{"id":111445,"date":"2021-10-14T08:13:47","date_gmt":"2021-10-14T08:13:47","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-waarheid-wat-ons-vry-maak\/"},"modified":"2025-08-22T12:10:32","modified_gmt":"2025-08-22T12:10:32","slug":"die-waarheid-wat-ons-vry-maak","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-waarheid-wat-ons-vry-maak\/","title":{"rendered":"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasies uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie \u2013 WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou in gedagte Spreuke 4:18. Ons begrip van Sy waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ook al gevind kan word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 460px;\"><\/p>\n<p>In die laaste tyd het ek gehoor `n aantal mense wonder hoe die ware evangelie oor die Koninkryk van Yahuwah eintlik lewens kan verander. Hoe is dit dan dat hierdie spesifieke boodskap die een is waardeur verlossing kom? Dit is `n goeie vraag. Dit is die doel van hierdie artikel om te probeer antwoord waarom daar so `n mag in die Koninkryks evangelie as waarin geglo word, ons ywer aan te moedig ten opsigte van die geloof eens oorgelewer.<\/p>\n<p>Yahuwah het die mens uit die stof van die aarde geskep, het die lewe in hom geblaas, en hy het `n lewende siel geword. (Gen. 2:7). Neem asseblief kennis dat die fisiese mens nie `n siel het nie, die fisiese mens <i>is<\/i> `n siel. Daarna het die Skepper Sy kinders op die weg van hul Yahuwah-gegewe bestemming gesit \u2013 om oor die aarde te heers (Gen.1:28). Die boom van die lewe sou hulle onderhou. Duisend jaar later het die profeet-koning Dawid saamgestem dat dit inderdaad die mens se bestemming was in Psalm 8:3-8.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"eva\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eve.jpg\" style=\"width: 725px; height: 484px;\"><\/p>\n<p>Omtrent een duisend jaar later in die Nuwe Testament, herinner die skrywer van Hebre\u00ebrs ons dat hoewel ons nog nie daardie bestemming bereik het nie, ons dit sal verkry in die tyd wat sal kom (sien 2:18). EN uiteindelik, nadat ons verseker is in Openbaring 5:10 dat vleeslike menslike wesens wie opgewek is uit die grafte en verander is deur veranderde geestelike liggame aan hulle gegee is wat eendag op die aarde sal heers, kom ons by die laaste hoofstuk in die Bybel waar die mens sy Yahuwah-bespreekte bestemming bereik en die boom van die lewe terugkeer in die prentjie aktief op die aarde, vir die genesing van die nasies. (Open. 22:1-2)<\/p>\n<p>Natuurlik is daar `n hele klomp detail om die verhaal op te vul, veral die feit dat Yahushua die Christus die komende Koninryk van Yahuwah aangekondig het, vermoor was deur dit te doen, en uit die dode opgewek was om te bevestig dat Hy die een verorden deur Yahuwah om daardie Koninkryk, daardie nuwe skepping, in te lei. Die punt hier is dat die boodskap van Yahuwah se komende Koninkryk en die dinge aangaande Yahushua die Messias verbonde aan daardie Koninkryk, is waaruit die evangelie bestaan \u2013 die openbaring van Yahuwah se plan vir die mensdom en Sy plan vir die einddoel. Mans en vroue het `n Yahuwah-gegewe heerlikheid wat eendag ten volle op hulle uitgegiet sal word. (2 Kor. 3:18; 1 Joh. 3:2).<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"pa en seun\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/TmEKTeUH-father-and-son.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 400px; height: 600px;\">U sien, die boodskap van Yahuwah regdeur die evangelie is duidelik; vleeslike menslike wesens uit die stof geformeer het wat nodig is deur die o\u00eb van hul Skepper\/Vader om suksesvol die aangeleenthede van Sy skepping te uit te voer van uit `n Vader\/kind verhouding met Hom. Natuur noodsaak die sukses van die verhouding dat Yahuwah se kinders die boodskap glo wat hierdie program ondersteun. Want ons weet dat as kinders in die algemeen nie glo dat hul ouers waarlik dink dat hulle vanselfsprekend \u201cgoed\u201d is nes hulle is, (wat natuurlik moet groei en volwasse word), sal hulle vreesaanjaend en disfunksioneel raak in hul lewens. Dit is eenvoudig maar net die karakter van die menslike denke. Sonde volg op ongeloof. Dit was ontwerp om so te wees. Die noodsaaklikheid vir geloof in die ouers se positiewe assessering van innerlike waarde en liefderykheid is in die hart van elke kind