{"id":111482,"date":"2021-12-19T12:32:49","date_gmt":"2021-12-19T12:32:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-verskille-tussen-yahuwah-en-yahushua\/"},"modified":"2025-08-22T12:42:08","modified_gmt":"2025-08-22T12:42:08","slug":"verskille-tussen-yahuwah-en-yahushua","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/verskille-tussen-yahuwah-en-yahushua\/","title":{"rendered":"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is &#8216;n nie-WLC artikel nie. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, ons publiseer slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke deur hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasies uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog &#8216;n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou in gedagte Spreuke 4:18. Ons begrip van Sy waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ook al gevind kan word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 460px;\"><\/p>\n<p>YAHUWAH is onsterflik \u2013 Yahushua, die Seun van Yahuwah, het gesterf<\/p>\n<p><b>1 Tim\u00f3te\u00fcs 1:17 <\/b>Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, allenwyse God, die enigste Elohiem, kom toe eer en heerlikheid tot in alle ewigheid.<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Korinthi\u00ebrs 15:3<\/b> Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte;<b><\/b><\/p>\n<p><b>Romeine 5:10 <\/b>Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met Yahuwah versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou day ons versoen is.<b><\/b><\/p>\n<p>Yahuwah is selfversorgend \u2014 Yahushua is YAHUWAH-afhanklik<\/p>\n<p><b>Die Handelinge 2:36 <\/b>Laat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat Yahuwah Hom Here en Messias gemaak het, hierdie Yahushua wat julle gekruisig het.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Die Handelinge 5:31 <\/b>Hom het Yahuwah as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog on aan Israel bekering en vergifnis van sondes the skenk.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Die Handelinge 2:33<\/b> Nadat Hy dan deur die regterhand van Yahuwah verhoog is en van die Vader die belofte van die Heilige Gees ontvang het, het Hy dit uitgestort, wat julle nou sien en hoor.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Johannes 17:2 <\/b>soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige kan gee.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Johannes 5:27 <\/b>En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Romeine 2:16 <\/b>in die dag wanneer Yahuwah die verborge dinge van die mense deur Yahushua Messias sal oordeel, volgens my evangelie.<b><\/b><\/p>\n<p><b>2 Korinthi\u00ebrs 13:4<\/b> Want al Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van Yahuwah. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van Yahuwah.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Johannes 5:22 <\/b>Want die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die hele oordeel aan die Seun gegee,<b><\/b><\/p>\n<p>Yahuwah is ewig \u2014 Yahushua is sterflik (= tot stand gebring)<\/p>\n<p><b>Galasi\u00ebrs 4:4 <\/b>Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het Yahuwah sy Seun uitgestuur, gebore uit &#8216;n vrou, gebore onder die wet,<b><\/b><\/p>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 1:1 <\/b>DIE geslagsregister van Yahushua die Messias, die seun van Dawid, die seun van Abraham:<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 1:31 <\/b>En kyk, jy sal swanger word en &#8216;n Seun baar, en jy moet hom Yahushua noem.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 1:32<\/b> Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here Yahuwah sal aan Hom die troon van sy voorvader Dawid gee.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Die Handelinge 17:31<\/b> omdat Hy &#8216;n dag bepaal het waarop Hy die w\u00eareld in geregtigheid sal oordeel deur &#8216;n Man wat Hy aangestel het, en Hy het <i>hiervan<\/i> aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Johannes 5:1 <\/b>ELEKEEN wat glo dat Yahushua die Messias is, is uit Yahuwah gebore; en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die een lief wat uit Hom gebore is.<b><\/b><\/p>\n<p>YAHUWAH is onsigbaar \u2014 Yahushua is sigbaar<\/p>\n<p><b>Johannes 1:18<\/b> Niemand het ooit Yahuwah gesien nie; die eniggebore Seun, wat in die boesem van die Vader is, di\u00e9 het <i>Hom<\/i> verklaar.<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Timothe\u00fcs 1:17 <\/b>Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, allenwyse Yahuwah, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Johannes 17:3 <\/b>En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige Elohim, en Yahushua Messias wat U gestuur het.<b><\/b><\/p>\n<p>YAHUWAH is heilig \u2013 Yahushua het sonde vir ons geword<\/p>\n<p><b>1 Petrus 1:15-16 <\/b>Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lev\u00edtikus 11:44 <\/b>Want Ek is YAHUWAH julle Elohim; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.<b><\/b><\/p>\n<p><b>2 Korinthi\u00ebrs 5:21<\/b> Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van Yahuwah in Hom.<b><\/b><\/p>\n<p>Yahuwah is alwetend \u2013 Yahushua is nie alwetend<\/p>\n<p><b>Job 21:22 <\/b>WIL iemand aan Yahuwah kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?<b><\/b><\/p>\n<p><b>Psalm 147:4 <\/b>Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Die Handelinge 1:7 <\/b>En Hy antwoord julle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;<b><\/b><\/p>\n<p><b>Markus 13:32 <\/b>\u201cMaar van daardie dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader.\u201d<b><\/b><\/p>\n<p><b>Markus 5:31 <\/b>En sy dissipels antwoord Hom: U sien dat die skare U verdring, en U s\u00ea: \u2018Wie het My aangeraak?\u2019\u201d (Yahushua het nie geweet wie hom aangeraak het nie, Lukas 8:45)<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 2:40 <\/b>En die Kindjie het gegroei en sterk geword die Gees en vol van wysheid. En die genade van Yahuwah was op Hom.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 2:52 <\/b>En Yahushua het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by Yahuwah en die mense.<b><\/b><\/p>\n<p>Yahushua is &#8216;n man \u2013 YAHUWAH is nie \u2018n man nie.<\/p>\n<p><b>N\u00fameri 23:19<\/b> Yahuwah is geen man dat Hy sou lieg nie; of &#8216;n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou H<span lang=\"CS\" style=\"border:none windowtext 1.0pt; background:white; padding:0cm\">\u00fd<\/span> iets s\u00ea en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?