{"id":111475,"date":"2021-12-07T12:07:15","date_gmt":"2021-12-07T12:07:15","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-het-die-apostels-die-enige-oomblik-koms-van-christus-verwag\/"},"modified":"2025-08-22T12:36:47","modified_gmt":"2025-08-22T12:36:47","slug":"het-die-apostels-die-enige-oomblik-koms-van-christus-verwag","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/het-die-apostels-die-enige-oomblik-koms-van-christus-verwag\/","title":{"rendered":"Het die Apostels die Enige &#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><span style=\"background:white\">Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie -WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou in gedagte Spreuke 4:18. Ons begrip van Sy waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer en meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ook al gevind kan word. <\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 460px;\"><\/p>\n<p>Op hierdie vraag, sal miljoene Bybelstudente regoor die w\u00eareld onmiddelik antwoord, \u201cJa,natuurlik het hulle\u201d, en sal ongetwyfeld byvoeg dat hedendaagse gelowiges dieselfde verwagtinge koester. Hierdie siening, die \u201cenige oomblik\u201d koms van Christus, is `n sleutel leerstelling in die interpretatiewe stelsel bekend as Dispensasionalisme en word verbind aan `n ooreenkomstige belydenis in die sogenaamde \u201cpre-verdrukking wegraping van die kerk en die koms van die Anti-chris.<\/p>\n<p>Ruimte laat nie `n volle ondersoek van hierdie stelsel toe nie. Maar wat ek wil doen is om `n paar van die Skrifte wat aangevoer word ter ondersteuning van die enige-oomblik koms en om te bewys dat nie een van hulle kan regverdiglik gebruik word om te s\u00ea, \u201cJa, die apostels het geglo dat Christus enige oomblik kon kom nie.\u201d En om af te sluit wil ek wys dat daar `n definitiewe volgorde van gebeure is wat eers moet plaasvind voor Christus kan terugkeer, en dat hierdie volgorde duidelik in die Skrifte gesien kan word.<\/p>\n<h3><b>\u201cOns wat in die lewe oorbly\u2026\u201d<\/b><\/h3>\n<p>Die eerste argument is gebasseer op byvoeglike naamwoorde in sommige sinsnedes aangaande die koms van Christus. Paulus s\u00ea aan die Thessalonicente, \u201cOns wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here\u2026\u201d (1Thess.4:15). Dit is `n leidende teks ter ondersteuning van die enige-oomblik koms. Dit blyk dat Paulus homself in die groep insluit wie lewend sal wees met die Here se koms, en met die eerste oogopslag, lyk dit regtig oortuigend.<\/p>\n<p>1 Johannes 3:2 gebruik dieselfde taal: Geliefdes, nou is ons kinders van Yahuwah, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan ons gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is.\u201d Hier lyk dit of Johannes s\u00ea dat dit lyk of hy lewend sal wees wanneer Christus sal kom.<\/p>\n<p>Die gebruik van persoonlike voornaamwoorde in die wyse bewys nie enigsins `n punt nie, want dit is die gewone en konsekwente wyse waarop die Bybel skrywers verwys het na die gemeenskap om `n punt te staaf waarin hulle behoort het. \u201cOns wat in die lewe oorbly tot by die Parousia\u201d, kan niks anders beteken as \u201cdiegene onder die Christen gemeenskap wie in die lewe sal oorbly by die Parousia.\u201d 1 Bewyse hiervan is te vinde in die volgende gedeelte.<\/p>\n<p>Num\u00e9ri 14 was die ongelowige Israeliete vir 40 jaar gevonnis om in die woestyn rond te trek, en dit was aan hulle duidelik gemaak dat nie een van hulle die beloofde land sal ingaan nie. Nogtans lees ons in Num\u00e9ri 15:2, \u201cAs julle in die land van julle inwoning kom \u2026\u201d Die voornaamwoord \u201cjulle\u201d kan nie hier beteken die mense wie ter dood veroordeel is in die wildernis nie, selfs as die woorde aan hulle geuiter was. Dit wys duidelik neer op hul nageslag, diegene wie die land sou binnegaan. Ons mag s\u00ea dat die gebruik van die woord \u201cko\u00f6peratief\u201d is, dit is, verwysend na die groep en nie noodwendig van toepassing op die groep waarmee gespreek word nie.<\/p>\n<p>Deuter\u00f3nomium 11:7: \u201cMaar julle o\u00eb het gesien al die groot werke wat die Here gedoen het.