se mag om suksesvol te ontwikkel en te groei waarin hy of sy geskape as om te wees. As u nie van hierdie plek begin nie sal die uiteindelike resultate nie verkry word nie. Op een of ander wyse moet jy terugkeer na die beginpunt. `n Kind (of volwassene) wie vanaf hierdie plek begin het die beste geleentheid om suksesvol te ontwikkel en alles te word van wat hy of sy gebore was om te wees. Weereens is dit deur ontwerp so. Dieselfde beginsel van Vader\/kind verhouding is die hart wat dinge laat werk in ons verhouding met Yahuwah en ons vermo\u00eb om die bestemming en heerlikheid te verseker waarvoor Hy ons geskape het. Dit is waarom die evangelie, of eenvoudig net \u201cdie woord,\u201d die mag van Yahuwah het tot verlossing aan almal wie glo. (vergelyk Matt. 13:19; Markus 8:11). Dit is <i>in hierdie boodskap<\/i> dat Yahuwah vertroue verklaar in die toppunt van Sy skepping \u2013 Sy fisiese, mense kinders. Op die einste woord van die evangelie rus daar die verkwikkende mag van die heilige gees om die persoon se lewe te herori\u00ebnteer, gebasseer op geloof daarin. (1 Thess.2:13). Dit is hoe die menslike verstand werk deur Yahuwah se ontwerp.<\/p>\n<p>Ongelukkig het ongeloof in hierdie boodskap van Yahuwah die drywende mag geword agter die mensdom se kollektiewe disfunksionaliteit en sondige tendense sedert die begin. Neem in aanskoue wat gebeur het pas na ons Ouers se eenvoudige bemoediging deesdae aan ons om Voort te reis in geloof. In Genesis 3 is die bondige verslag van hoe ongeloof, gevolg deur ongehoorsaamheid, ingesluip het deur die slinkse misleidings van die duiwel. <i>Gevolglik het ons die kinders wat gelei is om te glo dat hulle nodig het om iets meer as menslik te wees, vir aanvaarding in Yahuwah se o\u00eb.<\/i> Veronderstel, deur die verkryging van geestelike onderskeide kennis, sou hulle nie beperk word tot `n lewe in `n fisiese liggaam nie. Hulle was wan ingelig dat hulle \u201csekerlik nie sal sterwe nie\u201d (Gen. 3:1-5) deur ongeloof en ongehoorsaamheid aan Yahuwah se boodskap. Die fisiese liggaam mag sterwe, maar die lewe mag voortgaan in een of ander tipe \u201cgeestes\u201d w\u00eareld. En sekerlik, in verskeie vorme, die leerstelling van `n \u201consterflike siel\u201d het so algemeen aanvaar geraak, dat daarvan ges\u00ea kan word dat dit die grondslag is van wat essensie\u00ebl `n een w\u00eareld godsdiens sisteem is gebou op regverdigheid deur valse filosofiese kennis. Dit is die einste antitesis van regverdigheid deur die bybelse \u201cregverdigheid deur geloof\u201d (Rom. 1:5; 16: 26) deur die Ouerlike genade van die Vader. Die valse stelsel stuur die subtiele boodskap uit dat die fisiese menslike wesens oor die algemeen nie goed genoeg is om hul Yahuwah \u2013 gegewe bestemming te bereik nie, en gevolglik het dit `n terughoudende effek op die geestelike groei van Yahuwah se kinders. Deur na die hemel of hel te gaan via `n onsterflike siel, is nie net teenstrydig met die Bybel nie, maar vernietigend tot die hart en verstand van Yahuwah se kinders. Slegs die goeie nuus van Yahuwah se komende Koninkryk en die opstanding van die dooie fisiese menslike wesens om in die Koninkyk diens te doen, kan optree as korrektiewe mag om die menslike verstand en hart te genees.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"pasgeborene\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/newborn.jpg\" style=\"width: 725px; height: 484px;\"><\/p>\n<p>Soos baie van ons lesers weet, dat aan die fondasie van die leerstelling van die onsterflike siel, is die idee dat die fisiese liggaam \u201csleg\u201d is, of op die minste minder verkieslik as die nie-materi\u00eble siel wat woon in die liggaam, wat uit veronderstelling \u201cgoed\u201d is. Die \u201cregte\u201d persoon in hierdie opgemaakte scenario is hierdie ewige\/onsterflike siel, terwyl die liggaam net `n ondergeskikte buitenste tydelike omhulsel vir die siel is. Dit is `n Griekse filosofiese denkwyse, vreemd vir die Bybel, wat staan in die weg van geestelike vooruitgang. Dit het die effek om menslike wesens gevange te hou in sonde, wat vernietigend is vir die fisiese menslike kinders van Yahuwah wie in Sy beeld geskape is. Dit stuur die boodskap \u201cJy het nie wat dit vat nie\u201d na die karbon \u2013 gebasseerde kinders wat deur Yahuwah geskep is wat Sy positiewe Ouerlike bevestiging van hulle inherente waarde en gevoel om liefgeh\u00ea te word, benodig. Maar die waarheid, is dat ons waardevol is nes ons geskep is, omdat ons in die beeld van Yahuwah geskape is, en eenvoudig net omdat ons Vader so s\u00ea. Dit is nou perfekte genade, die genade van `n Vader aan Sy kinders! Hoe eenvoudig, prakties, logies, en nogtans wonderbaar! En wat `n magtige boodskap vir die menslike verstand en hart!