{"id":110661,"date":"2018-10-10T03:43:48","date_gmt":"2018-10-10T03:43:48","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-mees-kragtigste-belofte-in-die-ganse-heelal\/"},"modified":"2025-08-22T01:18:38","modified_gmt":"2025-08-22T01:18:38","slug":"die-mees-kragtigste-belofte-in-die-ganse-heelal","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-mees-kragtigste-belofte-in-die-ganse-heelal\/","title":{"rendered":"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" height=\"44\" style=\"border-collapse: collapse;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><span style=\"font-size:14px;\">Die Skrif bevat \u0149 belofte oor die mees kragtige belofte wat ooit gegee is.<br \/>\n\t\t\tDit tragies is dat weinig daarvan weet aldus in dit ooglopend is. <\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"die mees kragtigste belofte in die ganse heelal\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans-big.jpg\"><\/p>\n<p>Ek het \u2018geheim wat ek graag moet jou wil deel. Dit is nie eintlik \u0149 geheim. Die inligting is daar vir almal wat gewillig is om daarvoor te delf. Die kennis daaroor is doelbewus versteek, en verlore. Die geheim is: dat die goddelike naam die mees kragtigste belofte in die ganse heelal bevat.<\/p>\n<p>Satan het hierdie belofte versteek, en dit vertroebel onder \u0149 algemene naam van here en god \u2013 titels wat net sowel van toepassing is op heidense gode.<\/p>\n<p>Yahuwah wil h\u00ea dat die belofte wat in Sy naam bevat is bekend moet wees en gebruik moet word. Dit is waarom die Skrif herhaaldelik gelowiges aanspoor om die, \u201cnaam van Yahuwah aan te roep,\u201d (1 Kronieke 16 vers 8) en almal wat dit doen, word \u0149 antwoord beloof (Psalm 50 vers 15) en sal dit ontvang. Omdat daar krag daarin is! \u0149 Belofte! \u0149 Belofte wat geskep is om te pas by elke behoefte wat moontlik mag opduik.<\/p>\n<h3><b>\u0149 Uitsonderlike naam<\/b><\/h3>\n<p>\nDie Skepper is die oorsprong en bron van alle lewe. Sy naam terwyl dit ongewoon volkome is, word Sy status beskrywe as almagtig, en die Een wat uit Homself bestaan het. Sy naam is &#8216;n werkwoord Ek Is as \u0149 wese. Werkwoorde as wese is: Ek is, is, was, en sal wees. Almal van hierdie is perfek van toepassing op Hom wat is en was en wat verewig en meer sal wees.<\/p>\n<p>By die brandende bos toe Moses gevra het wat hy moet s\u00ea wie hom gestuur het, was die antwoord: Ek Is wat Ek Is. Ook s\u00ea Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: Ek is het my na julle gestuur.\u201d (Exodus 3 vers 14)<\/p>\n<p>The actual word, however, is simply: be. \u201cBe! Be! Say that Be has sent me to you.\u201d<\/p>\n<p>Die werklike woord en alhoewel die woord egter eenvoudig is: \u201cEK Is! Wat Ek Is! S\u00ea dit ook dat Ek Is, gestuur is na jou.\u201d<\/p>\n<p>Ek is, in Hebreeus, is hayah.<\/p>\n<h3><b>Daar is Krag in die naam!<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/hayah-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Daar is krag in die goddelike naam. \u0149 Ou Koreaanse oorlogskreet was; \u201cHayah!\u201d Selfs vandag nog, mense wat die gevegskuns bestudeer geleer word dat die uitroep \u201chiyah,\u201d die fisiese vermo\u00eb sal vermeerder van hulle tref of skop.<\/p>\n<p>Yahuwah se profete het die krag van goddelike naam verstaan. In Genesis 12 vers 2, Yahuwah aan Abram s\u00ea: \u201cEn Ek sal jou \u2019n groot nasie maak en jou se\u00ebn en jou naam so groot maak, dat jy \u2019n se\u00ebn sal wees.