{"id":110687,"date":"2018-10-11T04:29:54","date_gmt":"2018-10-11T04:29:54","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahuwah-is-die-beste-vriend-wat-jy-ooit-sal-he-dit-is-waarom\/"},"modified":"2025-08-22T01:41:05","modified_gmt":"2025-08-22T01:41:05","slug":"yahuwah-is-die-beste-vriend-wat-jy-ooit-sal-he-dit-is-waarom","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahuwah-is-die-beste-vriend-wat-jy-ooit-sal-he-dit-is-waarom\/","title":{"rendered":"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea.  Dit is waarom&#8230;."},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" height=\"44\" style=\"border-collapse: collapse;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: justify;\"><font size=\"2\">Die verklarings van die Skrif wat die karakter en eienskappe van Yahuwah beskrywe \u0149 werklikheid word wanneer ons bewus word wat hulle beteken. Leer oor hierdie woorde duidelik gemaak word, en ontdek die beloftes waar jy dit nog nooit tevore gesien het!<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Neem \u0149 oomblik om oor jou beste vriend te dink. Wat maak jou \u0149 beste vriend? Omdat jy gesamentlike belangstellings deel? Is sy vriendelik? Is hy lojaal? Is dit vir julle \u0149 plesier om saam te wees?<\/p>\n<div style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"beste vriende\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/best-friends-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 140px;\"><\/div>\n<p style=\"text-align:justify\">Na Yahuwah word daar somtyds verwys as \u201cDie beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea,\u201d maar weinig neem tyd om te ondersoek, wat presies is die persoonlikheid en eienskappe wat die hemelse Vader \u0149 goeie vriend maak.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Skrif voorsien aan \u0149 aantal van mooi persoonlike eienskappe. Deur die beskrywings van elke van die eienskappe wat voorsien word te verstaan, dit voorsien aan \u0149 asemrowende blik oor die mooiheid en oor wat die besondersheid is van die goddelike hart en natuur.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit was dit; toe Moses verlang het om te sien toe hy ges\u00ea het: \u201cLaat my tog u heerlikheid sien.\u201d (Exodus 33 vers 18)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn toe Yahuwah by hom verbygaan, het Hy geroep: Yahuwah, Yahuwah, barmhartige en genadige Adonai, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe&#8230;\u201d (Exodus 34 verse 6 en 7)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is genade<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" cellpadding=\"10\" height=\"174\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"366\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:justify; padding:7px\"><span style=\"font-size:16px;\"><span style=\"color:#2980b9;\"><strong><span style=\"font-family:Georgia,serif;\">\u201cMaar die goedertierenheid van Yahuwah is van ewigheid tot ewigheid.\u201d<\/p>\n<p>\t\t\t(Psalm 103 vers 17)<\/span><\/strong><\/span><\/span><span style=\"color:#999999;\"><strong><span style=\"font-size:14px;\"><span style=\"font-family:Georgia,serif;\"> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea.  Dit is waarom&amp;#8230;. image\" height=\"50\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/x49RIYUN-quotation-marks-right-6.png\" style=\"margin: 5px; float: right;\" width=\"63\"><\/span><\/span><\/strong><span style=\"font-weight:bold\"><\/span><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">Goedertierenheid is : \u201c Daardie liefdadigheid, saggeaardheid, en tederheid wat die hart wat die \u0149 mens tot instemming bring om die beserings te oorsien wat toegedien is, of om \u0149 oortreder te behandel beter as wat hy verdien, die geneigdheid om geregtigheid te versag, en om \u0149 beseerde persoon oor te haal om sy oortreders te vergewe, en om af te sien van straf, of om minder te straf as wat die wet van geregtigheid regverdig.\u201d<sup>1<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is hoe die Vader ander behandel. Hy het \u0149 ingesteldheid van saggeaardheid. Wanneer onreg gepleeg is of beledig word, Sy eerste reaksie is om die oortreding te oorsien, en word die een wat oortree teen Hom, behandel beter as wat hy verdien<b>.<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cMaar die goedertierenheid van Yahuwah is van ewigheid tot ewigheid.\u201d (Psalm 103 vers 17)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is goedertieren<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Om goedertieren te wees is om saggeaard te wees, vriendelik. Yahuwah is vriendelik! Hy is warm van hart, en stel belang in ander, en is maklik om mee klaar te kom. Goedertierenheid kan ook verduidelik word as \u201cgoedhartigheid.\u201d Iemand wat goedhartig is, het \u0149 opregte begeerte om goed te doen aan ander. Goedertierenheid is volkome deelagtig van Yahuwah se persoonlikheid. \u201cYahuwah is goedertieren.