{"id":110675,"date":"2018-10-11T04:15:32","date_gmt":"2018-10-11T04:15:32","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-leer-hoe-om-toegang-tot-onbenutte-goddelike-krag-te-verkry\/"},"modified":"2025-08-22T01:30:44","modified_gmt":"2025-08-22T01:30:44","slug":"leer-hoe-om-toegang-tot-onbenutte-goddelike-krag-te-verkry","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/leer-hoe-om-toegang-tot-onbenutte-goddelike-krag-te-verkry\/","title":{"rendered":"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" height=\"44\" style=\"border-collapse: collapse;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: justify;\"><font size=\"2\">Die Skrif is regdeur deurvleg met \u0149 beginsel van \u0149 ondenkbare mag, wat net wag om verkry te word deur enigiemand wat daarop aanspraak maak deur geloof. <\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"lig\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/JC7NWXmN-reflecting-yahuwah-1.jpg\" style=\"margin: 10px; float: left; width: 360px; height: 539px;\">Die Skrif aan ons voorhou dat Yahuwah nie leuens kan vertel. Die rede daarvoor is eenvoudig: wat ook al Yahuwah verklaar dit geskied so gou as Hy dit s\u00ea!<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">As ons in \u0149 donkerkamer staan en ek aan jou s\u00ea, \u201cDaar is lig,\u201d dan vertel ek \u0149 leuen. Dat ek egter eers \u0149 skakelaar sal moet aanskakel of om \u0149 kers aan te steek om my verklaring te bewys.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahuwah benodig niks om dit te bewys. So gou as Hy s\u00ea: \u201cDaar is lig,\u201d is daar lig. Dit is omdat Yahuwah se woord in Homself die goddelike mag besit om te doen wat Hy s\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Hierdie verbasende begrip duidelik vir ons gestel word in Jesaja 55, en daar aan ons ges\u00ea word dat dit gelowiges aanspoor om Yah aan te roep vir hulp:<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Soek die Here terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot Yahuwah bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse Eloah, want Hy vergeef menigvuldiglik.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle we\u00eb is nie my we\u00eb nie, spreek Yahuwah. Want soos die hemel ho\u00ebr is as die aarde, so is my we\u00eb ho\u00ebr as julle we\u00eb en my gedagtes as julle gedagtes.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Want soos die re\u00ebn en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. (Jesaja 55 verse 6 tot 11)<\/p>\n<table align=\"right\" height=\"351\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"296\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<p align=\"center\" style=\"text-align:justify; padding:7px\"><span style=\"color:#999999;\"><strong><span style=\"font-size:14px;\"><span style=\"font-family:Georgia,serif;\"><\/span><\/span><\/strong><\/span><span style=\"font-size:16px;\"><span style=\"color:#2980b9;\"><strong><span style=\"font-family:Georgia,serif;\">Die besonderse woord van Yah bevat die mag in homself om te verkry wat ook al Hy verklaar! Net soos die re\u00ebn die middel is wat maak dat die aarde deur lewe bloeisel voortbring, s\u00ea die Vader aan ons: \u201cso sal [My woord] wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, [My woord] maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.&#8221;<\/span><\/strong><\/span><\/span><span style=\"color:#999999;\"><strong><span style=\"font-size:14px;\"><span style=\"font-family:Georgia,serif;\"> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! image\" height=\"50\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/u6kupmOf-quotation-marks-right-1.png\" style=\"margin: 5px; float: right;\" width=\"63\"><\/span><\/span><\/strong><span style=\"font-weight:bold\"><\/span><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is die geheim om toegang te verkry tot die goddelike mag. Die besonderse woord van Yah in homself bevat dit die mag om te verkry wat ook al Hy verklaar dit moet wees! Net soos die re\u00ebn die middel is wat die aarde deur lewe laat bloeisels voortbring, s\u00ea die Vader: \u201c<i>so sal My woord wees<\/i> wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag [My oord] en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Laat jou geloof hierdie realiteit vasgryp en jou geestelike wandel sal een van ongesteurde oorwinnings word.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die doel van Geloof<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Geloof het \u0149 belangrike rol om te speel. Die definisie van geloof is: \u201d Die inwilliging van die verstand tot die waarheid of wat verklaar is deur iemand anders as die waarheid, en die berusting op sy gesag en geloofwaardigheid, sonder enige bewyse, en die oordeel wat iemand anders verklaar of getuig as die waarheid.\u201d<sup>1<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Ware geloof is nooit blind nie. Eerder, is dit gegrond op \u0149 persoonlike verhouding met die Skepper as Sy onbeperkte mag en oneindige liefde. Opeens as jy die begrip verstaan van die mag om te oorwin, dit eenvoudig net wag op jou bevel, en dan deur geloof kan jy aanspraak maak op enige belofte wat gegee word. Opeens as jy so handel, wees daarvan verseker dat die belofte <i>vervul is<\/i> [op daardie oomblik!] Dit is omdat die goddelike mag wat nodig is vir die<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Hierdie intieme verbintenis tussen die goddelike mag, en geloof was iets wat die Verlosser herhaaldelik probeer het om te leer. Toe twee blindes na Yahushua gekom het om genees te word, het Hy aan hulle gevra: \u201cEn nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Yahushua s\u00ea vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja, Here. Toe raak Hy hulle o\u00eb aan en s\u00ea: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.\u201d (Mattheus 9 verse 28 en 29)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Toe die dissipels vra waarom hulle nie in staat is om \u0149 onreine gees uit te dryf wat \u0149 seun besit het, het Yahushua verduidelik: \u201c Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek s\u00ea vir julle, as julle geloof het soos \u2019n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg s\u00ea: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.