{"id":110698,"date":"2019-01-20T06:31:53","date_gmt":"2019-01-20T06:31:53","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-skokkende-nuwe-bewyse-onthul-die-ware-natuur-van-christus-dit-is-nie-wat-jy-dink\/"},"modified":"2025-10-13T06:22:15","modified_gmt":"2025-10-13T06:22:15","slug":"skokkende-nuwe-bewyse-onthul-die-ware-natuur-van-christus-dit-is-nie-wat-jy-dink","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/skokkende-nuwe-bewyse-onthul-die-ware-natuur-van-christus-dit-is-nie-wat-jy-dink\/","title":{"rendered":"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus!  (Dit is nie wat jy dink!)"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" alt=\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus!  (Dit is nie wat jy dink!) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fUo502ql-perplexed-man-1.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 450px; height: 309px;\">Watter van hierdie verklarings is vals?<\/p>\n<p><em><strong>1. Die geheime wegraping vind plaas voor die groot verdrukking&#8230;.<\/strong><\/em><\/p>\n<p><em><strong>2. Ongebore babas gaan na die vaevuur &#8230;.<\/strong><\/em><\/p>\n<p><em><strong>3. Die Seun het gelyktydig bestaan vanaf die ewigheid saam met die Vader &#8230;.<\/strong><\/em><\/p>\n<p style=\"margin-bottom:.0001pt\"><b><\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Wat sal jy daarvan dink as ek aan jou vertel dat dit vals is? Onderhorig aan jou godsdienstige agtergrond, sou jy nooit geglo het in die gedagte van  \u0149 wegraping voor die grootverdrukking, of die gedagte van \u0149 vaevuur. Maar die gedagte dat die \u201cSeun van God,\u201d nie van ewigheid bestaan het saam met die Vader, mag dit klink na kettery. <\/p>\n<p>Laat ons na die bewyse kyk &#8230;.<br \/>\n <\/p>\n<h3><b>Die Drie in  een godheid? Of een God alleenlik?<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Die leerstelling van \u0149 drie in een godheid word vir eeue gesien as die grondbeginsels van die Christendom. Kevin De Young, in sy artikel met die titel: \u201c Die leerstelling oor die Drie \u2013eenheid: No Christianity Without It,\u201d vermeld oor hierdie wydverspreide geloof; <\/p>\n<p class=\"indenttext\">As enige leerstelling die Christendom Christelik maak, dan is dit verseker die leerstelling oor die Drie \u2013 eenheid. Die drie groot ekumeniese geloofsbelydenisse \u2013 die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea, en die Geloofsbelydenis van Athanasius is almal gesentreer oor ons drie \u2013 in een God, en onderstreep dit die noodsaaklike belangrikheid van die teologie van die Drie \u2013 eenheid.  <\/p>\n<p>Alhoewel die werklikheid is, dat die drie in een godheid \u0149 geloof is wat afkomstig is uit die antieke \u2013 heidendom. Bybel geleerdes van alle gelowe is bewus daarvan, en erken hulle dat hierdie leerstelling nie uitdruklik [sic] gevind kan word in die vroegste Christen skrywes. Die enigste gedeelte van die Nuwe Testament wat hierdie leerstelling verklaar is (1 Johannes 5 verse 7 tot 8), en was dit  oorspronklik nie deel van die teks gedeelte, maar is dit bygevoeg deur leerstellige uitgeslape skrywers op \u0149 latere datum, (en kan dit nie gevind word in enige Griekse manuskripte tot en met die 11de eeu.\u201d) <\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus!  (Dit is nie wat jy dink!) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/trinity-symbology-1.jpg\" style=\"width: 512px; height: 149px;\"><\/p>\n<p>\u0149 Christendom wat gegrondves is op die geloof van die drie \u2013 eenheid, is \u0149 Christendom wat verenig het met die heidendom. Soos hierdie bedorwe Christendom versprei het, so het ook die kettery versprei. Vandag,  glo  die grootste meerderheid dat hierdie duiwelse leerstelling Bybels is, en terwyl \u0149 handjievol van groepe wat standvastig is bly in die leer van die nie \u2013 drie eenheid.<\/p>\n<p>In teenstelling, verklaar die Skrif dat daar net een ware God is :  Yahuwah, Elohim. Deuteronomium 6 open met die vermaning: \u201cDIT is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die Yahuwah julle Eloah [god] beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem.\u201d Die heel eerste ding wat hulle moes onthou, is die feit dat daar net een ware god is, en dat daardie god Yahuwah is. \u201cHoor, Israel, Yahuwah onse Eloah is \u2019n enige Yahuwah. Daarom moet jy Yahuwah jou Eloah liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.\u201d (Deuteronomium 6 verse 4 tot 5)<\/p>\n<h3><strong>Die Oorblyfsel van Heidendom.