{"id":111453,"date":"2021-11-02T03:37:21","date_gmt":"2021-11-02T03:37:21","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-is-jy-gewas-in-die-bloed-van-die-lam\/"},"modified":"2025-08-22T12:17:34","modified_gmt":"2025-08-22T12:17:34","slug":"is-jy-gewas-in-die-bloed-van-die-lam","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/is-jy-gewas-in-die-bloed-van-die-lam\/","title":{"rendered":"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasies uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes] hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ook al gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 460px;\"><\/p>\n<p>Die titel van die artikel is die naam van `n ou gesang waarmee die meeste van julle bekend is. Dit is `n juweel onder baie ander gesange soos \u201cDaar Is Krag in die Bloed\u201d en \u201cDaar Is `n Fontein Gevul met Bloed.\u201d Die neiging waarvan ek bewus is omtrent sommige gemeentes word uitgestal in \u201caanbiddings spanne\u201d wie se doel dit is vir \u201cleiding\u201d van kerkgangers in aanbidding deur herhalende koor-gesange.<\/p>\n<p>Hoewel die onderwerpe van bekering en die inwoning van Yahuwah se Heilige Gees steeds gevind kan word in die lirieke van die koortjies, staan iets baie hartseer vir my uit: die onderwerp van doop in water is duidelik afwesig daarin. Hoekom is dit so?<\/p>\n<p>Die blote waarheid is dat gelowiges uit die verlede tyd `n v\u00e9r groter bybelse insig gehad het van belangrikheid van en, ek volstaan, die absolute noodsaaklikheid van water doop as die oorgrote meerderheid van belydende gelowiges deesdae! Die doop is `n onderwerp wat van die uiterste belang is vir enigeen wie hoop, nes ek ook, om op te staan om Yahushua te ontmoet tydens Sy triomfantelike wederkoms. Omdat die Messias en die Apostels die doop as `n bevel gegee het, is dit `n <i>nie-onderhandelbare noodsaaklikheid<\/i> vir enigiemand wat voorberei vir daardie groot gebeurtenis!<\/p>\n<p>Dit is tragies, dat daar menigte mense is wie hul Bybels lees, kerk bywoon, bely dat hulle Messias volg, ens. Wie onbewus is van die feit dat hulle aan `n ernstige gebrek van gesonde bybelse onderrig oor die baie belangrike onderwerp van die doop ly!<\/p>\n<p>Namate ek met my vriende die behoefte wat ons almal het om gedoop te word in die naam van Yahushua vir die vergewing van sondes (Lukas 24:46-47, Handelinge 2:38), gedeel het die \u201cman van die huis\u201d (wie daar naby ons afgeluister het) my aanspraak met die vasbeslote verklaring teengestaan met: \u201cas `n persoon werklikwaar die Nuwe Verbond Skrifte oor die doop verstaan, sal hulle weet dat die enigste doop wat ons vandag behoefte aan het is die doop in die Woord!\u201d Toe het my gasheer my begin herinner: \u201cDie rower aan die kruis langs Yahushua was nie gedoop nie: en <i>hy<\/i> was gered!\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201c<strong>Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word<\/strong> in die naam van Yahushua Messias tot vergifnis [kwytskelding] van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.\u201d (klem voorsien) Handelinge 2:38\u201d <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Onder die Nuwe Verbond skrifte wat die vereistes van verlossing versterk, het ek die eenvoudigste \u201cformule\u201d gevind, om die wandel te begin wat tot verlossing kan lei in Handelinge 2:38. Dit is in hierdie gedeelte waarin ons lees hoe die oorblywende elf Apostels in ooreenstemming met Petrus standpunt ingeneem het toe hy die verklaring maak: \u201cBekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die naam van Yahushua die Messias tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.\u201d Tenspyte van die baie deursigtigheid van die stelling, was sy letterlike doops bevel deur baie verwerp \u2013 \u201cverkeerd verduidelik\u201ddeur baie wie oortuig was dat hulle `n meer \u201cgeestelike\u201d insig vir hierdie vers gevind het. Dit is baie gevaarlike omdat elke verduideliking wat `n persoon gebruik om `n duidelike bevel te omsuil, blatante ongehoorsaamheid is, nie \u201cverligting\u201d nie. (Markus 7: 13).<\/p>\n<p>Ek keer ons aandag terug na die kwaaddoener, vroe\u00ebr genoem, wie twee baie belangrike stellings gemaak het. In respons op die insolente, self-belangrike kommentaar aan Yahushua gerig deur die onboetvaardige kwaaddoener, het die ander kwaaddoener ges\u00ea: \u201cVrees j\u00fd ook Yahuwah nie, terwyl jy in dieselfde oordeel is? &#8211; ons tog regverdiglik, want ons ontvang die verdiende loon vir ons dade, maar Hy het niks verkeerds gedoen nie. (Lukas 23:41).