{"id":111056,"date":"2020-08-07T04:48:01","date_gmt":"2020-08-07T04:48:01","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-plat-aarde-bybel-verse-meer-as-200\/"},"modified":"2025-08-22T06:47:45","modified_gmt":"2025-08-22T06:47:45","slug":"plat-aarde-bybel-verse-meer-as-200","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/plat-aarde-bybel-verse-meer-as-200\/","title":{"rendered":"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200)"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100 % in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke deur hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. Indien u geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u201cAs Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel? En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.\u201d Yahushua Christus \u2013 Johannes 3:12-13<b><u><\/u><\/b><\/p>\n<p><b><u> <\/u><\/b><\/p>\n<p><b><u> Aarde Geskep Voor die Son:<\/u><\/b> Genesis 1:1-19<\/p>\n<p><b>Heelal is Volmaak, NIE altyd uitbreidend NIE:<\/b> Genesis 2:1<\/p>\n<p><b><u>Aarde se Mates Onbekend:<\/u><\/b><u> <\/u>Job 38:4-5, Job 38:18, Jeremia 31:37, Spreuke 25:3<\/p>\n<p><b><u>Aarde is`n Skyf\/Sirkel, nie`n bol nie<\/u>: <\/b>Jesaja 40:22, Spreuke 8:27, Job 38:13-14<\/p>\n<p><b><u>Aarde Gemeet in`n Lyn, nie `n kurwe nie: <\/u><\/b>Job 38:4-5<b><u><\/u><\/b><\/p>\n<p><b><u>Water is reguit, nie kurwe nie:<\/u><\/b> Job 37:10<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/horizon-1836480_1280.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p><b><u>Aardbewings skud die Aarde, en beweeg nie rond nie:<\/u><\/b> 2 Samuel 22:8 [Dit is `n lied deur Dawid], Jesaja 13:13, Openbaring 6:12-13<\/p>\n<p><b><u>Die Aarde staan vas en is onbeweeglik:<\/u><\/b> 1 Kronieke 16:30, Psalm 33:9, Psalm 93:1, Psalm 96:10, Psalm 104:5, Psalm 119:89-90, Jesaja 45:18, Sagaria 1:11, Lukas 8:17, Hebre\u00ebrs 11:10, 2 Petrus 3:5 [aarde staan]<\/p>\n<p><b><u>Aarde het pilare, en hang aan niks:<\/u><\/b> 1 Samuel 2:8, Job 9:6, Job 26:7, Psalm 75:4, Handelinge 7:49<\/p>\n<p><b><u>Aarde het `n Gesig (`n geometriese plat vlak):<\/u><\/b> Genesis 1:29, Genesis 4:14, Genesis 6:1, Genesis 6:7, Genesis 7:3, Genesis 7:4, Genesis 8:9, Genesis 11:8, Genesis 11:9, Genesis 41:56, Exodus 32:12, Exodus 33:16, Num\u00e9ri 12:3, Deuteron\u00f3mium 6:15, Deuteron\u00f3mium 7:6, 1 Samuel 20:15, 1 Konings 13:34, Job 37:12, Psalm 104:30, Jeremia 25:26, Jeremia 28:16, Esegi\u00ebl 34:6, Esegi\u00ebl 38:20, Esegi\u00ebl 39:14, Amos 9:6, Amos 9:8, Sagaria 5:3, Lukas 12:56, Lukas 21:35<\/p>\n<p><b><u>Water het `n Gesig (`n geometriese plat vlak):<\/u><\/b> Genesis 1:2, Genesis 7:18, Job 38:30<\/p>\n<p>In verwysing na Genesis 1:2, het u al ooit gehoor van die afgrond vlaktes? Afgrond vlaktes bedek meer as 50% van die aarde. Boonop is hulle sommige van die platste gelykste areas op aarde. Dit is onmoontlik vir die afgrond vlaktes om meer as 50% van die aarde te bedek as dit bolvormig was, dalk, is die aarde \u201cplat?