{"id":110884,"date":"2019-08-23T12:49:41","date_gmt":"2019-08-23T12:49:41","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wat-gebeur-na-die-dood\/"},"modified":"2025-08-22T04:28:11","modified_gmt":"2025-08-22T04:28:11","slug":"wat-gebeur-na-die-dood","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/wat-gebeur-na-die-dood\/","title":{"rendered":"Wat gebeur na die dood?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Die Skrif openbaar aan ons wanneer die siel sterwe is daar nie meer enige bewustheid. Daar is ook nie enige lyding of vreugde. Die siel \u201cSlaap,\u201d totdat dit herrys na die lewe deur die mag van die Gewer van Lewe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"waghou oor\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/watching-over.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 267px;\">\u0149 Vroulike het aan \u0149 raadgewende rubriekskrywer van die Verenigde State geskrywe. Dat haar skoonmoeder onlangs oorlede is, en dat haar eggenoot geworstel het. Hy was geleer dat goeie mense na die Hemel gaan as hulle sterwe, en waghou oor hulle geliefdes op aarde.<\/p>\n<p>Dit <i>klink<\/i> gerusstellend, maat dit is nie. Haar man het die gedagte gehaat dat sy moeder altyd teenwoordig was, en in stilte <i>alle<\/i>s &#8230; waarneem. Deur te glo dat sy moeder altyd teenwoordig was, het hy geweier om met sy vrou intiem te verkeer, en hulle huwelik het daaronder gely.<\/p>\n<p>Dit is \u0149 tipiese fout. Dit het geblyk goed te wees met die eerste oogopslag. Dit het gelyk of dit belowe om gerusstellend te wees. Die uiteinde van hierdie belofte is dat dit in as verander het, en die gerusgesteldheid het afgekoel.<\/p>\n<p>Die waarheid van wat gebeur ten tyde van die dood, weereens die diepte van Yahuwah liefde openbaar.<\/p>\n<h3><b>Dood is om te slaap<\/b><\/h3>\n<p>Toe Lasarus van Bethanie siek geword het, het sy suster die boodskap aan Yahushua gestuur, eenvoudig verklaar:<\/p>\n<p>\u201cDie susters het toe na Hom gestuur en ges\u00ea: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En toe Yahushua dit hoor, s\u00ea Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van Yahuwah, sodat die Seun van Yah daardeur verheerlik kan word.\u201d (Lees Johannes 3 vers 4).<\/p>\n<p>Die ooglopende vertolking is: Dat Lasarus nie gaan sterf. Tog&#8230;. het hy! Yahushua het vir paar dae gewag, en toe het Hy na Bethanie vertrek. Die dissipels was verward. Waarom nou na Judea gaan terwyl die Jode probeer het om Hom dood te maak? Deur hulle verwardheid te bemerk, verduidelik Yahushua:<\/p>\n<p>\u201c Ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom wakker te maak.\u201d<\/p>\n<p>Sy dissipels s\u00ea toe: \u201cHere, as hy slaap, sal hy gesond word.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek.<\/p>\n<p>En toe s\u00ea Yahushua vir hulle ronduit: \u201cLasarus is dood.\u201d (Lees Johannes 11 verse 11 tot 14).<\/p>\n<p>Die dood is soos om te slaap! Daar is geen lyding, geen bewustheid, geen hartseer. Verseker, is daar geen spioenasie op geliefdes wat nog steeds lewe. Daar is eenvoudig \u0149 algehele en volkome afwesigheid van bewustheid.<\/p>\n<h3><b>Daar is geen bewustheid in die doderyk!<\/b><\/h3>\n<p>Almal wat gely het deur uiterste fisiese pyn sowel as intense emosionele of psigologiese verdriet sal aan jou kan vertel dat geestelike en emosionele angs baie erger is as wat fisiese pyn kan wees. \u0149 Algehele afwesigheid van bewustheid in die doderyk is een van Yahuwah se grootste gawes van liefde!<\/p>\n<p>Baie Christene glo dat \u0149 persoon of na die Hemel of hel gaan na afsterwe. Die Moslems glo dat martelare direk na die Tuin van Eden gaan, maar vir die miljarde wat natuurlik of deur ongelukke sterwe dit verskillend is. Moslems leer dat die engele die graf verander in \u0149 luukse ruimte vir diegene wat \u0149 vaste geloof en sondelose rekord besit. Diegene wie se geloof onvolmaak is of wat gesondig het, is die graf \u0149 plek van ononderbroke pyniging.<\/p>\n<p>Satan het hierdie verdorwe geloof geskep. Hy verheug hom in die teistering van diegene wat agtergelaat word deur die gedagte van die lyding van \u0149 verlore geliefde. Geen god van liefde sal ooit so \u0149 lot opl\u00ea, en selfs so iets op sy grootste vyand, \u201cYah is liefde.\u201d (Lees 1 Johannes 4 vers 8) Hy laat dit toe dat diegene wat gesterf het, beide goed en kwaad om te slaap in die graf tot en met die opstanding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet. Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, en hulle het vir ewig geen deel meer aan alles wat gebeur onder die son nie. (Prediker 9 verse 5 tot 6).<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"begraafplaas\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/cemetery-located-in-old-san-juan-puerto-rico.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<h3><b>Die definisie wat \u0149 siel is<\/b><\/h3>\n<p>Die skepping van Adam openbaar die samestelling van die siel. \u201cEn Yahuwah Elohim het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens &#8216;n lewende siel geword.\u201d (Lees Genesis 2 vers 7). In die weergawe van die vloed, is daar \u0149 klein verskil in die woord wat gebruik word, maar met dieselfde begrip. Yahuwah het aan Noag vertel wat in die ark moet ingaan, \u201cvan al die vlees waar &#8216;n lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan.\u201d (Lees Genesis 7 vers 15). Die woord wat hier vertaal word as\u201d asem.\u201d Is dieselfde woord wat elders in die Skrif voorkom as <a href=\"#_top\">\u201cgees.\u201d<\/a> Dit is die samestelling van \u0149 liggaam met die lewendmakende asem van Yah wat \u0149 bewustelike lewende siel skep.<\/p>\n<p>Deur die pragtige woorde van po\u00ebsie, het Salomo mense opgeroep om Yahuwah te dien terwyl lewe voortsleep: \u201cVoordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na Elohim terugkeer wat dit gegee het.\u201d (Lees Prediker 12 verse 6 en 7).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"uurglas\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hour-glass.jpg\" style=\"width: 700px; height: 700px;\"><\/p>\n<p>Sonder die asem van Yah (gees) van lewe, <i>is daar geen bewustheid.<\/i><\/p>\n<h3><b>Eendag &#8230; \u0149 lewe sonder einde<\/b><\/h3>\n<p>Gelowiges wat gesterwe het en vertrou het in die verdienste van Yahushua se bloed, sal opgewek word met die wederkoms wanneer Yahuwah se ewige koninkryk op aarde opgerig word. Die gawe van \u0149 ewige lewe word nie gegee tot dan. Self toe Job verlang het om te sterwe, het hy nie verwag om onmiddellik in die Hemel opgeneem te word. Die feit is, hy verklaar uitdruklik dat sy liggaam sal vergaan in die graf.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">MAAR ek, <i>ek weet<\/i>: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan. En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees Yah aanskou; Hom wat \u00e9k sal aanskou my ten goede, en my o\u00eb \u2014 en geen vreemde nie \u2014 sal sien. (Lees Job 19 verse 25 tot 27)<\/p>\n<p>Job het vertrou dat Yahuwah hom eendag sal opwek om weereens op die aarde te lewe. Die Feit is, dat almal wat gesterwe het en vertrou het op die verdienste van Yahushua se bloed sal opgewek word om te lewe en saam met Hom te regeer vir \u0149 duisend jaar op die aarde wat nuut gemaak is. aan die einde van die duisend jaar, sal diegene wat volhard in rebellie saam met Satan, sal hulle kortstondig opgewek word om die laaste oordeel in die aangesig te staar. Johannes skrywe:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\ufeffEN ek het &#8216;n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar is geen plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en &#8216;n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp. (Openbaring 20 verse 11 tot 15)<\/p>\n<p>Die ewige lewe is die beloning wat gegee word aan die oorwinnaars. Romeine 6 vers 23 verklaar onomwonde dat: \u201cWant die loon van die sonde is die dood.\u201d Die <i>dood<\/i>, nie \u0149 ewige lewe van pyniging, is die beloning vir almal wat Yah se genade verwerp. Yahuwah doen die enigste ding wat \u0149 genadige Vader kan doen: Hy laat toe dat diegene wat ellendig is in die Koninkryk van liefde ophou om te bestaan.<\/p>\n<p>Verwerp Satan se leuens wat net pyn veroorsaak. Deur elke handeling van Yahuwah, word Sy ewige liefde vir sondaars openbaar. Aanvaar verlossing. Laat toe dat Hy jou deur Sy ewige liefde in Sy arms omhels, en dat jy die ewigheid kan deurbring saam met Yahuwah, die Verlosser, en die verlostes van alle eeue.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"re\u00ebnboog\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rainbow.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":229011,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110884","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Skrif openbaar aan ons wanneer die siel sterwe is daar nie meer enige bewustheid. Daar is ook nie enige lyding of vreugde. Die siel \u201cSlaap,\u201d totdat dit herrys na die lewe deur die mag van die Gewer van Lewe. \u0149 Vroulike het aan \u0149 raadgewende rubriekskrywer van die Verenigde State geskrywe. Dat haar skoonmoeder [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T04:28:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/\",\"name\":\"Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-08-23T12:49:41+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T04:28:11+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wat gebeur na die dood?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance","og_description":"Die Skrif openbaar aan ons wanneer die siel sterwe is daar nie meer enige bewustheid. Daar is ook nie enige lyding of vreugde. Die siel \u201cSlaap,\u201d totdat dit herrys na die lewe deur die mag van die Gewer van Lewe. \u0149 Vroulike het aan \u0149 raadgewende rubriekskrywer van die Verenigde State geskrywe. Dat haar skoonmoeder [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T04:28:11+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/","name":"Wat gebeur na die dood? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-08-23T12:49:41+00:00","dateModified":"2025-08-22T04:28:11+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-happens-after-death-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-happens-after-death\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wat gebeur na die dood?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110884"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/229011"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}