{"id":110823,"date":"2019-06-07T08:52:13","date_gmt":"2019-06-07T08:52:13","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-sondaar-se-hoop-hy-nooi-sondaars-uit\/"},"modified":"2025-08-22T03:37:30","modified_gmt":"2025-08-22T03:37:30","slug":"die-sondaar-se-hoop-hy-nooi-sondaars-uit","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-sondaar-se-hoop-hy-nooi-sondaars-uit\/","title":{"rendered":"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span>Jy hoef nie te wag totdat jy sondeloos is om na Yahuwah te gaan. Gaan nou. Net soos jy is, omdat <em>Hy sondaars uitnooi! <\/em><i><\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ek die beste nuus vir jou om te hoor! Wil jy dit hoor? Is jy gereed daarvoor?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Is jy seker dat jy gereed is vir dit?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Let wel die goeie nuus is &#8230; dat jy \u0149 sondaar is!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-is-talking-on-the-phone.jpg\" style=\"width: 700px; height: 567px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is heel moontlik wat jy nie verwag het om te hoor. Werklik dit is waar! Dit is goeie nuus omdat, deur Yahushua, aanvaar Yahuwah sondaars!<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>\u0149 Geskenk net vir sondaars<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die goeie nuus van die evangelie is dat, terwyl die loon van die sonde die dood is, is die gawe van Yah die ewige lewe wat as gawe gegee is deur Yahushua. (Lees Romeine 6 vers 23).Yah wil h\u00ea dat almal gered moet word, maar die waarheid is; dat Yahushua net alleenlik vir sondaars gesterf het. Elke Christen is bewus dat almal gesondig het, en te kort skiet aan die heerlikheid van God. Daarom, is ons geneig om aan te neem dat Hy vir almal gesterf het. Die besef en ofskoon Yahushua net vir sondaars gesterwe het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit gesien kan word as oorbodig, maar dit nie so is nie. Die Farise\u00ebrs gedurende die dae van Christus op aarde, was baie trots gewees met die verkondiging van hulle eie geregtigheid. Nadat Yahushua vir Mattheus geroep het as dissipel, het hy \u0149 fees berei vir die Verlosser, en waarna hy baie ander tollenaars en uitgeworpenis genooi het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Farise\u00ebrs was ontsteld, en het gekla:<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cEn hulle skrifgeleerdes en die Farise\u00ebrs het by sy dissipels gemurmureer en ges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">\u201cWaarom eet en drink julle saam met die tollenaars en sondaars?\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Yahushua antwoord en s\u00ea vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.\u201d (Lees Lukas 5 verse 30 tot 32).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Met ander woorde, Christus het ges\u00ea: \u201cAs julle My nie nodig het nie, wees bewus daarvan dat Ek nie vir julle gekom het. Ek het gekom vir sondaars.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Christene van vandag eerlik erken dat hulle sondaars is. Hoeveel erken waarlik dat hulle dit bedoel? Hoeveel s\u00ea dit net omdat dit van hulle verwag word? Die waarheid is, dat baie Christene hulself vergelyk met ander, en om net te ondervind dat almal daar aan te kort skiet. \u201cVerseker,\u201d erken hulle, \u201cEk mag miskien \u0149 sondaar wees, maar ek is nie so sleg daar aan toe, as daardie persoon daar anderkant. Ek is versigtig oor my dieet: Ek gebruik nie te veel suiker, ek raak nie aan kafe\u00efne, en dat varkvleis nie oor my lippe gaan. Ek mag na flieks kyk, maar die flieks waarna ek kyk bevat nie baie geweld, en ek kyk nooit na flieks wat naaktheid ontbloot. Ek vaar heel goed in my Christelike lewenswandel!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/arrogant.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Deur hulself te vergelyk met andere, besluit hulle dat hulle eie sondes in die werklikheid nie so sleg is.<\/p>\n<p>Yahushua het gesterf om sondaars te red. Yahuwah sou daarvan hou om diegene te red wat hulle sondes ontken, maar hulle aanvaar nie vir Christus. Alleenlik sondaars kan na Christus gaan. Self geregverdigde mense kan nie, omdat vir die aanvaarding van Christus se regverdigheid, moet daar eers erken word dat hulle sondaars is, en dat hulle \u0149 behoefte het aan \u0149 Verlosser. \u0149 Self geregverdigde persoon dink dat hy geen sonde het, dus wat is daar om te bely? Dit is alleenlik \u0149 persoon wat erken dat hy homself nie kan red, wat net deur geloof vertrou op die meriete van vir verlossing. Dit is waarom, en aldus dat Christus vir almal gesterf het, God ontvang alleenlik sondaars.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die bevordering van slegte nuus!<\/b><\/h3>\n<p>Niemand hou daarvan om te erken hoe verdorwe sy innerlike gedagtes is, of om te erken hoe baie kere hy\/sy bely het, en om maar weer dieselfde sonde oor en oor te begaan. Jy is \u0149 sondaar, dit is goeie nuus! As God sondaars ontvang sal hy jou ook ontvang! Yahuwah ontvang nie diegene wat eenvoudig net deur lippe diens bely dat hulle \u0149 sondaar is, net omdat dit van hulle verwag word. Aan almal wat werklike sondaars is, en wat magteloos, en verlore voel, sal Hy hulle ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sad-businessman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Om sondaars aan te moedig om na Yah te gaan vir verlossing, het Yahushua \u0149 gelykenis vertel wat baie goed aandui wat die omstandighede is om ontvang te word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ook het Hy deur hierdie gelykenis gespreek met diegene wat op hulle self vertrou het, dat hulle regverdig is, en andere verag het: \u201cEN Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een &#8216;n Farise\u00ebr en die ander &#8216;n tollenaar. En die Farise\u00ebr het gaan staan en by homself so gebid: o Yah, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie \u2014 rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy o\u00eb na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en ges\u00ea: o Yah, wees my, sondaar, genadig! Ek s\u00ea vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.