\u201d<\/p>\n<p><b><u>Hemel het `n Gesig (`n geometriese plat vlak):<\/u> <\/b>Matth\u00e9\u00fcs 16:3, Lukas 12:56<\/p>\n<p><b><u>Aarde het eindes:<\/u><\/b> Deuteron\u00f3mium 28:49, Deuteron\u00f3mium 28:64, Deuteron\u00f3mium 33:17, 1 Samuel 2:10, Job 37:3, Job 38:13, Psalm 46:10, Psalm 48:11, Psalm 59:14, Psalm 61:3, Psalm 65:6, Psalm 67:8, Psalm 72:8, Psalm 98:3, Psalm 135:7, Spreuke 17:24, Spreuke 30:4, Jesaja 5:26, Jesaja 26:15, Jesaja 40:28, Jesaja 41:5, Jesaja 41:9, Jesaja 42:10, Jesaja 43:6, Jesaja 45:22, Jesaja 48:20, Jesaja 49:6, Jesaja 52:10, Jeremia 10:13, Jeremia 16:19, Jeremia 25:31, Jeremia 25:33, Jeremia 51:16, Dani\u00ebl 4:22, Miga 5:4, Sagaria 9:10, Matth\u00e9\u00fas 12:42, Lukas 11:31, Handelinge 13:47<\/p>\n<p><b><u>Aarde het vier hoeke:<\/u><\/b> Jeremia 9:26, Jeremia 25:23, Jesaja 11:12, Esegi\u00ebl 7:2, Prediker 1:6, Openbaring 7:1, Openbaring 20:8<\/p>\n<p><b><u>Aarde het Fondamente:<\/u><\/b> Job 38:4, Psalm 82:5, Psalm 102:26 , Psalm 104:5, Spreuke 8:29, Jesaja 22:18, Jesaja 24:18, Jesaja 40:21, Jesaja 48:13, Jesaja 51:13, Jesaja 51:16, Miga 6:2, Sagaria 12:1, Hebre\u00ebrs 1:10<\/p>\n<p><b><u>Aarde is Yahuwah se Voetbank:<\/u><\/b><\/p>\n<p>\u201cook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is, ook nie by Jerusalem nie; want dit is die stad van die groot Koning.\u201d<\/p>\n<p>Jesaja 66:1 \u201cDie hemel is my troon en die aarde is die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle dan vir my sal bou? En waar die plek waar my rusplek sal wees?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/flat-earth-firmament-3b.png\" style=\"width: 550px; height: 642px;\"><\/p>\n<p><b><u>Die (1) Firmament\/Koepel\/ Gewelfde Koepel, en uitspansel daarby geskep en waarop God se troon bestaan:<\/u><\/b> Genesis 1:6-8, Genesis 1:14-18, Genesis 1:20, Genesis 7:11, Genesis 8:2, Job 9:8, Job 26:7, Job 28:24, Job 37:3, Job 37:18, Psalm 19:2, Psalm 148:4, Psalm 150:1, Spreuke 8:28, Jesaja 40:22, Jesaja 42:5, Jesaja 44:24, Jesaja 45:12, Jesaja 48:13, Esegi\u00ebl 1:22-26, Esegi\u00ebl 10:1, Dani\u00ebl 12:3, Amos 9:6, Handelinge 7:56, Openbaring 4:6, Openbaring 6:14<\/p>\n<p>Want in Psalm 19:2,  word ons vertel: &#8220;Die hemele vertel die eer van Yahuwah en die uitspansel verkondig die werke van sy hande&#8221; `n Mens wat vasbeslote is om die skriftelike bewyse van die uitspansel te ondermyn, ondermyn die handewerk van God.<\/p>\n<p>Vir diegene wie glo dat die uitspansel na die vloed verdwyn het, waarom is dit dat Koning Dawid in Psalm 148:4 die volgende geskryf het: \u201cLoof Hom hoogste hemele en waters wat bo die hemele is!\u201d U sien, dieselfde waters wat teruggehou word deur die uitspansel in Genesis 1: 6-8 hou nog steeds die waters terug na die vloed tot op hierdie oomblik.<\/p>\n<p>Die volgende notas is as gevolg van diegene wie ontken dat `n fisiese \u201cuitspansel\/koepel\u201d struktuur oor ons hoofde uitgestrek is.<\/p>\n<p>Genesis 1:6-8 \u2013 Met dien verstande van die toestand van water, vereis dit `n fisies geharde substraat om dit te bevat. Daarom, is `n koepel\/uitspansel nie net logies nie, maar dit is binne die behoorlike konteks van die skrifte.<\/p>\n<p>\u201cVoor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor niks.\u201d (Job 26:7 \u2013 OV) Van die \u201cnoorde\u201d is dit \u201cuitgestrek\u201d oor watter (le\u00eb) chaotiese plek?