{"id":110729,"date":"2019-02-05T12:04:56","date_gmt":"2019-02-05T12:04:56","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-betekenis-van-elohim-dit-is-nie-wat-jy-dink-dit-is\/"},"modified":"2025-08-22T02:16:24","modified_gmt":"2025-08-22T02:16:24","slug":"die-betekenis-van-elohim-dit-is-nie-wat-jy-dink-dit-is","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-betekenis-van-elohim-dit-is-nie-wat-jy-dink-dit-is\/","title":{"rendered":"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\">Die woord van Yah en die goddelike naam bevat beide die mag wat die heelal in sy bestaan geroep het.<br \/>\n\t\t\tSatan is bewus hiervan en het hy die name versteek onder titels.<\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3><b><br \/>\nDie krag van die Naam<\/b><\/h3>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/foster-burning-bush.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 400px; height: 335px;\">Die mees kragtigste belofte in die Skrif is vasgel\u00ea in die goddelike naam: Yahuwah. Die ewige Self \u2013 Bestaande, wat na Sy naam verwys deur \u0149 werkwoord as om te wees: Ek Is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle s\u00ea: Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en hulle my vra: Hoe is sy naam? \u2014 wat moet ek hulle antwoord?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En God s\u00ea vir Moses: Ek is wat Ek is. Ook s\u00ea Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: Ek is het my na julle gestuur. (Exodus 3 verse 13 en 14)<\/p>\n<p>\u201cEk Is,\u201d is afgelei vanaf die Hebreeuse woord<i>, Hayah<\/i>. \u201cHierdie werkwoord beteken om te bestaan, om te wees; om te word, wat gedoen word, wat sal gebeur, wat voltooi is.\u201d<sup>1<\/sup>Met ander woorde enige werkwoord wat bestaan kan die naam van die Skepper wees: ek, is, was, gewees, wees, bestaan, gewees \u2013 en kan hulle <i>almal<\/i> gelykwaardig toegepas word tot die Almagtige.<\/p>\n<p>Toe Yahuwah die heelal in sy bestaan geroep het, het Hy dit gedoen deur die spreek van Sy eie naam, en asem wat Hy uitgeblaas het, en wat die krag wat dit bevat het, om te doen wat die woord gespreek het.<\/p>\n<p>\u201cLig<i>, hayah<\/i>!\u201d Genesis 1 vers 3, Laat daar lig wees!<\/p>\n<p>\u201cDeur die Woord van Yahuwah die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele le\u00ebr.\u201d ( Psalm 33 vers 6).<\/p>\n<p>Yah se woord bevat die krag om te doen wat dit s\u00ea!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want soos die re\u00ebn en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. (Jesaja 55 verse 10 en 11).<\/p>\n<p>Die Skrif herhaaldelik gelowiges aanspoor om die naam van Yahuwah aan te roep, in sy besonderheid omdat die goddelike naam goddelike krag besit! Wanneer dit ges\u00ea word gesamentlik oor jou behoefte, word die goddelike naam die mees kragtigste belofte in die heelal. Dit \u0149 belofte is wat jy ook al nodig het, die goddelike liefde dit sal voorsien.<\/p>\n<h3><b>Die gebruik (en misbruik) van titels<\/b><\/h3>\n<p>Satan is bewus hiervan. Hy het doelbewus die belofte van die goddelike naam versteek deur dit te begrawe onder algemene name. As voorbeeld, die meeste hedendaagse haal 1 Kronieke 16 vers 8 aan deur te se: \u201d Loof die Here, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend!\u201d Dit is nie wat dit s\u00ea! Jy kan nie deur \u0149 algemene naam aanroep nie. Die oorspronklike Hebreeus in werklikheid s\u00ea: \u201c O, bewys dank aan <i>Yahuwah<\/i>! Roep Sy naam aan &#8230;\u201d<\/p>\n<p>Titels bevat nie die krag wat verbind word tot die goddelike naam. Dit is presies waarom, en alhoewel die oorspronklike Hebreeus herhaaldelik Yahuwah se naam noem, die meeste gelowiges Hom vandag alleenlik ken as \u201cGod\u201d of as \u201cdie Here.