\u201d (1 Petrus 2 vers 3)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is lankmoedig<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is verseker baie goeie nuus vir sondaars! Deur lankmoedig te wees beteken om te verdra; \u201cbeserings of teisterings oor \u0149 lang tydperk, en wat nie maklik ontlok is nie.\u201d Dit is om geduldig te wees! Ons almal maak foute. Alhoewel, goeie vriende gou is om te vergewe, en as ons dit doen is Yahuwah ons getrouste vriend . \u201cYahuwah vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie h\u00ea dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.\u201d (2 Petrus 3 vers 9)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is goed<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua het aan die ryk jongman gevra: \u201cWaarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik Yah.\u201d (Mattheus 19 vers 17). Regdeur die Skrif word ons vertel dat Yahuwah \u201cgoedertieren is.\u201d maar die werklike betekenis van \u201cgoedertierenheid is baie dieper en ryker as wat die meeste mense besef.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Goedheid word beskrywe as: \u201cdit wat bydrae om die pyn te verminder of te verwyder, of om die vreugde of voorspoed te vermeerder [dit is] die teenoorgestelde van boosheid of ellende.\u201d Yahuwah werk hard om pyn te verminder of te verwyder. Hy werksaam is om te soek vir die vermeerdering van geluk en voorspoed vir almal. Wat \u0149 eienskap om te besit as vriend!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"vrywilligers\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/volunteer-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 447px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah het medelye<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Psalm 103 vers 13 verklaar: \u201cSoos \u2019n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm Yahuwah Hom oor die wat Hom vrees.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die gehalte van medelye het \u0149 slegte naam gekry. Mense wat sukkel onder beproewinge sal soms in woede verklaar: \u201cMoenie medelye met my h\u00ea!\u201d Medelye gaan hand aan hand met empatie. Medelye word verklaar as: \u201c Simpatie met smarte wat verkry is deur te\u00ebspoed of lyding deur ander.\u201d<sup>2<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Gelowiges is bekend met Hebre\u00ebrs 4 vers 15 wat verklaar: \u201cWant ons het nie \u2019n ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie.\u201d Met ander woorde, Yahuwah voel wat voel. Letterlik. Dit is wat medelye is! Medelye is \u201cdie gevoel of lyding van een persoon, wat tot <i>opgewondeheid ly deur die bekommernis van ander.\u201d<\/i> Dus elke keer as jy die teks lees wat spreek oor die Vader se medelye, moet dit verstaan word wat dit s\u00ea; Hy voel wat jy voel, en wanneer jy ly, Hy ook ly.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is barmhartig<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Psalm 145 vers 8 vertel aan ons: \u201cGenadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.\u201d Die mooiheid van hierdie karakter eienskap is verlore omdat barmhartigheid nie \u0149 woord is wat dikwels gebruik word. Die meeste mense duidelik die betekenis verstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Barmhartigheid word beskrywe as: \u201com saam met ander te ly; [a] pynlike medelye; \u0149 gevoel van hartseer wat verkry is deur verdriet of te\u00ebspoed deur iemand anders; medelye; of meegevoel. Barmhartigheid is vermeng met lyding wat saamgestel is deur liefde en hartseer; ten minste \u0149 gedeelte van liefde wat gewoonlik die pyn verteenwoordig of die jammerhartigheid en waardeur dit tot opgewondenheid lei. &#8220;Dit is wat beste vriende doen: hulle voel vir mekaar. Dit is deel van wat Yahuwah so &#8216;n goeie vriend maak. Hy het jou so lief dat alles wat jou seer maak, Hom seer maak.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Yahuwah is sagmoedig<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" height=\"259\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"296\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<p style=\"padding: 7px;\"><span style=\"font-size:16px;\"><span style=\"color:#2980b9;\"><strong><span style=\"font-family:Georgia,serif;\">\u201cBekeer julle tot Yahuwah julle Eloah; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid.\u201d (Jo\u00ebl 2 vers 13)<\/p>\n<p>\t\t\tGoedertierenheid is een van die mees pragtigste karakter eienskappe wat enigiemand ooit kan besit. <\/span><\/strong><\/span><\/span><span style=\"color:#999999;\"><strong><span style=\"font-size:14px;\"><span style=\"font-family:Georgia,serif;\"> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea.  