{"id":111295,"date":"2021-07-11T01:56:25","date_gmt":"2021-07-11T01:56:25","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-afwesig-van-die-liggaam-en-teenwoordig-met-die-heer\/"},"modified":"2025-08-22T10:00:57","modified_gmt":"2025-08-22T10:00:57","slug":"afwesig-van-die-liggaam-en-teenwoordig-met-die-heer","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/afwesig-van-die-liggaam-en-teenwoordig-met-die-heer\/","title":{"rendered":"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke atikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC artikels\/episodes, hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om toe te neem soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 444px;\"><\/p>\n<p>&#8220;Hierdie frase word algemeen gebruik om te leer dat <i>met die dood<\/i> vaar die Christen op uit hierdie w\u00eareld om in `n liggaamlose toestand met Yahushua te wees. Maar `n liggaamlose toestand is definitief nie wat Paulus verlang het nie. Paulus wys instede daarvan na die nuwe liggaam, die pneumatiese liggaam, `n  onsterflike liggaam   &#8220;om met ons woning uit die hemel  oorklee te word\u201d (v.2). `n Onsterflike liggaamlose siel of gees wat die liggaam oorleef as die lewende, werkende, essensi\u00eble persoon weerspie\u00ebl die giftige Griekse invloed wat die kerk eeue gelede ingesluip het en `n vernietigende invloed op die evangelie boodskap gehad het.<\/p>\n<p>Paulus gebruik dieselfde uitdrukking van \u201cgeklee\u201d wees in 1 Korinthi\u00ebrs 15:54 (NIV) en verduidelik dan die volgorde van toekomstige gebeure aan gelowiges. Christene sal hul nuwe pneumatiese onsterflike liggaam kry <b>nie met die tyd van die dood, maar tydens die opstanding wanneer Yahushua terugkeer.<\/b> Die konteks in beide di\u00e9 gewilde gedeeltes (2 Kor. 5:1-9) en in 1 Kor. 15 saammet baie ander Bybel verse verskaf aan ons \u201cdie res van die verhaal.\u201d Nes hulle s\u00ea, `n teks sonder `n konteks is dikwels `n preteks. Ons beloning (2 Tim.4:8; Open.22:12) is om opgewek te word uit die dode <b>tydens Christus se wederkoms<\/b> (1 Kor. 15:23). Ons intrede tot die ewige koninkryk van Yahuwah en Sy Christus (2 Tim.4:1;2 Pet.1:11) moet ook Sy wederkoms afwag.<\/p>\n<p>Maar hierdie enkele frase in 2 Kor.5:8 word dikwels aangehaal om te bewys dat <b>tydens die dood<\/b> Christene onmiddelik gaan na hul beloning in die hemel in `n liggamlose toestand sonder die voordeel van Yahushua se wederkoms of die opstanding. Paulus begin eenvoudig deur sy verlange te verduidelik om afwesig te wees van hierdie teenwoordige liggaam, hierdie brose, sterflike, sterwende liggaam waarin ons \u201csug\u201d (vers 4). (\u201cEk, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? Rom.7:24). Paulus verlang om beklee te wees met die hemelse tentwoning\u201d\u2026 omdat ons nie wens om onbeklee te wees nie [liggaamloos] maar bekleed\u201d met ons herrese liggaam (v. 2-4; 1 Kor.15:21-23).<\/p>\n<p>Om hierdie tydelike liggaam te verteenwoordig, gebruik hy die beeld van \u201caardse tent\u201d en \u201ctent.\u201d Om ons herrese, onsterflike liggaam voor te stel, gebruik hy meer vaste beelde soos \u201cgebou,\u201d \u201cewige huis in die hemel\u201d en \u201chemelse woning\u201d (tweekeer\u201d). Wanneer ons sterf, word hierdie teenwoordige aardse (sterflike) liggaam, inderdaad \u201cvernietig\u201d. (v.1). Dit self is nie wat Paulus verlang nie. Daardie toestand word vergelyk met om \u201cnaak\u201d te wees \u201congeklee\u201d (om niks te h\u00ea nie). Daarenteen verlang Paulus die teenoorgestelde van \u201conbekleed\u201d en \u201cnaak\u201d (letterlik dood). Hy verlang om spreekwoordelik \u201cgeklee,\u201d \u201caangetrek.\u201d te wees, in ons \u201chemelse woning.\u201d \u201cWant om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, dat ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie.\u201d (v. 2-3)<\/p>\n<p>(1 Kor. 15:53-54). Die hoof opstandings hoofstuk (1 Kor. 15) verduidelik dit verder. \u201cWant hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid belee word. En wanneer hierdie verganklike met onverganklike beklee is, en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning!\u201d (1 Kor. 15:53-54)<\/p>\n<p>Vergelyk dit met ons teksvers: \u201csodat die sterflike deur die lewe verslind kan word\u201d (2 Kor.5:4). Ons hoop is duidelik <i>nie<\/i> om `n liggaamlose gees te word <i>nie<\/i>. Ons hoop is om `n nuwe liggaam te h\u00ea, `n tasbare liggaam, `n \u201cheerlike liggaam\u201d te h\u00ea.<\/p>\n<p>Daarvoor moet ons wag op Yahushua om uit die hemel te kom. \u201cWant ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook ons Verlosser verwag, die Here Yahushua Christus, wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam\u201d (Fil. 3:20-21).<\/p>\n<p>Deur die algehele beeld in te sien, is dit redelik om tot die slotsom te kom dat Paulus sy verlange geuiter het om afwesig te wees van hierdie \u201cliggaam van die dood.\u201d Hy het uitgesien na die tyd wanneer hy teenwoordig sal wees met die Here tydens die opstanding (en nie daarvoor nie), want om teenwoordig met die Here te wees is om `n liggaam soos Syne te h\u00ea. \u201cMaar ons weet dat ons, as Hy sal verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is.\u201d (1 Joh.3:2). \u201cKyk, my hande en my voete, want dit is Ek self.Voel aan My en kyk, want `n gees het nie vlees en bene soos julle sien dat Ek het nie\u201d (Lukas 24:39).<\/p>\n<p>As die verlangde toestand eenvoudig is om net liggaamloos te wees om met Yahushua te wees, dan is die opstanding van die liggaam terugwerkend en `n anti-klimaks. Nee, die verlangde toestand is om uit die dode opgewek te word uit die dode wanneer die Here terugkom. Dan moet die graf sy prooi opgee. \u201cMoenie julle hieroor verwonder nie, want daar kom `n uur wanneer almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoor en sal uitgaan\u201d (Joh. 5:28-29).<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur David Burge<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en die Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":105566,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111295","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke atikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T10:00:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/\",\"name\":\"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2021-07-11T01:56:25+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T10:00:57+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke atikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T10:00:57+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/","name":"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png","datePublished":"2021-07-11T01:56:25+00:00","dateModified":"2025-08-22T10:00:57+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/absent-from-the-body-present-with-the-lord-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/absent-from-the-body-and-present-with-the-lord\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111295","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111295"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105566"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111295"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}