{"id":111365,"date":"2021-08-16T09:42:45","date_gmt":"2021-08-16T09:42:45","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-herstelling-van-die-ware-evangelie-van-die-komende-koninkryk-van-yahuwah\/"},"modified":"2025-08-22T11:02:54","modified_gmt":"2025-08-22T11:02:54","slug":"die-herstelling-van-die-ware-evangelie-van-die-komende-koninkryk-van-yahuwah","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-herstelling-van-die-ware-evangelie-van-die-komende-koninkryk-van-yahuwah\/","title":{"rendered":"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/mature-couple.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p>Waarom het Yahuwah die menslike wesens geskape? Vir watter doel het Hy ons gemaak? U sal verwag dat elkeen hierdie vraag bepeins, hierdie mees basiese van alle sake te bespreek en daaroor te debatteer. Maar hulle doen dit nie! Die publiek en selfs die kerk se gedagtes is op ander dinge. So is die verleiding, wat Satan in die menslike gemeenskap uitgewerk het.<\/p>\n<p>En as Yahuwah werklik `n doel gehad het, wat is Sy plan om dit uit te voer? Kan daar moontlik enige fundamentele inligting wees wat jy moet besit as d\u00ede kennis aangaande jou bestemming? Alle ander kennis en pogings verbleek in vergelyking daarmee. Gebruik dit dalk as `n begin van bespreking met diegene na aan jou, of andere met wie jy daagliks omgaan.<\/p>\n<p>Is dit nie verbasend om te leer dat `n prominente bybelse figuur, en wie Yahuwah s\u00ea `n man na aan Sy eie hart is, die hoogste prioriteit op die vraag sit oor sy bestaan. Koning Dawid, een van die mees magtige manne in die geskiedenis, was nederig gemaak deur die besef van sy (en ons) eintlike bestemming. Deur op te kyk in `n sterre nag oor die 3,000 jaar gelede, het hierdie koning van Israel sy bewondering uitgespreek oor wat die Skepper van die ontsaglike uitspansel beplan het vir ons skynbare onbeduidende menslike wesens op hierdie kleine planeet:<\/p>\n<p>\u201cAs ek die hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en die sterre, wat U toeberei het; wat is die mens dat U aan hom dink, die mensekind dat U hom besoek? U het hom `n weinig minder gemaak as die goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. U laat hom heers oor die werke van U hande; en U het alles onder sy voete gestel.\u201d (Psalm 8:3-6)<\/p>\n<p>Net oor `n duisend jaar later, het die skrywer van die Nuwe Testament boek van Hebre\u00ebrs hierdie bemoedigende en positiewe stelling van Dawid, herhaal, maar ons herinner aan `n tydelike terugslag: \u201cAlle dinge het U onder sy [mensdom se] voete gestel. Want in die onderwerping van alle dinge het Hy [Yahuwah] niks uitgesonder wat aan hom nie onderworpe is nie. Maar nou sien ons nog nie dat alle dinge aan hom onderwerp is nie.\u201d (Hebre\u00ebrs 2:8).<\/p>\n<p>Die skrywer gaan voort om te s\u00ea dat, tot op datum, net een man, Yahushua die Messias, die heerlikheid bereik het wat vir die hele mensdom ontwerp was om te h\u00ea. Dieselfde unieke en goddelike mens, Yahushua, wie deur die godsdienstige leiers van sy tyd 2,000 jaar gelede vermoor was, is die een wie van homself s\u00ea dat hy eendag na hierdie aarde sal terugkeer en daardie heerlikheid met ander deel: \u201cWanneer die Seun van die Mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saammet Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit; en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei; en Hy sal die skape aan sy regterhand sit \u2026 en aan hulle s\u00ea\u2026 \u2018Kom julle gese\u00ebndes van My Vader, be\u00ebrf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die w\u00eareld af \u2019\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 25:31-34).<\/p>\n<p>Waarlik, met die grondlegging van die w\u00eareld <i>het<\/i> Yahuwah `n koninkryk voorberei vir mans en vroue, nes Yahushua ges\u00ea het. In die begin van die menslike geskiedenis vind ons Yahuwah ons Vader bemoedig ons met hierdie woorde: \u201cWees vrugbaar en vermeerder, en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die vo\u00ebls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.\u201d (Gen. 1:28).