{"id":110909,"date":"2019-09-13T06:22:17","date_gmt":"2019-09-13T06:22:17","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-sondeloos-deur-geloof\/"},"modified":"2025-08-22T04:49:12","modified_gmt":"2025-08-22T04:49:12","slug":"sondeloos-deur-geloof","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/sondeloos-deur-geloof\/","title":{"rendered":"Sondeloos&#8230;.. deur geloof"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Toegang tot die Nuwe Jerusalem afhanklik is van die onderhouding van die wet van Yah. Dit skep &#8216;n probleem omdat die gevalle mens nie in staat is om die wet wat gegee is, te kan onderhou, en in orde om die heilige stad te binne te gaan. Gelukkig het Yahuwah voorsiening gemaak vir hierdie konfrontasie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua het gereeld deur gelykenisse geleer, en \u0149 gewilde onderwerp was hoe om toegang te verkry tot die ewige koninkryk van Yahuwah. Een gelykenis in die besonderheid \u0149 diepgaande waarheid bevat, en wat so dikwels oor die hoof gesien word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMAAR wat dink julle? &#8216;n Man het twee kinders gehad, en hy gaan na die eerste en s\u00ea: Kind, gaan werk vandag in my wingerd. En hy antwoord en s\u00ea: Ek wil nie; maar later het hy berou gekry en gegaan. Toe het hy na die tweede gegaan en vir hom net so ges\u00ea; en hy antwoord en s\u00ea: Ja, heer. En hy het nie gegaan nie. Wie van die twee het die wil van die vader gedoen?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hulle antwoord Hom: Die eerste.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Yahushua s\u00ea vir hulle: Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, die tollenaars en die hoere gaan julle voor in die koninkryk van God. Want Johannes het na julle gekom in die weg van geregtigheid, en julle het hom nie geglo nie; maar die tollenaars en die hoere het hom geglo. En julle het dit gesien en tog nie later berou gekry om hom te glo nie. (Sien Mattheus 21 verse 28 tot 32).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"pa en twee seuns\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father-and-two-sons.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><\/p>\n<p>Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, <i>want die sonde is wetteloosheid.<\/i> (1 Johannes 3 vers 4)<\/p>\n<p>Dekades nadat Hy die vergelyking van die twee seuns vertel het, benadruk Yahushua die belangrikheid van gehoorsaamheid aan al die gebooie van Yahuwah, en s\u00ea aan Johannes: \u201cSalig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan h\u00ea op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.\u201d (Openbaring 22 vers 14)<\/p>\n<p>Gehoorsaamheid aan die goddelike wette, voorsien aan die \u201creg tot die boom van die lewe,\u201d en toegang verleen tot die heilige stad. Dit is nie wettiesisme; dit is die <i>Skrif. <\/i><\/p>\n<p>Natuurlik voorsien dit verseker op die oog af aan \u0149 struikelblok tot die ewige lewe; \u201cSoos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie. Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat Yahuwah soek nie. Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.\u201d (Sien Romeine 3 verse 10 tot 12) Paulus verklaar ondubbelsinnig: \u201cWant almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah.\u201d (Sien Romeine 3 vers 23).<\/p>\n<p>As gehoorsaamheid toegang verleen tot die heilige stad, en niemand in staat is tot gehoorsaamheid, presies wie is die wat gered sal word?<\/p>\n<p>Die antwoord is, soos met elke dilemma, dit eenvoudig is; \u201c Maar Yahuwah sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Yahushua die Christus.\u201d ( Sien 1 Korinthi\u00ebrs 15 vers 57).<\/p>\n<h3><b>Regverdig verklaar deur geloof<\/b><\/h3>\n<p>Paulus verklaar in Romeine 6 vers 23: Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van Yah is die ewige lewe in Christus Yahushua, onse Here. Met ander woorde, redding is \u0149 gawe. Dit sluit gehoorsaamheid in aan die goddelike wet. Sondaars is nie in staat om die wet te onderhou. Dit \u0149 feit is. Daarom het Yahuwah voorsien aan die man, Yahushua, wat in volkomenheid die goddelike wet onderhou het.<\/p>\n<p>Elke Christen is bewus daarvan dat die bloed van Yahushua, hy of haar sondes bedek, Die verdienste van die Verlosser se bloed word as krediet gegee aan die gelowige en staan hy voor Yah as of hy nooit gesondig het. Wat die meeste Christene nie weet is dat die gehoorsaamheid van Yahushua ook as krediet gegee is aan die gelowige. Gehoorsaamheid, soos vergiffenis, dit \u0149 gawe is van genade en wat deur geloof aanvaar word.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"pa en seun\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bq9HDFs7-father-son.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><\/p>\n<p>Paulus verduidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">MAAR nou is die geregtigheid van Yahuwah geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die geregtigheid naamlik van Yah deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Yahushua is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hom het Yahuwah voorgestel in sy bloed as &#8216;n versoening deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van Yah \u2014<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Om sy geregtigheid te toon in die teenwoordige tyd, sodat Hy self regverdig kan wees en regverdig maak wie uit die geloof in Yahushua is. (Sien romeine 3 vers 21 tot 26).