\u201d (Lukas 18 verse 9 tot 14).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Jy mag deur vrees gevul wees. Jy mag dink dat jy reeds te ver geval het, of dieselfde sondes so baie kere herhaal het, om daarvoor vergewe te word. As dit so is, is jy die besonderse een wat Yah roep! Jy benodig nie om weg te bly vanaf Yahuwah totdat jy die sonde in jou lewe oorwin het. Jy hoef nie te wag om na Yah te gaan totdat jy met sukses versoeking \u0149 aantal X \u2013 kere weerstaan het nie. Jy<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yah se uitnodiging aan jou is: \u201cKeer terug, o afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees.\u201d (Jeremia 3 vers 22). \u201cAl wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.\u201d (Johannes 6 vers 37)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Moenie wag om na Yahuwah te gaan. Die begeerte wat jy het om na Yah te gaan, het Hyself in jou hart geplant. Jy kan die nodige vertroue h\u00ea, dat Yahuwah jou sal aanvaar net soos jy is, omdat Hy alreeds so baie ander voor jou aanvaar het: Noag die dronkaard; Lot; die vader met bloedskande, die moordenaar, Moses; Ragab; die hoer; Dawid; die egbreker en moordenaar &#8230;. almal het vergiffenis en aanvaarding ontvang in Yahushua.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Jy kan vertrou dat Yahuwah jou sal aanvaar, omdat Yahushua nie net gesterf het, en net om jou te laat om te vergaan.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Aanvaar as \u0149 Geliefde<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Ons hou nie daarvan om onwaardig te voel. Ons hou nie daarvan om sondig te voel. Die goeie nuus is, dat Yahushua gesterf het om sondaars te red. Dit beteken as jy \u0149 sondaar is, <i>het Hy vir jou gesterwe! <\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Farise\u00ebrs het gekla: \u201cHierdie man ontvang sondaars.\u201d (Lukas 15 vers 2).<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/water.jpg\" style=\"width: 494px; height: 646px; margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left;\">Is jy \u0149 sondaar? Besef dan dat Hy vir jou gesterwe het. Moenie probeer om jou sondigheid te ontken. Erken dit. Dit is jou erkenning dat jy \u0149 sondaar is en \u0149 behoefte het van \u0149 Verlosser wat waarborg dat jy deur Yahuwah aanvaar sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Moenie wegbly van die Verlosser omdat jy \u0149 sondaar is. Moenie wegbly omdat jy nie \u0149 Bybelse geleerdheid het. Moenie wegbly omdat jy skaam is, nadat Yah jou vergewe het, het jy gegaan, en oor en oor dieselfde foute begaan. Gaan na die Vader net soos jy is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daar is nie \u0149 beperking op die aantal kere wat jy gesondig het, en wat jy nog sal doen, en tog nog sal Yah steeds jou aanvaar en vergewe. Yah se liefde en genade is onbeperk.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Struikel jy onder die las van skuldgevoelens? Oefen Satan druk op jou uit van die gewaarwording van jou onwaardigheid? Prys Yah oor dit omdat jy die besonderse een is waarvoor Hy, Sy Eniggebore Seun gegee het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daar is niks wat jy gedoen het of ooit kan doen wat sal veroorsaak dat Yahuwah, sy rug op jou sal keer. Die enigste ding wat ooit in jou weg mag staan is jou persoonlike keuse. Dus maak die keuse? Reik die hand van geloof en gryp die belofte aan! Verlossing is joune. Al wat jy benodig om te doen is om dit in geloof te aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cEn die Gees en die bruid s\u00ea: Kom! En laat hom wat hoor, s\u00ea: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.\u201d (Openbaring 22 vers 17).<\/p>\n","protected":false},"featured_media":228716,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110823","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jy hoef nie te wag totdat jy sondeloos is om na Yahuwah te gaan. Gaan nou. Net soos jy is, omdat Hy sondaars uitnooi! Ek die beste nuus vir jou om te hoor! Wil jy dit hoor? Is jy gereed daarvoor? Is jy seker dat jy gereed is vir dit? Let wel die goeie nuus [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T03:37:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/\",\"name\":\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-06-07T08:52:13+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T03:37:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance","og_description":"Jy hoef nie te wag totdat jy sondeloos is om na Yahuwah te gaan. Gaan nou. Net soos jy is, omdat Hy sondaars uitnooi! Ek die beste nuus vir jou om te hoor! Wil jy dit hoor? Is jy gereed daarvoor? Is jy seker dat jy gereed is vir dit? Let wel die goeie nuus [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T03:37:30+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/","name":"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-06-07T08:52:13+00:00","dateModified":"2025-08-22T03:37:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-sinners-hope-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-sinners-hope-this-man-receives-sinners\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Sondaar se Hoop: Hy nooi sondaars uit!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110823"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228716"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}