{"id":110718,"date":"2019-01-21T03:14:16","date_gmt":"2019-01-21T03:14:16","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-nuwe-lig-openbaar-die-ware-natuur-van-christus100-volkome-mens\/"},"modified":"2025-08-22T02:06:44","modified_gmt":"2025-08-22T02:06:44","slug":"nuwe-lig-openbaar-die-ware-natuur-van-christus100-volkome-mens","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/nuwe-lig-openbaar-die-ware-natuur-van-christus100-volkome-mens\/","title":{"rendered":"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><font>Die dwaalleer van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid word gebruik deur Satan as \u0149 toesmeer van een van die mees opsienbare feite oor verlossing: Yahushua die enige gebore seun van die een ware God, was 100% volkome mens!<i><\/i><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"verwarde man\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/confused-man.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die probleem met hierdie veronderstelling is dat, opeens as dit aanvaar word, kan dit die grondslag vorm vir die skep van omstandighede, en waarvan ander veronderstellings gesien sal word as redelik en self logies. Dit is die omstandighede oor die dwaalleer van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die drie \u2013 eenheid word nie deur die Skrif ondersteun.<sup>1<\/sup> Alhoewel opeens as hierdie dwaalleer omhels word, dit die grondslag vorm vir \u0149 ander veronderstelling: van die voor bestaan van die tweede persoon van die godheid: \u201cGod die Seun.\u201d Die feit is \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid van drie as gelyke voor bestaande entiteite dit noodsaak dat almal van hulle voorheen bestaan het voor Christus se geboorte.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die geloof dat Yahushua deel was van die ewige voor bestaan van die Vader is \u0149 leerstelling wat deeglik geskep is deur Satan self. Dit skep afstand tussen sondaars, en Christus, en in die verstand van diegene wat Hom die nodigste het.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>\u0149 Belaglike \u201cverborgenheid\u201d<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Algemene leerstelling oor die drie &#8211; eenheid onder gelowiges is dat Yahushua was 100% goddelik terwyl hy op dieselfde tyd ook 100% volkome mens was. So \u0149 ontmoontlikheid, natuurlik verwarring veroorsaak. As geestelike leiers gevra word om te verduidelik hoe die Verlosser opdieselfde oomblik mens kon wees maar ook goddelik, word die algehele redevoering verwerp, as \u0149 goddelike \u201cverborgenheid\u201d en te ingewikkeld vir swakke, en sterflike verstand om dit te begryp.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"dronkgeslaan \u2013 hammer \u2013 en moersleutel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/baffled-hammer-and-wrench.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit as belaglik beskou word! Yahuwah se wil is dat almal hierdie wetenskap oor verlossing moet verstaan. Jesaja 1 vers 18 verklaar: \u201cKom nou en laat ons die saak uitmaak, s\u00ea Yahuwah : al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.\u201d<\/p>\n<p>Dit is \u0149 uitnodiging! Wat Yahuwah wil h\u00ea dat ons dit verstaan. Die feit is, dit Sy begeerte is vir die menslike ras om dit te verstaan, en wat die plan ge\u00efnspireer het om gered te word: Adam se val sal bevryding verkry deur die tweede Adam (Yahushua). Nie deur \u0149 soort goddelike\/menslike hibriede; maar as \u0149 ware mens.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Alleenlik deur volkome mens te wees kon Yahushua in sy eie lewe die krag van die goddelike mag demonstreer, en die krag van die goddelike liefde.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die Getuienis van Yah<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"hofsaal\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/courtroom.jpg\" style=\"float: left; width: 500px; height: 376px; margin-left: 15px; margin-right: 15px;\">In die sisteme van die howe, gee \u0149 getuie sy getuienis. Paulus verwys na dit in sy eerste sendbrief aan Timothe\u00fcs. Neem kennis hoe Paulus in hierdie gedeelte na Yahuwah verwys as die fundamentele Verlosser, wat getuig dat \u201cdie man\u201d Yahushua, al die vereistes vervul het wat nodig is om te voldoen vir ons redding.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, wat wil h\u00ea dat alle mense gered word, en tot kennis van die waarheid kom. Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat Homself gegee het as \u2019n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd, (1 Timothe\u00fcs 2 verse 3 tot 6)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die enigste gebore seun van Yah moes volkome mens wees as hy die mensdom wou red, waar Adam gefaal het. Hy moes volkome mens wees vir Yahuwah om te getuig dat sy offerande voldoende sal wees. Alleenlik as die seun van Yah volkome mens was, kon hy die goddelike genade demonstreer wat voldoende was vir selfs die laagste en mees bedorwe van mense.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die waarheid is, terwyl die Ou Testament baie gedeeltes van profesie\u00eb bevat van \u0149 komende Messias, nie een enkele in teks in verband gelees word, wat daarop aanspraak maak dat die Messias in enige manier goddelik is.<sup>2 <\/sup>Desondanks, dat daar nie \u0149 enkele verwysing gedoen is van gedeeltes in die Ou testament oor voor bestaande Christus. Het sulke aansprake later te voorskyn gekom vanaf teenstrydige vertolkings van die Bybel.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Profesie word vervul deur die man Yahushua<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"saaier\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sower.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 500px; height: 375px;\">Een van die eerste profesie\u00eb oor \u0149 Messias was die belofte wat aan Abram gegee is. \u201cEn in jou nageslag sal al die nasies van die aarde gese\u00ebn word, omdat jy na my stem geluister het.