<\/p>\n<p>\u201cKan u saam met Hom die hemel uitbrei wat vas is soos `n gegote spie\u00ebl?\u201d (Job 37:18). Die doel van hierdie vers is `n \u201cvraag\u201d gevra, om die \u201cmens\u201d in perspektief te bring met die Skepper. In daardie lesings oomblik openbaar God `n waarheid omtrent die \u201cuitspansel,\u201d dat dit \u201csterk\u201d is, nes `n \u201cgegote spie\u00ebl.\u201d<\/p>\n<p>Hy sit bo die kring van die aarde, en die inwoners daarvan is soos sprinkane; hy span die hemele uit soos `n dun doek en sprei dit uit soos `n tent om in te woon.\u201d (Jesaja 40:22 \u2013 OV) \u201cHierdie vers deel dieselfde taal as Job 26:7. Wat in die \u201chemele\u201d is \u201cuitgespan\u201d nes `n tent? Wat in die \u201chemele\u201d is uitgestrek wat ons toelaat om daaronder te leef soos in`n tent?<\/p>\n<p>So s\u00ea Yahuwah, jou verlosser, Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af. Ek is Yahuwah wat alles volbring, wat die hemele uitspan, Ek alleen, wat die aarde uitsprei &#8211; wie was met My? (Jesaja 44:24 &#8211; OV) Weereens, wat is &#8220;uitgesprei&#8221; deur God in die hemele?<\/p>\n<p>\u201cEk het die aarde gemaak en die mens daarop geskape: Ek \u2013 my hande het die hemel uitgespan, en Ek het aan die ganse le\u00ebrskare bevel gegee.\u201d (Jesaja 45:12 &#8211; OV) Hierdie vers, Jesaja 45:12, is in ooreenstemming met Job 26:7 sowel as Job 37:18, daar is geen teenstrydigheid binne die ge\u00efnspireerde woorde van God nie. Net `n dwaas is gewillig om te verklaar dat God `n leuenaar is deur te s\u00ea dat Sy hande NIE die hemele uitgespei het NIE. \u201cMaar God moet waaragtig wees en en elke mens leuenagtig.\u201d (Romeine 3:4)<\/p>\n<p>Ook het my hand die aarde gegrond, en my regterhand die hemele uitgesprei. As Ek hulle roep staan hulle daar almal saam. (Jesaja 48:13 &#8211; OV). Wat was &#8220;uitgespan&#8221; deur God in die hemele?<\/p>\n<p>Esegi\u00ebl 1:22-26, Esegi\u00ebl 10:1 \u2013 Die anologie van die \u201cuitspansel\u201d maak geen sin sonder die letterlike \u201cuitspansel\u201d nie.<\/p>\n<p>\u201cEn die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos.\u201d (Dani\u00ebl 12:3 \u2013 OV) Nes die uitspansel beskryf is as so sterk soos `n gegote spie\u00ebl, het dit `n geharde oppervlak wat `n \u201cglans\u201d kan afgee.<\/p>\n<p>\u201cDit is Hy wat Sy solders in die hemele bou en Sy hemelgewelf bo die aarde vestig, &#8211; (Amos 9:6a &#8211; OV) &#8211; Koepels is verse\u00ebl aan `n oppervlak om die inhoud daarbinne te bevat, miskien selfs `n uitspansel?<\/p>\n<p>\u201cEn hy het ges\u00ea: \u2018Kyk ek sien die hemel geopend en die Seun van die mens aan die regterhand van God staan.\u2019\u201d (Handelinge 7:56 &#8211; OV). As die \u201chemele\u201d slegs die ope uitspansel is\/lug, waarom het dit nodig om weer oopgemaak te word? Wat is \u201cgeopend?\u201d Miskien, die hemelgewelf?<\/p>\n<p>\u201cen voor die troon was daar `n see van glas soos kristal,\u201d (Openbaring 4:6a &#8211; OV) Sien ook Job 37:18.<\/p>\n<p>\u201cen die hemel het weggewyk soos `n boek wat toegerol word, en al die berge en al die eilande het uit hul plekke versit.