{"id":110785,"date":"2019-04-20T06:52:46","date_gmt":"2019-04-20T06:52:46","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-verlossing-word-gegee-en-nie-verdien-nie\/"},"modified":"2025-08-22T03:03:56","modified_gmt":"2025-08-22T03:03:56","slug":"verlossing-word-gegee-en-nie-verdien-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/verlossing-word-gegee-en-nie-verdien-nie\/","title":{"rendered":"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Alle Christene stem saam dat verlossing \u0149 geskenk is van genade. Tog, ten spyte van hierdie versekering, die meerderheid van Christene, onbewustelik hulself laat verval in die denke van verlossing deur werke, en weerspreek dit hulle verklaarde geloofsoortuigings<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Luister na wat die Skrif te s\u00ea het oor hierdie ongelooflike geskenk van verlossing, en wat jou aandeel daarin is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\n<img decoding=\"async\" alt=\"hudson\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hudson.jpg\" style=\"margin: 10px; float: left; width: 300px; height: 200px;\">Hudson Taylor, \u0149 19de eeu se evangelis na Sjina, op \u0149 keer geskrywe het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Aan elke swaar belaste sondaar, s\u00ea [Yahushua], \u201cKom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.\u201d Daar is ook baie swaar belaste gelowiges. Aan hulle word dieselfde uitnodiging gerig. Neem deeglik kennis van die woorde van [Yahushua], as jy swaar belaai is deur dienslewering, en verkeerd is nie, dat dit so is; \u201cGaan voort om te werk,\u201d miskien is dit jou verbeelding. Ondanks as dit so is, \u201c Stop, en draai om, kom na My en rus. \u201cNimmer te nooit het Christus \u0149 swaar belaste gestuur om te werk; nooit te nimmer het Hy iemand wat honger is, iemand wat vermoeid, \u0149 sieke of bedroefde, weggestuur om hulp te kry. Aan diegene s\u00ea die Bybel, \u201cKom, kom, kom.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Christene word die versekering gegee op versekering dat verlossing \u0149 gratis geskenk is. Tog is die ingesteldheid wat insluip dat die gelowige \u0149 <i>aandee<\/i>l het om te speel vir die <i>onderhouding<\/i> van die veilige toestand van genade. Verlossing mag \u0149 gratis geskenk wees, en die gelowige sal daarmee saamstem, maar verseker is dit nie sy taak om te onthou om \u0149 daaglikse opoffering te maak, om reg te eet, en om jou self te verlo\u00ebn, en om oorwinning te verkry oor boesemsonde, ens., ens. As dit nie gedoen word, word aanvaar, dat die gawe van verlossing weggeneem word.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"235\" style=\"margin-right: 0px;\" width=\"243\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#2980b9\" face=\"Times New Roman\"><span>Daaglikse oorgawe, en die oorwinning van boesemsonde, en \u0149 godvrugtige lewe, is hulle almal <i>vrugte <\/i>van verlossing <\/span><\/font><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">Hierdie redevoering was verwerp deur die groot Protestantse Hervormer, Martin Luther, wat gevra het: \u201cIs dit nie wonderlike nuus om te glo dat verlossing buite onself bestaan?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daaglikse oorgawe, en die oorwinning van boesemsonde, en \u0149 godvrugtige lewe, is hulle almal <i>vrugte <\/i>van verlossing. Dit nie so is, en sal dit nooit so wees, deur die regverdigheid van werke wat die vereiste is vir die onderhouding van die gawe van verlossing.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><i>Verlossing word altyd gegee; en word nooit verdien<\/i>.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Nie deur werke van regverdigheid<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><i>Want ons was ook vroe\u00ebr onverstandig, ongehoorsaam, op &#8216;n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en singenot; ons het in boosheid en afguns gelewe; ons was haatlik en het mekaar gehaat.<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"margin-left:.5in; text-align:justify\"><i>Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het \u2014 nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees wat Hy ryklik uitgestort het op ons deur Jesus Christus, ons Verlosser; sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan word ooreenkomstig die hoop van die ewige lewe. (Titus 3 verse 3 tot 7)<\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Paulus is onversetlik: verlossing <i>nie<\/i> deur werke of regverdigheid deur iemand verkry kan word, eerder is dit alleenlik as gevolg die goedhartigheid en die liefde van die Vader. Buitendien, is gelowiges nie verantwoordelik vir die reiniging van hulself. In plaas daarvan is die aktiewe werktuig in die hernuwing \u201cvan wedergeboorte,\u201d dit ook \u0149 gawe is; van die gees van God, wat uitgegiet word op almal wat glo in die meriete van Yahushua se bloed.