<b><\/b><\/p>\n<p><b>Jakobus 1:17<\/b> Elke goeie geskenk en elke volmaakte gawe daal bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 4:4 <\/b>Maar Yahushua antwoord en s\u00ea vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van Yahuwah.<b><\/b><\/p>\n<p><b> Die Handelinge 2:22 <\/b>\u201cManne van Israel, luister na hierdie woorde! Yahushua, die Nasar\u00e9ner, &#8216;n man deur Yahuwah vir julle aangewys met kragte en wonders en tekens wat Yahuwah deur Hom onder julle gedoen het, soos julle ook self weet -\u201d<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 4:18 <\/b>\u201cDie Gees van Yahuwah is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te verkondig; Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;\u201d<b><\/b><\/p>\n<p><b>Die Handelinge 10:38 <\/b>met betrekking tot Yahushua van N\u00e1saret, hoe Yahuwah Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat Yahuwah met Hom was.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 12:18 <\/b>\u201cKyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde, in wie my siel \u2019n welbehae het! Ek sal my Gees op Hom l\u00ea, en Hy sal aan die heidene die reg aankondig.\u201d<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Tim\u00f3the\u00fcs 2:5 <\/b>Want daar is een Yahuwah, en een Middelaar tussen Yahuwah en die mense, die mens Messias Yahushua.<\/p>\n<p>Yahushua bid tot YAHUWAH sy Vader<b><\/b><\/p>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 27:46<\/b> en omtrent die negende uur het Yahushua met &#8216;n groot stem geroep en ges\u00ea: &#8220;Eli, Eli, lama sabagt\u00e1ni?&#8221; Dit is: &#8220;My Elohim, my Elohim, waarom het U My verlaat?&#8221;<b><\/b><\/p>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 6:9 <\/b>\u201cS\u00f3 moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word;<b><\/b><\/p>\n<p><b>Markus 12:29<\/b> En Yahushua antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, Yahuwah ons Elohim, is \u2018n enige Here;<b><\/b><\/p>\n<p>YAHUWAH kan nie versoek word nie \u2013 Yahushua was versoek.<\/p>\n<p><b>Jakobus 1:13<\/b> Laat niemand, as hy in versoeking kom, s\u00ea: Ek word deur Yahuwah versoek nie. Want Yahuwah kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.<b><\/b><\/p>\n<p><b>Lukas 4:1-2 <\/b>EN Yahushua het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei,<b><\/b><\/p>\n<p>YAHUWAH is die Almagtige &#8211; Yahushua is die Seun van YAHUWAH, dienskneg, gestuurde, aangestelde, gesalfde, goedgekeurde, profeet, priester en koning van Dawid se troon<\/p>\n<p><b>Johannes 20:21<\/b> Yahushua s\u00ea toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, so stuur Ek julle ook.\u201d<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Korinthi\u00ebrs 15:20-28<\/b> Maar nou, Messias is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. Want aangesien die dood deur &#8216;n mens is, is die opstanding van die dode ook deur &#8216;n mens. Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Messias lewend gemaak word; maar elkeen in sy eie orde: as eersteling Messias, daarna die wat aan Messias behoort by sy koms. Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan Yahuwah die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het. Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. Want Yahuwah het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy s\u00ea dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het. En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat Yahuwah alles in almal kan wees.<b><\/b><\/p>\n<p>YAHUWAH het geen Elohim nie &#8211; Yahushua het &#8216;n Elohim<\/p>\n<p><b>2 Korinthi\u00ebrs 11:31 <\/b><\/p>\n<p>Die Elohim en Vader van onse Here Yahushua Messias, gese\u00ebnd tot in ewigheid, weet dat ek nie lieg nie.<\/p>\n<p><b>Efesi\u00ebrs<\/b> <b>1:3<\/b> GESE\u00cbND is die Elohim en Vader van onse Here Yahushua Messias, wat ons gese\u00ebn het met alle geestelike se\u00ebninge in die hemele in Messias,<\/p>\n<p><b>Efesi\u00ebrs 4:6 <\/b>een Elohim en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.<b><\/b><\/p>\n<p><b>1 Petrus 1:3 <\/b>GESE\u00cbND is die Elohim en Vader van onse Here Yahushua Messias wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot &#8216;n lewende hoop deur die opstanding van Yahushua Messias uit die dode,<b><\/b><\/p>\n<p><b>Johannes 20:17<\/b> Yahushua s\u00ea vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en s\u00ea vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my Yahuwah en julle Yahuwah.<b><\/b><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is nie \u2018n WLC artikel nie geskryf deur Nelvan Evans.<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit met die oorspronklike voorname vervang. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrif aangehaal, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. -WLC-span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105988,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111482","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-oneness-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is &#8216;n nie-WLC artikel nie. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, ons publiseer slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T12:42:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/\",\"name\":\"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-12-19T12:32:49+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T12:42:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is &#8216;n nie-WLC artikel nie. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, ons publiseer slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T12:42:08+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/","name":"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png","datePublished":"2021-12-19T12:32:49+00:00","dateModified":"2025-08-22T12:42:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Differences-Between-Yahuwah-and-Yahushua-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/differences-between-yahuwah-and-yahushua\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Verskille Tussen Yahuwah en Yahushua"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111482","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111482"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105988"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111482"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}