{"id":110934,"date":"2019-09-19T08:27:54","date_gmt":"2019-09-19T08:27:54","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-voorbereiding-om-saam-met-yahuwah-te-leef\/"},"modified":"2025-08-22T05:11:43","modified_gmt":"2025-08-22T05:11:43","slug":"die-voorbereiding-om-saam-met-yahuwah-te-leef","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-voorbereiding-om-saam-met-yahuwah-te-leef\/","title":{"rendered":"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Die grootste beloning wat aangebied word aan die oorwinnaar dit nie onsterflikheid is. Dit is eerder die besonderse voorreg om in die teenwoordigheid van Yahuwah, en in Sy komende koninkryk op die aarde te kan bly lewe. Wanneer jy jou geloof beoefen om redding te aanvaar, ter voorbereiding om saam met Yah te lewe, deur hierdie besonderse handeling dit vir jou verreken word as geregverdig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"> <\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"muur van sonde\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/wall-of-sin-afrikaans.jpg\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Sonde verwyder die siel weg vanaf die Skepper. Paulus beskrywe Yahuwah as: \u201cWat op sy eie tyd vertoon sal word deur die salige en enigste Heerser, die Koning van die konings en Here van die here, wat alleen onsterflikheid besit en &#8216;n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag.\u201d (1 Timothe\u00fcs 6 verse 15 en 16). Toe Moses, oorweldig was oor die skoonheid van die goddelike karakter, het hy gesmeek om Yahuwah van aangesig tot aangesig te sien, het Yahuwah met geduld verduidelik: \u201cJy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.\u201d (Exodus 33 vers 20).<\/p>\n<p>As wese, so hoog en verhewe, en so onbegryplik heilig dat Hy in &#8216;n ontoeganklike lig woon, dit iets is waarmee niemand as &#8216;n gevalle sondaar \u0149 verbintenis kan h\u00ea nie. Yahushua het meer gedoen as om te sterf vir sondaars: sy lewe, as &#8216;n volkome mens, <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/winds-of-doctrine\/skokkende-nuwe-bewyse-onthul-die-ware-natuur-van-christus.html\">en as \u0149 nie-goddelike lid van die menslike geslag,<\/a> het aan ons onthul hoe die Vader sou wees as Hy &#8216;n mens sou wees.<\/p>\n<p>Yahushua wat moeders en kinders omhels, aan ons die Vader openbaar wat met geopende arms diegene van die gemeenskap ontvang waarop daar neergesien word.<\/p>\n<p>Yahushua s\u00ea: \u201cEk veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie,\u201d dit verteenwoordig die Vader met \u0149 vriendelike glimlag en begrip, gereed en ywerig om te vergewe.<\/p>\n<p>Yahushua wat die siekes gesond maak, en wat diegene met \u0149 gebroke hart vertroos, wys dat die Vader vooroor buig na die mensdom, om te help waar ook al Hy kan.<\/p>\n<p>Dit is die openbaring van die Vader se karakter, en van oneindige liefde wat die harte van die mens voorberei vir die beloning wat wag op die regverdiges:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En ek het &#8216;n groot stem uit die hemel hoor s\u00ea: \u201cKyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. En God sal al die trane van hulle o\u00eb afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.\u201d (Sien Openbaring 21 verse 3 en 4).<\/p>\n<p>Om in staat te wees en om in die teenwoordigheid van die Almagtige te lewe; en om in die aangesig te staar van die onbeskryflike suiwerheid van die oneindige liefde&#8230;&#8230;. dit die beloning sal wees vir die regverdiges. Die goeie nuus wat Yahushua verklaar het, is dat die voorbereidende siel wat die sondaar verander in \u0149 kind van Yah, jou in staat stel om toegelaat te word om in Vader se aangesig van aangesig te wees, wat \u0149 geskenk is van goddelike genade. Hierdie geskenk is beskikbaar aan elke mens, dit maak nie saak hoe ver jy neergedaal het in die sonde, en wie dit eenvoudig sal aanvaar deur geloof.<\/p>\n<h3><b>Verandering deur geloof<\/b><\/h3>\n<p>Romeine 3 vers 10 verklaar onomwonde:\u201d Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.\u201d Regverdigheid is om in ooreenstemming te wees met die goddelike wet. Jy kan nie jouself verander vanaf \u0149 sondige rebel in \u0149 regverdige persoon. Ek kan ook nie. <i>Yahuwah kan wel<\/i>. Al wat jy hoef te doen is om in geloof die belofte aangryp, en in \u0149 onmiddellik sal dit vir jou gegee word!<\/p>\n<p>Paulus, wat die evangeliese boodskap na die heidene geneem het, verduidelik hierdie ongelooflike ooreenkoms van genade aan die gelowiges in Rome.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want wat s\u00ea die Skrif? Abraham het in God geglo, <i>en dit is hom tot geregtigheid gereken<\/i>. Maar aan hom wat werk, word die loon nie na guns toegereken nie, maar na verdienste;<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken.<\/i> Soos Dawid ook die mens salig spreek aan wie God geregtigheid toereken sonder werke: Welgeluksalig is hulle wie se ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is. \u201cWelgeluksalig is die man aan wie Yahuwah die sonde nie toereken nie.\u201d (Sien Romeine 4 verse 3 tot 8).<\/p>\n<p>Met ander woorde, wanneer jy die hand van geloof uitreik om redding te aanvaar, <i>word daardie besonderse geloof verreken vir jou geregtigheid!<\/i><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><i><img decoding=\"async\" alt=\"kyk na bo\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/upward-look-rainbow-background-full.