{"id":111385,"date":"2021-09-10T10:52:31","date_gmt":"2021-09-10T10:52:31","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-ryk-belonings-van-radikale-geloof\/"},"modified":"2025-08-22T11:20:28","modified_gmt":"2025-08-22T11:20:28","slug":"die-ryk-belonings-van-radikale-geloof","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-ryk-belonings-van-radikale-geloof\/","title":{"rendered":"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof!"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/needy-flip.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 300px; height: 450px;\">Die ou vroutjie se vingers het gekrul rondom `n paar muntstukke, wat sy skud, soos sy haar rondtes om die beskermhere maak in die kafee waar ek sit en `n warm drankie geniet, wagtend vir die winkels om oop te maak na die middag uur rus. Haar stem was sag, lokkende soos sy `n paar muntstukke bedel by kli\u00ebnte.<\/p>\n<p>Daar is baie min bedelaars waar ek bly. In `n stad van 200,000, minder-as-half-dosyn wat ek gereeld sien, \u00f3f baie bejaard is of `n been of twee kort. As `n Amerikaner wat vir baie jare oorsee woon, het ek `n herhalende patroon, elke toerisme seisoen opgemerk. Die inwoners het die bedelaars gereeld `n paar muntstukke gegee. Toeriste? Nooit. Nooit.<\/p>\n<p>Nou, ges\u00ea. Deur herhaaldelik beroof, omdat die mense veronderstel ek ryk is, verstaan ek die toeriste se veronderstelling dat hulle in die visier geplaas word \u2013 hoofsaaklik dominerend \u2013 Noord Amerikaans. Dit word regtig vinnig oud en troetel `n baie sterk suspisie teen die inwoners. Maar mense wat hier bly, sien dit anders. Daar is `n sterk werksetiek onder die inwoners, as `n persoon dus bedel, weet die mense dat daar `n werklike behoefte is. Verder is dit verstaanbaar dat `n ouer persoon met groot behoefte, jou `n $2,50 koppie koffie sien drink, sou veronderstel dat jy kan beskostig om haar 50 sent of `n doller kan gee.<\/p>\n<p>Om te sien hoe plaaslike inwoners `n paar muntstukke aan bedelaars gee terwyl toeriste herhaaldelik voorgee om nie te sien nie, bring Christus se gelykenis en `n diep versteekte waarheid in die gedagte op wat lank begrawe en verlore geraak het vir moderne lesers.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/begging-hands.jpg\" style=\"width: 720px; height: 479px;\"><\/p>\n<h3><b>Die Ryk Jong Man<\/b><\/h3>\n<p>Iemand uit die menigte s\u00ea toe vir Yahushua, \u201cMeneer s\u00ea vir my broer hy moet die erfenis met my deel.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar Hy antwoord: \u201cMan, wie het My as regter en deler vir julle aangestel?\u201d \u201cPasop en wees op jou hoede vir elke vorm van gierigheid, want `n mens se lewe is nie afhanklik van die oorvloed van sy besittings nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe vertel Hy hulle `n gelykenis: \u201c`n Ryk man se grond het goed gedra. Hy het toe by homself gedink: wat moet ek doen? Ek het nie plek waar ek my oes kan opgaar nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe besluit hy: dit sal ek doen: Ek sal my skure afbreek en groter bou. Daarin sal ek al my graan en ander goed opgaar. Dan sal ek vir myself s\u00ea: \u2018Mens, jy het baie goed wat weggesit is vir baie jare. Hou op met werk, eet drink, en leef lekker.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar God het vir hom ges\u00ea: \u2018Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeeis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaar gemaak het?\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cSo gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.&#8221; (Lukas 12:13-21, NV)<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"10\" height=\"118\" style=\"margin-left:10px;\" width=\"259\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong>Liefdadigheid:<\/strong><\/span><\/font><\/h2>\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201c Voorsiening of hulpverlening aan die armes, aalmoese. Iets gegee as hulp vir die behoeftige; aalmoeses.\u201d (The American Heritage Dictionary)<\/span><\/font><span> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/h2>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie gelykenis het my altyd verwar. Ek het myself afgevra, <i>Wat is die les wat hier geleer word? Dat jy nie veronderstel is om ryk te wees nie? Dat jy nie veronderstel <\/i><i>is om groter skure te bou nie?<\/i> Ek het eintlik besluit dat die man `n dwaas was omdat \u2014 moenie lag nie. Ek het hierdie gevolgtrekking ernstig aangehang\u2014in sy soeke om sy rykdom te vertoon, het hy besluit om sy skure af te breek voordat hy groteres kan bou.<\/p>\n<p>Maar dit is nie wat dit hoegenaamd s\u00ea nie! Die sleutel om hierdie gelykenis te verstaan is te vinde in die Israelitiese siening aangaande liefdadigheid.<\/p>\n<h3><b>Die Beloning van Almoese<\/b><\/h3>\n<p>Antieke Israel as kultuur was uitermate liberaal. Voorsiening was gemaak vir die weduwee, die wees, en die vreemdeling. \u201cWanneer julle julle lande oes, moet julle nie die wenakkers afoes of die are wat bly l\u00ea nie, op tel nie. Julle moet dit los vir die armes en die vreemdelinge. Ek is Yahuwah julle God.