat jy nou ges\u00ea het was positiewelik vals. Deur aan te voer, soos jy doen, dat jy niks uit jouself kan doen nie as `n volledige verklaring dat jy geen aanspraak het om as Yahuwah beskou te word nie. Hoe kan jy dan nou verwag om geglo te word as jy s\u00ea dat jy God is gelyk met die Vader?<\/p>\n<p>Maar geen sulke formidabele beskuldigings kon sy vyande teen \u201cdie Getroue en Opregte Getuie bring nie.\u201d Nooit, glo ek, het die Messias, in enige geval, sy getuienis so gekontrasteer aangaande sy afhanklikheid nie, as om selfs aan sy apostels te blyk dat hy <b>God en mens in een persoon<\/b> was; of dat hy in enige hoedanigheid of respek die onafhanklike Yahuwah was.<\/p>\n<p><b><u>No 3. Johannes se versigtigheid om misverstande te voorkom<\/u><\/b><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/3.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 100px; height: 100px;\">Johannes was die geliefde dissipel van Yahushua, die laaste Evangelis wie sy geskiedenis geskryf het, en die een wie die redevoeringe opgeteken het waarin Yahushua sy afhanklikheid baie duidelik uitgebeeld het op Yahuwah, vir sy kommissie en gesag, sy wysheid en mag, en in alles wat hy ges\u00ea en gedoen het. In baie gevalle het Johannes spesiale sorg geneem om sy woorde oor Christus verstaanbaar te maak, om enige misverstande van die betekenis daarvan te voorkom. Nie net het hy verskeie name en titels, soos Kefas, Thomas, Siloam, Rabbi, en Messias, verduidelik nie, maar hy het ook wat Christus bedoel het in verskeie gevalle duidelik gemaak, waarin hy misverstaan was deur sy gehoor en sommige wat verkeerd verstaan is deur sy lesers van sy geskiedenis.<\/p>\n<p>In die tweede hoofstuk, word ons vertel dat die Jode aan Yahushua ges\u00ea het: \u201cWatter teken toon u aan ons, dat u hierdie dinge doen?\u201d Op hierdie bevel het Yahushua geantwoord, \u201cBreek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.\u201d Deur hul antwoord, het die Jode ten volle bewys dat hulle wat Hy bedoel het, misverstaan het aagaande die tempel. Yahushua het hom nie verwerdig om hulle fout te korrigeer nie. Maar tensy lesers geen respek sou h\u00ea aangaande Christus se bedoeling nie, verduidelik Johannes dit so: \u201cMaar Yahushua het van sy liggaamstempel gepraat\u201d (vers 18-21).<\/p>\n<p>In hoofstuk 6:64, s\u00ea Yahushua aan sy gehoor, \u201cMaar daar is sommige van julle wie nie glo nie.\u201d Verduidelik Johannes, \u201cWant Yahushua het van die begin af geweet wie hulle was wat nie glo nie, en wie hy was wat Hom sou verraai.\u201d<\/p>\n<p>Johannes 7:38, 39: \u201cHy wat in My glo soos die Skrif s\u00ea: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.\u201d In hierdie metaforiese taal s\u00ea Johannes, \u201cEn dit het Hy ges\u00ea van die Gees wat d\u00ede sou ontvang wat In Hom glo, want die Heilige Gees was daar nog nie [dit was bv. nie gegee na die opgestane Christus nie], omdat Yahushua nog nie verheerlik was nie.\u201d<\/p>\n<p>Johannes 11:11, 12, 13: Dit het Hy gespreek, en daarna s\u00ea Hy vir hulle: \u201cLasarus ons vriend slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.\u201d Sy dissipels s\u00ea toe: \u201cHere, as hy slaap sal hy gesond word. Johannnes verduidelik. \u201cMaar Yahushua het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek.\u201d<\/p>\n<p>Johannes 12:32: Yahushua het ges\u00ea: \u201cEn Ek wanneer Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.\u201d Weer verduidelik Johannes: \u201cDit het Hy ges\u00ea om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.\u201d<\/p>\n<p>Johannes 13:10,11: Tydens die voetewassing van Sy dissipels, het Yahushua ges\u00ea, \u201cEn julle is rein, maar nie almal nie.\u201d Die rede vir hierdie opmerking was deur Johannes gegee: \u201cWant Hy het geweet wie Hom sou verraai. Daarom het Hy ges\u00ea: Julle is nie almal rein nie.\u201d<\/p>\n<p>Johannes 21:18: Yahushua het aan Petrus ges\u00ea: \u201cVoorwaar, voorwaar, Ek s\u00ea vir jou: Toe jy jonger was, het jy jouself gegord, en rondgegaan waar jy wou, maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en `n ander een sal jou gord en jou bring waar jy nie wil wees nie.