{"id":111108,"date":"2020-12-16T02:16:11","date_gmt":"2020-12-16T02:16:11","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-mag-onder-gesag\/"},"modified":"2025-08-22T07:27:39","modified_gmt":"2025-08-22T07:27:39","slug":"mag-onder-gesag","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/mag-onder-gesag\/","title":{"rendered":"Mag Onder Gesag"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC atikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie dienaars te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie -WLC inhoud\/episodes, hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Leiers in die antieke w\u00eareld was v\u00ear meer afhanklik as heersers deesdae op delegering. Hoewel niemand fisies teenwoordig was in baie plekke op een tyd vir die rede om besigheid persoonlik te maak nie, is dit deesdae moontlik om die foon op te tel, `n e-pos te stuur of selfs konferensie oproepe te maak. Danksy informasie tegnologie, kan vrae, antwoorde, opdaterings, en besluite enorme afstande, oombliklik reis.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Mag Onder Gesag image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/spartan-warrior.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 599px;\">Nie so in tye uit die verlede nie. Om `n organisasie toe te beheer, was agente onvervangbaar. Betroubare indiwidue was benodig wie beopdrag kon word en vrygestel word in verafgele\u00eb plekke om besigheid te doen om hul heer se omhalwe.<\/p>\n<p>Plaas jouself in die skoene van `n koning of `n handelaar wie een van sy diensknegte uitstuur om `n komplekse verdrag of kontrak te sluit in `n w\u00eareld waar daar geen manier is om gereelde kontak met hulle te h\u00ea nie. Afhangende van hoe ver hulle reis, sal dit dae, weke en selfs maande vir `n boodskap neem van hulle om terug te kom na jou toe. Die heer sou nie eens die uitkoms van die missie weet tot lank n\u00e1 die saak alreeds beklink was nie.<\/p>\n<p>As `n uitvloeisel hiervan, om dinge te doen met enige mate van sukses, moes die agent bemagtig wees met genoeg van sy heer se gesag om by magte te wees om besluite \u201cin die ingewing van die oomblik te maak\u201d daar en dan, in die geval as iets onvoorsiens sou opduik. Die verwante mense, of dit nou troepe is, finansi\u00eble offisiere of laer-rangse soldate, sou moes saamwerk met die agent se bevele, asof dit die stem van die koning homself is wat praat!<\/p>\n<p>Dit het `n impak op die manier hoe mense gedink het en, as `n uitvloeisel van die taal wat hulle gebruik. Dieselfde beginsel van agentskappe duur selfs deesdae voort. Het u gehoor van die nuusbriwe se uitsprake omtrent Bush wat in oorlog gewikkel is met Saddam? Maar, tenspyte van die harde gesprekke, was Bush snoesig weggel\u00ea in die Washington wiegie en Saddam het weggekruip in`n gat! Hulle het nooit persoonlik mekaar ontmoet nie. Instede daarvan, het hulle ander mense se kinders gestuur om die gevegte vir hulle onthalwe uit te voer.<\/p>\n<p>Hoe belangrik is al hierdie dinge om die Skrifte te verstaan. Ons kan `n kosbare les leer van die onwaarskynlike mens \u2013 iemand wie Yahushua aanbeveel het vir sy groot geloof. Hy was, met alle dinge in o\u00ebnskou geneem, baie onwaarskynlik om hoegenaamd enige bevestiging te kry, van die Joodse Messias, omdat hy in diens was van die oorheersende mag en `n Romeinse hoofman oor honderd ook n\u00f3g! Nogtans het Yahushua ges\u00ea dat hierdie man se geloof geen gelyke gehad het nie, selfs in Israel. `n Kompliment inderdaad! Hy het aan Yahushua gepleit dat sy dienskneg genees moet word. Niks buitengewoon hier nie. Wat blyk vir Yahushua so verblydend te wees was die verduideliking wat hy gegee het van die rational\u00e9 wat l\u00ea agter sy versoek. \u2026\u2026 (Matth\u00e9us 8:8-10).<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En die hoofman oor honderd antwoord en s\u00ea: Here, ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar spreek net die woord, en my kneg sal gesond word. Want ek is ook `n man onder gesag, en ek het soldate onder my. En vir hierdie een s\u00ea ek: Gaan! en hy gaan; en vir `n ander een: Kom! en hy kom; en vir my dienskneg: Doen dit! En hy doen dit.\u201d (Matt. 8:8-10). <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Mag Onder Gesag image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>As daar een ding is wat hierdie indiwidu baie goed verstaan het, was dit die beginsel van gedelegeerde outoriteit. Hy het het eenvoudig net gevat wat hy weet uit die ondervinding van sy lewe en dit toegepas op Yahushua en die Here was verwonderd! Die hoofman oor honderd was strate v\u00e9r voor die godsdienstige outoriteite.<\/p>\n<p>Sy groot geloof was gebasseer op die feit dat hy `n parallel tussen sy verhouding met sy keiser en Yahushua se verhouding met sy God. Beide hy en Yahushua was manne wie se gesag ontleen is van die gehoorsaamheid aan die ho\u00ebr gesag. Omdat hulle hul opperheersers gehoorsaam het, en nie hul eie agenda nie, was hulle by magte om in hul plek op te tree. Met ander woorde, `n persoon sal bevorder word tot `n plek waar hulle in gesag is oor andere tot so `n mate dat hulle <i>onder<\/i> gesag is van hul eie meester. Niemand in sy volle positiewe sou `n mens gesag gee wie nie vertrou kan word om sy heer se agenda na te volg nie. Die hoofman oor honderd het duidelik Yahushua se geestelike dinamiek toegeskryf aan die algehele toegewydheid aan die wil van <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2024-06-09T06:56\">die Vader<\/ins>.