\u201d Dit was ges\u00ea aan die einde van hulle wandelinge, en voorafgaande verse het bewys dat dit verwys na die wonderwerke tydens die Exodus. Tog het die oorgrootte meerderheid van die volk dit hoegenaamd nie eens gesien nie. Weereens verwys dit na die groep, in hierdie geval die voorouers.<\/p>\n<p>Rigters 2:1: Toe trek die Engel van die Here van Gilgal op na Bogim en s\u00ea: Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met `n eed beloof het\u2026\u201d Weereens het die byvoeglike naamwoorde verwys na hulle voorsate en nie persoonlik na hulleself nie.<\/p>\n<p>Die profeet Dani\u00ebl het homself vereenselwig met die sondes van die volk in Dani\u00ebl 9:5-6, alhoewel hy self `n voorbeeldige lewe geleef het. So s\u00ea die Apostel ook in Titus 3:3, \u201cons was ook vroe\u00ebr onverstandig, ongehoorsaam, op `n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en sinsgenot\u2026\u201d Sien 2 Tim. 1:3, Handelinge 23:1 en Filippense 3:6 vir Paulus se verslag oor sy eintlike lewenswyse.<\/p>\n<p>Neem notisie dat in 2 Korinthi\u00ebrs 4:14 s\u00ea Paulus dat Yahuwah \u201cons ook met Yahushua sal opwek en saam met julle voor Hom sal stel.\u201d Hier verwag Paulus om te sterf en op te staan met die koms van Christus. Het hy sy gedagte verander sedert 1Thessalonicense? Liberale teolo\u00eb dink hy het, maar wat doen dit vir ons leerstelling van inspirasie? Watter stelling is ge\u00efnspireer en watter een is verkeerd? Beide is deur inspirasie. Paulus het voortdurend die korperatiewe taal van Skrifte gebruik en gepraat van die groep waartoe hulle albei behoort het.<\/p>\n<p>Hierdie gebruik van die voornaamwoorde is konsekwent regdeur die Skrifte en kan beskou word as die \u201cverstektaal\u201d, wat beteken dat waar ons ookal sien dat voornaamwoorde op hierdie manier gebruik word, die gebruik samewerkend is. Diegene wie wens om Skriftelike taal in `n manier anders te gebruik moet regtig oortuigende bewyse bring.<\/p>\n<h3><b>Die Taal van die Wederkoms<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het die Apostels die Enige &amp;#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag? image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/second-coming-christ.jpg\" style=\"width: 658px; height: 400px;\"><\/p>\n<p>In belang van redelikheid moet ons `n opsomming maak van wat die Dispensasionaliste glo aangaande die wederkoms. Die volgende aanhaling is van Die Naderende Advent van Christus deur Alexander Reese, wat `n samevatting is van verskeie Dispensasionaliste. Die sitaat beklemtoon verskeie terme wat van belang is om die onderwerp te verstaan, nes die Dispensasioneles dit insien:<\/p>\n<p>\u201cDie wederkoms van Christus sal plaasvind in twee onderskeie gevalle; die eerste, wat die kerk alleen behels, vind plaas aan die begin van, of voor die laaste apokaliptiese Week van Dani\u00ebl; die tweede, aangaande Israel en die w\u00eareld, vind plaas aan die einde van daardie Week. Tussen Christus se koms in verband met die Kerk, en Sy koms in verband met die w\u00eareld, is daar dus `n tussenpose van ten minste sewe jaar. \u2013 die tydperk van die apokaliptiese Week, waartydens die anti-chris sal manifesteer. Teen die eerste stadium van die Advent sal al die afgestorwenes in Christus, saammet die afgestorwe heiliges van die Ou Testament, opgewek word in die beeltenis en heerlikheid van Christus; hulle, saam met daardie Christene wie sou lewe om die Here se Koms te aanskou, opgeneem sal word om die Here in die lug te ontmoet. Dit is die advent van die Here en ware hoop van die Kerk.\u201d<\/p>\n<p>&#8220;Tydens die tweede stadium, sewe of meer jare later, sal die Antichris uitgewis word, Israel bekeer en hernuwe word, en sal die millennium koninkryk se inhuldiging plaasvind. Dit is die Dag, Verskyning, of Openbaring van Christus, en is totaal en al iets anders as die Wederkoms, want dit behels die Kerk alleenlik. Die tweede stadia van die Advent het dit, en net dit, dat dit die Kerk aangaan, want dit het met die Kerk te doen, dat dit die tyd sal wees vir die oordeel en beloning van die hemelse heiliges vir hul dienste op aarde. Maar sommige, plaas die beloning in die tyd van die Advent, of Wegraping, soos die eerste stadia oor die algemeen genoem word.