<\/p>\n<p>Maar, soos die skrywer van Hebre\u00ebrs ges\u00ea het, die skepping is nog nie onderwerp aan die mens soos beplan nie. Ons het misluk om Yahuwah se skepping op `n manier in goddelike onderhewigheid te bring wat `n se\u00ebn moet word aan alle nasies. Feitlik het die skepping ons beheer (met dorings en distels) en ons oorwin (ons lot is dat ons terugkeer na die stof, van waar ons kom). Hoe dan sal Yahushua een dag ons voorberei om die Koninkryk vir ons voor berei te erf, en begin om dit reg te regeer, dit gebruik om (Dani\u00ebl 7:27) te ondersteun? O, dis die ongelooflike PLAN oor hoe Yahuwah se ongelooflike DOEL vervul sal word! Die feit dat ons deur die genade van Yahuwah Sy Koninkryk sal be\u00ebrwe op die aarde vir ons voorberei van die begin van die w\u00eareld af <i>is die oorkoepelende storie van die ganse Bybel<\/i>. Nes die skrywer John Bright duidelik s\u00ea: \u201cDie Bybel [Ou en Nuwe Testamente] is een boek. Sou ons daardie boek `n titel gegee het, kon ons dit regverdiglik \u2018Die Boek van die Komende Koninkryk van Yahuwah\u2019\u201d genoem het.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/surprised-female-and-male.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p>As ons sou spring na die einde van die storie te vinde in die bladsye van die verstommende boek wat ons die Bybel noem, sal ons bemoedigende bevestiging vind van die suksesvolle toekomstige voltooing van Yahuwah se onsterflike plan vir die mensdom: Die koninkryke van die w\u00eareld het die eiendom van onse Here en van Sy Christus [Yahushua] geword, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid.\u201d (Open. 11:15). En oor die internasionale gelowiges van alle tye, \u201cEn het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers.\u201d (Open.5:10)<\/p>\n<p>Bogenoemde is eintlik `n bevestiging van wat Yahuwah die profeet Dani\u00ebl vir oor die 2,500 jaar gelede gewys het oor wat sou gebeur aan die einde van die teenwoordige eeu, toe Hy belowe het: \u201cMaar in di\u00e9 dae sal die God van die hemel `n Koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar `n einde aan maak, maar self sal dit verewig bestaan.\u201d En daardie koninkryk sal reg hier op aarde wees waar die heiliges van Christus in liefde saammet sal Hom regeer. \u201cDan word die koningskap van die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste, hulle koninkryk is `n ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.\u201d (Dan. 7:27).<\/p>\n<p>Hierdie erfenis en lot sal vir ons tot stand kom met Christus se wederkoms in mag en heerlikheid, waartydens Hy die getroue ontslapenes uit die grafte sal opwek. Dit gebeur n\u00e1 die finale tyd van verdrukking. In daardie tyd sal hierdie gelowiges ontwaak uit hul slaap en die ewige lewe ontvang (letterlike \u201ceeu wat sou kom lewe\u201d) in die Koninkryk van Yahuwah. Geniet en wees versterk deur die bybelse visioen van hoe dit sal gebeur:<\/p>\n<p>1 Thessalonicense 4:16-17: \u201cWant die Here [Yahushua] self sal van die hemel neerdaal met `n geroep, met die stem van `n aartsengel en met die geklank van die basuin van Yahuwah; en <b>die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. <\/b>Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saammet hulle in die wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug.\u201d <b> <\/b><\/p>\n<p>Dus is die erfenis wat ons sou ontvang, hierdie Koninkryk van Yahuwah waarvan ons deel sal wees eendag in die toekoms, is wat die hele Bybel na strewe van begin tot einde. Dit is die einste evangelie boodskap (goeie nuus) van die komende Koninkryk wat Yahushua 2,000 jaar gelede kom verkondig het (Lukas 4:43; Markus 1:14, en vele ander verse). Geloof in hierdie evangelie boodskap en die dinge aangaande Yahushua as die Koning, het mense oorreed om in sy naam gedoop te word, en sodoende gered word (Handelinge 8:12; Handelinge 2:38). Geloof in hierdie komende erflating op die aarde onder Yahushua die Christus (Messias, Koning) is die voorwaarde vir gesonde leefstyl selfs nou, en ewige verlossing in die tyd wat sal kom (Matt. 13:11-15; Lukas 8:10-12).<\/p>\n<p>Ongelukkig is dit nie die boodskap algemeen geleer en verkondig as evangelie oor `n tydperk van 2,000 jaar n\u00e1 die dood van Christus en sy apostels nie. En natuurlik kan mens nie in iets glo wat nie gehoor is nie. Nie net was daar doodse stilte omtrent hierdie evangelie van die Koninkryk nie, maar `n anderste evangelie het dit vervang, so dat dit selfs meer problematies raak om die waarheid van die mens se algehele bestemming te herstel. Dit wat die waarheid van die evangelie vervang het, moet eers afgeleer word, en dit beteken om diepgewortelde tradisies te ontwortel. Totdat d\u00edt gedoen word, sal die tradisies wees soos `n padblokkade vir insig en geloof in die dinge wat na verlossing lei en waarvoor Yahuwah ons oorspronklik geskape het om te bereik.