<\/p>\n<h3><b>Gehoorsaamheid deur geloof<\/b><\/h3>\n<p>Yahuwah is bewus dat geen gevalle mens in staat is aan gehoorsaamheid. Daarom, het hy voorsien aan Yahushua, \u201com Sy [Yahushua] se geregtigheid\u201d oor die sondaar te verklaar. Wanneer die belydende sondaar kies om die gawe van redding deur geloof te aanvaar, en deur die verdienste van die versoeningsbloed van Christus, dat nie alleenlik dat sy sonde vergewe is, maar is die volkome lewe van die Verlosser deur gehoorsaamheid as krediet gegee word vir die gelowige se rekening. Deur geloof, staan die gelowige as geregverdig en gehoorsaam voor Yah.<\/p>\n<p>Hierdie gehoorsaamheid nie verkry word deur selfregverdiging of selfverlo\u00ebning. Alleenlik volkome gehoorsaamheid is aanvaarbaar vir Yah, en daardie vlak van gehoorsaamheid is alleenlik beskikbaar deur die geloof in die verdienste van Yahushua.<\/p>\n<p>Paulus verduidelik: \u201cWant uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Yahushua tot goeie werke wat Yahuwah voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.\u201d (Sien Efesi\u00ebrs 2 verse 8 tot 10).<\/p>\n<p>Vir lank genoeg, het Satan goedbedoelde Christene mislei en gekwel om te strewe vir die onderhouding van die wet van Yah. Christene baie gestruikel het om dit te doen en nie te doen. Op die uiteinde sulke gehoorsaamheid onaanvaarbaar was, omdat dit nie alleenlik onvolkome was, maar dat dit gehoorsaamheid deur werke was, en nie deur geloof.<\/p>\n<p>Almal wat toegang tot die Nuwe Jerusalem verkry, sal in hierdie lewe in die voetspore van Yahushua wandel. Hulle sal gehoorsaam wees aan die goddelike wet. Alhoewel, dat hierdie gehoorsaamheid die resultaat is, en nie die oorsaak van hulle redding. Dit die \u201cvrugte\u201d is, eerder as die \u201cwortels\u201d van verlossing, en dit <i>alles net deur geloof.<\/i><\/p>\n<p>Dit nie moontlik is om hardnekkig vas te kleef aan die sonde en om tog gered te word. nie een van hierdie is moontlik, om deur ons gevalle natuur die goddelike wet te onderhou, Beide vergiffenis en gehoorsaamheid is gawes wat gegee word aan almal wat dit aanvaar deur geloof. Die mantel van Christus se geregtigheid word gegee om die gelowige te bedek. Om getel te word as gehoorsaam, moet die gelowige eenvoudig: 1.) bely en sy rug keer na die sonde, en 2.) sy geloof plaas op die versoenings offer van Yahushua.<\/p>\n<p>Gehoorsaamheid aan die wet van Yah word vereis. Sonder daardie besonderse gehoorsaamheid \u2013 wat opsig self ontmoontlik is om te bewys as gevolg ons gevalle menslike natuur \u2013 dit voorsien word deur die gee van die Seun van Yah. Dit is Yahushua se gehoorsaamheid, wat as krediet vir ons rekening gegee word deur geloof, wat aan ons toegang sal verleen in die Nuwe Jerusalem, asook toegang tot die boom van die lewe.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"pa en seun wat stap\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/father-and-son-walking.jpg\" style=\"width: 700px; height: 466px;\"><br \/>\n <\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Om meer te wete te kom om hierdie gawe te ontang as \u0149 geskenk van gehoorsaamheid, luister na: Sinless . . . through faith\u201d op WLC Radio.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n","protected":false},"featured_media":229144,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110909","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-justification"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Toegang tot die Nuwe Jerusalem afhanklik is van die onderhouding van die wet van Yah. Dit skep &#8216;n probleem omdat die gevalle mens nie in staat is om die wet wat gegee is, te kan onderhou, en in orde om die heilige stad te binne te gaan. Gelukkig het Yahuwah voorsiening gemaak vir hierdie konfrontasie. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T04:49:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/\",\"name\":\"Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-09-13T06:22:17+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T04:49:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Sondeloos&#8230;.. deur geloof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance","og_description":"Toegang tot die Nuwe Jerusalem afhanklik is van die onderhouding van die wet van Yah. Dit skep &#8216;n probleem omdat die gevalle mens nie in staat is om die wet wat gegee is, te kan onderhou, en in orde om die heilige stad te binne te gaan. Gelukkig het Yahuwah voorsiening gemaak vir hierdie konfrontasie. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T04:49:12+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/","name":"Sondeloos..... deur geloof - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-09-13T06:22:17+00:00","dateModified":"2025-08-22T04:49:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/sinless-through-faith-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/sinless-through-faith\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Sondeloos&#8230;.. deur geloof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110909","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110909"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/229144"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110909"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}