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><\/i><\/p>\n<p><span style=\"font-size:16px;\">Oordink dit net vir \u0149 oomblik:<b> <i>Die handeling in sy besonderheid vir die aanvaarding van redding deur geloof, word dit as geregtigheid verreken vir jou. <\/i><\/b><\/span><\/p>\n<p>Jy hoef niks te doen om dit te verdien. Die feit is, daar is niks wat jy kan doen om dit te verdien nie. Al wat jy kan doen is om dit te aanvaar in geloof. Daardie besonderse geloof wat jy uitoefen om dit te aanvaar, opsigself ook \u0149 geskenk is!<\/p>\n<p>\u201cWant deur die genade wat aan my gegee is, s\u00ea ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat &#8216;n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos Yahuwah dit aan elkeen toebedeel het.\u201d (Sien Romeine 12 vers 3).<\/p>\n<h3><b>Word herskep in die beeltenis van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>Opeens as jy die geloof uitoefen wat jy gegee was, en Yahuwah se gawe van die toegerekende geregtigheid van Yahushua aanvaar, dan herskep Yahuwah in Sy eie beeltenis. Dit weer, is nie iets wat jy vir jouself kan doen. Dit is die werk van Yahuwah en Syne alleen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig. En Ek sal julle &#8216;n nuwe hart gee en &#8216;n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle &#8216;n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen. En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het; en julle sal vir My &#8216;n volk en Ek sal vir julle &#8216;n God wees. En Ek sal julle verlos van al jul onreinhede; en Ek sal roep na die koring en dit vermenigvuldig, en Ek sal geen hongersnood op julle l\u00ea nie. (Esegi\u00ebl 36 verse 25 tot 29).<\/p>\n<p>Yahuwah het aan jou feitlik alles voorsien wat jy benodig in orde om gered te word.<\/p>\n<h3><b>Dit bly jou keuse<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><\/b><img decoding=\"async\" alt=\"Keuse\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/choice-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Die uiteindelike daarvan is, dat dit neerkom as \u0149 persoonlike keuse, en niemand kan dit namens jou doen. As jy wil, en egter kies, mag jy verewig lewe in die onmiddellike teenwoordigheid van Yahuwah, die bron van alle vreugde. Anders as Moses in Woestyn, jy die geleentheid kry om die Vader van aangesig tot aangesig te aanskou.<\/p>\n<p>\u201cWant nou sien ons deur &#8216;n spie\u00ebl in &#8216;n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 13 vers 12).<\/p>\n<p>Dit hang alles van <i>jou af<\/i>: Kies om die geskenk wat Yahuwah aan jou aanbied te aanvaar. Die vader wag met onbeskryflike verlange om jou met die geregtigheid van Christus te beklee. Wanneer hierdie geskenk aanvaar, ken Sy vreugde geen grense. Hy is so bly, dat Sy vreugde jou sal oorweldig, dat jy sal begin om te sing:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cYahuwah het jou oordele opgehef, j<br \/>\nou vyand weggeveeg;<br \/>\ndie koning van Israel, Yahuwah is by jou,<br \/>\njy sal geen kwaad meer vrees nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Yahuwah jou Elohim is by jou,<br \/>\n&#8216;n held wat verlossing skenk.<br \/>\nHy verheug Hom oor jou met blydskap;<br \/>\nHy swyg in sy liefde;<br \/>\nHy juig oor jou met gejubel.\u201d (Sien Sefanja 3 verse 15 en 17).<\/p>\n<p>Aanvaar hierdie geskenk en dan sal jy voor Yahuwah kan staan in die volmaaktheid van Yahushua. Yahuwah sal dan Hom verheug oor jou met sang.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"lofprysing\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/woman-raising-her-arms-at-sunrise.jpg\" style=\"width: 700px; height: 420px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":229281,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110934","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die grootste beloning wat aangebied word aan die oorwinnaar dit nie onsterflikheid is. Dit is eerder die besonderse voorreg om in die teenwoordigheid van Yahuwah, en in Sy komende koninkryk op die aarde te kan bly lewe. Wanneer jy jou geloof beoefen om redding te aanvaar, ter voorbereiding om saam met Yah te lewe, deur [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T05:11:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/\",\"name\":\"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-09-19T08:27:54+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T05:11:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance","og_description":"Die grootste beloning wat aangebied word aan die oorwinnaar dit nie onsterflikheid is. Dit is eerder die besonderse voorreg om in die teenwoordigheid van Yahuwah, en in Sy komende koninkryk op die aarde te kan bly lewe. Wanneer jy jou geloof beoefen om redding te aanvaar, ter voorbereiding om saam met Yah te lewe, deur [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T05:11:43+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/","name":"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-09-19T08:27:54+00:00","dateModified":"2025-08-22T05:11:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preparation-for-living-with-Yahuwah-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/preparation-for-living-with-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die voorbereiding om saam met Yahuwah te leef"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110934","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110934"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/229281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110934"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}