{"id":110708,"date":"2019-01-20T07:23:09","date_gmt":"2019-01-20T07:23:09","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-vooraf-geinkarneerde-christus-bybelse-waarheid-of-antieke-dwaalleer\/"},"modified":"2025-08-22T01:58:34","modified_gmt":"2025-08-22T01:58:34","slug":"die-vooraf-geinkarneerde-christus-bybelse-waarheid-of-antieke-dwaalleer","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-vooraf-geinkarneerde-christus-bybelse-waarheid-of-antieke-dwaalleer\/","title":{"rendered":"Die vooraf ge\u00efnkarneerde  Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><font><i><\/i>Die leerstelling van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid is afkomstig van die heidendom, en is dit nie vanuit die Skrif. Die aanvaarding van hierdie dwaalleer wat geskep is uit \u0149 moeilike omgewing waarvan die geloof in die vooraf bestaan van die Verlosser \u0149 \u201cnatuurlike gevolgtrekking\u201d was. <i><\/i><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"drie \u2013 eenheid\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rXSDmofQ-trinity-1.jpg\" style=\"margin: 10px; float: left; width: 208px; height: 271px;\">Die vroe\u00eb Christene, soos die Jode voor hulle, was die geloof in een \u2013 god in die suiwerste vorm van die woord. Hulle het geglo in \u0149 enkel, ewige self bestaande Skepper \u2013 god. Die natuur van hierdie magtige godheid was verduidelik deur Moses in Deuteronomium: \u201cHoor, Israel, Yahuwah onse Yah is \u2019n enige Here.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Nie een van die Nuwe Testamentiese skrywers, en nie een van die apostels, en nie een van die vroe\u00eb Christene het geglo in \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid, wat bestaan het uit; \u201cGod die Vader,\u201d met die gelyke voorbestaan van \u201cGod die Seun,\u201d en in die onbeliggaamlike derde persoon van die godheid naamlik: \u201cdie Heilige Gees.\u201d<\/p>\n<p>Dit was alleenlik later, en soos die Christendom bedorwe geraak het met die samesmelting met die heidendom, dat hierdie gedagte algemeen aanvaar is, van \u0149 drie ewige entiteit wat voorbestaan het, en wat werksaam is as \u0149 eenheid, en as \u0149 \u201ceen Godheid.\u201d Dit was die veranderde verskuiwing van denke, maar vandag; is die leerstelling van die drie \u2013 eenheid gesien as die hoeksteun van die Christelike geloof. Die aanvaarding van hierdie heidense geloofsbelydenis \u0149 algehele nuwe teologiese omgewing geskep het \u2013 een wat onvoorsiende golwe veroorsaak het.<\/p>\n<h3><strong>Verkeerde veronderstellings.<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Christene vandag die Messias sien as \u201cGod wat in die menslikevlees ge\u00efnkarneer is.\u201d Die feit is dat hierdie alom gewilde <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/kersfees-oorsprong-geskiedenis-en-tradisies-article.html\">Kerslied<\/a>, \u201c Hoor die blye engellied!\u201d hierdie woorde bevat in die tweede vers:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Christus daar omhoog vereer \u2013<br \/>\nChristus, ewige God en Heer \u2013<br \/>\nIs deur godd\u2019lik\u2019 raadsbesluit<br \/>\nUit\u0149 reine skoot gespruit.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Wat hierdie selfde Christene nie besef, is dit dat die gedagte van \u0149 vooraf bestaande Christus nie gevind kan word in die Skrif. Verseker is daar Bybel verse wat dikwels aangehaal word ter ondersteuning van hierdie leerstelling, maar deur die deeglike bestudering van die Skrifte wys dit op \u0149 verkeerde gebruik van hierdie gedeeltes.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Gnostiese Evangelie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Articles_Gnosticism-1.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 200px; height: 309px;\">\u0149 Antieke dwaalleer wat genoem word Gnostisisme is verantwoordelik vir die l\u00ea van die grondbeginsels wat sy oorsprong het van die geloof in \u0149 voorbestaande Christus. Met ander woorde, en is dit of die leiers in die Kerk verder en verder afgedwaal het van die apostoliese Christendom, en verkeerdheid begin sneeubal het, en waardeur \u0149 sneeustorting ontstaan het van die geloof in die voorbestaande \u201cGod die Seun.