{"id":110749,"date":"2019-03-02T08:08:46","date_gmt":"2019-03-02T08:08:46","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-skepping-of-evolusie-watter-een-glo-jy\/"},"modified":"2025-08-22T02:32:35","modified_gmt":"2025-08-22T02:32:35","slug":"die-skepping-of-evolusie-watter-een-glo-jy","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-skepping-of-evolusie-watter-een-glo-jy\/","title":{"rendered":"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\">\u0149 Verrassende aantal van Christene in hulle geestelike lewe uitgesproke ewolusioniste is. Dit voorspruit deur nie te verstaan oor wat die bedoeling was van die Verlosser se boetedoening, en as ons verteenwoordiger en plaasvervanger. <\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"man wat dink\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/3bPnS4VE-man-thinking.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 285px;\">Is jy kreasionis? Of \u0149 evolusionis<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit \u0149 wettige vraag is. Daar is Christene wat daarop aanspraak om te glo in die Bybel, en om tog nog te glo in die Groot Oerknal, en die Teorie van evolusie.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die skepping en evolusie is meer as net teorie\u00eb oor die oorsprong van lewe op aarde. Hulle openbaar waarhede oor geregtigheid en heiligmaking wat elkeen moet verstaan.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die oorsprong van die heelal<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Kreasionisme is die geloof dat heelal en alles waaruit dit geskep is, dit niks anders is as die woord van God.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Evolusie is presies die teenoorgestelde. Evolusioniste maak daarop aanspraak dat die lewe op aarde in sy bestaan gebring is, deur ontwikkeling van wat miljarde van jare geneem het. Dit weerspreek die Skrif:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak<br \/>\nen deur die Gees van sy mond hulle hele le\u00ebr.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">want H\u00fd het gespreek, en dit was;<br \/>\nH\u00fd het gebied, en dit staan. (Lees Psalm 33 verse 6 en 9.)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is \u0149 belangrike feit is om dit te bestaan omdat as jy dit verstaan hoe die w\u00eareld in sy bestaan geroep is, sal jy begryp hoe geregvermaking en heiligmaking werk.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die sienlike openbaar die onsienlike<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahuwah het die aarde ontwerp om die diep, geestelike lesse te openbaar. Paulus het dit verstaan, en verduidelik: <i>Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die w\u00eareld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.<\/i> (Lees Romeine 1 vers 20)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Soos die w\u00eareld geskape is uit niks deur die woord van Yah, so ook word die hart van die sondaar <i>herskep<\/i> deur daardie selfde kreatiewe woord.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Evolusie word getref reg op die hart van een van die mees kragtigste, geloof inspirerende waarhede in die Skrif, en dit is: wat ook al Yah s\u00ea, so sal dit wees. Onmiddellik.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Jesaja 55 verduidelik hierdie belangrike feit, deur die gebruik van die illustrasie, hoe die re\u00ebn die aktiewe werktuig is wat die dro\u00eb en barre aarde verander, in \u0149 milddadiger produktiewe landbougrond na die re\u00ebn.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"man in die re\u00ebn\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-in-the-rain.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 500px; height: 338px;\">Want soos die re\u00ebn en die sneeu van die hemel neerdaal<br \/>\nen daarheen nie terugkeer nie,<br \/>\nmaar die aarde<br \/>\ndeurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit<br \/>\nen saad gee aan die saaier<br \/>\nen brood aan die eter;<br \/>\nso sal my woord wees wat uit my mond uitgaan:<br \/>\ndit sal nie leeg na My terugkeer nie,<br \/>\nmaar doen wat My behaag<br \/>\nen voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. (Jesaja 55 verse 10 tot 11)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die woord van Yahuwah in homself bevat die mag om voort te bring wat dit s\u00ea.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Onmiddellik? Of geleidelik? <\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die herskepping van die menslike hart, soos die skepping van die w\u00eareld, is geheel en al deur die mag van Yah gedoen. Die Skrif beskrywe die skeppende mag van Yah: \u201cwant H\u00fd het gespreek, en dit was; H\u00fd het gebied, en dit staan.\u201d (Psalm 33 vers 9)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Tydens die skepping wanneer het die resultate van Yah se woorde te voorskyn gekom? Hy wou lig h\u00ea, en Hy het dit in bestaan gespreek, maar wanneer het daardie lig te voorskyn gekom? Vyf minute later? \u0149 Uur? Of het die lig onmiddellik te voorskyn gekom, toe Hy gespreek het?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">As ons dink dat daar nie selfs \u0149 sekonde ontbreek het toe Yahuwah gespreek het; \u201cLaat daar lig wees,\u201d en <i>wanneer<\/i> die lig \u0149 werklikheid geword het, en dan wanneer jy \u0149 evolusionis is, wat glo dat die skepping van die w\u00eareld soos ons dit nou ken in sy bestaan gekom het deur hierdie <i>proses.<\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Pas nou die beginsel van regverdigmaking toe op jou geestelike lewe.<\/p>\n<ul>\n<li style=\"text-align:justify\">As jy glo dat regverdigmaking deur geloof dit die begin is van jou Christelike lewenswandel, en dat dit van jou afhang om die werk te voltooi deur jou daaglikse toegewydheid&#8230;<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">As jy glo nadat jy geregverdig is, dat dit van jouself afhang om jou status van regverdigmaking te onderhou deur die weerstaan van versoekings deur die krag van Yah, en deur jou eie toegewyde poging&#8230;<\/li>\n<li style=\"text-align:justify\">As jy glo in orde om in regverdiging te bly, moet jy gehoor gee aan \u0149 lang lys van spesifieke doen en late..<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">&#8230; dan, broeders en susters, is jy \u0149 evolusionist.