\u201d Hier het Johannes bygevoeg, \u201cEn dit het Hy ges\u00ea deur aan te dui deur hoedanige dood hy Yahuwah sou verheerlik, en toe Hy dit gespreek het, s\u00ea Hy vir hom: Volg My.\u201d<\/p>\n<p>In laasgenoemde hoofstuk verwys Johannes dat \u201cToe Petrus hom sien, vra hy vir Yahushua, Meester, maar wat van hom? Yahushua antwoord hom: As Ek wil h\u00ea dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan. Volg jy My. Deur die vraag en die antwoord bymekaar te bring, het Johannes `n misverstand wat ontstaan het reggestel. Hierdie gesegde het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en Yahushua en Yahushua het nie vir hom ges\u00ea dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil h\u00ea dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?\u201d<\/p>\n<p>Laat dit nou ernstig oordink word van hoe dikwels Christus in direkte vorm sy afhanklikheid op Yahuwah verklaar het of self-sorgsaamheid ontken het \u2013 en hoe seker dit is dat Johannes bewus moes wees dat sulke taal aangenaam was om die oortuiging tuis te bring dat Christus nie die onafhanklike Yahuwah was nie. Ons mag vra, waarom het Johannes nie `n verduideliking, soos in minder belangrike sake, en s\u00ea, \u201cHierdie dinge het Christus gespreek oor sy menslike wese, en nie van homself as God nie?\u201d Verseker as Johannes geweet het of geglo het dat Christus `n onafhanklike persoon of wese was, moes hy ook geweet het dat so `n verduideliking van uitermate groter belang was as enige nou gevind in sy Evangelies. Was hy `n Drie-enige, soos d\u00edegene van die moderne tyd, sou hy nie toegelaat het dat so `n magdom getuienisse wat die persoonlike en absolute afhanklikheid van Christus beskryf sou toelaat om verby te gaan sonder verwerdiging om dit te neutraliseer deur een of ander verduideliking nie. As Johannes Christus beskou het as Yahuwah, hoe gering sou dit voorgekom het om te verduidelik wat Christus bedoel het met die slaap van Lasarus of die tempel wat hy sou oprig in drie dae nie, vergelyk met verduidelikings aan wat hy bedoel met honderde gedeeltes wat impliseer dat hy `n onafhanklike wese was, en al sy magte van die Vader gekry het!<\/p>\n<p>Dit is nie in my hart om die opregtheid van my Drie-enigheids vriende te bevraagteken nie. Tog is ek verplig om te wonder of hulle nie sien of hulle verduideliking van onse Heer se woorde hom so `n gewoonte toeken om een of ander dubbelsinnige en bedrieglike taal te gebruik wat die karakter van `n ander persoon sou ru\u00efneer nie. As hy `n onafhanklike persoon was, weet ek nie watter soort taal hy meer valse en bedriegliker kon gebruik het as baie dinge wat Johannes opgeteken het as deur hom gespreek nie. N\u00f3g deur homself \u00f3f deur Johannes word geinsini\u00eber dat, in sprake van sy afhanklikheid, het hy nie van sy hele persoonlikheid gepraat soos Moses gedoen het in dieselfde taal nie. Dit is nie `n buitengewone metode van vrheerliking van die Messias nie, om aan te voer dat sy onafhanklikheid as God ten koste van sy waarheid nie. Ja dit lyk of dit of dit met baie groot selfvertroue gedoen word deur sy Drie-enige dissipels. Maar laat enige Drie-enige homself afvra of hy sal veilig voel om in die gereelde gebruik van sulke misleidende taal, sonder verduideliking, namate sy teorie na Yahushua verwys in wiese mond daar geen bedrog was nie? Kan ek dan nie s\u00ea dat `n goeie mens met afsku sal wegdeins van die idee om so `n handeling te aanvaar nie?<\/p>\n<p><b><u>Nr. 4. Die Drie-enige verduideliking is nie in harmonie met sy eie hipotesis nie. <\/u><\/b><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/4.