\u201d (Mattheus 17 vers 20)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die goddelike mag is nie ingesluit in \u0149 persoon se geloof. Geloof is nie \u0149 towerspreuk. Eerder, is geloof die hand wat gryp na die mag wat alreeds ingesluit is in die belofte.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Hoe werk dit<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/roman-soldier-1.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 346px; height: 260px;\">Die verhaal van die Romeinse hoofman is een van die mees kragtigste illustrasies van geloof, en waarop daar hande opgel\u00ea kan word oor die goddelike mag wat <i>bevat is in die goddelike woord.<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Toe Yahushua Kaperna\u00fcm binne gegaan het, het daar \u0149 hoofman na Hom gekom, en Hom gesmeek het, en gevra het, Here my dienskneg l\u00ea verlam tuis, en ly hewige pyne.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Daarop s\u00ea Yahushua vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">En die hoofman oor honderd antwoord en s\u00ea: Here, ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar spreek net \u2019n woord, en my kneg sal gesond word. Want ek is ook \u2019n man onder gesag, en ek het soldate onder my. En vir hierdie een s\u00ea ek: Gaan! en hy gaan; en vir \u2019n ander een: Kom! en hy kom; en vir my dienskneg: Doen dit! en hy doen dit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe Yahushua dit hoor, het Hy Hom verwonder en aan sy volgelinge ges\u00ea: Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, selfs in Israel het Ek so \u2019n groot geloof nie gevind nie. (Mattheus 8 verse 5 tot 10)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die hoofman het nie nodig gehad dat Yahushua moes kom om Sy hande op die siek dienskneg te l\u00ea. Hy het geweet dat die mag om sy versoek bevat is in die woord wat gespreek is. Sy geloof het die mag aangegryp wat bevat is in die belofte om sy versoek te vervul. Dit was genoeg vir hom.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die aanwending van die Mag<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Opeens as dit verstaan word, dat die mag om die belofte te vervul alreeds bevat is in die belofte self, al Yahuwah se verklarings self vervulde bekend word wanneer dit deur geloof aangegryp word!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/plug-in-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 508px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Toe die vrou wat in egbreuk betrap is voor die Verlosser gesleep is, het Hy vriendelik aan die bevreesde vou ges\u00ea: \u201cHet niemand jou veroordeel nie? En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Yahushua s\u00ea vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie. Was dit die mag wat haar in staat gestel het om nie weer dieselfde te doen nie. Daardie mag is steeds daar , en wag dit net vir die hand van geloof om dit te vat en om daarop aanspraak te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is hoe om elke bekende sonde wat bekend is te oorwin. Petrus open sy eerste sendbrief met die mooi verduideliking:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word! GESE\u00cbND is Yah en Vader van onse Yahushua die Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot \u2019n lewende hoop deur die opstanding van Yahushua die Christus uit die dode, sodat ons \u2019n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemele bewaar is vir ons. (1 Petrus 1 verse 2 tot 4)<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Yahuwah het voorsien aan die belofte van elke behoefte.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">\u201cLaat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.\u201d (Hebre\u00ebrs 4 vers 16)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/sL8wbhnn-prayer-4.jpg\" style=\"width: 700px; height: 560px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup><\/sup><sup>1<\/sup> Noah Webster, <i>American Dictionary of the English Language, <\/i>1828 ed.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":227932,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110675","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Skrif is regdeur deurvleg met \u0149 beginsel van \u0149 ondenkbare mag, wat net wag om verkry te word deur enigiemand wat daarop aanspraak maak deur geloof. Die Skrif aan ons voorhou dat Yahuwah nie leuens kan vertel. Die rede daarvoor is eenvoudig: wat ook al Yahuwah verklaar dit geskied so gou as Hy dit [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T01:30:44+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"550\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"350\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/\",\"name\":\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-11T04:15:32+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T01:30:44+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg\",\"width\":550,\"height\":350},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance","og_description":"Die Skrif is regdeur deurvleg met \u0149 beginsel van \u0149 ondenkbare mag, wat net wag om verkry te word deur enigiemand wat daarop aanspraak maak deur geloof. Die Skrif aan ons voorhou dat Yahuwah nie leuens kan vertel. Die rede daarvoor is eenvoudig: wat ook al Yahuwah verklaar dit geskied so gou as Hy dit [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T01:30:44+00:00","og_image":[{"width":550,"height":350,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/","name":"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg","datePublished":"2018-10-11T04:15:32+00:00","dateModified":"2025-08-22T01:30:44+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/learn-how-to-access-untapped-divine-power-afrikaans-2.jpg","width":550,"height":350},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/learn-how-to-access-untapped-divine-power\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110675","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110675"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227932"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110675"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}