{"id":111411,"date":"2021-09-29T11:38:34","date_gmt":"2021-09-29T11:38:34","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-het-christene-die-leerstelling-van-die-drie-eenheid-in-die-shema-gebed-ontdek\/"},"modified":"2025-08-22T11:41:17","modified_gmt":"2025-08-22T11:41:17","slug":"het-christene-die-leerstelling-van-die-drie-eenheid-in-die-shema-gebed-ontdek","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/het-christene-die-leerstelling-van-die-drie-eenheid-in-die-shema-gebed-ontdek\/","title":{"rendered":"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema Gebed Ontdek?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p><b>Deur Rabbi Tovia Singer<\/b><\/p>\n<h3><b>Vraag: <\/b><i><\/i><\/h3>\n<p> <\/p>\n<div style=\"background:#eeeeee;border:1px solid #cccccc;padding:5px 10px;\"><em><span style=\"text-autospace:none\">&#8220;<i>Ek is op die punt om `n bekerings proses te begin. My mansvriend is Joods en ek wens om te bekeer voor ons trou. Ek het vir vele jare geglo dat dit die weg vir my is en sal die wyse wees waarin ek my kinders wil opvoed.<\/i>&#8220;<\/span><\/em><\/div>\n<p>Ek het `n wedergebore Christen-vriend wat my volgende naweek kom besoek. Sy was baie betrokke in Messiaanse Juda\u00efsme (alhoewel sy Heidens is) en ek weet dat sy `n diep gesprek met my sal h\u00ea. Ek wil by magte wees om haar intelligent te antwoord. Ek ken presies die een wat sy na my sal gooi en ek sal hulp waardeer met die antwoord. Sy sal praat oor die tyd in die Bybel (kan nie onthou waar dit is) toe hulle `n voorbeeld van die vrugte van die beloofde land saamgebring het. Blykbaar s\u00ea dit dat hulle \u201cechad\u201d druiwe gebring het. Die woord \u201cechad\u201d, alhoewel dit na EEN verwys, praat van `n TROS druiwe. As ons dus van Adonai Echad praat, kan ons van drie gode in een praat.<\/p>\n<p>Niks hiervan klink waar vir my nie, maar ek wil goed bekend wees met dit alles. Asseblief help my So Gou As Moontlik. (Sy sal die komende naweek hier aankom!)<\/p>\n<h3><b>Antwoord: <\/b><\/h3>\n<p>Ek is baie bly dat jy hierdie vraag gevra het; ek is seker dat vele van ons Joodse lesers verbaas sal wees oor jou dilemma. Verbeel jou die verbaasde reaksie van `n Jood wanneer hy ontdek dat sendelinge sy nasionale geloofsbelydenis koester, <b>\u201cHoor Israel, die Here onse God is `n <\/b><i>enige<\/i><b> Here<\/b>\u201d (Hebreeus: <i>echad<\/i>), om die leerstelling van die Drie-eenheid te bewys. Tot die verrassing van baie, sal Drie-eniges dikwels hierdie allerheiligste gedeelte gebruik wat die eenheid van God verklaar om hul geloof te ondersteun in `n drieledige natuur van God. Die leerstelling van die Drie-eenheid het geen groter vyand as die verklaring in Deuteron\u00f3mium 6:4 nie. Kom ons ondersoek hierdie verslete sendings argument noukeriger.<\/p>\n<p>Om hul aanspraak te ondersteun dat daar veelvuldige persone binne-in die godheid is, het sendelinge aangedring dat die Hebreeuse woord <i>echad<\/i>, \u201ceen\u201d beteken, aan die einde van Deuteron\u00f3mium 6:4 beteken nie `n absolute een nie. Maar, redeneer hulle dat hierdie vers net kan dui op `n \u201ckompakte eenheid,\u201d of baie dinge in een. Hulle sal dikwels twee verse aanhaal om hulle veronderstelling te staaf. Die eerste teks aangehaal is: \u201cDaarop het hulle tot by die dal Eskol gekom en daar `n rank met een tros druiwe afgesny, en twee het dit aan `n draagstok gedra; ook van die granate en van die vye.\u201d (Num 13:23).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"druiwe\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/grapes.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><\/p>\n<p>Die tweede is Genesis 1:5 wat lees: \u201cEn dit was aand en dit was m\u00f4re die eerste dag (<i>echad<\/i>).\u201d<\/p>\n<p>Uit hierdie verse, dring hulle aan, dat dit duidelik is dat die Hebreeuse woord <i>echad<\/i> net `n samesmelting van `n getal in een kan beteken.