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Abram was alreeds gese\u00ebn, dus was [Yahuwah] se aankondiging wat oor hom uitgespreek is, as \u0149 toekomstige se\u00ebn. Die gebruik van Hayah deur hierdie gedeelte verklaar in die werklikheid die vrystelling van mag, sodat die totstandbrenging verseker is \u2013 Abram sal gese\u00ebnd wees omdat [Yahuwah} dit verordineer het<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die profete het hayah gebruik om heen te wys na [Yah] se ingryping in die toekoms. Deur die gebruik van hierdie werkwoord, het hulle dit benadruk &#8230; oor die onderliggende goddelike mag wat \u0149 uitwerking daarop sal h\u00ea&#8230; Wanneer daar \u0149 verbond gesluit sal word tussen twee vennote, en die formule gereeld hayah ingesluit het.<\/p>\n<div class=\"indenttext\">van die mees debateerde gebruike van hayah kom voor in Exodus 3 vers 14, waar [Yah] aan Moses vertel wat Sy naam is. Hy s\u00ea aan Moses: Ek Is (Hayah) WAT Ek Is [Hayah].<\/div>\n<p class=\"indenttext\">Omdat die goddelike naam, &#8230; [Yahuwah] lank tevore bekend was&#8230;. hierdie openbaring blyk om dit te benadruk dat die God [Eloah] wat die verbond gesluit het, dit die God was wat die verbond onderhou het. Dus, Exodus 3 ver 14, \u0149 meer as eenvoudige verklaring van identiteit is: \u201cEK IS WAT EK IS;\u201d <i>dit \u0149 verklaring is van goddelike beheer oor alle dinge.<sup>1<\/sup> <\/i><\/p>\n<p>Dit is die geheim van die krag wat verskuil is in die goddelike naam, en is dit wat die naam verander in die mees magtigste belofte in die heelal.<\/p>\n<h3><b>Die belofte in die naam<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"geloof\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/InkLBTc7-faith-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Jesaja 55 vers 11 openbaar die verstommende feit dat die woord van Yah self die krag besit om te doen wat dit s\u00ea: \u201cSo sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.\u201d<\/p>\n<p>Hierdie kennis, saamgevoeg met die krag wat opgesluit is in die goddelike naam, en sal dit die skatte van die Hemel oopsluit, en die al die mag van die godheid vrystel vir die nederige volgeling wat, deur geloof, vaskleef aan die goddelike belofte en soos Jakob wat stoei met die engel en wat weier om te laat gaan.<\/p>\n<p>Vir genesing van: fisiese, verstandelike, emosionele omstandighede, beskerming, en vir vergiffenis, reiniging, en die herstel van die oorwinning van sonde&#8230; en vir letterlik <i>alles <\/i>wat jy benodig, is die goddelike naam in homself \u0149 belofte waarop daar aanspraak gemaak kan word. Die mag om daardie belofte vervul bevat is in die woord op homself!<\/p>\n<p>Dit hoe die heelal in sy bestaan geroep is. Die magtige naam van Yah was herhaaldelik gebruik.<\/p>\n<p>Dawid verduidelik hoe die w\u00eareld geskape is: \u201cLaat die hele aarde vir Yahuwah vrees; laat al die bewoners van die w\u00eareld vir Hom bedug wees; want H\u00fd het gespreek, en dit was; H\u00fd het gebied, en dit staan.\u201d (Psalm 33 verse 8 en 9) Wat Hy gespreek het, oor, en oor, en weer oor, was Sy naam.<\/p>\n<p><i>Ek Is; Lig!<\/i><br \/>\nDie Lig was daar.<\/p>\n<p>Ek Is; <em>dro\u00ebgrond!<\/em><br \/>\nDaar was dro\u00ebgrond.<\/p>\n<p>Ek Is; <em>plante!<\/em><br \/>\nDaar was plante.<\/p>\n<p>Alles wat bestaan is in bestaan geroep is deur die goddelike mag, en deur die spreek van die goddelike naam.<\/p>\n<h3><b>Aanspraak op die belofte<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/eqfBZCxT-prayer-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Dit is waarom Yahuwah nie leuens kan vertel. As iets nie voorheen bestaan het, het dit bestaan so gou Hy sy woorde gespreek het.<\/p>\n<p>Dit is waarom ons almal die naam van Yahuwah moet aanroep. Dit is hoe ons die stryd teen sonde sal oorwin. Letterlik alles wat jy benodig vir die lewe, gesondheid, geluk, en hulp met die oorwinning van sondes is bevat in die mag van die goddelike naam.