<\/p>\n<p>In die volgende vers, volg hy sy teregwysing op met die stelling op aan Yahushua \u201cDink aan my Meester, wanneer U in u koninkryk kom.\u201d In hierdie twee gedeeltes vind, ons bewyse van die boetvaardige kwaaddoener se bekeerde hart en sy geloof in Yahushua as die beloofde Messias. Saam was hierdie stellings tesame, genoegsaam vir Yahushua om die kwaaddoener aan die kruis te verseker dat daar, inderdaad, vir hom plek in Yahuwah se Koninkryk sal wees wanneer Yahushua terugkeer om dit te vestig in die volheid en gesag oor die ganske aarde. (Lukas 23:43).<\/p>\n<p>Omtrent tien jaar gelede, het ek verskil van `n Sewende Dag Adventiste pastoor wie (nes my vriend) aangedring het dat die doop (alhoewel as `n bevel gegee deur Yahushua en die Apostels), net maar `n gerieflikheidsritueel is vir elke gelowige\u201d as `n \u201cuitwendige uitdrukking aan die w\u00eareld van mens se innerlike geloof en verlossing.\u201d Ter afsluiting van sy kommentaar aan my, het die SDA pastoor aangevoer dat die doop \u201c`n enorme misverstane onderwerp is as dit aangeneem word as `n klinklare <i>vereiste <\/i>vir verlossing. Om sy aanspraak te regverdig het hy (jy kan maar net raai) \u201cdie kwaaddoener aan die kruis, voorgestel.\u201d Ek kon nie opgee aangaande my aanspraak dat die doop `n onvervangbare element van verlossing is nie, daarom het die man my gevra dat ek vir volgende week se Bybelstudie die inligting wat my posisie steun, aan hulle voorl\u00ea. Ek het die uitnodiging aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"drie kruise\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/three-crosses.jpg\" style=\"width: 725px; height: 483px;\"><\/p>\n<p>Soos ek voorbereidings tyd in die Skrifte spandeer het, het ek weggevoer geraak, weereens, met `n vraag wat ek gehad het, vir baie jare onveranderd gebly het aangaande die doop: Hoe is dit dan dat mens se sondes vergewe word wanneer hy gedoop word in die naam van Yahushua? Waarin hulle in elkgeval in afgaan, is maar net water!\u201d Soos met vorige kere het die kwessie maar net dieselfde respons uitgebring. Die vergewing en reiniging van sonde wat mens ontvang wanneer jy gedoop word kom in reaksie van mens se gehoorsaamheid aan die gebod om gedoop te word. Petrus het ons die antwoord gegee. \u201cIs agt, siele deur water heen gered; waarvan die te\u00ebbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as `n aflegging van die onreinheid van die vlees nie, maar as `n bede tot Yahuwah om `n goeie gewete \u2013 deur die opstanding van Yahushua Messias, wat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van Yahuwah is.\u201d (1 Petrus 3:20-22).<\/p>\n<p>Telkemale het Yahushua my onderrig dat die bloed van slagoffers gesmeer moes word aan die voetstuk en horings van die altaar, aan die regterore, regter duime en regter groot tone van die priesters en andere in die Ou Verbond Skrifte, aan die deurposte en kosyne van Sy volk se wonings in die nag van die Pasga, ens. As Yahuwah se instruksies in enige van die gevalle nie uitgevoer was nie, sou die gevolge daarop, tragedie voortgebring het! Met dit as die waarheid, waarom kan die bloed wat gestort was vir die vergifnis van sonde nie ook <i>op ons van toepassing wees nie<\/i>? In `n ernstige gebed, het ek Yahuwah gevra om my te wys hoe dit is dat die water van die doop reiniging van sonde kan bewerkstellig wat ons almal s\u00f3 nodig het. As Yahuwah so verkies om lig daarop vir my te werp sal dit nie net die posisie verdedig dat die doop \u201cnet `n ritueel\u201d onverdedigbaar is nie, dit sal &#8212; v\u00e9r meer belangriker &#8212; `n heerlike reinigende krag beskikbaar maak deur Yahushua se bloed. Ek het die antwoord besef van `n ander vraag wat van binne my voorgestel was. \u201cToe hulle my Seun deurboor, wat was dit wat uit sy sy gevloei het?<\/p>\n<p>Bloed en water! In die stilte toe die bloed en water uit Yahushua se sy gevloei het was dit die enkele oomblik waarvoor Yahuwah gewag het sedert die begin van Sy groot plan! Om dus nie die voortreflikheid van die bloed en die water te verstaan nie en wat elkeen vir ons beteken het, is om te misluk om die kritiekste aspek van Yahuwah se verlossingsplan te besef, wat Sy Seun se lewe, leerstellings, dood en lyding vir ons alles verniet maak!