{"id":110759,"date":"2019-03-23T01:24:24","date_gmt":"2019-03-23T01:24:24","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-leer-oor-die-gawes-van-regverdigmaking-deur-geloof\/"},"modified":"2025-08-22T02:41:58","modified_gmt":"2025-08-22T02:41:58","slug":"leer-oor-die-gawes-van-regverdigmaking-deur-geloof","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/leer-oor-die-gawes-van-regverdigmaking-deur-geloof\/","title":{"rendered":"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\">Regverdigmaking deur geloof is \u0149 gawe wat aanhou om te gee. Dit is \u0149 ewigdurende, nimmer eindigende gawe van Christus se regverdigheid wat voorsien aan ander gawes met sy ontwaking. <\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Nuwe Lewe\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/new-life-afrikaans.jpg\" style=\"margin: 10px; float: left; width: 394px; height: 285px;\">Regverdigmaking deur geloof is in sy besonderheid dit die hartklop van die evangelie is. Dat Yahuwah sondaars so baie lief het, dat Hy die meriete van Yahushua se geregtigheid gee aan almal wat dit deur geloof aanvaar, en openbaar dit die diepte van Sy liefde wat die ewigheid nooit ten volle kan openbaar. As dit nie genoeg is, voorsien regverdigmaking deur geloof aan nog meer gawes wat die sondaar kan verander in die goddelike beeld.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar Yah, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus \u2014 uit genade is julle gered \u2014 en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Yahushua, sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Yahushua.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. (Lees Efesi\u00ebrs 2 verse 4 tot 9)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die plan van verlossing omhels baie meer as net die vergiffenis van sondes van die verlede. Verlossing, sonder die ten volle verandering, is nie volkome verlossing. Daarom, skenk Yahuwah steeds meer gawes aan gelowiges. Hierdie gawes van goddelike genade herstel die siel om volkome die goddelike beeld te weergee. Dit is die grootheid van Yahuwah se gawe van regverdigmaking.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Regverdigmaking Heiligmaking Verheerliking\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/justification-by-faith-afrikaans.jpg\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><strong>Regverdigmaking<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die oomblik as die belydende sondaar se geloof vashou aan die belofte dat Yahushua se gestorte bloed sy sondes bedek, is hy geregverdig. In \u0149 oomblik, gee Yahuwah krediet aan die gelowige se rekening deur die meriete van Yahushua se sondelose liefde en boetvaardige dood. Dit is \u0149 gawe. Dit kan nie verkry word deur goeie dade, selfverlo\u00ebning, of belydenis.<sup>1<\/sup> Dit is \u0149 <i>gawe.<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die geregtigheid naamlik van Yah deur die geloof in Yahushua die Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie;<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Yahushua is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hom het Yahuwah voorgestel in sy bloed as &#8216;n versoening deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van Yah \u2014<\/p>\n<p class=\"indenttext\">om sy geregtigheid te toon in die teenwoordige tyd, sodat Hy self regverdig kan wees en regverdig maak wie uit die geloof in Yahushua is. (Lees Romeine 3 verse 20 tot 26).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is ontmoontlik op een of ander manier Christus se geregtigheid te <i>verdien<\/i>. <i>Verlossing kan nie verdien word deur die individu se enige poging van werke. <\/i> Alleenlik deur geloof kan iemand geregverdig gemaak word, en om voor Yah te staan asof hy nooit gesondig het. Regverdigmaking is nie net \u0149 eenmalige geskenk. Dit is \u0149 ewigdurende gawe van Christus se geregtigheid wat ons vuilheid bedek deur die meriete van Yahushua se suiwere heilige lewe, en sy opofferende dood.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><strong>Heiligmaking<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"pad\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/path.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; width: 400px; height: 534px; float: right;\">Wanneer \u0149 persoon verkies om die gawe van regverdigmaking te aanvaar, sal die sluise van die Hemelse se stoorkamers van se\u00ebninge geopen word en sal daar steeds meer gawes uitgegiet word. Een van hierdie is die gawe van heiligmaking, of die verandering in die goddelike beeltenis.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Esegi\u00ebl beskrywe hierdie proses:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dan sal Ek skoon water op julle giet, sodat julle rein kan word; van al jul onreinhede en van al jul drekgode sal Ek julle reinig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Ek sal julle &#8216;n nuwe hart gee en &#8216;n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle &#8216;n hart van vlees gee.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen. (Esegi\u00ebl 36 verse 25 tot 270.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die goddelike wet is die wet van liefde. Yahuwah gee aan elke geregverdigde gelowige die kosbare geskenk van \u0149 nuwe hart, waarop die wet van liefde graveer is. Met hierdie gawe, sal jou geheime begeertes, jou innerlike verborgende hart gereinig word. Nou sal jy vreugde ondervind in heiligheid en die sonde haatlik.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit beteken nie dat op enige oomblik voor verheerliking dat enige een aanspraak kan maak op volmaatheid. Ons besit nog ons gevalle menslike natuur, en sal steeds die gevalle swakheid van die menslike vlees besit, Die verskil, en alhoewel dit die diepste begeerte van die hart is om as een verenig te word met die Vader.