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 100px; height: 100px;\">Ek mag nie `n tree verder vorder nie. As Yahushua Christus persoonlik die onafhanklike God was, sy verklarings van afhanklikheid van die Vader kon <i>nie akkuraat wees nie, in die sin<\/i> waarvoor Drie-eniges betoog. Want hulle hipotesis in nie dat die menslike natuur verenig was met die Vader nie, maar `n tweede persoon, net so onafhanklik soos die Vader. Wie kan dan nou nie sien dat self-sorgsaamheid precludes die moontlikheid van persoonlike afhanklikheid nie? Indien Christus persoonlik self onderhoudend was, hoe kon sy menslike natuur enige hulp nodig van iemand anders nodig gehad het? Nogtans het Christus sy steun op die Vader beweer het. Hy het nie ges\u00ea dat, \u201cMy menslike natuur kan niks uit homself doen nie, maar Ek as God doen al die werk.\u201d Maar om van homself te praat as `n besonderse, enkele persoon, as die Messias, die Seun vn Yahuwah, s\u00ea hy, \u201cVan myself s\u00ea ek niks.\u201d \u201cDie woorde wat Ek met julle spreek, spreek Ek nie uit myself nie: maar die Vader wat in my woon, Hy doen die werke.\u201d \u201cAs julle my liefhet sal julle bly wees dat Ek s\u00ea Ek gaan na die Vader, want die Vader is groter as Ek.\u201d \u201cEk doen niks uit myself nie, maar soos die Vader my geleer het, so spreek ek.\u201d<\/p>\n<p>Kan sulke verklarings moontlik waardig wees sou Christus soos die Vader was, self-onderhoudend en onafhanklik? As dit `n uitstaande objek van Christus was om sy dissipels op hul hoede te stel teen homself te verafgood, wonder ek watter taal hy kon gebruik het better aangepas vir so `n doel. As hy sou ges\u00ea het, \u201cEk is nie God nie, maar wel die afhanklike Seun en Ambassadeur van Yahuwah,\u201d sou die Drie-enige steeds ges\u00ea het \u201chy praat net van sy <i>menslike hoedanigheid.<\/i>\u201d<\/p>\n<p>Nog `n vraag ontstaan. As die Messias persoonlik die lewende God was, watter geleentheid of motief mag hy gehad het om te kan spreek van die afhanklikheid van sy menslike hoedanigheid op `n manier wat hy moes geweet het impliseer die steun van sy hele persoon? Die kwessie of hy `n afhanklike of onafhanklike wese was, was een van groot belang. Dit word so gesien deur sy vriende van alle denominasies. Dit kon nie anders ingesien word deur die Messias en sy apostels nie. Indien, dan, op `n onderwerp so ernstig en interresant vir die mensdom, kon hy uit gewoonte praat in`n taal so dubbelsinnig, so misleidend, heeltemal so aangepas om beide die geleerdes en die onkundiges, watter vertroue kan geplaas word in wat hy ges\u00ea het oor ander onderwerpe? As hy herhaaldelik kon s\u00ea \u201cEk kan nie uit myself,\u201d terwyl hy inderdaad <i>alles<\/i> uit homself kan doen, watter bewyse kan ons he da thy nie in alles wat hy ges\u00ea het `n versteekte bedoeling het nie, direk in teenstelling in wat sy woorde natuurlik oorgedra het? Iets meer ernstig, in my mening, as die natuurlike waardigheid van die Messias is betrokke in hierdie teenwoordige ondersoek \u2013 dit is, sy morele genade, sy opregtheid, sy vrygewigheid, en sy welwillendheid en sy opregtheid as `n Leermeester, gestuur van Yahuwah.<\/p>\n<p><b><u>Nr. 5. Twee belangrike tekste oorweeg. <\/u><\/b><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/5.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 100px; height: 100px;\">In sy liefdevolle onderhoud tussen Christus en sy apostels `n kort tydjie voor die kruisiging, het hyaan hulle ges\u00ea, \u201cDie Vader homself het julle lief omdat julle my liefgehad het en gelo het dat ek voortkom van die Yahuwah.\u201d In sy gebed wat onmiddelik daarop volg, terwyl hy praat van sy apostels, het Christus aan die Vader ges\u00ea, \u201cNou weet hulled at alle dinge wat U my gegee het van U is; want ek het aan hulle die woorde gegee wat U aan my gegee het, en hulle het dit aanvaar, en weet sekerlik dat ek van U kom, en glo dat U my gestuur het.