\u201d Hulle is onbewus van die geweldige krag, en suiwere mooiheid van die Vader se naam.<\/p>\n<p>Alhoewel titels hulle plek het. Is hulle nuttig wanneer hulle in vergelyking geplaas word oor Yahuwah ( die enigste ware en lewende god) en alle ander valse gode.<sup>2 <\/sup>As voorbeeld, die eerste gebod verklaar: \u201cJy mag geen ander gode voor my aangesig h\u00ea nie.\u201d (Exodus 20 vers 3) Paulus, het ook in teenstelling gewys oor die een ware god, en al die valse gode, en verklaar: \u201cWant al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is \u2014 (soos daar baie gode en baie here is) \u2014 tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Yahushua Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 8 verse 5 en 6).<\/p>\n<p>Hebreeus het ook algemene titels. Die titels wat te voorskyn kom in Hebreeus is el en eloah. Hulle is die gelyke van die Afrikaanse woord, \u201cgod.\u201d In die Skrif naas die verwysing na Yahuwah, word hierdie titels ook gebruik om te verwys na valse gode wat Israel aanbid het gedurende afvalligheid. Die meervoud van el is elohim, en dit is hier waar groot verwarring te voorskyn kom.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/confused.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 500px; height: 467px;\">Deuteronomium 6 vers 4, verklaar dat daar alleenlik een god is, en dat dit Yahuwah is: \u201cHoor, Israel, Yahuwah onse God [elohim] is Yahuwah &#8216;n enige!\u201d<\/p>\n<p>Kan jy die probleem sien? \u201cElohim\u201d is meervoud, maar die teks s\u00ea dat Hy is een is! Dit is nie alleen die enigste gedeelte wat mense deurmekaar maak.<\/p>\n<p>Regdeur die verhaal van die Skepping, verskyn hierdie meervoud herhaaldelik. \u201cIN die begin het elohim [gode] die hemel en die aarde geskape&#8230;.. En elohim [gode] het ges\u00ea: Laat daar lig wees! &#8230;. (Genesis 1 verse 1 en 3)<\/p>\n<p>Hierdie verwarring het daartoe bygedra dat sommige nie \u2013 drie \u2013 eenheidsleer aanhangers, aangeneem het dat die Verlosser goddelik is, en selfbestaande is saam met die Vader. Alhoewel hierdie veronderstelling, verkeerd is . Het deeglike studie van die Skrif bewys dat nie alleenlik was dat die Verlosser volkome mens is, maar dat hy ook nie voorheen bestaan het nie. Daarom, moet daar \u0149 ander manier wees om die o\u00ebnskynlike weersprekende verklarings dat Yahuwah ons elohim [gode] een is.<\/p>\n<p>Hier volg wat die; \u201c<i>Nuwe Strongs Expanded Dictionary of Bible Words<\/i>,\u201c s\u00ea oor \u201celohim\u201d:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gode in die gewone sin; maar waar dit spesifiek gebruik word (in die meervoud vorm)&#8230; van die opperwese God; en wat ook dikwels toegepas word by wyse van respek vir landdroste; soms as &#8216;n superlatief.<\/p>\n<p>Met ander woorde, deur die gebruik van die meervoud vorm van die woord wat toegepas word \u0149 tot \u0149 enkele persoon was \u0149 algemene liter\u00eare gebruik in die antieke Hebreeus. Dit was gebruik wanneer \u0149 skrywer die belangrikheid wil vergroot van die persoon waarna verwys word. Dit is hoe hierdie woord dikwels voorkom in die Skrif. Yahuwah is die Allerhoogste. Hy is Almagtig. Dit was \u0149 poging om Sy belangrikheid, en grootheid te beskrywe wat daartoe bygedra het, dat Bybel skrywers as hulle na Hom verwys, die meervoud gebruik het. Dit het Sy majesteit en alvermo\u00eb aangedui op elke vlak van Sy ewige bestaan.<\/p>\n<p>\u0149 Meervoudige titel nie op \u0149 meervoudige godheid wys, en dit is verseker dat nie \u0149 verwysing na die goddelike Vader\/Seun as duo insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-1-afrikaans.jpg\" style=\"width: 700px; height: 446px;\"><\/p>\n<h3><b>Roep die naam van Yahuwah aan<\/b><\/h3>\n<p>Gelowiges word steeds aangemoedig word om die naam van Yahuwah aan te roep, \u201cWant: Elkeen wat die Naam van Yahuwah aanroep, sal gered word.