\u201d (bl.19-20)<\/p>\n<p>Hierdie gedeelte beklemtoon verskeie terme wat belangrik is vir die verstaan van ons onderwerp. Wegraping, Advent, Verskyning en die Openbaring is almal tegniese terme in die Dispensasionele skema, en ons moet dit deeglik ondersoek om te sien of hulle die eintlike betekenis het deur die Dispensasionaliste daarop aanspraak gemaak.<\/p>\n<p>Wegraping is afgelei van die Latynse woord rapere, wat die ekwivalent is van die Griekse woord harpazo, gebruik in 1 Thessalonisense 4:17 wat die wegvoering van gelowiges beskryf om die Here tegemoet te gaan in die lug. Sodoende is daar geen probleem met die gebruik daarvan in die beskrywing van daardie gebeurtenis nie. Maar omdat hierdie gebeurtenis verkeerdelik ge\u00efnterpreteer is deur Dispensasionaliste en van toepassing gemaak is tot `n veronderstelde koms voor die verdrukking, moet ons gebruik daarvan kwalifiseer deur te verduidelik wat ons bedoel. Dalk sal dit beter wees as ons dit hoegenaamd nie sal gebruik nie om misverstande te voorkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het die Apostels die Enige &amp;#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag? image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rapture.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><\/p>\n<p>Parousia is die Griekse woord vir koms. Paulus se gebruik in 1 Thessalonicense 4 is sentraal tot die bespreking. \u201cDit s\u00ea ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms (parousia) van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal v\u00f3\u00f3r wees nie. Want die Here self sal neerdaal met `n geroep, met die stem van `n aartsengel en met die klank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly saam met hulle in die wolke weggevoer word, die Here tegemoet in die lug, en so sal ons altyd by die Here wees. Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde. (1 Thess 4:15-18).<\/p>\n<p>Dit is moeilik om enigiets geheimsinnigs in hierdie gedeelte te vind. Die parousia is die gebeurtenis waartydens Christus kom met Sy heiliges. \u201cBy die parousia van onse Meester Yahushua met al sy heiliges.\u201d (1Thess.3:13). Dit is in kontras met `n sleutel onderskeid gemaak deur die Dispensasionaliste. Die Parousia, s\u00ea hulle is wanneer Christus vir Sy heiliges kom. Hy kom net met die heiliges, s\u00ea hulle, tydens die openbaring, of die verskyning.<\/p>\n<p>2 Thessalonicense 2:8 wys dat dit tydens die Parousia is dat Christus die Man van Sonde sal vernietig: \u201cEn dan sal die ongeregtige geopenbaar word, hy wat die Here met die asem van sy mond sal verdelg en deur die verskyning van sy parousia tot niet sal maak.\u201d Hierdie vers is teenstrydig met die Dispensasionaliste se ideologie. Volgens die Dispensasionaliste, is die Parousia veronderstel om voor die opkoms van die Man van Sonde (Antichris), plaas te vind, maar hier het ons dit aan`t gebeure tydens die uitwissing van die Antichris.<\/p>\n<p>Die Parousia sal `n heerlike, sigbare w\u00eareldwye gebeurtenis wees wat sal plaasvind aan die einde van die Olyfberg profesie. \u201cWant soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die Parousia van die Seun van die Mens wees.\u201d (Matt.24:27)<\/p>\n<p>By di\u00e9 punt sal die Dispensasionaliste argumenteer dat Parousia \u201cteenwoordigheid\u201d beteken en gevolglik die hele tydperk insluit, insluitende \u00f3f die wegraping \u00f3f die openbaring aan die einde van die sewe jaar periode. Parousia kan inderdaad \u201cteenwoordigheid\u201d beteken, en word so vertaal in Fillipense 2:12, maar sy gewone betekenis is \u201caankoms\u201d. Wanneer Parousia gebruik word aangaande Yahushua, wys dit altyd op Sy aankoms, Sy Wederkoms. Die ontdekkings van geleerdes oor die laaste 150 jaar het lewende betekenis aan hierdie term verleen soos in verband met Christus gebruik. Alexander Reese het d\u00edt te s\u00ea: \u201cDit is een van die grootste bydrae van moderne geletterdes dat ons deesdae kan verstaan wat die vroe\u00eb Christene ervaar het toe hulle in Paulus se sendbriewe gelees het van die Parousia van die Here Yahushua Christus. Geletterdes en argeolo\u00eb het in die puinhope van Egipte gegrawe en gevind dat die woord in vele dokumente van algemene daaglikse lewens verloop vir die aankoms van konings en regeerders, of die besoek wat daarop volg.