<\/p>\n<p>Eerder as die eenvoudige bybelse leerstellings van die opstanding van die dode aan die einde van hierdie eeu, het tradisie geleer dat die mens se bestemming is om te lewe as `n ontliggaamde geestes wese (sommige s\u00ea `n \u201csiel\u201d) <i>onmiddelik met die dood<\/i>. Die goeie nuus\/ Evangelie van ons beloning in `n letterlike Koninkryk van Yahuwah op die aarde was vervang deur `n \u201chemelse koninkryk,\u201d iets heeltemal ongehoord van deur die Hebreeuse bybel skrywers. In sy boek The Theology of Martin Luther, vertel Paul Althaus ons dat die 16de-eeuse hervormer geen ooreenstemming gehad het met die valse idee van ontliggaamde siele wat na die hemel gaan tydens die dood nie.<\/p>\n<p>Luther het geheel die toestand tussen dood en die opstanding begryp as `n diepe en droomlose slaap sonder bewustheid en gevoel. Wanneer die ontslapenes ontwaak op die Laaste Dag, sal hulle \u2014 nes `n mens wat in die oggend wakker word \u2014 nog weet waar hulle was nog vir hoe lank hulle gerus het\u2026Daarom s\u00ea Luther <b>niks omtrent siele sonder hul liggamme wat ware lewe geniet en geseendheid voor die opstanding nie.<\/b> Hulle slaap in \u2018die vrede van Christus.\u2019 Later het die Lutherse Kerk teologie nie vir Luther op hierdie punt gevolg nie\u2026Sewentiende-eeuse Lutherane het wegbeweeg van Luther se idee dat siele in die dood slaap\u2026net die liggaam slaap, die siel bly wakker\u201d (bl. 414, 417). Die wederkoms van paganisme is voor die handliggend!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/death-extended-sleep-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p>Althaus self stem saam met Luther se opsomming: \u201cDie hoop van die vroe\u00eb kerk het gesentreer op die opstanding van die Laaste Dag. Hierdie opstanding vind plaas met die mens en nie net die liggaam nie\u2026<b>Die oorspronklike bybelse konsep was vervang met die idee van Helenistiese Gnostiese dualisme<\/b>. Die Nuwe Testament idee van die opstanding wat die hele mens affekteer moes plek maak vir die onsterflike siel. Die verskil tussen d\u00edt en die hoop van die Nuwe Testament is baie groot.\u201d (bl. 413-414).<\/p>\n<p>Om `n suksesvolle terugkeer na die ware Koninkryk boodskap van die Hebreeuse Skrifte te bereik (jou taak!), moet hierdie valse Griekse filosofiese konsep van ontliggaamde lewe eers geskeur word van die denke van alle komende volgelinge van Yahuwah en Christus. Daar is baie meer detail aan die storie van hoe Yahuwah se belofte om Sy Koninkryk te herstel aan die aarde uitgewerk is en uitgewerk sal word, maar hierdie verhaal mag vertel word in die raamwerk van `n regte begrip van wat die Bybel s\u00ea omtrent dood, veral wat gebeur wanneer ons sterf. Ons moet die verwarring uitskakel wat resulteer wanneer ons onbewustelik twee komplete teenstrydige idees (opstanding aan die einde van die era vs. ontliggaamde bestaan onmiddelik tydens die dood) meng. Dit is nie moeilik om te doen nie, as ons net die Heilige Skrifte toelaat om die finale woord te wees in die onderwerp. Ons sal vind dat die Ou en Nuwe Testamente perfek verenigd is in hul leerstellings.<\/p>\n<p>In die Ou Testament is dit openbarend om te leer dat ons geen gedagtes of bewustheid in die dood het nie:<\/p>\n<p>Prediker 9:5: \u201cWant die lewendes weet dat hulle sal sterf, maar die dode weet glad niks nie.\u201d<\/p>\n<p>Prediker 9:10: \u201cAlles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag, want daar is geen werk of <b>oorleg<\/b> of <b>kennis<\/b> of <b>wysheid<\/b> in die doderyk waar jy heen gaan nie,\u201d<\/p>\n<p>Psalm 146:4: \u201cSy gees gaan uit, <b>hy keer terug na die aarde toe;<\/b> op daardie dag is dit met sy planne <b>gedaan<\/b>.\u201d<\/p>\n<p>Boonop, terwyl dood onthou ons nie Yahuwah nie of kan ons Hom nie loof nie. Dit is `n vreemde situasie as ons feitlik lewe as ontliggaamde siele in die hemel (of hel in daardie geval): <b><\/b><\/p>\n<p>Psalm 6:4-5: \u201cKeer terug, Here, Red my siel; verlos my oor U goedertierenheid ontwil, want in die dood <b>word aan U nie gedink nie.\u201d <\/b><\/p>\n<p>Psalm 115:17: \u201cDie <b>dode<\/b> en almal wat na die stilte neerdaal <b>sal die Here nie loof nie.\u201d<\/b><\/p>\n<p>In die Nuwe Testament, gee die idee dat die dooies dood is tot aan die einde van die era in die opstandings tyd, absolute bevestiging van wat die Christen oortuiging oor hierdie onderwerp moet wees:<\/p>\n<p>John 5:28-29: \u201cMoenie julle hieroor verwonder nie, Want daar kom `n uur wanneer <b>almal wat in die grafte is<\/b>, sy stem sal hoor en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot op die <b>opstanding<\/b> van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.