<\/strong><\/h3>\n<p>Selfs gelowiges wat nie meer langer in die Drie \u2013 eenheid glo word steeds be\u00efnvloed deur hierdie dwaling.  Die geloof in die gelyktydige  bestaan van Christus is \u0149 geloof wat oorgedra is van die geloof van \u0149 ewige gelyktydige bestaan van \u201cGod die Vader, God die Seun, en God die Heilige Gees.\u201d Wat nie Bybels is.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus!  (Dit is nie wat jy dink!) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pagan-trinities-1.png\" style=\"width: 700px; height: 532px;\"><\/p>\n<p>Die Skrif openbaar dat dit alleenlik Yahuwah, die Vader, is wat van die ewigheid bestaan het. Paulus het hierdie feit begryp. In \u0149 brief aan Timothe\u00fcs, beskrywe hy Yahuwah as die een; \u201cWat alleen onsterflikheid besit en \u2019n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag.\u201d (1 Timothe\u00fcs 6 vers 16)<\/p>\n<p>Yahushua se bestaan het presies geskied soos Gabriel aan Maria verduidelik dit sou wees: \u201c Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.\u201d (Lukas 1 vers 35)<\/p>\n<p>Yahushua het nie voor daardie tyd bestaan tot op daardie oomblik van tyd, en was hy nie goddelik. Hy was 100% volledig mens. Wanneer die bril van die heidense drie \u2013eenheid verwyder word, kan hierdie feit duidelik gesien word regdeur die Nuwe Testament. Die feit is , die Verlosser se gewilde verwysing na homself as die, (seun van die mens.\u201d Regdeur die evangelies, word Yahushua aangehaal deur die gebruik van die woord \u201cseun,\u201d vir 67 keer. Tydens hierdie aanhalings, word daar 44 keer die frase gebruik, \u201cseun van die mens,\u201d terwyl hy na homself verwys.<\/p>\n<p>\u201cSeun van die mens,\u201d was \u0149 algemene uitdrukking in Aramees wat eenvoudig mens beteken. Andermaal, was dit die verkieslike manier waarna Yahushua na homself verwys het.<\/p>\n<p>Dit beteken nie dat hy geskape was. Hy was nie.  Alhoewel,  hy gegenereer was. Die dertien keer wat die woord \u201cgegenereer\u201d gebruik is in die Nuwe Testament, was dit agt keer wat direk verwys na Yahushua as die enige geborene van Yah.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus!  (Dit is nie wat jy dink!) image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/DTofgmN7-empty-manger-2-1.png\" style=\"width: 450px; height: 369px;\"><\/p>\n<h3><strong>Seun van die Mens<\/strong><\/h3>\n<p>As die enige geborene van Yah, was Yahushua gebore as \u0149 volmaakte mens met geen oorerflike neigings tot boosheid. Hy was nie gebore \u201cin sonde.\u201d Dit was nie die doel van sy geboorte. As die tweede Adam, was hy gebore vir verlossing waar die eerste Adam misluk het: as \u0149 mens.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarom, net soos die sonde deur een man die w\u00eareld binnegedring het , en die dood as gevolg van sonde, en daardeur die dood wat deurgedring het, omdat almal gesondig het \u2013 ( Nogtans was daar sonde in die w\u00eareld, maar was sonde nie toegereken wanneer daar geen wet was nie. Desondanks dat die dood geheers het vanaf Adam tot Moses, en selfs ook oor diegene wat nie gesondig het volgens die gelykheid van die oortreding deur Adam, wat \u0149 tipe van voorbeeld van Hom is wat sou kom. Daarom is die vrye geskenk nie soos die oortreding. Ondanks deur die oortreding van een mens het baie gesterf, baie groot is die genade van Yahuwah, deur die geskenk van genade van Een Mens, Yahushua die Messias, en dit  in oorvloed aan baie. Die geskenk is nie dieselfde wat verkry is deur een wat gesondig het. Ondank die oordeel wat verkry is deur een wat die oorsaak was vir verdoemenis, het die vrye geskenk gekom deur baie oortredinge, en die volg van geregtigheid. Desondanks die oortreding van een mens, het die  dood regeer deur een, en baie meer is daar aan diegene die geskenk van genade, en geregtigheid in oorvloed ontvang, en sal hulle regeer deur die Een, Yahushua die Messias.)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarom dan, net soos dit deur een misdaad vir alle mense tot veroordeling gekom het, so ook is dit deur een daad van geregtigheid vir alle mense tot regverdigmaking van die lewe. Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die \u00c9\u00e9n baie tot regverdiges gestel word. (Romeine 5 verse 12 tot 19<\/p>\n<p>Deur \u0149 heilige en sondelose lewe te geleef het, was dit deur Yahuwah geregverdig om Yahushua uit die dood te laat herrys.