\u201d Hy gaan voort om die groot geleerde Adolf Deisman aan te haal wie s\u00ea: \u201cSedert die Ptolomeuse periode af tot in die 2de Eeu AD, is ons by magte om die woord in die Ooste na te speur as `n tegniese uitdrukking vir die aankoms of besoek van `n koning of die keiser.\u201d Die toepassing hiervan aangaande die koms van Christus is voor die handliggend.<\/p>\n<p><b>Openbaring <\/b>is `n vertaling van die Griekse woord apokalips (apokalupsis). Volgens Dispensasionaliste, is die openbaring veronderstel om plaas te vind na die verdrukkking wanneer Christus kom om die w\u00eareld te oordeel en om Sy Koninkryk op te stel. Die kerk, wat reeds weggeraap is, soos hulle aanvoer, voor die verdrukking, moet nie wag vir die openbaring nie, maar wel vir die \u201cwegraping\u201d Maar dit is nie wat ons vind nie. Ons \u201cwag op die openbaring (apokalupsis) van ons Meester Yahushua Christus\u201d (1 Kor. 1:7). Die openbaring is die gebeurtenis waartydens die heiliges hul rus en verligting vind n\u00e1 `n tydperk van verootmoediging: \u201cAangesien dit reg is by Yahuwah om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde, en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Heer Yahushua uit die hemel met sy magtige engele in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat Yahuwah nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Heer Yahushua nie gehoorsaam is nie.\u201d (2 Thess. 1:6-8) Maar weereens, volgens dispensasionaliste, het die heiliges alreeds rus ondervind tydens die wegraping. Petrus verwys ook na `n tydperk van verootmoediging wat tot `n einde sal kom by die openbaring. \u201cMaar namate julle gemeenskap het met die lyde van Yahushua, moet julle bly wees, sodat julle ook by die openbaing van sy heerlikheid met blydskap kan jubel.\u201d (1 Petrus 4:13)<\/p>\n<p>Die openbaring is dus die objek van die Christen se hoop saam met die Parousia, en dieselfde is waar van die epiphaneia van sy parousia\u201d Paulus bemoedig Timothe\u00fcs \u201cdat jy die gebod onberustelik bewaar tot by die \u201cepiphaneia van Sy Parousia\u201d van onse Heer Yahushua Christus.\u201d wat weereens wys dat dit `n objek van hoop is, waarna Paulus uitgesien het. \u201cVerder is dit vir my weggel\u00ea die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in di\u00e9 dag sal gee; maar nie net vir my alleen nie, maar ook aan almal wat sy epiphaneia liefgehad het. (2 Tim.4:8) Ons kan net tot die slotsom uit kom uit die skriftuurlike gebruik van hierdie woorde dat hulle almal verwys na dieselfde gebeurtenis, die glorievolle wederkoms van Christus om die magte van die Antichris te vernietig en om Sy volk rus te gee in die Koninkryk van Yahuwah. Dit is moeilik om te dink hoe enigiemand moontlik anders kon dink. Onder geen omstandighede kan hierdie bewyse versoen word met die idee van `n pre-verdrukking enige-oomblik Koms nie.<\/p>\n<h3><b>Die Voorspellings aangaande Petrus <\/b><\/h3>\n<p>Laat ons nou na die voorspellings kyk wat die Here aan Sy dissipels gemaak het voor die opvaarding na die hemel. Hier sal ons weereens vind dat die bewyse heeltemal teen `n enige-oomblik koms van die Here is. Een van die interressantste voorspellings was aangaande Petrus, te vinde in Johannes 21:18-19. \u201c\u2019Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir jou, toe jy jonger was, het jy jouself gegord en rondgegaan waar jy wou, maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en `n ander een sal jou gord en jou bring waar jy nie wil wees nie.\u2019 Dit het Hy ges\u00ea, as aanduiding deur watter soort dood hy Yahuwah sou verheerlik.\u201d Ons mag aanneem dat Petrus dieselfde ouderdom as Chistus in daardie tyd gehad het. Petrus kon dus nog omtrent dertig of veertig lewensjare verwag het voor sy marteldood. Dertig jaar later het Petrus self geskryf, \u201cEn ek beskou dit as reg, solank as ek in hierdie tentwoning is, om julle deur herinnering op te wek, omdat ek weet dat die aflegging van my tentwoning op hande is, soos onse Heer Yahushua Christus dit ook aan my bekend gemaak het. En ek sal my beywer, dat julle ook gedurig n\u00e1 my heengaan hierdie dinge in gedagtenis kan hou.