\u201d Levitikus 23:22, NV<\/p>\n<p>Elke sewende jaar, moet die land self `n Sabbat rus gehad het waartydens die oes van enigiets wat gegroei het aan die armes gegee was. \u201cSes jaar mag jy jou lande saai en die oes insamel, maar die sewende jaar moet jy dit laat braak l\u00ea. Die armes mag van die opslag eet, en wat hulle laat oorbly, kan die wilde diere vreet. So moet jy ook met jou wingerd en jou olyfbome maak.\u201d (Exodus 23:10-11NV). Inderwaarheid, kon almal wie honger was soveel neem as wat hulle kon eet en dit was nie as diefstal beskou nie. Dit was presies wat die dissipels in Matth\u00e9\u00fcs 12 gedoen het. Die Farise\u00ebrs het hulle nie van stelery beskuldig nie, maar deur die graan te pluk het hulle dit \u201cgeoes\u201d; deur dit tussen hul hande te vryf om die omhulsel te verwyder, het hulle dit \u201cgewaan.\u201d Met ander woorde, werk op die Sabbat dag.<\/p>\n<p>Dit is duidelik dat die Israeliete `n siening van mededeelsaamheid het wat vir die hedendaagse Christene verlore is. Hierdie houding is baie duidelik verduidelik in Christus se woorde in die bergpredikasie: Moenie vir julle skatte op die aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en steel nie. Maak vir julle in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit nie steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 6:19-21, NV).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/helping-hand-1234.jpg\" style=\"width: 720px; height: 540px;\"><\/p>\n<p>Dit was nie `n nuwe konsep nie. V\u00e9r terug tydens die Wildernis Omswerwinge, het Yahuwah beveel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Om die drie jaar moet jy die volle tiende van daardie jaar se opbrengs in jou dorpe gaan wegpak. Dan kan die Leviete wat nie `n eie grondgebied as besitting saam met jou gekry het nie, die vreemdelinge, en die weeskinders en die weduwees in jou omgewing genoeg eet. As jy dit doen, <i>sal Yahuwah jou God jou voorspoedig maak in alles wat jy aanpak.<\/i>\u201d (Deuter\u00f3nomium 14:28 &amp; 29, NV)<\/p>\n<p><i>Dit<\/i> is waarom die Skrifte s\u00ea om te gee: <i>sodat Yahuwah jou voorspoedig maak in alles wat jy aanpak<\/i>.<\/p>\n<h3><b>Handeling tot Diens<\/b><\/h3>\n<p>Mense van vandag is baie meer hyweriger om te gee. Ons vra onsself af, Wat daarvan as hy dit gebruik om dwelms of alkohol te koop? Wat as sy vra net omdat sy veronderstel ek Amerikaans is? Wat as hulle wag om my sakke te rol of om my beurs te steel?<\/p>\n<p>Die Israeliete was nie bekommerd oor sulke dinge nie. Hulle het vrywilliglik gegee en die gevolge met Yah gelaat. In werklikheid was hulp aan die behoeftiges geglo as voorsiening van `n uitweg van verdoemenis omdat dit gesien was as om aan Yahuwah Homself te gee.<\/p>\n<p>Spreuke 10:2 verklaar: \u201cSkatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie; maar geregtigheid red van die dood.\u201d (OV). Hedendaagse woordeboeke beskryf \u201cgeregtigheid\u201d as \u201c`n regverdige daad\u201d<sup>1<\/sup> en selfs Skrifte bevat hierdie betekenis van die woord. Regverdigheid kom van die Hebreuse woord, <i>ts<sup>e<\/sup>d\u00e2q\u00e2h<\/i>. Dit beteken moreel opreg, regverdig, voorbeeldig en sluit voorbeeldige handelinge in. Sodoende kan Spreuke 10:2 geredelik vertaal word as \u201cSkatte van onreg bring geen voordeel nie: maar <i>regverdige dade<\/i> red van die dood.\u201d<\/p>\n<p>Hoewel `n regverdige daad, onder sekere omstandighede, sekerlik die fisiese lewe red, het dit selfs `n groter impak op die geestelike lewe. Deur aan die armes te gee, die behoeftiges te help, selfs as dit self-opoffering van jou vereis, verklaar openlik aan die w\u00eareld jou geloof in `n lewende God wie vir Sy kinders versorg en beloon. Spreuke 19:17 s\u00ea: Wie hom oor `n arm mens ontferm, gee `n lening aan Yahuwah, en Hy sal hom ten volle vergoed.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/love-your-neighbor.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<h3><b>Radikale Geloof<\/b><\/h3>\n<p>Deur `n doller aan `n bedelaar te gee is maklik, maar dit kerf dieper op die been wanneer jy werklik die geld vir jouself kon gebruik het. Wanneer jy die behoeftiges help\u2014selfs as jy die geld vir jouself kan gebruik\u2014beoefen jy geloof dat Yahuwah vir jou sal voorsien. Dit is `n openbare stelling van geloof dat Yahuwah jou sal terugbetaal wat jy uitgegee het.<\/p>\n<p>Paulus het die Fillipense vir hul vrymoedigheid om aan sy behoeftes te voorsien geloof, deur te s\u00ea dat dit vir hul geestelike voordeel was, wat sy versekering byvoeg dat Yah, op Sy beurt, weer aan hulle sou voorsien.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En julle, Filippense, weet ook dat in die begin van die evangelie, toe ek van Maced\u00f3ni\u00eb vertrek het, en geen gemeente deel gehad het in my rekening van uitgawe en inkomste nie, behalwe julle alleen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want ook in Thessalon\u00edka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrod\u00edtus ontvang het wat deur julle gestuur is, lieflike geur, en welgevallige offer, welbehaaglik by Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En my God sal elke behoefte vervul na sy rykdom in Heerlkheid deur Christus Yahushua. (Fillippense 4: 15-19, OV).