{"id":111073,"date":"2020-11-20T10:40:14","date_gmt":"2020-11-20T10:40:14","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hou-dit-eenvoudig\/"},"modified":"2025-08-22T07:00:19","modified_gmt":"2025-08-22T07:00:19","slug":"hou-dit-eenvoudig","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/hou-dit-eenvoudig\/","title":{"rendered":"Hou Dit Eenvoudig"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Byble en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werk van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet on snog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud\/episodes, hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hou Dit Eenvoudig image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 444px;\"><\/p>\n<p><b>Nommer 1: \u201cTog is daar vir ons maar een God, die Vader\u201d 1 Kor. 8:6. <\/b><\/p>\n<p>Is jy voorbereid om dit te glo? Dit is presies so: \u201cHet ons nie almal een Vader nie? Het een God ons nie geskape nie?\u201d (Mal. 2:10).<\/p>\n<p>Die meerderheid kerke het hierdie monote\u00efsme verwerp en ges\u00ea, \u201cOns glo in een God, die Vader, Seun en Heilige Gees.\u201d Geen Bybel vers behalwe die een duidelike, blatante korrupsiein 1 Johannes 5:7 (uitsluitende die moderne vertalings), s\u00ea dat die een Vader is God, Seun (\u201cWoord\u201d) en Heilige Gees.<\/p>\n<p>Jesus s\u00ea in Johannes 17:3 dat \u201cdie Vader is die enige, waaragtige God.\u201d Augustine, gesien (verkeerdelik, dink ons) as `n Christen superster teoloog, het hierdie teks vervals, deur die volgorde van die woorde te verdraai, die betekenis te verander, om dit te laat s\u00ea dat die Vader en die Seun die enigste waaragtige God is.<\/p>\n<p>Die woord \u201cGod\u201d beteken die Vader in die NT omtrent 1300 keer. Die woord \u201cGod\u201d in die Bybel het nooit eenkeer Vader, Seun en Heilige Gees beteken nie. Die Een God is beskryf as `n enkele goddelike Persoon, duisende kere, deur enkelvoudige voornaamwoorde: Ek, My, Myself, Myne, U, Uself, Hy, Hom, Sy, Homself.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"186\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"353\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Kerk het haarself in `n dilemma gevind so gou as sy probeer het om die leerstelling van die Godheid van Jesus en die Vader met monothe\u00efsme geharmoniseer het. Want volgens die Nuwe Testament getuienisse, oor die leerstellings van Jesus in verband met die monote\u00efsme van die OT en Juda\u00efsme, was daar geen element van verandering hoegenaamd nie.<strong><\/strong> <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hou Dit Eenvoudig image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Leidende Drie-eniges het die uiterste onlogika van hul leerstelling toegegee. Kardinaal J.H. Newman het ges\u00ea dat die naaste wat ons kom aan die artikulasie van die Drie-eenheid is om te \u201cs\u00ea dat een ding twee dinge is\u201d (<i>Select Treatises of Athanasius in Controversy with the Arians<\/i>, 1985, p. 515)<\/p>\n<p>DR. Hey, in sy lesing te Cambridge aangaande die Drie-eenheid het ges\u00ea, \u201cDit mag neig om moderasie te bevorder, en, aan die einde, instemming, indien ons hardwerkend was in al ons geleenthede om ons eie Leerstelling te verteenwoordig [van die Drie-eenheid] as heeltemal onverstaanbaar\u201d (<i>Lectures in Divinity<\/i>, Vol. 2, p. 253).<\/p>\n<p>Dr. Martin Werner van Bern, Switserland, het die Drie-eenheid regmatig beskryf as kontrasterend: \u201cDie Kerk het haarself in `n dilemma gevind so gou as wat sy probeer het om die leerstelling van die Goddelikheid van Jesus en die Goddelikheid van die Vader te harmoniseer met monote\u00efsme. Want volgens die NT getuienis, in die leerstelling van Jesus in verband met die monote\u00efsme van die OT en Juda\u00efsme, was daar geen element van verandering hoegenaamd nie. Markus 12:29ff. doen verslag van die bevestiging van Jesus homself, sonder enige weerlegging, van die supreme monote\u00efstiese bekentenis van geloof van Israelitiese godsdiens in haar volle vorm\u2026Die middele waardeur die kerk soek om haar ooreenstemming van haar dogma van die Goddelikheid van beide die Vader en Seun te demonstreer, het nog altyd ernstig onseker en kontrasterend gebly.