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"slaan dit na\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/looking-it-up.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Dan is dit \u0149 gedane saak! Nou!<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Wanneer \u0149 persoon deur geloof die Verlosser se dood vir sy onthalwe aanvaar, neem Yahuwah die meriete van Yahushua se sondelose lewe en gee dit as krediet vir die gelowige se rekening. Yah verklaar die gelowige geregverdig. In \u0149 oomblik, staan die belydende gelowige voor Yah asof hy nooit gesondig het, Dit is regverdigmaking deur geloof. Deur Yahushua as ons plaasvervanger, leef ons in vrede met Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Yahushua Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van Yah. (Lees Romeine 5 verse 1 en 2.)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Nou, deur <i>regverdigmaking <\/i>te besit, en deur so te doen sal jy vrede met Yahuwah h\u00ea?<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Wanneer jy ophou om te rook?<br \/>\nWanneer jy ophou om na <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/practical-godliness\/pornografie-siels-vernietigende-onsedelikheid.html\">pornografie<\/a> te kyk?<br \/>\nWanneer jy ophou om jou humeur te verloor?<br \/>\nWanneer jy suksesvol versoeking weerstaan om geheime sondes te pleeg?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Nee! Volgens die woord van Yah \u2013 bevat die woord die mag om te doen wat dit s\u00ea \u2013 en sal jy vrede met Yah <i>nou<\/i> besit.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Geregverdig verklaar<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Wanneer jy deur Yahuwah geregverdig word, (geregverdig verklaar word), Hy jou aanvaar, op daardie oomblik, as volkome in Sy seun. <i>Jy het nie nodig om te wag totdat jy heilig verklaar word<\/i>. Regverdigmaking is \u0149 gawe van genade, en is dit die begin van die proses van heiligmaking.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua het hierdie waarheid geleer orals waar hy heengegaan het, \u201cEn hulle het &#8216;n verlamde man wat op &#8216;n bed l\u00ea, na Hom gebring. En toe Yahushua hulle geloof sien, s\u00ea Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.\u201d (Lees Mattheus 9 vers 2) Neem kennis dat : \u201cis\u201d \u0149 teenwoordige werkwoord is! \u201cYahushua het aan die man vertel, \u201c Jou sondes is op <i>hierdie oomblik<\/i> vergewe, op daardie oomblik!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Aan die vrou wat in egbreek betrap was, het Yahushua ges\u00ea: \u201cEk veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.\u201d (Johannes 8 vers 11) Die mag om gehoorsaam te wees word bevat in die liefdesgebod.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Vrede met Yah<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"vrede\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/peaceful-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 333px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Johannes 1 vers 12, maak bekend, \u201cMaar almal wat [Yahushua] aangeneem het, <i>aan hulle het Hy mag gegee om kinders van Yahuwah te word,<\/i> aan hulle wat in sy Naam glo.\u201d Dit is heiligmaking! Dit begin die oomblik as die sondaar regverdig verklaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Is jy \u0149 evolusionis, wat glo dat jy geregverdig kan word opeens as jy bewys hoe jammer jy is deur jou te weerhou van sonde, deur \u0149 vasgestelde aantal kere in die toekoms?<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Of is jy \u0149 kreasionis, wat gereed en gewillig om op hierdie oomblik Yah se gawe nou te aanvaar van <i>regverdiging en heiligmaking<\/i>?<i> <\/i><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Daar is niks wat jy kan doen om regverdigmaking en vergiffenis te verdien, enigsins meer as wat jy jouself heilig kan maak, maar is dit op dieselfde manier beskikbaar. Jy hoef nie te wag om jouself te verbeter, voor jy gereinig, en geregverdig is, en aan jou die mag gegee word om \u0149 kind van Yah te word. Dit is op hierdie oomblik vir jou beskikbaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">KYK wat &#8216;n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van Yahuwah genoem kan word! Om die w\u00eareld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Geliefdes, nou is ons kinders van Yahuwah en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. (1 Johannes 3 verse 1 en 2)<\/p>\n","protected":false},"featured_media":228320,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110749","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u0149 Verrassende aantal van Christene in hulle geestelike lewe uitgesproke ewolusioniste is. Dit voorspruit deur nie te verstaan oor wat die bedoeling was van die Verlosser se boetedoening, en as ons verteenwoordiger en plaasvervanger. Is jy kreasionis? Of \u0149 evolusionis Dit \u0149 wettige vraag is. Daar is Christene wat daarop aanspraak om te glo in [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T02:32:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/\",\"name\":\"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-03-02T08:08:46+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T02:32:35+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance","og_description":"\u0149 Verrassende aantal van Christene in hulle geestelike lewe uitgesproke ewolusioniste is. Dit voorspruit deur nie te verstaan oor wat die bedoeling was van die Verlosser se boetedoening, en as ons verteenwoordiger en plaasvervanger. Is jy kreasionis? Of \u0149 evolusionis Dit \u0149 wettige vraag is. Daar is Christene wat daarop aanspraak om te glo in [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T02:32:35+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/","name":"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-03-02T08:08:46+00:00","dateModified":"2025-08-22T02:32:35+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/creation-or-evolution-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/creation-or-evolution-which-do-you-believe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110749"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}