<\/p>\n<p>Verlossing, is altyd \u0149 gawe.<\/p>\n<h3><b>Altyd en verewig deur geloof<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\"><i>MAAR nou is die geregtigheid van Yah geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan die geregtigheid naamlik van Yahuwah deur die geloof in Yahushua Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie; <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah, en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Yahushua is. Hom het God voorgestel in sy bloed as &#8216;n versoening deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van God \u2014 om sy geregtigheid te toon in die teenwoordige tyd, sodat Hy self regverdig kan wees en regverdig maak wie uit die geloof in Yahushua is.<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Waar is dan die roem? Dit is uitgesluit. Deur watter wet? Van die werke? Nee, maar deur die wet van die geloof. Ons neem dus aan dat die mens geregverdig word deur die geloof sonder die werke van die wet. (Romeine 3 verse 21 tot 28)<\/i><\/p>\n<p>Regverdigmaking is \u0149 groot woord wat <i>beteken dat jy regverdig verklaar word<\/i>. Wanneer \u0149 persoon geregverdig word deur Yahuwah, word die meriete van Yahushua se sondelose en onskuldige dood as krediet vir die gelowige gegee. Geklee in Christus se geregtigheid, staan hy dan voor Yah asof hy nooit gesondig het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is \u0149 gawe, maar dit is \u0149 gawe wat aanhou om te gee. Dit is nie \u0149 eenmalige onderneming. Jy is nie geregverdig is aan die begin van jou Christelike wandeling, dit alleenlik verkry kan word om regverdigheid te <i>onderhou, en <\/i>deur jou eie selfverlo\u00ebning, en die lei van \u0149 sondelose lewe, omdat oorwinning opsigself ook \u0149 gawe is.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"geskenk\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/gift-box.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Dit is die werking van Yah<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\"><i>Maar Yah, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus \u2014 uit genade is julle gered \u2014 en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Yahushua, sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Yahushua. Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. 0Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Yahushua tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel. (Efesi\u00ebrs 2 verse 4 tot 10).<\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Verlossing deur geloof word verlossing deur werke die oomblik wanneer die fokus verskuif word vanaf Christus se meriete na jou eie handelinge. Daar kan \u0149 merkbare gewaarwording van tevredenheid plaasvind wanneer jy weier om die sjokolade wat jy werklik, werklik wil h\u00ea omdat koffie\u00efne sleg vir jou is. Daar kan nie so \u0149 subtiele gevoel van superioriteit wees as jy sien dat ander Christene doen wat jy ook in die geheim wil doen, maar omdat &#8216;n ware Christen dit nie sou doen \/ eet \/ drink \/ kyk nie, oefen jy selfbeheersing uit, en onthou jy jou daarvan.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Gewaarwording van geestelike superioriteit altyd \u0149 simptoom van verlossing deur werke. In te\u00ebstelling verklaar Paulus: dat dit Yah is wat \u201cons lewendig maak saam met Christus.\u201d Ons deel is om te vertrou op die effektiwiteit van die geskenk wat verskaf word: \u201cAs jy met jou mond die Here Yahushua bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.\u201d (Romeine 10 vers 9)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die Skepper is ons Herskepper <\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\"><i>Daarom, as iemand in Christus is, is hy &#8216;n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Yahushua Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat Yah in Christus die w\u00eareld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou. (2 Korinthi\u00ebrs 5 verse 17 tot 19). <\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die doel van die plan oor verlossing omsluit baie meer as die begeerte om sondaars te red van die ewige dood. Die uiteindelike doelwit is om hulle weer in gemeenskap met hulle Maker te bring. Dit is die werking wat alleenlik deur die Skepper gedoen kan word. Hy het ons in Sy ewebeeld geskape, en wil hy die menslike hart herstel in die reinheid wat verlore gegaan het met die val van Adam.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"120\" style=\"margin-right: 0px\" width=\"300\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#2980b9\" face=\"Times New Roman\"><span>Sodra as die gelowige gereinig word hy \u201ceen met die Vader.