<\/p>\n<p>Sodoende het die antieke Israeliete en die vroe\u00eb Christene om aan die behoeftiges te gee, gesien as `n handeling van aanbidding want in die gawes aan die arme, het jy Yahuwah Homself tegemoet gekom. John Chrysostom, `n vierde eeuse aartsbiskop van Konstantinopel, het geleer dat die armes kon, in die ware sin van die woord, aanskou word as `n altaar vir aanbidding van Yah. Hy het geskryf: Wanneer . . . jy `n arme gelowige sien, verbeel jou dat jy `n altaar sien. Wanneer jy `n bedelaar ontmoet, moet hom nie beledig nie, maar eerbiedig hom.\u201d Dit mag deur hedendaagse gelowiges as `n bietjie radikaal gesien word, maar Christus homself het hierdie einste ding geleer in `n magtige gelykenis oor die oordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/human-kindness.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">En wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos `n herder die skape van die bokke afskei;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, s\u00ea: Kom, julle gese\u00ebndes van My Vader, be\u00ebrf die koninkryk wat vir julle voorberei is van die grondlegging van die w\u00eareld af.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle My te drinke gegee; Ek was `n vreemdeling, en julle het My herberg gegee;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal die regverdiges Hom antwoord en s\u00ea: Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors, en te drinke gegee?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En wanneer het ons U `n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En wanneer het ons U siek gesien, of in die gevangenis, en na U gekom?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En die Koning sal antwoord en vir hulle s\u00ea: Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal Hy ook aan di\u00e9 aan Sy linkerhand s\u00ea: Gaan weg van My julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie, Ek het dors gehad, en julle het My nie te drinke gegee nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek was `n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis en julle het My nie besoek nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal hulle Hom ook antwoord en s\u00ea: Here, wanneer het ons U honger gesien of dors of `n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal Hy hulle antwoord en s\u00ea: Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges, in die ewige lewe. (Matth\u00e9\u00fcs 25:31-46, OV)<\/p>\n<p>Wanneer ons die lyding van andere verlig in enige wyse wat ons kan, is ons in werklikheid, besig om die lyding van die Vader te verlig wie alles <i>voel<\/i> wat ons voel. Netso ook, as ons hulp weerhou van diegene in nood, weerhou ons dit van die Vader Homself. Om dus aan andere te gee word dan `n voorreg en handeling van aanbidding.<\/p>\n<p>Die ryk man in Yahushua se gelykenis was `n dwaas, nie omdat hy ryk was nie, of omdat hy groter skure wou bou nie. Hy was `n dwaas omdat sy fokus op die versameling van skatte op aarde was eerder as om dit te gebruik om andere te help. Dit sou aan hom `n skat in die verslagboeke van die hemel besorg het.<\/p>\n<p>Die vraag wat ons onsself moet afvra, is, wat l\u00ea verskuil in my patroon van gee omtrent my geloof in Yah?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/helping-hand.jpg\" style=\"width: 720px; height: 900px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup>The Century Dictionary<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231103,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111385","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die ou vroutjie se vingers het gekrul rondom `n paar muntstukke, wat sy skud, soos sy haar rondtes om die beskermhere maak in die kafee waar ek sit en `n warm drankie geniet, wagtend vir die winkels om oop te maak na die middag uur rus. Haar stem was sag, lokkende soos sy `n paar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T11:20:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/\",\"name\":\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-09-10T10:52:31+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T11:20:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance","og_description":"Die ou vroutjie se vingers het gekrul rondom `n paar muntstukke, wat sy skud, soos sy haar rondtes om die beskermhere maak in die kafee waar ek sit en `n warm drankie geniet, wagtend vir die winkels om oop te maak na die middag uur rus. Haar stem was sag, lokkende soos sy `n paar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T11:20:28+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/","name":"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png","datePublished":"2021-09-10T10:52:31+00:00","dateModified":"2025-08-22T11:20:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/rich-rewards-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-rich-rewards-of-radical-faith\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Ryk Belonings van Radikale Geloof!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111385","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111385"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231103"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111385"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}