<\/p>\n<p>Wanneer `n bekeerde persoon toegee aan die gebod om gedoop te word (Markus 16:16; Handelinge 2:38 ens.), bring Yahushua se bloed <i>vergifnis<\/i> mee vir ons sondes terwyl die water van die doop <i>reinig<\/i> van sondes in `n enkele handeling van gehoorsaamheid! Bloed bevestig ook die Nuwe Verbond (Heb.9:22; 10:29; Mark.14:24). Deur Messias, die dowwe lig het (die Ou Verbond) tot sy einde gekom, opgevolg deur die Nuwe Verbond bevestig deur die bloed van die verbond van Hom wie die Ware Lig (Joh. 1:9) is. In Yahushua vind ons in werklikheid `n \u201cnog uitnemender weg\u201d gesinspeel deur Paulus in 1 Kor.12:31. (Paulus kontrasteer ook die letter van die oue met die gees van die nuwe in Romeine 2:29; 7:6)<\/p>\n<p>Skrifte wat ek goed geken het het lewend geword met nuwe betekenis in my vars-geopende insig: \u201cas Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan\u201d (Yahuwah, Ex.12:13); \u201cas Ek jou nie was nie, het jy geen deel aan My nie\u201d (Johannes 13:8), en ek verstaan iets deur die apostel geskrywe baie beter as wat ek dit ooit voorheen my kon verbeel het. Wanneer ek in die water van die doop afgaan, wanneer die kosbare bloed aan my gesmeer word, is dit hierdie gebeurtenis en middel waardeur ek \u201csaammet Messias verborge in Yahuwah\u201d raak. (Kol. 3:3). U sien, van daardie tyd dat `n bekeerde persoon in Yahushua se naam onderdompel is, wanneer Yahuwah ookal na daardie persoon kyk, sien Hy die bloed van die Seun wat hulle bedek, omdat onderdompeling dieselfde sal wees van hoe `n persoon sal lyk nadat hy in `n vat rooi verf gesak sal word. Wanneer Yahuwah sien dat Yahushua se bloed `n persoon bedek, word Hy herinner dat die prys van die sonde betaal is. Dus is Hy by magte (om te s\u00ea soos in Ex. 12:13) \u201cEk sal by julle verby gaan\u201d, die dood omseil; die onafwendbare gevolg van sonde. So is dit dat mens se lewe \u201cverborge met Yahushua in Yahuwah\u201d word. Dit is so vertroostend om dit te weet.<\/p>\n<p>Ek onthou die lirieke van nog `n ou lied. Sy titel vra die vraag: \u201cWat kan my sondes weg was?\u201d Wat daarop volg is `n uitvloeisel van lofprysinge: \u201cNiks behalwe die bloed van Yahushua! O, kosbaar is die stroom, wat my wit maak soos sneeu!\u201d Ek sal nooit, ooit weer by magte wees om enige van die oue \u201cdoop\u201d lofliedere, eenkant gesit en verwerp deur s\u00f3 baie, in dieselfde wyse te sing nie! Hulle is kosbare herinneringe van die bloed wat my steeds bedek, my reinig en my lewe verborge hou met Messias in die o\u00eb van Yahuwah. Yahuwah se antwoord op die ernstige vraag van my hart het my \u201cnuwe o\u00eb\u201d gegee vir die alles-oortreffende belangrike rol wat Yahushua se bloed en water doop in Sy groot verlossingsplan speel. Jare se verkeerde onderrig oor die onderwerp het `n magdom mense geskep wat gevaarlik onkundig is (ek bedoel dit in die vriendelikste wyse), van hul behoefte om gedoop te word \u201cin die naam van Yahushua vir die vergifnis van sonde\u201d (Hand. 2:38; 4:12; 10:48, 19:5; Lukas 24:47).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"bekeer en laat elkeen gedoop word\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/repent-and-be-baptized.jpg\" style=\"width: 725px; height: 484px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie- WLC artikel deur Shelly Hostetler.<\/p>\n<p>Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrif herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC -Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105925,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111453","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-baptism"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T12:17:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/\",\"name\":\"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-11-02T03:37:21+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T12:17:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T12:17:34+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/","name":"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png","datePublished":"2021-11-02T03:37:21+00:00","dateModified":"2025-08-22T12:17:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/are-you-washed-in-the-blood-of-the-lamb\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111453","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111453"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105925"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111453"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}