\u201d Daar nou, in plaas van selfverlo\u00ebning, sal die gelowige eenvoudig sy eie diepste begeertes uitvoer wanneer hy die wil van Yahuwah doen. <\/span><\/font><span style=\"color:#2980b9;\"><font face=\"Times New Roman\"><\/font><\/span><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"right\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is &#8216;n waardevolle geskenk! Sodra die gelowige gereinig is, word die gelowige &#8220;een&#8221; met die Vader. Nou, in plaas van selfverlo\u00ebning, sal die gelowige eenvoudig sy eie diepste begeertes uitvoer wanneer hy die wil van Yahuwah doen. Daarom kan selfs gehoorsaamheid jou nie red nie as dit iets wat jy in jouself genereer. Slegs gehoorsaamheid wat uit gesuiwerde motiewe vloei, is aanvaarbaar vir Yah, en daardie vlak van suiwerheid is slegs beskikbaar as &#8216;n geskenk.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die keuse is joune<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\"><i>En die Gees en die bruid s\u00ea: Kom! En laat hom wat hoor, s\u00ea: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet. (Openbaring 22 vers 17).<\/i><\/p>\n<div style=\"text-align:justify\">Augustinus van Hippo, \u0149 vroe\u00eb Christen teoloog, het op \u0149 keer ges\u00ea: \u201c Hy wat ons geskape het sonder ons hulp sal ons nie red sonder ons toestemming.\u201d Verlossing, as eerste, en laaste, en altyd, \u0149 gawe is. Dat dit van jou afhang of jy dit kies om te aanvaar of nie. se parafrase: Hy het ons geskape sonder ons hulp, en sonder ons toestemming, en herskep Hy ons sowel sonder ons hulp.<\/div>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"heilige augustinus\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/saint-augustine.jpg\" style=\"width: 600px; height: 400px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Verlossing is joune, presies hierdie oomblik. Daar is niks wat jy kan doen om so &#8216;n waardevolle geskenk te verdien nie, geen werke van gehoorsaamheid wat jy moet doen om dit te behou nie. Verlossing self bied alles wat jy nodig het om herstel te word aan die goddelike beeld, en dit sluit in gehoorsaamheid wat voortvloei uit gesuiwerde motiewe.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Jy kan nooit verlossing <i>verdien. <\/i> Alhoewel, jy dit kan <i>aanvaar<\/i>. \u201cDaar bly dus &#8216;n Sabbatsrus oor vir die volk van Yah; want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos Yahuwah van syne.\u201d (Hebre\u00ebrs 4 verse 9 en 10).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Maak hierdie keuse vandag! Ontvang hierdie gawe van verlossing van Yah, en kan jy ook ingaan in Sy rus.<\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span>\u201cWant alles wat uit Yahuwah gebore is, oorwin die w\u00eareld; en dit is die oorwinning wat die w\u00eareld oorwin het, naamlik ons geloof.\u201d<br \/>\n\t\t\t(Lees 1 Johannes 5 vers 4)<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\"><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p> <\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"geloof\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/dcUvBZFP-faith-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":228517,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110785","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Alle Christene stem saam dat verlossing \u0149 geskenk is van genade. Tog, ten spyte van hierdie versekering, die meerderheid van Christene, onbewustelik hulself laat verval in die denke van verlossing deur werke, en weerspreek dit hulle verklaarde geloofsoortuigings Luister na wat die Skrif te s\u00ea het oor hierdie ongelooflike geskenk van verlossing, en wat jou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T03:03:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/\",\"name\":\"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-04-20T06:52:46+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T03:03:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance","og_description":"Alle Christene stem saam dat verlossing \u0149 geskenk is van genade. Tog, ten spyte van hierdie versekering, die meerderheid van Christene, onbewustelik hulself laat verval in die denke van verlossing deur werke, en weerspreek dit hulle verklaarde geloofsoortuigings Luister na wat die Skrif te s\u00ea het oor hierdie ongelooflike geskenk van verlossing, en wat jou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T03:03:56+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/","name":"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-04-20T06:52:46+00:00","dateModified":"2025-08-22T03:03:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/salvation-received-not-achieved-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/salvation-received-not-achieved\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110785","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110785"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228517"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110785"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}