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align:justify\"><span calibri=\"\" style=\"font-size:11.0pt;line-height:\n107%;font-family:\">Gnostisisme<\/span> glo dat Yahuwah ten volle losgemaak was vanaf die Skepping. Die feit is dat hulle nie glo dat Hy die Skepper is van alles. Gnostisisme sien hierdie saak as boosheid. Gevolglik, is die heelal, en die natuur opsigself ook boosheid. Dit ooglopend is dat Yahuwah heilig is, en nie die bose heelal kon geskape het. Dus glo, Gnostisisme dat die heelal geskape is deur \u0149 ondergeskikte godheid, en wat genoem word \u0149 \u201cdemiurg.\u201d Hierdie demiurg, glo hulle dat hy boos was.<\/div>\n<p class=\"indenttext\">Soos die geslepe invloed van die leerstelling van Gnostisisme die Kerk infiltreer het, het vroe\u00eb Kerkleiers, en leermeesters begin om die gedagte; van Christus om \u0149 Verlosser te wees, dit nodig was vir hom om verhewe te wees bo die skepping, en as \u0149 ongeskape wese, en deel van die ewige godheid. Hulle redevoering was dat die skepping nie verlos kan word deur \u0149 skepsel, maar alleenlik deur God self.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Om te transendeer, beteken dit \u201com groter te wees &#8230;. en te bestaan verhewe en onafhanklik van die ( materi\u00eble ervaringe van die heelal.\u201d<sup>2<\/sup><\/p>\n<h3><strong>Verkeerde Gevolgtrekkings.<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">As \u201cgod die Vader\u201d getransendeer is, afsonderlik, en bo die materi\u00eble w\u00eareld, dit as redevoering vasstaan dat \u201cGod die Seun\u201d ook so sal wees. Hierdie gevolgtrekking, gegrond is op \u0149 verkeerde teologie, en onveranderlik daartoe bydrae dat vir Yahushua om werklik die Messias te wees, hy die skepping moes \u201ctransendeer\u201d, omdat die skepping opsigself nie verlos kan word deur \u0149 eenvoudige skepsel. Hierdie Gnostiese foute nie deur die Skrif ondersteun word. Alhoewel, hulle die grondslag is waarvan die verkeerde gevolgtrekking afgelei is dat Yahushua was \u201cGod wat ge\u00efnkarneer was in die menslike vlees.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Hierdie dwaalleer het geheimsinnigheid ingedra in die boodskap van die evangelie. Die mooiheid en die krag van die evangelie was opgesom deur Yahushua toe Hy aan Nikodemus vertel het\u201d \u201cWant so lief het Yah die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.\u201d (Johannes 3 vers 16)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Satan self was agter hierdie ontwikkeling van verkeerdheid. Die geloof in \u0149 voorafbestaande \u201cGod die Seun,\u201d verminder die volle krag van die evangeliese se boodskap, deur die verskuiwing van die fokus van die Verlosser se glorieryke opstanding, na sy veronderstelde voorbestaan.<\/p>\n<h3><strong>Die Opstanding: Bewys van Verlossing.<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"le\u00eb graf\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/2pbLlJot-garden-tomb-2-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 436px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die opstanding van Yahushua is die sentrale tema van die evangelie. Dit is die grootste bevestiging dat Hy die ware Messias is, Die letterlike opstanding van Yahushua is \u0149 historiese feit waarop die Christen kerk gegrondves is, omdat dit die bewys is dat Hy \u0149 <i>sondelose lewe<\/i> gelei het! Deur \u0149 sondelose lewe te geleef het, en oorwin het waar die eerste Adam in misluk het, was Yahuwah in staat om hierdie geregtigheid te gee aan almal wat glo deur geloof in hierdie offerhande vir hulle onthalwe.