\u201d Openbaring 6:14 -OV) Wat het weggewyk soos `n boekrol toe dit opgerol is?\u201d<\/p>\n<p>Indien enigeen `n skeiding\/wig oor die ware bestaan van die koepel\/hemelgewelf veroorsaak is dit die hardnekkigheid van die mense om die Woord van God te verwerp aangaande die beskrywing van Sy uitspansel.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/clouds-3400094_1280.jpg\" style=\"width: 720px; height: 245px;\"><\/p>\n<p><b><u>Son Beweeg, nie die Aarde nie:<\/u><\/b> Genesis 15:12, Genesis 15:17, Genesis 19:23, Genesis 32:31, Exodus 17:12, Exodus 22:3, Exodus 22:26, Leviticus 22:7, Num\u00e9ri 2:3, Num\u00e9ri 21:11, Num\u00e9ri 34:15, Deuteron\u00f3mium 4:41, Deuteron\u00f3mium 4:47, Deuteron\u00f3mium 11:30, Deuteroron\u00f3mium 16:6, Deuteron\u00f3mium 23:11, Deuteron\u00f3mium 24:13, Deuteron\u00f3mium 24:15, Josua 1:15, Josua 8:29, Josua 10:27, Josua 12:1, Josua 13:5, Josua 19:12, Josua 19:27, Josua 19:34, Rigters 8:13, Rigters 9:33, Rigters 14:18, Rigters 19:14, Rigters 20:43, 2 Samuel 2:24, 2 Samuel 3:35, 2 Samuel 23:4, 1 Konings 22:36, 2 Kronieke 18:34, Psalm 50:1, Psalm 113:3, Prediker 1:5, Jesaja 41:25, Jesaja 45:6, Jesaja 59:19, Jeremia 15:9, Dani\u00ebl 6:14, Amos 8:9, Jona 4:8, Miga 3:6, Nahum 3:17, Male\u00e1gi 1:11, Matth\u00e9\u00fcs 5:45, Markus 16:2, Efesi\u00ebrs 4:26, Jakobus 1:11<\/p>\n<p>Die Bybel gebruik woorde wat die son beskryf, met slegs `n paar uitsonderinge, as \u201cbeweeg\u201d hoewel sommige glo dat woorde soos \u201copkom\u201d en \u201condergaan\u201d aandui dat die son \u201cop\u201d en \u201caf\u201d beweeg oor die veronderstelde kurwe van die aarde. Bykomend, dat die tollende bolvormige aard-gelowige Chrstene die feit heeltemal mis dat die Bybel woorde gebruik wat die son beskryf as \u201cbewegend\u201d en misluk hulle ook om die oorspronklike Hebreeuse en Griekse betekenis van daardie selfde woorde te analiseer. Die oorspronklike Hebreeuse en Griekse woorde het betekenis, soos, om te kom, om te gaan, om te irradie\u00ebr (of om uit te straal), om te verskyn, so gou as wat dit verskyn, oostekant, en ingang, die weste, waardeur gekom het, soos gekom, aan`t kom, ingaan, ingang in, ingang, waarheen oppad, weswaarts. En hierdie woorde is in verband met die plasing (\u201crigting\u201d) van die son in verband met die konteks van die spesifieke Bybelse verslag. Tensy mens gewillig is om van die ware betekenis van die woorde af te stap en om teenstrydighede te veroorsaak met ander verse wat staaf die aarde is PLAT, is daar geen saak om te maak vir die son om \u201cop te kom of \u201conder te gaan\u201d oor die veronderstelde kurwe van die denkbeeldige en onbewysbare bolvormige\/sferies gevormde aarde.<\/p>\n<p><b><u>Son STOP beweging: <\/u><\/b> Jesaja 60:20, Job 9:7, Joshua 10:12-14, H\u00e1bakuk 3:11<\/p>\n<p><b><u>Son beweeg AGTERUIT:<\/u><\/b> 2 Konings 20:8-11<\/p>\n<p><b><u>Maan het sy eie Lig:<\/u><\/b> Genesis 1:16, Jesaja 13:10, Jesaja 30:26, Jesaja 60:19-20, Jeremia 31:35, Esegi\u00ebl 32:7, Matthe\u00fcs 24:29, Markus 13:24, Openbaring 21:23<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/klJTrRQB-moon.jpg\" style=\"width: 720px; height: 482px;\"><\/p>\n<p><b><u>Ho\u00eb Gradi\u00ebnt