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die feit is dat dit die laaste gebed van Yahushua was voor Hy Getsemane binnegegaan het: \u201cMaar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo \u2014 dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die w\u00eareld kan glo dat U My gestuur het.\u201d (Johannes 17 verse 20 en 21).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die gawe van \u0149 nuwe hart is Yah se antwoord op die Verlosser se gebed.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><strong>Verheerliking<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Verheerliking is aanraking vir die gee van die kroon in die plan van verlossing.<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align:justify\">Regverdigmaking is die meriete van Yahushua se bloed wat van toepassing is op die belydende sondaar, en staan hy voor Yahuwah asof hy nooit gesondig het.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Heiligmaking is die gawe van \u0149 nuwe hart waardeur die sonde as haatlik gesien word deur die individu.<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">Verheerliking is die gawe wat die gevalle natuur verwyder, en die liggaam en siel geheel en al verander in die goddelike beeld. Dit vind plaas met opstanding van die regverdiges, met die wederkoms van Yahushua.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Verheerliking\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/glory-1.jpg\" style=\"margin: 5px 15px; float: left; width: 445px; height: 672px;\">Verheerliking is die gawe wat die nederige sondaar volkome verander in die goddelike beeltenis: \u201d Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Yahushua Christus, 1wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.\u201d (Lees Filippense 3 verse 20 en 21).<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Paulus beskrywe wat gebeur wanneer ons hierdie gawe gegee word:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">En soos ons die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra. Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan be\u00ebrwe nie; ook be\u00ebrwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Kyk, ek deel julle &#8216;n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, in &#8216;n oomblik, in &#8216;n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word. Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. (Lees 1 Korinthi\u00ebrs 15 verse 49 tot 53)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Nuwe hart was gegee aan die heiliges met regverdigmaking. Nou, is die gee van \u0149 nuwe geestelike liggaam, en wat nooit verkry kan word deur die gee van \u0149 ho\u00ebre natuur. Die heiliges weerspie\u00ebl die goddelike beeld. Hulle is die seuns en dogters van Yahuwah wat die ewigheid saam met Hom sal deel.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Verlossing opsigself is \u0149 gawe! So is ook regverdigmaking, heiligmaking, en verheerliking. Aanvaar Yahuwah se geskenk van liefde vandag! Daar is niks wat jy kan doen om dit te verdien. Aanvaar dit met dankbaarheid in geloof. Wanneer jy dit doen, sal Yahuwah jou gereed maak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">\u201cWant dit is Yahuwah wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.\u201d (lees Filippense 2 vers 13).<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Bekering opsigself is \u0149 gawe. As jy ten volle wil oorgee aan Yah, kan jy vra om jou gewillig te maak vir volle oorgawe. Jy kan self vra om gewillig gemaak te word, om gewillig te wees om jou oor te gee. Wat ook al jy benodig vir redding, het Yahuwah belowe om te voorsien.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":228378,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110759","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-justification"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Regverdigmaking deur geloof is \u0149 gawe wat aanhou om te gee. Dit is \u0149 ewigdurende, nimmer eindigende gawe van Christus se regverdigheid wat voorsien aan ander gawes met sy ontwaking. Regverdigmaking deur geloof is in sy besonderheid dit die hartklop van die evangelie is. Dat Yahuwah sondaars so baie lief het, dat Hy die meriete [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T02:41:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/\",\"name\":\"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-03-23T01:24:24+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T02:41:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance","og_description":"Regverdigmaking deur geloof is \u0149 gawe wat aanhou om te gee. Dit is \u0149 ewigdurende, nimmer eindigende gawe van Christus se regverdigheid wat voorsien aan ander gawes met sy ontwaking. Regverdigmaking deur geloof is in sy besonderheid dit die hartklop van die evangelie is. Dat Yahuwah sondaars so baie lief het, dat Hy die meriete [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T02:41:58+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/","name":"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-03-23T01:24:24+00:00","dateModified":"2025-08-22T02:41:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-the-gift-of-justification-by-faith-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/learn-the-gifts-of-justification-by-faith\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Leer oor die Gawes van Regverdigmaking deur Geloof!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110759","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110759"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228378"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110759"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}