<\/p>\n<p>Hierdie materi\u00eble\/immateri\u00eble tweeledigheid van die mens is nie te vinde in die openbaring wat aan ons oorgelewer is deur Yahuwah via die Hebreeuse skrifte nie, in beide die ou en nuwe testament nie. Die Bybel verklaar herhaaldelik dat die mens `n siel is, en dat die siel (liggaamlike wese) sterf (Eseg. 18:20; Matt. 10:28). Met die dood, slaap elke persoon totdat die fisiese liggaam opgewek word uit die graf, en beklee word met `n nuwe onsterflike, verheerlikte liggaam. Weereens is die boodskap van Yahuwah dat dit wat fisiek\/materie\u00ebl is, \u201cgoed\u201d is; terwyl die boodskap van die valse godsdiens vanaf die begin is dat die materi\u00eble, nie \u201cgoed genoeg is nie\u201d Kinders kan nie suksesvol optree, n\u00f3g behoorlik wasdom bereik, onder laasgenoemde geloofsoortuiging stelsel. Hulle word angstige, kompeterende, jaloerse, inhalige, owerspelige, en selfs moordadige kinders binne in die stelsel. Die gees van Yahuwah sal nie werk in die denke of `n w\u00eareld wat gebaseer is op hierdie tipe geloof, (wat eintlik \u201congeloof\u201d is) nie.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"man met lig\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-with-light.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 600px;\">Dit is waarom die evangelie van die Koninkryk van Yahuwah die waarheid is wat kan begin om manne en vroue vry te maak van sonde en wetteloosheid. (Joh.8:32; Lukas 4:18). Daar is slegs een teenmiddel teen dit wat ons pla, en dit is die Koninkryks evangelie boodskap. In `n w\u00eareld met duisternis gevul, is dit die een kliewende lig van hoop vir verlossing en genesing.<\/p>\n<p>Yahushua het blyk deurgee dat wanneer Hy na die aarde terugkeer sal Hy skaars \u201cdie geloof\u201d op aarde vind. (Lukas 18:8). Nes dit gebeur het, blyk dit of Hy reg is. Maar aan hulle wie geglo het sal Hy s\u00ea: \u201cBe\u00ebrf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die w\u00eareld af\u201d (Matt. 25:34).<\/p>\n<p>Nota: Die konsep van die Drie-eenheid wat s\u00ea dat Yahushua, die seun van Yahuwah, `n ewige wese is wat sy menslike geboorte vooraf bestaan het, is `n natuurlike uitvloeisel kameraad leerstelling van daardie onsterflike siel leerstelling. Weereens word ons versoek (selfs gedwing deur dreigemente van ex-kommunikasie) dat om menslik te wees nie goed genoeg is nie. Dit is waarom hierdie lering en geloof daarin so gevaarlik is vir die menslike wese en vir hulle geestelike volwassewordende proses.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel geskyf deur Robin Todd.<\/p>\n<p>het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die artikel verwyder, en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Boonop het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. \u2013 WLC Span.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105909,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111445","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-heaven-is-not-the-christian-goal"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T12:10:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/\",\"name\":\"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-10-14T08:13:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T12:10:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T12:10:32+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/","name":"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png","datePublished":"2021-10-14T08:13:47+00:00","dateModified":"2025-08-22T12:10:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Truth-that-Sets-Us-Free-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-truth-that-sets-us-free\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Waarheid Wat Ons Vry Maak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111445","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111445"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105909"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}