\u201d (<i>Formation of Christian Dogma<\/i>, 1957, p. 241).<\/p>\n<p>Drie-eniges misluk om die vers hierbo te glo, wat die een God as die Vader beskrywe (1 Kor. 8:6). Om hul verwarring te ondersteun het hulle verder rondborstig ges\u00ea dat Jesus is die \u201ceen Here,\u201d en dat hy ook God mag wees! Die verdeling van logika was eenvoudig maar net die feit dat Jesus een here is Christus\/ Messias wie nie die een Here God is nie. (Ps. 110:1; Lukas 2:11).<\/p>\n<p>Die Woordeboek van Christus en die Evangelies staaf die eenvoudige feit: Aan die mense in die NT, was God die God van die OT, die lewende God, `n Persoon, liefdevol, energiegewend, op soek na die bereiking van `n ewige doel van genade, die bevrediging van sy eie leifevolle natuur\u2026Die monote\u00efsme van die OT was nooit abstrak nie, omdat die God van de OT nooit `n konsepsie, of `n substansie [essense] was nie, maar altyd `n Persoon\u201d (Deel 1, p. 807).<\/p>\n<p>Murray Harris `n Drie-enige, het ges\u00ea: \u201cDit lyk nie onwettig om `n vraag soos <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2024-07-19T08:56\">hierdie<\/ins> te stel nie: Na wie het die skrywer van Hebre\u00ebrs verwys toe hy s\u00ea (1:1), \u2018Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete\u2019? Dat dit nie deur die Heilige Gees in enige sin hoegenaamd nie is duidelik van die feit dat nog in die OT \u00f3f die NT is die Gees uitdruklik \u201cGod\u201d genoem word nie. En tenspyte van die feit dat die LXX [Septuagint] ekwivalent van YHVH \u2013 kurios [Here] \u2013 gereeld toegepas word op Jesus in die NT sodat di tinder `n titel word as `n behoorlike naam, is dit nie moontlik dat o theos [God] in Heb.1:1 Jesus Christs aandui nie, want dieselfde sin (in Grieks) bevat (\u2018die God wat spreek\u2026) het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun.\u2019 Sedert die skrywer die aaneenlopendheid van die twee fases van goddelike uitspraak beklemtoon (\u2018God het gespreek \u2026laaste dae tot ons gespreek\u2019), wys hierdie verwysing na `n Seun dar o theos [God] verstaan was as \u2018God die Vader.\u2019 [Niemand het ooit ges\u00ea \u2018God die Seun nie!\u2019]<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"262\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"255\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Later, het die Kerk, na Bybelse tye, finaal haar verstand verloor deur te dreig met verlies van verlossing aan enigeen wie nie onderwerp aan die Drie-ledige definisie van God nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hou Dit Eenvoudig image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dieselfde met die verskil gemaak tussen o theos [God] as die een wie spreek in beide eras [OT en NT] en \u2018Seun\u2019 as sy finale middel van spreek wys dat in die gedagte van die skrywer was dit nie `n Die-enige God of Christen teologie wat met die voorouers gespreek het deur die profete. Dit is te s\u00ea, want die skrywer van Hebre\u00ebrs (soos vir alle NT skrywers, kan mens voorstel) \u2018die God van ons vaders,\u2019 Yahweh, was geen ander as \u2018die God en Vader van onse Here Jesus Christus nie\u2019 (vergelyk Handelinge2:30 en 2:33; 3:13 en 3:18; 3:25 en 3:26; neem ook van 5:30 notisie).<\/p>\n<p>\u201cSo `n gevolgtrekking is heeltemal konsekwent met die gewone NT gebruik van o theos [God]. Dit sal onbevoeg wees vir Elohim of YHVH om ooit na die Drie-eenheid te verwys in die OT, wanneer in die NT theos [God] gewoonlik verwys na die Vader alleen en duidelik nooit na die Drie-eenheid nie\u201d<sup>1 <\/sup>Dit is waarlik `n konsessie! \u201cGod\u201d in die Skrifte het nooit die Drie-ledige God beteken nie!<\/p>\n<p>Die Kerk het later, na Bybelse tye, finaal sy verstand verloor deur te dreig met verlies van verlossing aan enigeen wie nie inval by die Drie-eenheid definisie van God nie. Deur klas te gee oor die Drie-eenheid te Oxford, het Dr. Leonard Hodgson, die Regius professor, `n bietjie humor by die tragiese situasie gevoeg. Hy het geskryf: \u201cDie Athanasiese Geloofsbelydenis is `n baie instruktiewe dokument, want dit wys dat, toe `n poging aangewend was om die Christen geloof te staaf in terme van die metafisiese [filosofie] van die tyd, is al wat gedoen kon word was om `n reeks kontrasteringe neer te stip en te s\u00ea dat jy verdoem is indien jy dit nie glo nie [!] \u2026 Die eerste indruk geproduseer op die denke deur die aanhoor van hierdie Christen Leerstelling van die Drie-eenheid is dat dit uitsonderlik ongelooflik is.