<\/p>\n<p>Alhoewel hierdie bewering so gebrekkig is soos die leerstelling wat dit ondersteun, vir hulle wie `n elemt\u00eare kennis kortkom van die Hebreeuse taal, kan hierdie argument waarlik verwarrend wees.<\/p>\n<p>Die woord echad in die Hebreeuse taal funksioneer in op presies dieselfde wyse as wat die woord \u201ceen\u201d in die Afrikaanse taal doen. In die Afrikaanse taal kan dit ges\u00ea word, \u201cDaar is vier stoele en `n tafel om een eetkamerstel te maak,\u201d of alternatiewelik, \u201cDaar is net een sent in my hand.\u201d Deur hierdie twee voorbeelde te gebruik, is dit maklik om te sien hoe die Afrikaanse woord \u201ceen\u201d of min dinge of baie in een kan beteken, nes in die geval van die eetkamerstel, of een alleen, soos in die geval van die sent.<\/p>\n<p>Alhoewel die Hebreeuse woord \u201c<i>echad<\/i>\u201d op dieselfde wyse funksioneer, sal Evangeliese Christene nooit bybelse voorbeelde aanbied waar die woord \u201ceen alleen\u201d beteken nie. Om dus net skriftelike verse voor te l\u00ea soos Genesis 1:5 en Num\u00e9ri 13:23, skep dit die illusie aan die beginner dat die woord echad op een of ander wyse sinoniem is met `n kompakte eenheid. Natuurlik kan niks verder van die waarheid wees nie. Byvoorbeeld, Deuteron\u00f3mium 17:6 lees: \u201cOp die verklaring van twee getuies of drie getuies moet die veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op die verklaring van een getuie nie.\u201d<\/p>\n<p>Prediker 4:8 lees: \u201cDaar is een (echad) allenig sonder `n tweede, ook het hy geen seun of broer nie \u2026\u201d<\/p>\n<p>In bogenoemde twee verse word presies dieselfde Hebreeuse woord gebruik, en dit is duidelik dat die woord <i>echad<\/i> verwys na een alleen, nie `n \u201ckompakte eenheid\u201d nie. Daar is `n vraag wat onmiddelik die verstand binnegaan: As die Hebreeuse woord<i> <\/i>vir <i>echad<\/i> of `n kompakte eenheid of een alleen aandui is, hoe kan mens s\u00ea watter definisie gebruik moet word in die studie van die vers? Die antwoord l\u00ea in die konteks, wat altyd vasbeslote is. In presies dieselfde wyse wat die woord \u201ceen\u201d verstaan word in die Afrikaanse taal, dit is, in die konteks. \u201cVier stoele en `n tafel maak <b>een<\/b> eetkamerstel\u201d wat `n kompakte eenheid is, en \u201cHoor Israel, Yahuwah onse God is <b>een<\/b> Here\u201d is suiwer monote\u00efsme.<\/p>\n<p>I thank you for your question, and may the Merciful One guide you in your conversion process.Ek dank u vir u vraag, en mag die Genadige Een jou lei in jou bekerings proses<\/p>\n<p>Opreg die uwe,<\/p>\n<p>Rabbi Singer<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Rabbi Tovia Singer.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel verwyder en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrif herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105833,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111411","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T11:41:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/\",\"name\":\"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-09-29T11:38:34+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T11:41:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T11:41:17+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/","name":"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png","datePublished":"2021-09-29T11:38:34+00:00","dateModified":"2025-08-22T11:41:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Have-Christians-Discovered-the-Doctrine-of-the-Trinity-in-the-Shema-Prayer-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/have-christians-discovered-the-doctrine-of-the-trinity-in-the-shema-prayer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Het Christene die Leerstelling van die Drie-eenheid in die Shema gebed ontdek?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111411","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111411"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105833"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111411"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}