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die opstanding van Christus is ons versekering dat sy opofferende, en dood aanvaar is in ons plek. Want sonder \u0149 sondelose lewe, sou Hy nie opgewek kon word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">As ons saam verenig was in die gelykenis van Sy dood, verseker sal ons ook in die gelykenis van Sy opstanding wees, wetende dat ons ou mens saam met Hom gekruisig was, die liggaam van sonde is mee weggedoen dat ons nie meer langer slawe sal wees van sonde. As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir Yah. So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir Yah in Christus Yahushua, onse Here. (Romeine 6 verse 5 tot 11)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua, is die enigste eniggeborene seun van Yah, was gebore is as volkome mens. Ver weg van \u201cgetransendeer,\u201d en afsonderlik van die Skepping, is die Verlosser verewig deel van die menslike ras. Hy ons verlos van Adam se val, nadat Hy \u0149 sondelose lewe gely het, en het herrys het om weer te lewe. Deur geloof is, Sy oorwinnings is vir ons gegee. Dit is die mooiheid en krag van die evangeliese boodskap, wat Satan probeer het om te versteek met die Gnostiese leerstelling van \u0149 voorafbestaande Christus.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Hemele herstel nou hierdie ou waarheid aan die w\u00eareld. Begin om dit te bestudeer! Elke herstelde waarheid bewaar die siel van Satan se eindtyd misleidings.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"bybel studie\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/3ywK73vk-bible-study-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 609px;\"><\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><font><i><\/i>Om meer te weet, besoek <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/\">WorldsLastChance.com<\/a>. Ons sal \u0149 aantal artikels publiseer wat elke besonderheid oor hierdie goddelike waarheid behandel. U kan ook luister na \u0149 bespreking oor hierdie onderwerp op die WLC Radio toep. Soek vir die program met die titel: \u201cShocking new light about the incarnation!\u201d<i><\/i><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p> <\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><span style=\"vertical-align:baseline\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><span style=\"vertical-align:baseline\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><span style=\"vertical-align:baseline\"> <\/span><\/p>\n<div>\n<hr align=\"left\" size=\"1\" width=\"33%\">\n<div id=\"edn1\">\n<p class=\"MsoEndnoteText\"><sup>1<\/sup> \u201cJesus Christ: Incarnated? Or Created?\u201d<\/p>\n<\/div>\n<div id=\"edn2\">\n<p class=\"MsoEndnoteText\"><sup>2<\/sup> <i>The American Heritage Dictionary of the English Language, <\/i>4<sup>th<\/sup> ed.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":228111,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110708","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die leerstelling van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid is afkomstig van die heidendom, en is dit nie vanuit die Skrif. Die aanvaarding van hierdie dwaalleer wat geskep is uit \u0149 moeilike omgewing waarvan die geloof in die vooraf bestaan van die Verlosser \u0149 \u201cnatuurlike gevolgtrekking\u201d was. Die vroe\u00eb Christene, soos die Jode voor [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T01:58:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/\",\"name\":\"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-01-20T07:23:09+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T01:58:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance","og_description":"Die leerstelling van \u0149 drie \u2013 in \u2013 een godheid is afkomstig van die heidendom, en is dit nie vanuit die Skrif. Die aanvaarding van hierdie dwaalleer wat geskep is uit \u0149 moeilike omgewing waarvan die geloof in die vooraf bestaan van die Verlosser \u0149 \u201cnatuurlike gevolgtrekking\u201d was. Die vroe\u00eb Christene, soos die Jode voor [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T01:58:34+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/","name":"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-01-20T07:23:09+00:00","dateModified":"2025-08-22T01:58:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/preincarnate-christ-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pre-incarnate-christ-biblical-truth-or-ancient-heresy\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die vooraf ge\u00efnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110708","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110708"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228111"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110708"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}