<\/p>\n<p>Almal wat waarlik lief is vir Yahuwah, sal hulle wil onderwerp aan Sy wil, en daarna strewe om hulle lewe in te rig tot Sy geopenbaarde wil. Selfs as hulle sonde in onkunde doen, sal hulle nooit kies om gewillig aan te hou in onwetende sondes. Die Gees van Yah, sal deur geloof in die hart woon, en sal dit die gelowige in staat stel om bekende sondes te oorwin. Almal wat vertrou in die meriete van Yah, die Verlosser se geregtigheid die toegerekende sondes sal bedek wat onwetend gepleeg is.<\/p>\n<p>While the wages of sin certainly is death, the gift of Yahuwah is eternal life through Yahushua. (See Romans 6:23.) In other words, because Yahushua succeeded where the first Adam fell, Yahuwah can now declare righteous all those who believe in Yahushua\u2019s sacrifice.<\/p>\n<p>Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van Yah is die ewige lewe in , Yahushua die Messias. (Lees Romeine 6 vers 23)  Met ander woorde, omdat Yahushua slaag waar die eerste Adam gefaal het, kan Yahuwah nou <i>geregtigheid verklaar<\/i> aan almal van diegene wat glo in die offerhande van Yahushua.<\/p>\n<h3><strong>Wees soos \u0149 bewoner van Berea!<\/strong><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"bible\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible.jpg\" style=\"margin: 10px; float: left; width: 500px; height: 375px;\">As dit jou eerste keer is waar jy so \u0149 begrip te\u00ebkom, hou asseblief aan om dit te bestudeer. Wees soos \u0149 bewoner van Berea! Lukas verklaar: \u201cEn hierdie mense was edelmoediger as di\u00e9 in Tessalonika; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.\u201d Hulle het nie die apostels se woorde vir alles aanvaar. Eerder, het hulle dit wat deur die apostels gespreek was met die Skrif vergelyk. Dit is wat ons ook doe.<\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#b3c3eb\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse; border:undefined\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><font><i><\/i>Alle nuwe lig met die eerste oog opslag \u201cverkeerd\u201d mag voel. Gevoel moet nooit aan dikteer wat ons moet glo. Toekomstige artikels sal hierdie onderwerp meer in diepte bespreewk. As jy meer inligting benodig, besoek asseblief <a href=\"http:\/\/www.worldslastchance.com\/\">www.WorldsLastChance.com<\/a> en kliek op die WLC toep. Soek vir die episode: \u201cShocking new light about the incarnation<i>.\u201d<\/i><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n","protected":false},"featured_media":228057,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110698","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Watter van hierdie verklarings is vals? 1. Die geheime wegraping vind plaas voor die groot verdrukking&#8230;. 2. Ongebore babas gaan na die vaevuur &#8230;. 3. Die Seun het gelyktydig bestaan vanaf die ewigheid saam met die Vader &#8230;. Wat sal jy daarvan dink as ek aan jou vertel dat dit vals is? Onderhorig aan jou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-10-13T06:22:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"318\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/\",\"name\":\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2019-01-20T06:31:53+00:00\",\"dateModified\":\"2025-10-13T06:22:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg\",\"width\":500,\"height\":318},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance","og_description":"Watter van hierdie verklarings is vals? 1. Die geheime wegraping vind plaas voor die groot verdrukking&#8230;. 2. Ongebore babas gaan na die vaevuur &#8230;. 3. Die Seun het gelyktydig bestaan vanaf die ewigheid saam met die Vader &#8230;. Wat sal jy daarvan dink as ek aan jou vertel dat dit vals is? Onderhorig aan jou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-10-13T06:22:15+00:00","og_image":[{"width":500,"height":318,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/","name":"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","datePublished":"2019-01-20T06:31:53+00:00","dateModified":"2025-10-13T06:22:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-Christ-afrikaans.jpg","width":500,"height":318},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/shocking-new-evidence-reveals-the-true-nature-of-christ-and-its-not-what-you-think\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110698","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110698"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/228057"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110698"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}