\u201d<\/p>\n<p>Hierdie gedeeltes verdien die ernstige aandag van Christene. Om inderdaad te weet dat Christus \u201cvoortgekom het van Yahuwah\u201d en om \u201cte glo dat Yahuwah hom gestuur het\u201d moet baie verskillend wees van die wete dat Christus God was, gelyk met die Vader, en om te glo dat hy `n onafhanklike wese was. Dit moet deur Drie-eniges erken word, want hulle plaas die geloof van die unitari\u00ebrs onder sensuur as hereties of defektief. Maar hulle het werklik geglo dat Christus \u201cvoortkom van Yahuwah\u201d en was deur Yahuwah gestuur. Nogtans dink ek dat dit besit word deur Christus, in sy gebed, wat die geloof van sy apostels bevestig in die woorde, \u201cHulle het geglo dat U my gestuur het\u201d \u2013 en dit ook met die geringste aanduiding dat hulle altyd geglo het, of altyd sal glo, dat hy die lewende God <i>was<\/i>.<\/p>\n<p>Ek mag verder die opmerking maak in die gedeelte in die eersteplek aangehaal, dat Christus `n plegtige versekering gegee het van Yahuwah se liefde vir hulle en uitdruklik gestaaf het waarom hulle so lief gekry word deur Yahuwah. Hy het nie ges\u00ea, \u201cDie Vader het julle lief omdat julle geglo het dat ek God en sy gelyke is nie,\u201d \u2013 maar d\u00edt is sy woorde: \u201cDie Vader homself het julle lief, omdat julle my liefgehad het, en geglo het dat ek van Yahuwah af kom.\u201d N\u00e1 die aanhoor van die vele en verskriklike sensuur wat uitgevoer is op almal wie daarin glo dat Christus nie Yahuwah was nie, maar `n geliefde Seun wie \u201cvan die Yahuwah af kom,\u201d as beopdrag en deur die Vader gestuur; wie sou kon raai dat so `n vers wat ons nou voor ons het in die Bybel te vinde is. As Christus nie `n fout gemaak het aangaande die grondslag van Yahuwah se goedkeurende liefde vir sy apostels nie, sal daar seersekerlik `n merkwaardige onderskeid van opinie en gevoel wees tussen Yahuwah en te veel Drie-eniges. Die geloof goedgekeur deur Yahuwah en sy Seun was onder sensuur geplaas deur Drie-eniges as godslastering deur baie wie dit veronderstel dat hulle opreg ortodoks in hulle siening van die Messias is.<\/p>\n<p>Dit kan hier niks help om te s\u00ea nie, \u201cDit was net die menslike natuur waarin die apostels geglo het \u2018voortgekom van Yahuwah.\u201d Hulle liefde vir Christus, en hulle oortuiging dat hy gekom het van Yahuwah, is die enigste grondslag waarop dit ges\u00ea is: \u201cdie Vader homself het julle lief.\u201d Behalwe om te glo dat Christus \u201cvoort kom van Yahuwah.\u201d is die enigste artikel van geloof in die teks. Of die leerstelling dat Christus die onafhanklike God is waar of vals is, was dit seersekerlik nie `n oortuiging in hierdie leerstelling wat aan die apostels die Vader se liefde verseker het nie.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel geskryf deur Noah Worcester, G.D., 1827<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal, en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun uit die Skrif herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde Skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":106243,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111608","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van van baie dienaaars van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T14:23:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/\",\"name\":\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2022-07-28T12:41:22+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T14:23:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC Bybelse huidige oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van van baie dienaaars van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T14:23:54+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/","name":"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png","datePublished":"2022-07-28T12:41:22+00:00","dateModified":"2025-08-22T14:23:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Doctrine-of-Pronouns-Applied-to-ChristE28099s-Testimony-of-Himself-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-doctrine-of-pronouns-applied-to-christs-testimony-of-himself\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111608","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111608"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/106243"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111608"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}