\u201d<\/p>\n<p>Wanneer Yahushua terugkom, dis die tyd wanneer die afgestorwenes weer lewe, en nie tot dan nie. Dit sal `n skouspelagtige gebeurtenis wees:<\/p>\n<p>1 Korinthi\u00ebrs 15:22-23: \u201cWant net soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle almal ook in Christus lewend gemaak word; maar elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort <b>by sy koms<\/b>.<\/p>\n<p>1 Thessalonicense 4:16-17: \u201cWant die Here self sal van die hemel neerdaal met `n geroep, met die stem van die aartsengel en met die geklank van die basuin van Yahuwah, <b>en die wat in Christus gesterf<\/b> <b>het sal eerste opstaan<\/b>. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saammet hulle in die wolke weggevoer word, die Here tegemoet in die lug.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/doubtful-redhead-mortal-soul-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p>Dit wil voorkom uit historiese verslae dat dit nie lank na die dood van Yahushua en sy apostels was dat die bybelse leerstelling van die opstanding begin om vervang te word deur die valse, paganistiese Gnostiese idee dat die ontslapenes onmiddelik na die hemel of hel gaan as gees-agtige wesens sonder liggamme. Justin Martyr, een van die \u201cvroe\u00eb kerkvaders,\u201d het in 150 AD protes aangeteken dat dit alreeds plaas vind: \u201cWant as jy ingeval het met sommige wie Christene genoem word, maar wie nie waarheid inlaat van die opstanding en waag om die God van Abraham, Isak, en Jakop te belaster; wie s\u00ea dat daar geen opstanding van die dode is nie maar dat hul siele alreeds na die hemel geneem is toe hulle sterwe: Moet jou nie verbeel dat hulle Christene is nie\u201d(<i>Dialogue with Trypho<\/i>, hfsk. 80). 80). Daar was nie ag gegee op die alarm nie.<\/p>\n<p>\u201cOpenbarng 20:4-5 som die goeie toekoms op vir diegene wie nou in die dood slaap, en die goeie nuus van wanneer die bestemming van die mensdom begin om besef te word in `n volheid wat nog nie gesien is nie. Gepraat van die heiliges, die getroue gelowiges van die evangelie en Yahushua Christus, lees ons, \u201cHulle <b>het weer gelewe<\/b> en <b>met Christus regeer<\/b> vir `n duisend jaar. Die <b>res <\/b>van die dode het nie gelewe totdat die duisend jaar verby was nie.\u201d<\/p>\n<p>Nou het ons genoeg agtergrond inligting so dat ons kan voortgaan met die res van die storie: Oor wat Yahuwah alreeds gedoen het en wat Hy nog moet doen om die Groot Opdrag vir die mensdom te vervul. Kan jy Yahuwah se plan aan ander leer \u2014 ons deel van die Groot Opdrag?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/joyful-brunette-beautiful-asian-woman.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup><i>The Kingdom of God<\/i>, Abingdon, 1981, bl. 197.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie \u2013 WLC artikel geskryf deur Robin Todd.<br \/>\n <\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":231085,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111365","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-heaven-is-not-the-christian-goal"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T11:02:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/\",\"name\":\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-08-16T09:42:45+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T11:02:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T11:02:54+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/","name":"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png","datePublished":"2021-08-16T09:42:45+00:00","dateModified":"2025-08-22T11:02:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Recovering-the-True-Gospel-of-the-Coming-Kingdom-of-Yahuwah-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/recovering-the-true-gospel-of-the-coming-kingdom-of-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Herstelling van die Ware Evangelie van die Komende Koninkryk van Yahuwah"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111365","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111365"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/231085"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111365"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}