\u201d<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Die waarheid is dat hierdie geloofsbelydenisse die Shema oortree. Vir Jesus, was die Shema die hoof beginsel \u2026Hoe is dit dat as mens inval by Jesus se geloofsbelydenis, kan mens beskou word as `n ketter deur die gevestigde kerk? Hoe is dit dat ons die grootste gebod van almal vernalatig\/oortree\/gekanseleer het? \u2018Die Here onse God is `n enige God\u2019 (Deut. 6:4; Markus 12:29)<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"186\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"353\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Niks van hierdie verwarring, insluitende moord en wanorde en ekskommunikasie sou nodig gewees het, indien no. 1 hierbo geglo was nie! <u><strong>\u201cVir ons is daar net een God, die Vader\u201d<\/strong><\/u> (1 Kor. 8:6).<strong><\/strong> <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hou Dit Eenvoudig image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Les Hardin het ges\u00ea: \u2018Diegene van ons in die Christen geloof het hierdie stelling tradisioneel as `n Drie-enige leerstelling gelees \u2013 ons het geglo dat God `n drie-ledigheid is \u2013 Vader, Seun en Gees \u2013 en hierdie vers weerhou ons daarvan om te glo dat daar drie gode is\u2026Maar kontekstueel, maak dit nie enigsins sin nie, en dit is die teologiese stryd oor die vate drukkers ink wat verspil is.\u2019 Die vermorste ink lyk of dit vervaag in vergelyking met die bloed van die baie lewens wat geneem is omdat hulle staan vir God wat net een en slegs een, die Vader, is.)<\/p>\n<p>\u201cHardin is reg in bevraagtekening van watter sin daar te vinde is in die gesegde dat God drie-ledig is. Heldhaftige siele deur die eeue het die moed gehad om die logika te bevraagteken. Sommige het gelewe om daaroor te skryf\u2026S\u00ea ons dat die Meester Logikus, die Een van wie alle intelligensie voortkom, wat eintlik waarde gee aan `n onsinnige teorie van wie Hy werklik is? Werklik?\u201d<sup>3 <\/sup><\/p>\n<p>Niks oor die verwarring, moord en wanorde en ekskommunikasie, sou nodig gewees het indien no. 1 geglo was nie! \u201cVir ons is net een God, die Vader\u201d (1 Kor. 8:6).<\/p>\n<p>En niks hiervan sou nodig gewees het indien kerkgangers na Jesus sou geluister het wie ges\u00ea het dat \u201cdie Here onse God is een Here\u201d (Markus 12:29). Een Here beteken een Persoon. God is een Persoon nes no. 1 hierbo s\u00ea. Dit sou genoegsaam gewees het om alle kwessies omtrent wie die een God is, af te handel: \u201cVir ons is net een God, die Vader\u201d<\/p>\n<p>Hoekom gee jy nie jou ernstige aandag aan wat Jesus ges\u00ea het nie, wie maak jy aanspraak op vir wie jy volg, beskryf as \u201cdie grootste van alle gebooie\u201d? het Jesus aan die einde van Sy bediening ges\u00ea: \u201cDie Here onse God is een Here\u201d (Markus 12:29).<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"262\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"255\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201cEen Here\u201d beteken \u201ceen Persoon\u201d niks meer nie! (Vra jou drie-jarige!) Om te s\u00ea dat God werklik \u201cdrie Persone\u201d is, verontagsaam die Skrifte. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Hou Dit Eenvoudig image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit is presies soos aangehaal uit die Griekse vertaling (LXX) van die Ou Testament en in die Nuwe Testament. \u201cEen Here\u201d beteken een Persoon, niks meer nie! (Vra jou driejarige!) Om te s\u00ea dat God werklik \u201cdrie Persone\u201d is, verontagsaam die Skrifte. Die vriendelik Joodse skrifgeleerde het die eienste woorde van Jesus verstaan en uitgeleef, dat daar geen ander is behalwe Hy nie.