Perspektief:<\/u><\/b> Dani\u00ebl 4:11, Dani\u00ebl 4:20, Matth\u00e9\u00fcs 4:8<\/p>\n<p><b><u>Almal Sien Yahushua:<\/u><\/b> Openbaring 1:7<\/p>\n<p><b><u>Nuwe Jerusalem, die Groot blok:<\/u><\/b> Openbaring 21:15-17<\/p>\n<p><b><u> \u201cBreedte\u201d, Plat uitgesprei, oor die Aarde:<\/u><\/b> Genesis 13:17, Job 38:18, Jesaja 8:8, Jesaja 42:5 (\u201cdie aarde uitgespan het\u201d), Openbaring 20:9<\/p>\n<p><b><u>Die stem van die Skepping gaan oor die hele aarde uit in `n \u201cmeetsnoer\u201d \u201clyn\u201d:<\/u> <\/b>Psalm 19:5<\/p>\n<p><b><u>Matthews Bybel van 1537 s\u00ea \u201cPlat Aarde\u201d:<\/u><\/b> 2 Samuel 11:11<\/p>\n<p><b><u>Plat Aarde Profesie:<\/u><\/b> Jesaja 40:4-5 stem ooreen met Openbaring 1:7 [Almal sien Hom &#8211; te same\/terselfdertyd]<\/p>\n<p><b><u>Skeppings Aanbidders (Heliosentriese Son-god aanbidders) <\/u><\/b>Deuteron\u00f3mium 4:19, Deuteron\u00f3mium 17:3, 2 Konings 23:5, Jeremia 8:2, Handelinge 7:42-43, Handelinge 14: 8-20<\/p>\n<p><b><u>Lucifer\/Satan se Sameswering om die w\u00eareld te verenig teen Yahushua se troon wat bokant die Uitspansel is:<\/u><\/b> Genesis 11:1-9; Psalm 2; Jesaja 14:12-15; Openbaring 12:7-9<\/p>\n<p><b><u>God se woord is ALTYD Waaragtig en Geloofwaardig:<\/u><\/b> Jeremia 42:5, Openbaring 3:14, Openbaring 19:11, Openbaring 21:5, Openbaring 22:6<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel gepubliseer by <a href=\"https:\/\/shakingmyheadproductions.com\" target=\"_blank\">https:\/\/shakingmyheadproductions.com<\/a>\/).<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel verwyder en dit vervang met <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/waarom-yahuwah-en-yahushua-alleenlik.html\"><u>die oorspronklik gegewe name<\/u><\/a>. Boonop het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":229876,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-111056","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-flat-earth"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100 % in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T06:47:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/\",\"name\":\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2020-08-07T04:48:01+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T06:47:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons net die inhoud wat 100 % in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T06:47:45+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/","name":"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png","datePublished":"2020-08-07T04:48:01+00:00","dateModified":"2025-08-22T06:47:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Flat-Earth-Bible-Verses-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/flat-earth-bible-verses-more-than-200\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Plat Aarde Bybel Verse (Meer As 200)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/111056","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=111056"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/229876"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=111056"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}