{"id":110836,"date":"2019-06-29T11:30:54","date_gmt":"2019-06-29T11:30:54","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-skokkende-waarheid-oor-die-identiteit-van-ons-verlosser\/"},"modified":"2025-08-22T03:48:12","modified_gmt":"2025-08-22T03:48:12","slug":"die-skokkende-waarheid-oor-die-identiteit-van-ons-verlosser","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-skokkende-waarheid-oor-die-identiteit-van-ons-verlosser\/","title":{"rendered":"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser!"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" alt=\"lees\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reading-shocked.jpg\" style=\"float: left; height: 600px; margin: 4px 15px; width: 400px;\">Gesange is gevul met liedere wat \u201cJesus\u201d prys. Vanaf die \u201cKrip\u201d tot \u201cJesus se Wederkoms,\u201d word daar oor Yahushua gesing. Hulle sing oor die geboorte, Sy bedieninge, Sy bloed, en sterwe, en die Wederkoms. Baie min gesange is toegewy aan die Vader, en die wat aan Hom gewy is, fokus meer op Sy majesteit, grootsheid, en gramskap.<\/p>\n<p>Hier word daar gefokus op Yahushua en Sy onbetwisbare selfopofferende offer, en die onduidelikheid van die dikwels nagelate feit van die Skrif: Die ware identiteit van ons Verlosser.<\/p>\n<h3><strong>Wie is die Verlosser?<\/strong><\/h3>\n<p>Die Verlossing van sondaars is niemand anders as Yahuwah Self.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJ\u00falle is my getuies, spreek Yahuwah,<br \/>\nen my kneg wat Ek uitverkies het,<br \/>\nsodat julle kan weet en My kan glo<br \/>\nen insien dat dit Ek is \u2014<br \/>\nvoor My is geen God geformeer nie,<br \/>\nen n\u00e1 My sal daar geeneen wees nie.<br \/>\nEk, Ek is Yahuwah,<br \/>\n<em>en daar is geen Heiland buiten My nie.\u201d<\/em> (Lees Jesaja 43 verse 10 en 11)<\/p>\n<p>Die Lewe \u2013 gewer is die een wat voorsien aan die plan van verlossing. Verseker verdien Yahushua ons liefde en dankbaarheid, maar Satan het die feit versteek dat Yahuwah Self ons uiteindelike Verlosser is. In plaas daarvan dat die liefde van siele gegee word aan Yahuwah, en vir die erkenning van Sy gawes, het Satan die mense gevul met vreesagtigheid teenoor die Vader, en het hy die al die aanbidding en verering weggedraai na Yahushua \u2013 vir die waardering dat Yahushua altyd heen wys na die Vader.<\/p>\n<p>Op \u0149 dag, het \u0149 baie ryk regeerder aan Yahushua gevra: \u201cGoeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan h\u00ea? En Hy s\u00ea vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik Yahuwah.\u201d (Lees Mattheus 19 verse 16 en 17)<\/p>\n<h3><strong>Verlossers red!<\/strong><\/h3>\n<p><verlossers red=\"\"> <\/verlossers><\/p>\n<p>Die werk van die verlosser is om te red! Regdeur die Skrif, het Yahuwah baie verlossers opgerig. Die feit is, dat daar veelvuldige onderwerpe is regdeur die heilsgeskiedenis is, oor Israel se afvalligheid, en dat hulle verower word deur hul vyande, en dan weer Yah aanbid, en dat Yahuwah oor verlosser beskik wat hulle uitlewer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar hulle het wederstrewig en opstandig geword<br \/>\nteen U en<br \/>\nu wet agter hulle rug gewerp;<br \/>\nen u profete wat hulle gewaarsku het,<br \/>\nom hulle na U terug te bring,<br \/>\nhet hulle gedood en groot, afskuwelike dinge gedoen.<br \/>\nDaarom het U hulle oorgegee in die hand van hulle te\u00ebstanders,<br \/>\ndat di\u00e9 hulle in benoudheid sou bring.<br \/>\nMaar wanneer hulle in die tyd van hulle benoudheid<br \/>\nU aangeroep het,<br \/>\nhet \u00da uit die hemel gehoor<br \/>\nen na u grote barmhartigheid<br \/>\naan hulle verlossers gegee,<br \/>\ndat di\u00e9 hulle uit die hand van hul te\u00ebstanders kon verlos. ( Nehemia 9 vers 26 en 27)<\/p>\n<p>Die ou Israeliete was goed bekend dat Yahuwah hulle uiteindelike Verlosser is, die Een wat verlossers opgerig het vir Israel. \u201cEk, Ek is Yahuwah, en daar is geen Heiland buiten My nie.\u201d (Lees Jesaja 43 vers 11).<\/p>\n<h3><strong>Yahuwah se verlossing<\/strong><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"man by \u0149 waterval\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/waterfall.jpg\" style=\"float: right; height: 650px; margin: 4px 15px; width: 433px;\">Yahushua, soos Josua tevore, was hy \u0149 verlosser, wat deur Yah opgerig was, om Yah se volk na die Beloofde Land te Lei. \u0149 Engel s\u00ea aan Josef: \u201cEn jy moet Hom Yahushua noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.\u201d (Mattheus 1 vers 21). Die naam Yahushua, beteken \u201cYahuwah se verlosser.\u201d Dit is wat Yahushua is<em>: Hy is die letterlike, verlosser van Yahuwah.<\/em><\/p>\n<p>Yahushua se opdrag was meer omvattend as meer en deels om Israel te verlos vanaf hulle Romeinse onderdrukkers. Yahushua was gestuur om die w\u00eareld te verlos van sondaars!