\u201d (2 Petrus 1:13-15)<\/p>\n<p>Hierdie gesprek was duidelik alombekend regdeur die Kerk, en dit is nie moontlik om te dink hoe enigeen kon veronderstel dat die Here te enigertyd mag kom deur die voorspelling te gee. Solank as wat Petrus lewend was en nog nie gemartel was nie, was so `n gebeurtenis onmoontlik.<\/p>\n<h3><b>Die Program vir die Evangelie<\/b><\/h3>\n<p>Here se instruksies aangaande die Evangelie kanseleer `n enige-oomblik koms uit. Daar is verskeie gevalle hiervan, maar ons sal die een in Handelinge gebruik. \u201cMaar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Jud\u00e9a en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.\u201d (Handelinge 1:8) Dit is die program vir die Kerk, en elkeen van die fases daarvan is duidelik uitgemerk in Handelinge. getuienisse in Jerusalem neem verskeie hoofstukke in beslag tot en met die einde van hoofstuk 7 met die marteling van Stefanus. Die gevolge van Stefanus se dood was inleidend tot die aanvang van die tweede en derde fases, verkondiging van die evangelie in Jud\u00e9a en Samaria. Die Samaritaanse evangelisasie het in hoofstuk 8 begin deur die pogings van Fillipus en het blykbaar verskeie jare na die hemelvaart voortgeduur.<\/p>\n<p>N\u00earens in tyd kon die Here verskyn totdat die gebeure plaasgevind het nie. Maar die opdrag om na die \u201ceindes van die aarde\u201d te gaan kom nie aanvang neem totdat die Evangelie na die Heidene gegaan het nie, soos opgeteken in hoofstukke 10 en 11. Kommentators is onseker oor wat \u201ceindes van die aarde\u201d werklik beteken, maar dit moet tenminste die oorblywende deel van die boek van Handelinge insluit. Neem notisie dat Paulus haal Jesaja 49:6 aan vir die Heidene in Handelinge 13:47. Die opdrag in Jesaja 49 &#8211; word eintlik gegee aan die Kneg, wie Christus self is, en dit verwys in konteks na die lig wat vir die Heidene beskore is, voordat die volk van Israel weer versamel word. (Sien verse 4,5 vir die tydsverloop hier.) Hierdie vers is die agtergrond tot die Here se opdrag, en Matthe\u00fcs 24:14 is daarop gebasseer. Dit is duidelik dat dit weereens `n enige-oomblik koms van die Here, uitkanseleer.<\/p>\n<h3><b>Volgorde van Gebeure <\/b><\/h3>\n<p style=\"margin-bottom:12.0pt; text-align:justify\">`n Groot twispunt van Dispensasionalisme is dat die kerk nie deur die wraak van Yahuwah sal gaan nie. \u201cWant Yahuwah het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse Here Yahushua Christus.\u201d (1 Thessalonicense 5:9). En dit is natuurlik die waarheid, maar deur verwarring te bring aangaande die verdrukking en die Dag van die Here, en synde dat die verdrukking `n tyd van lyding is vir Yahuwah se volk, voer Dispensasionaliste gevolglik aan dat die kerk wegeneem is tydens die pre-verdrukking Parousia en dat die mense wie deur die verdrukking gaan, nie die kerk is nie, maar wel die Joodse bekeerlinge tydens die verdrukking.<\/p>\n<p>Dit is waar dat Yahuwah nie sal toelaat dat Sy volk deur Sy wraak geaffekteer sal word nie, maar Hy het nie nodig om hulle na die hemel te neem vir hulle beskerming nie. In Openbaring 7 sien ons die verse\u00ebling van die 144,000 Joodse bekeerlinge. Dit is duidelik uit Openbaring 9:4 dat hulle steeds op aarde is omdat die plaag van sprinkane nie toegelaat is om hulle in enige wyse te folter nie. Psalm 91 gee aan ons `n beeldskone skets van die wyse waarin Yahuwah Sy volk sal beskerm in daardie tyd.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het die Apostels die Enige &amp;#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag? image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying-trusting-waiting.jpg\" style=\"width: 700px; height: 468px;\"><\/p>\n<p align=\"center\" style=\"margin-bottom:0cm; text-align:center\"><span style=\"background:white\"> <\/span><\/p>\n<p>kom Christus? Openbaring 16:15 bevat die volgende waaskuwing: \u201cKyk ek kom gou soos `n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie.\u201d Dit is net voor die sewende plaag, die laaste gebeurtenis van die hele reeks, en Christus het nog steeds nie gekom nie. Die enigste oorblywende gebeurtenis is die slag van Armageddon, die groot aaardbewing, die plaag van haelstene. Wat breedvoerig verduidelik word in hoofstuk 19, Esegi\u00ebl 38-39 en vele ander gedeeltes. Ons het nie nodig om te veronderstel dat hierdie gebeure binne `n paar dae sal plaasvind nie. Die invalsmagte wat slagorde opstel in Armageddon sal ongetwyfeld tyd in beslag neem. Besetting vind nie spontaan oornag plaas nie soos jy mag onthou van die twee invalle in Irak in die afgelope dekades. In `n sekere tydstip tydens hierdie periode keer Christus terug om sy volk te op te wek (1 Kor. 15:23; Dan. 12:2), en vernietig dan die magte van Anti-chris. Ons kan nie meer spesifiek wees as dit nie, maar wel hoopvol na dit uitsien. Die koms van Christus in die Dag van die Here, is merkwaardig soos bevestig in die twee sendbriewe van Thessalonicense. Die ironie is dat hierdie twee briewe gebruik was om die pre-verdrukking siening te bewys, maar beide getuig daarteen in `n uitmuntende wyse.<\/p>\n<p>1 Thessalonicense 5:1: \u201cMaar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; want julle weet self dat die dag van die Here kom net soos `n dief in die nag.\u201d Die hoofstuk verdeling verduister die verbintenis oor wat ges\u00ea was in hoofstuk 4. Die voorganger van \u201ctye en geleenthede\u201d kan slegs terugverwys na die Parousia soos genoem in die vorige hoofstukke. Die dag van die Here is daarom nie `n nuwe onderwerp nie, maar `n uitbreiding van dieselfde boodskap.<\/p>\n<p>(2 Thess. 2:3). Die tweede brief sluit ook aan by die Parousia, ons byeenkoms met Christus, en die Dag van die Here, en waarsku hulle teen die idee dat die Dag van die Here alreeds begin het. Dit kan nie plaasvind nie \u201cwant eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word.\u201d (2 Thess.2:3)<\/p>\n<p>1 Kor.15:50-58 bevat nie enige nota van tydsverloop nie, en daar is vir seker niks in dit wat sal vereis dat die koms van Christus sal plaasvind voor die verdrukking nie. Die sprake, van die laaste basuin 15:52 verbind dit tog maar net met 1Thessalonicense 4:13-18 en met die sewe basuine van die Boek van Openbaring (11:15;20:1-4.) Dit skep perfekte harmonie.<\/p>\n<p>Die belangrikheid van korrekte begrip van profetiese gebeure, veral die koms van Christus, word duidelik gewys deur Paulus se houding jeens die Thessalonicense. Hy het net drie weke in die stad deurgebring, maar dit is wel duidelik uit 2 Thessalonicense 2 dat hy hulle ten volle geleer het aangaande die koms van die Man van Sonde, die afval, die Dag van die Here en die koms (Parousia) van Christus. Boonop het hy nie die teenstrydige, nuwe sieninge as toelaatbaar en onbenullig beskou nes ander tydgenote nie.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel geskryf deur John Cunningham.<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die artikel verwyder, en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Boonop het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105976,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111475","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-s-return"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T12:36:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"19 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/\",\"name\":\"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-12-07T12:07:15+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T12:36:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Het die Apostels die Enige &#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T12:36:47+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"19 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/","name":"Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png","datePublished":"2021-12-07T12:07:15+00:00","dateModified":"2025-08-22T12:36:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-Christ-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-the-apostles-expect-the-any-moment-coming-of-christ\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Het die Apostels die Enige &#8211; Oomblik Koms van Christus Verwag?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111475","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111475"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105976"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111475"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}