\u201d (Genesis 22 vers 18) Paulus bevestig hierdie profesie dat dit verwys na Yahushua: \u201cNou is aan Abraham die beloftes toeges\u00ea en aan sy saad. Hy s\u00ea nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus.\u201d (Galasi\u00ebrs 3 vers 18)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua dit ook duidelik gestel het dat die belofte aan Abraham verwys het na hom. Hy het aan die Jode vertel: \u201cAbraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het dit gesien en het hom verbly.\u201d (Johannes 8 vers 56)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua self het nooit aanspraak gemaak oor goddelikheid. Die feit is dat hy die metode verkies het om na homself te verwys as die seun van die mens,\u201d \u0149 Hebre\u00ebr wat gelyk is aan die hedendaagse \u201cmens.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is Yahushua se volle suiwere mensheid wat hom vir die stryd bemoedig het, en die krag wat Yah se genade openbaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">TERWYL ons dan \u2019n groot Ho\u00ebpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. Want ons het nie \u2019n ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.<\/p>\n<p>Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. (Hebre\u00ebrs 4 verse 14 tot 16)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Seun van die mens<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"arm\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/arm-fingers-hand.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 500px; height: 334px;\">Die goddelike wysheid van Yahuwah het voorsien dat alleenlik \u0149 mens, wat volkome oorgegee het aan Sy wil, die menslike ras kon red van Adam se sonde. Yahushua is die enige gebore seun van Yah, maar is hy ook volkome mens. Hy is nie \u0149 soort van hemelliggaam, wat ver verwyder is van die menslike werklikheid. Eerder is dit dat hy ons worstelinge verstaan, omdat hy ook volkome mens is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Satan se leuens oor die ware natuur van Christus het hierdie baie mooi waarheid begrawe, maar nou is hierdie waarheid herstel, en elke seun en dogter van Adam kan aangemoedig word, om net soos Yahushua, die seun van die mens oorwin het, so kan ons dit ook doen.<\/p>\n<p>volkome lewe, wat gelewe is in volle oorgawe na die wil van Yah, is terwille vir die nederige gelowige, deur geloof. Ons kan nou voor die Vader asof nooit gesondig het. Hierdie ooreenkoms van genade het begin met \u0149 verandering van genade. As gevolg van ons gevalle natuur, mag ons nie bewus wees van elke sonde deur onkunde, maar die veranderde hart sal nie aanhou om wetend te sondig. Yahushua se geregtigheid is vir ons onthalwe, en kan ons voor die Vader staan of ons nooit gesondig het.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cWAT sal ons dan van hierdie dinge s\u00ea? As God v\u00edr ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?\u201d (Romeine 8 verse 31 en 32)<\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><font>Vir meer inligting oor die mens wees van Christus, gaan na die WLC Radio episode getiteld,<br \/>\n\t\t\t\u201cShocking new light about the incarnation!\u201d<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"man met lantern\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-with-lantern.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<div>\n<hr>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>1.<\/sup>Een Johannes 5 verse 7 tot 8 word algemeen gebruik as leerstelling oor die drie \u2013 eenheid. Alhoewel, hierdie gedeelte nie voorkom in enige van die oorspronklike manuskripte. Die feit is dit kom nie voor in enige Griekse manuskripte tot en met die elfde eeu.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>2.<\/sup>Die profesie van <a href=\"https:\/\/www.bible.com\/bible\/5\/ISA.9.AFR53\" target=\"_blank\">Jesaja 9 vers 6<\/a>, blyk om te vewrwys na die beloofde Messias as die \u201cMagtige God,\u201d maar as gevolg \u0149 verkeerde verstaan van die wye gebruik van die woord \u201cEl\u201d in Hebreeus<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":228160,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110718","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die dwaalleer van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid word gebruik deur Satan as \u0149 toesmeer van een van die mees opsienbare feite oor verlossing: Yahushua die enige gebore seun van die een ware God, was 100% volkome mens! Die probleem met hierdie veronderstelling is dat, opeens as dit aanvaar word, kan dit die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T02:06:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/\",\"name\":\"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-01-21T03:14:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T02:06:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance","og_description":"Die dwaalleer van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid word gebruik deur Satan as \u0149 toesmeer van een van die mees opsienbare feite oor verlossing: Yahushua die enige gebore seun van die een ware God, was 100% volkome mens! Die probleem met hierdie veronderstelling is dat, opeens as dit aanvaar word, kan dit die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T02:06:44+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/","name":"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-01-21T03:14:16+00:00","dateModified":"2025-08-22T02:06:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/New-light-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/new-light-reveals-the-true-nature-of-christ-100-fully-human\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110718"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228160"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}