{"id":110850,"date":"2019-07-12T03:58:52","date_gmt":"2019-07-12T03:58:52","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-as-christus-binnekort-kom-waar-is-hy\/"},"modified":"2025-08-22T03:58:50","modified_gmt":"2025-08-22T03:58:50","slug":"as-christus-binnekort-kom-waar-is-hy","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/as-christus-binnekort-kom-waar-is-hy\/","title":{"rendered":"As Christus binnekort kom, waar is Hy?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span>Ongeveer 2,000 jaar gelede, was daar aan gelowiges belowe dat die Verlosser binnekort sal terugkeer. Diegene wat nie glo klaarblyklik daarna verwys as \u0149 mislukte profesie, en dit \u0149 rede is om te twyfel. Lees verder om te wete te kom oor hierdie verleentheid, en hoe om daaroor te berus.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"twyfel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/doubt.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 266px;\">Diegene wat nie glo, dit geniet om te spot met die geloof van gelowiges. Een van die besonderse gewilde bespottinge is, die besorgde feit dat die Verlosser \u201cbinnekort\u201d sou terugkeer, maar dat ongeveer 2,000 jaar later, Hy nog nie teruggekeer het. Dit nie iets is om te twyfel oor geloof. Die feit is dat hierdie bespotting op sigself geprofeteer was!<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Petrus waarsku: \u201cDit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel en s\u00ea: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af.\u201d (2 Petrus 3 verse 3 en 4).<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Wanneer \u201cbinnekort\u201d?<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Somtyds word na \u201cbinnekort\u201d in die Skrif verwys; as na die gebeure wat sal heenwys na die wederkoms van Yahushua, en eerder as na die werklike wederkoms. Christus self, gee \u0149 saamgevatte profesie oor die vernietiging van Jerusalem, en die einde van die w\u00eareld, en s\u00ea Hy: \u201cSo weet julle ook, wanneer julle \u00e1l hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur. Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.\u201d (Mattheus 24 verse 33 en 34).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Wanneer daar in die Nuwe Testament beskrywe word dat die wederkoms van Yahushua as, \u201cbyderhand,\u201d of \u201cnaby is,\u201d of \u201cvoor die deur,\u201d dit nie noodwendig voorsien aan \u0149 bepaalde tyd of raamwerk vir sy wederkoms. In plaas daarvan, word dit vasgestel dat die Messias gekom het. Sy sondelose lewe, en onskuldige dood het alreeds die oorwinning verkry, en proses aan die gang gesit om almal te vergader wat reageer op die boodskap van die evangelie.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>\u201cBinnekort\u201d &amp;\/of onverwags<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">As daar aan \u0149 kind belowe word om \u201cbinnekort\u201d bederf te word, dit gou bedoel was, en verwys dit na die definisie van \u0149 werkwoord: <i>in die nabye toekoms; wat binnekort sal gebeur<\/i>. Alhoewel die woord \u201cbinnekort,\u201d afgelei is vanaf die Griekse woord <i>\u201ctachu\u201d<\/i> wat ook kan insluit \u0149 algehele bykomende betekenis, en wat nie gevind kan word in die hedendaagse tyd as \u201cbinnekort.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Griekse woord <i>\u201ctachu,\u201d<\/i> kan ook skielik beteken, of deur verrassing. Dit word gebruik in die sluitingswoorde van Christus wat verklaar: \u201cEn kyk, Ek kom gou (<i>tachu<\/i>), en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.\u201d (Openbaring 22 vers 12 ). Met ander woorde, die wederkoms van Christus sal skielik; en onverwags wees.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die evangelie skrywers het geleer dat self Yahushua nie weet wanneer Sy wederkoms sal wees. Mattheus 24 vers 36 verklaar:\u201d MAAR van di\u00e9 dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen.\u201d As die Verlosser self nie geweet wanneer Sy wederkoms sal plaasvind, Hy verseker nie kon voorspel het die tyd van sy wederkoms!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"kyk na horlosie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/checking-watch.jpg\" style=\"width: 600px; height: 400px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Een van die mees verkeerd verstane verklarings ten opsigte die tyd van Yahushua se wederkoms was deur Christus self gemaak: \u201cVoorwaar Ek s\u00ea vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.\u201d (Mattheus 16 vers 28). Vanselfsprekend, is dit dat almal wat Yahushua daardie hoor spreek het dood is, maar die verklaring was steeds waar.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua het hierdie verklaring gemaak<i> voor<\/i> sy verheerliking op die berg. Yahushua se verheerliking, was gesien deur Petrus. Jakobus, en Johannes, en was dit \u0149 <i>voorbeeld <\/i>van Sy wederkoms nog in die toekoms. Petrus onmiskenbaar verklaar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar ons was aanskouers van sy majesteit;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">want Hy het van God die Vader eer en heerlikheid ontvang toe hierdie stem uit die luisterryke heerlikheid tot Hom gekom het. ( 2 Petrus 1 verse 16 en 17).<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b><i>Ons<\/i><\/b><b> wat bly lewe en oorbly<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Ander teks wat gelowiges verwar is, dit waar Paulus blyk om aanspraak te maak dat hy steeds sal lewe wanneer Yahushua terugkeer: \u201cWant dit s\u00ea ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van Yahushua, die ontslapenes hoegenaamd nie sal v\u00f3\u00f3r wees nie.