\u201d (= een Persoon, Markus 12:32). Die Joodse skrifgeleerde het sy eie definisie van God gerugsteun, ten volle in ooreenstemming met Jesus, deur Deuteron\u00f3mium 4:35,39 by te voeg: \u201cEn daar is naas Hom nie `n ander nie\u201d<\/p>\n<p>Die geval is dit: Stem jy ooreen met Jesus, of is jou getrouheid aan Jesus en jou definisie van God nie duidelik aan God en die mens nie? Christene moet klink soos Jesus en moet dieselfde gedagtegang het as hy (1 Kor 2:16). Ons stem almal ooreen met die gebed: \u201cOnse Vader\u201d Maar verkondig ons met gelykmatige oortuigings \u201cdie Here se geloofsbelydenis,\u201d sy definisie van God en ons \u201cgelofte van samewerking\u201d met God en Sy Messias?<\/p>\n<p>Die stelling van Paulus dat \u201cdat daar net een God, die Vader is\u201d (1 Kor 8:6) herhaal eenvoudig net wat deur Jesus en die Skrifte duisende male bevestig word, dat God `n enkele \u201cHy, Hom,\u201d is, een enkele, genadevolle Vader. Natuurlik is Jesus die een heer Messias\/Christus\u201d honderde male; wat begin met Lukas 2:11. Jesus is die mens Messias\u201d van 1 Timoth\u00e9\u00fcs 2:5, nog een van Paulus se geloofsbelydenis verklarings.<\/p>\n<p>Psalm 110:1 is die mees aangehaalde vers uit die Ou Testament in die Nuwe Testament. Geen wonder dat Jesus, die meester rabbi en onderwyser (Johannes 13:13), onmiddelik voortgaan om sy gewilde laaste vraag te opper omtrent die twee heres in daardie Psalm 110:1. YHVH die Here God, is natuurlik in daardie Psalm die een en enigste Here God, wie `n godspraak aan die tweede heer spreek, die Messias, wie uitdruklik nie God is nie, maar \u201cmy [menslike] heer,\u201d nie \u201cmy Heer.\u201d Nie. Die hoofletter in die tweede heer van Psalm 110:1 is misleidend; sien RSV, NET, NIV vir die regstelling.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1 <\/sup>Murray Harris, <i>Jesus as God<\/i>, p. 47, footnote 112.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> <i>Christian Faith and Practice<\/i>, p. 78, 80.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Barbara Buzzard, \u201cPraying Like Jesus: The Shema,\u201d Focus on the Kingdom, August 2020.<\/p>\n<hr>\n<p style=\"margin-bottom:0cm; text-align:justify\">Dit was verkort uit `n nie-WLC artikel geskryf deur Sir Anthony Buzzard<\/p>\n<p><b>Die name en titels wat WLC oor die algemeen probeer vermy (bv.<u> <\/u>God, Jesus ens.) was ongeskonde gelaat nes hulle gebruik was deur die skrywer in die oorspronklike artikel, omdat hulle baie dikwels in bre\u00ebr konteks van `n aanhaling gebruik was in `n poging om die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/directory#The-Trinity-(doctrinal-error)\">valsheid van die drie-enigheidsleerstelling<\/a> <\/b> <b>te illustreer. Vir `n verduideliking van waarom WLC die gebruik van \u201cYahuwah\u201d vir die Vader en \u201cYahushua\u201d vir die Seun voorstaan, verwys asseblief na die volgende: <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/why-yahuwah-a-yahushua-only.html\">Waarom Yahuwah en Yahushua Alleenlik.<u> <\/u><\/a><\/b><\/p>\n","protected":false},"featured_media":105186,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111073","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-father-yahuwah-one-god"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Byble en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T07:00:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/\",\"name\":\"Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2020-11-20T10:40:14+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T07:00:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hou Dit Eenvoudig\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Byble en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T07:00:19+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/","name":"Hou Dit Eenvoudig - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png","datePublished":"2020-11-20T10:40:14+00:00","dateModified":"2025-08-22T07:00:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Keep-It-Simple-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/keep-it-simple\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hou Dit Eenvoudig"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111073","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111073"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/105186"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111073"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}