<\/p>\n<p>Dalk het die hoofman oor honderd ook gehoor hoe Yahushua aanspraak gemaak het om op te tree in die naam sy Vader, wat in die antieke w\u00eareld presies dieselfde ding beteken as om besigheid uit te voer as `n gestuurde agent (`n <i>shaliach<\/i>). Wat ons weet is dat hy `n outoriteit van Yahuwah in Yahushua gesien het met de mag om siekte en demone te beveel om te \u201cGaan!\u201d en om die asem van die lewe terug te kom in `n lewelose liggaam.<\/p>\n<ol>\n<li>in Yahuwah blyk altyd afhanklik te wees op die identifisering van Sy agente en om hulle soortgelyk te gehoorsaamheid. Dit is die enigste wyse idee vir ons almal.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Dit was Moses se bekommernis voordat hy homself aan die oudstes van Israel in Exodus hoofstuk 4 voorgestel het sodat hulle moes verstaan dat dit <b>Israel se God<\/b> was wie hom gestuur het. So ook Elia in 1 Konings 18:36. Neem notisie van Yahushua se woorde aan die graf van Lasarus in Johannes 11:41-42. Hy het gebid, \u201cVader, Ek dank u dat U My gehoor het. Ek weet dat U My altyd hoor, maar weens die mense wat rondom My staan het Ek dit ges\u00ea<b>, sodat hulle mag glo dat U my gestuur het.<\/b>\u201d \u2013 sodat hulle mag weet en verstaan dat Ek jou enigste beopdragde agent is.<\/p>\n<p>As jy so `n persoon sou beskryf in `n Joodse manier sou jy s\u00ea dat hulle \u201cgeolie\u201d is. Die meeste mense verkies die term \u201cgesalfde\u201d want dit klink meer gesofistikeerd en veel minder morsig. Maar regdeur die Hebreeuse Bybel, wanneer Yahuwah ookal `n persoon uitsonder as `n agent om `n sekere doel te vervul, of dit nou `n is om Sy volk te regeer as `n koning, in te tree as `n priester, of selfs as `n patriarg soos Abraham, sou hy van gepraat was as `n \u201cgesalfde een\u201d of messias (sien Psalm 105:15). Namate tyd gevorder het en Israel in die kennis van Yahuwah se voorafgeordende plan gegroei het, het hulle daarby gekom om iemand te antisipeer wie Yahuwah se uiteindelike agent sou wees, hoogstens bemagtig en hoogstens gehoorsaam. Hulle het na hierdie indiwidu, toepaslik verwys as, \u201c<b>die<\/b> Messias\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Mag Onder Gesag image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/frankincense-scaled.jpg\" style=\"width: 720px; height: 451px;\"><\/p>\n<p>Wright het hierdie verwagting so opgesom: \u201cDit is duidelik dat wanneer ookal die Messias sal verskyn, en wie ookal as wie hy verskyn, sal Hy die God van Israel wees. D\u00edt moet duidelik onderskei word van enige voorstelling dat hy uit homself `n transendent figuur is, bestaande uit een of ander bonatuurlike staat voordat hy sy verskyning in ruimte en tyd gemaak het.\u201d (Wright,<i>The New Testament and the People of God, <\/i>p. 320).<\/p>\n<p>Dit is die hartklop van wat dit beteken om te glo dat Yahushua die Messias is en dus daarom die fontein oog van die Nuwe Testamentiese geloof. Ons hele omgang met Yahuwah en Yahuwah se ganske omgang met ons is bemiddel deur een \u201cgeoutoriseerde deler\u201d van geestelike dinge, die man gekeur deur Yahuwah, Yahushua van Nasaret. Die eenvoud van ons geloofsbelydenis, soos uitsonderlik van die vreesaanjaende kompleksiteite van die latere Trinitarianisme, wat werklik die agentskap beginsel vernietig het, is werd om herhaal te word. Mag ons kinders nooit vergeet dat \u201cDaar is een God, en een middelaar tussen daardie God en die mens, die <i>mens<\/i> Yahushua Messias.\u201d (1 Tim. 2:5)<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie Is `n nie-WLC artikel deur Alex Hall (Fokus op die Koninkryk, Deel 8, Nr. 10, Julie, 2006)<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":230109,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111108","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC atikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T07:27:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/\",\"name\":\"Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2020-12-16T02:16:11+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T07:27:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Mag Onder Gesag\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC atikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T07:27:39+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/","name":"Mag Onder Gesag - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png","datePublished":"2020-12-16T02:16:11+00:00","dateModified":"2025-08-22T07:27:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/PowerunderAuthority-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/power-under-authority\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Mag Onder Gesag"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111108"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/230109"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}