<\/p>\n<p>Toe Johannes die Doper gebore was, is sy vader Sagaria, met blydskap vervul:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Geloofd sy Yahuwah, die God van Israel,<br \/>\nomdat Hy sy volk besoek het<br \/>\nen vir hulle verlossing teweeggebring het,<br \/>\nen &#8216;n horing van heil vir ons opgerig het in die huis van Dawid, sy kneg \u2014<br \/>\nsoos Hy gespreek het deur die mond van sy heilige profete van ouds af \u2014<br \/>\nredding van ons vyande en uit die hand van almal wat vir ons haat,<br \/>\nom barmhartigheid te bewys aan ons vaders en aan sy heilige verbond te dink,<br \/>\n3aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee<br \/>\ndat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien,<br \/>\nin heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe. (Lukas 1 verse 68 tot 75)<\/p>\n<p>\n <\/p>\n<h3><strong>Verlos hoe ek liefhet om dit te verkondig!<\/strong><\/h3>\n<p>Die grootste vyand wat iemand sal h\u00ea, dit nie \u0149 kwaadwillige buurman, of \u0149 ouer of (eggenoot) is, wat jou misbruik, of \u0149 magtige en oorlogsugtige land. Dit Satan is, die vyand van ons siele. Yahuwah het voorsien aan Yahushua, om ons van sondes te red. \u201cWant Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van Yah in Hom.\u201d ( Lees 2 Korinthi\u00ebrs 5 vers 21).<\/p>\n<p>Hierdie regverdigheid is beskikbaar aan almal wat dit net eenvoudig sal aanvaar deur geloof. Dan sal die verdienste van Yahushua se bloed sy sondes bedek, terwyl die meriete van Sy sondelose lewe vir ons as krediet gegee sal word, en vir ons rekening!<\/p>\n<p>Die meeste Israeliete gedurende die dae van Christus, het \u0149 Messias verwag om Israel te red van haar politieke vyande. Baie min het die volle omvang begryp van Sy opdrag. Een van die baie min, was Simeon.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was op hom. En aan hom was dit deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie. En hy het deur die Gees in die tempel gekom; en toe die ouers die Kindjie Jesus inbring om met Hom te handel volgens die gebruik van die wet, het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en ges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cNou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord, omdat my o\u00eb u heil gesien het, wat U berei het voor die o\u00eb van al die volke \u2014 &#8216;n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.\u201d (Lees Lukas 2 verse 25 tot 32).<\/p>\n<p>Nadat Hy \u0149 sondelose lewe gelei het, het Yahushua in ons plek gesterwe. Yahuwah het Hom opgewek op die derde dag en het Hy, hom verhoog as erkenning en dankbaarheid vir Sy boetedoening. \u201cHom het Yahuwah as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk.\u201d (Lees Handelinge 5 vers 31). Dit is Yahuwah jou liefhet!<\/p>\n<p>Net soos Yahuwah verlosser opgerig het in die verlede om sy volk te bevry van hulle vroe\u00eb vyande, so het Hy Yahushua opgerig om Sy volk van hulle sondes te bevry. \u201cWant so lief het Yah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea. Want God het sy Seun in die w\u00eareld gestuur nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, maar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word.\u201d ( Johannes 3 verse 16 en 17).<br \/>\nHierdie offer van verlossing is steeds beskikbaar. Dit is verniet vir almal wat hulle na Yahuwah wend ons verlosser, en Sy groot gawe van geloof, omdat: \u201cEk daarenteen sal aan U offer met &#8216;n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. \u201cDie heil behoort aan die Yahuwah.\u201d (Jona 2 vers 9).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"bid\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/llt0MjRX-praying.jpg\" style=\"height:525px; width:700px\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":228779,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110836","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gesange is gevul met liedere wat \u201cJesus\u201d prys. Vanaf die \u201cKrip\u201d tot \u201cJesus se Wederkoms,\u201d word daar oor Yahushua gesing. Hulle sing oor die geboorte, Sy bedieninge, Sy bloed, en sterwe, en die Wederkoms. Baie min gesange is toegewy aan die Vader, en die wat aan Hom gewy is, fokus meer op Sy majesteit, grootsheid, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T03:48:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/\",\"name\":\"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-06-29T11:30:54+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T03:48:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance","og_description":"Gesange is gevul met liedere wat \u201cJesus\u201d prys. Vanaf die \u201cKrip\u201d tot \u201cJesus se Wederkoms,\u201d word daar oor Yahushua gesing. Hulle sing oor die geboorte, Sy bedieninge, Sy bloed, en sterwe, en die Wederkoms. Baie min gesange is toegewy aan die Vader, en die wat aan Hom gewy is, fokus meer op Sy majesteit, grootsheid, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T03:48:12+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/","name":"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-06-29T11:30:54+00:00","dateModified":"2025-08-22T03:48:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/shocking-truth-about-the-identity-of-our-savior\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die skokkende waarheid oor die identiteit van ons Verlosser!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110836","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110836"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228779"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110836"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}