Dit is waarom&amp;#8230;. image\" height=\"50\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/x49RIYUN-quotation-marks-right-6.png\" style=\"margin: 5px; float: right;\" width=\"63\"><\/span><\/span><\/strong><span style=\"font-weight:bold\"><\/span><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cBekeer julle tot Yahuwah julle Eloah; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid.\u201d (Jo\u00ebl 2 vers 13) Goedertierenheid is een van die mees pragtigste karakter eienskappe wat enigiemand ooit kan besit.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u0149 Persoon wat goedhartig is iemand wat: \u201contvanklik is om aan ander goed te doen, en om hulle gelukkig te maak, deur aan hulle versoeke te voldoen, en te voorsien aan hulle behoeftes, of om hulle by te staan in bekommernisse; deur die besit van deernis of die goedheid van natuur; welwillendheid en minsaamheid.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahushua het gebid: \u201cEn dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige Eloah, en Yahushua die Christus wat U gestuur het.\u201d (Johannes 17 vers 3) Om Yahushua te ken is om in \u0149 ernstige verhouding van liefde met Hom te wees, sodat die sonde sy mag verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Satan is daarvan bewus: Hy het daarop gefokus om vrees vir Yahuwah in die gedagtes van gelowiges, asook ongelowiges in te prent. Hy benadruk Yahuwah se geregtigheid, asof Yah hard en onvergewensgesind is. Geregtigheid is regverdigheid. Iemand wat regverdig is: \u201cEerbaar en regverdig in hulle handel en wandel.\u201d<sup>3 <\/sup>As \u0149 liefdevolle Vader, is Yahuwah regverdig. Daar moet onthou word dat onregverdigheid nie liefde is. As jou beste vriend, is Hy regverdig! Die feit is, dat genadige Skepper, Hy altyd versigtig is om \u0149 \u2018oortreder beter te behandel as wat hy verdien.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Wanner ons waarlik Yahuwah ken, en is dit ons voorreg om Hom te ken, sal die sonde sy mag verloor oor ons. Leer om die Vader persoonlik te ken. Verkry \u0149 klik oor wat verskuil is in die hart van Satan se beskuldigings, en dan sal jy die beste vriend ontdek wat jy ooit sal h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"seun wat Bybel lees\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/boy-reading-bible-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup><\/sup><sup>1<\/sup>Alle verduidelikings is aangehaal uit: Noah Webster\u2019s American Dictionary of the English Language, 1828 ed., tensy anders vermeld<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>2<\/sup>Die Amerikaanse Erfenis Woordeboek, 4de uitgawe<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><sup>3<\/sup> Ibid.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":227998,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110687","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahuwah-s-great-love"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die verklarings van die Skrif wat die karakter en eienskappe van Yahuwah beskrywe \u0149 werklikheid word wanneer ons bewus word wat hulle beteken. Leer oor hierdie woorde duidelik gemaak word, en ontdek die beloftes waar jy dit nog nooit tevore gesien het! Neem \u0149 oomblik om oor jou beste vriend te dink. Wat maak jou [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T01:41:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/\",\"name\":\"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-11T04:29:54+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T01:41:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom&#8230;.\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance","og_description":"Die verklarings van die Skrif wat die karakter en eienskappe van Yahuwah beskrywe \u0149 werklikheid word wanneer ons bewus word wat hulle beteken. Leer oor hierdie woorde duidelik gemaak word, en ontdek die beloftes waar jy dit nog nooit tevore gesien het! Neem \u0149 oomblik om oor jou beste vriend te dink. Wat maak jou [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T01:41:05+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/","name":"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom.... - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg","datePublished":"2018-10-11T04:29:54+00:00","dateModified":"2025-08-22T01:41:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Yahuwah-is-the-best-friend-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahuwah-is-the-best-friend-you-will-ever-have-heres-why\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal h\u00ea. Dit is waarom&#8230;."}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110687","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110687"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227998"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110687"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}