\u201d (1 Tessalonisense 4 vers 15).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Paulus het nie verklaar dat hy nog sal lewe om \u0149 getuie te wees van Yahushua wederkoms. Eerder, was dit \u0149 eenvoudige omvattende term. Paulus het nie geweet of hy nog sal lewe met die wederkoms van Christus, of dood sal wees. Om die waarheid te s\u00ea, hy het ook nie omgegee nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Volgens my reikhalsende verwagting en hoop dat ek in niks beskaam sal word nie; maar dat Christus met alle vrymoedigheid, soos altyd so ook nou, groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is. Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins. Maar as ek in die vlees moet lewe, dan beteken dit vir my vrugbare arbeid; en wat ek sal kies, weet ek nie. Want ek word van weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste; maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil. (Filippense 1 verse 20 tot 24)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die koninkryk van Yah is byderhand<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Ou Testament is ryk aan profesie\u00eb wat die bediening van die Messias beskrywe. Yahushua se handelinge het werk en wonderwerke vervul wat geprofeteer was oor die Messias. Sy koms was \u0149 voorbeeld. Dit het is vervul in \u0149 matelose gewaarwording, oor profesie\u00eb wat hulle uiteindelike vervulling sal ondergaan met Sy wederkoms, en wanneer Yah se koninkryk op die aarde gevestig sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yah se koninkryk vereis dat daar \u0149 mens sal wees wat op die troon van Dawid sal sit: \u201cEn Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.\u201d (Lukas 1 vers 33). Hierdie vereiste was vervul deur die wonderbaarlike geboorte van Christus. Die sekerheid van Yah se koninkryk was gegiet in rots. Aldus soos dit deur Mattheus opgeteken is: \u201c Vanaf die tyd toe Yahushua begin het om te preek, en te s\u00ea, Bekeer julle: Want die koninkryk van die hemel is byderhand.\u201d Was Hy die een wat op die troon van Dawid sal sit.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Sy koninkryk gedurende daardie tyd was \u0149 geestelike koninkryk, maar hierdie tipe sal vervul word met die antitipe met Sy wederkoms, en wanneer die aarde nuut gemaak is, en die Nuwe Jerusalem wat vanaf die hemel sal neerdaal, om verewig die tuiste te wees van die verlostes saam met die Verlosser.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daar moet altyd onthou word dat Yahushua se wederkoms net so naby is as die doods. Elke dag, staan duisende op om te gaan werk, en is dit begryplik dat \u0149 hartaanval, \u0149 motorongeluk, of \u0149 straatroof wat verkeerd afloop beteken dat hulle lewe verby is. Omhels die evangelie vandag en aanvaar verlossing.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Vir elkeen van ons, is die Verlosser se wederkoms so naby as jou laaste teug van asem. <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/biblical-christian-beliefs\/rus-in-vrede-wat-gebeur-na-die-dood.html\">Die volgende bewuste oomblik sal die opstanding wees<\/a> met die wederkoms. Aanvaar verlossing vandag. Dan, wanneer ons ook al sterwe of lewe om Yahushua te aanskou met die wederkoms, sal ons die vrede besit met Yah.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"aanbid op die strand\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying-on-beach.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":228843,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110850","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-s-return"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ongeveer 2,000 jaar gelede, was daar aan gelowiges belowe dat die Verlosser binnekort sal terugkeer. Diegene wat nie glo klaarblyklik daarna verwys as \u0149 mislukte profesie, en dit \u0149 rede is om te twyfel. Lees verder om te wete te kom oor hierdie verleentheid, en hoe om daaroor te berus. Diegene wat nie glo, dit [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T03:58:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/\",\"name\":\"As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-07-12T03:58:52+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T03:58:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"As Christus binnekort kom, waar is Hy?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance","og_description":"Ongeveer 2,000 jaar gelede, was daar aan gelowiges belowe dat die Verlosser binnekort sal terugkeer. Diegene wat nie glo klaarblyklik daarna verwys as \u0149 mislukte profesie, en dit \u0149 rede is om te twyfel. Lees verder om te wete te kom oor hierdie verleentheid, en hoe om daaroor te berus. Diegene wat nie glo, dit [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T03:58:50+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/","name":"As Christus binnekort kom, waar is Hy? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-07-12T03:58:52+00:00","dateModified":"2025-08-22T03:58:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/if-christ-is-coming-soon-where-is-he\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"As Christus binnekort kom, waar is Hy?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110850","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110850"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228843"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110850"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}