\u201d (Romeine 10 vers 13). Terwyl titels nuttig is om te wys op begrippe en denke, bevat hulle nie die mag wat die naam van Yah het.<\/p>\n<p>Toe die Verlosser gebore sou word, het Yahuwah \u0149 engel na Josef gestuur in \u0149 droom, en hom beveel om die kind \u0149 bepaalde naam te gee; \u0149 naam wat in homself ingelyf is, en in die goddelike naam.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar &#8216;n engel van die Here in &#8216;n droom aan hom en s\u00ea: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">en sy sal &#8216;n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. (Mattheus 1 verse 20 en 21).<\/p>\n<p>Yahushua beteken letterlik, \u201c Yahuwah se verlossing!\u201d Watter inspirerende naam van hoop om aan die Messias te gee! Ten volle en algehele verlossing is voorsien in die gawe van Yah se eniggebore, seun en volkome mens.<\/p>\n<p>Sy naam is nie \u201c Yahuwah \u2013 plus \u2013 dat \u2013 my \u2013 pogings \u2013 red,\u201d of \u201cYahuwah \u2013 met \u2013 my \u2013 hulp \u2013 red.\u201d Dit is <b><i>Yahuwah se verlossing;<\/i><\/b> \u0149 volkome gawe.<\/p>\n<p>Roep die naam van Yahuwah aan. Verlossing is joune alreeds! Daar is niks om meer gedoen te word. Yahuwah red. Dit is voldoende vir almal.<br \/>\n <\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><font>Om meer te leer oor die heilige naam, die regte en verkeerde gebruike van die titels, en hulle betekenis van \u201celohim,\u201d soek na WLC se komende radioprogram met die titel\u201d \u201cWie (of wat) is Elohim?\u201d <\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p> <\/p>\n<div>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Lexical Aids to the Old Testament, the Key-Word Study Bible.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> As gevolg die vir algemeenheid onder Christene om die titels van die goddelike naam te vervang, WLC nie na enige titel met hoofletters verwys, self wanneer daar na Yahuwah verwys, as \u201cGod en here\u201d is dit eenvoudig net titels; en dat dit nie Sy naam is.<\/div>\n","protected":false},"featured_media":228222,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110729","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die woord van Yah en die goddelike naam bevat beide die mag wat die heelal in sy bestaan geroep het. Satan is bewus hiervan en het hy die name versteek onder titels. Die krag van die Naam Die mees kragtigste belofte in die Skrif is vasgel\u00ea in die goddelike naam: Yahuwah. Die ewige Self \u2013 [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T02:16:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/\",\"name\":\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-02-05T12:04:56+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T02:16:24+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance","og_description":"Die woord van Yah en die goddelike naam bevat beide die mag wat die heelal in sy bestaan geroep het. Satan is bewus hiervan en het hy die name versteek onder titels. Die krag van die Naam Die mees kragtigste belofte in die Skrif is vasgel\u00ea in die goddelike naam: Yahuwah. Die ewige Self \u2013 [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T02:16:24+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/","name":"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-02-05T12:04:56+00:00","dateModified":"2025-08-22T02:16:24+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/the-meaning-of-elohim-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-meaning-of-elohim-its-not-what-you-think\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110729"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228222"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}