<\/p>\n<p>Sy naam, EK IS, verbind met jou behoefte, en word dit die belofte wat vervul sal word as jy daarop aanspraak maak deur geloof.<\/p>\n<p>So, wat is dit wat jy benodig? Sy woord aan jou is:<\/p>\n<ul>\n<li>EK IS; gesondheid.<\/li>\n<li>EK IS; voorsien.<\/li>\n<li>EK IS; wees sterk<\/li>\n<li>EK IS; vertroos<\/li>\n<li>EK IS; wees manmoedig.<\/li>\n<li>EK IS; vergewe.<\/li>\n<li>EK IS; reinig.<\/li>\n<li>EK IS; herskep in \u0149 goddelike gestalte.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit is wat dit beteken om die naam van Yahuwah aan te roep. Omdat Yahuwah se woorde die besonderse mag besit wat die heelal in sy bestaan geroep het, daardie selfde woorde, wat in geloof gespreek word, en wanneer daar in volle oorgawe aan Sy wil geleef word, word die dan die self vervulde profesie.<\/p>\n<p>Dus, wanneer jy die naam van Yahuwah aanroep, en wanneer jy toelaat deur geloof om te gryp na die beloftes van SY naam, is Sy woord aan jou dat dit vervul sal word. Paulus het hierdie begrip goed verstaan. In Hebre\u00ebrs 11 verduidelik hy: \u201cDIE geloof dan is \u2019n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, \u2019n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.\u201d<\/p>\n<p>Yahushua vertel: \u201cEn wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.\u201d (Johannes 14 vers 13) Dit is nie \u0149 soort van goddelike dobbelmasjien: Vra en ontvang dit. Soos altyd wanneer Yah se beloftes gegee word, dit op voorwaardes van gehoorsaamheid is aan Sy geopenbaarde wil.<\/p>\n<p>Alhoewel, hierdie magtige belofte Yah se bedoeling is, vir ons oorwinning, Wanneer jy deur jou geloof die mag aangryp om die belofte te vervul wat bevat is in die besonders woord van Yah, sal jy weet dat dit kan verklaar, en dit sal so wees, nie as gevolg van enige goedheid in jou, maar omdat HY is wie HY is: Die Skepper, en wat Hy is: as jou Vader omdat Hy jou liefhet.<\/p>\n<p>Roep die naam van Yahuwah aan. Hy wil dat jy dit moet doen! Sy woord aan jou vandag is: \u201cTot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.\u201d (Johannes 16 vers 24)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bearded-man-praying-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 503px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup><\/sup><sup>1<\/sup> <strong>Hayah<\/strong>, The New Strong\u2019s Expanded Dictionary of Bible Words.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":227864,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110661","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Skrif bevat \u0149 belofte oor die mees kragtige belofte wat ooit gegee is. Dit tragies is dat weinig daarvan weet aldus in dit ooglopend is. Ek het \u2018geheim wat ek graag moet jou wil deel. Dit is nie eintlik \u0149 geheim. Die inligting is daar vir almal wat gewillig is om daarvoor te delf. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T01:18:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/\",\"name\":\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-10T03:43:48+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T01:18:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance","og_description":"Die Skrif bevat \u0149 belofte oor die mees kragtige belofte wat ooit gegee is. Dit tragies is dat weinig daarvan weet aldus in dit ooglopend is. Ek het \u2018geheim wat ek graag moet jou wil deel. Dit is nie eintlik \u0149 geheim. Die inligting is daar vir almal wat gewillig is om daarvoor te delf. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T01:18:38+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/","name":"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg","datePublished":"2018-10-10T03:43:48+00:00","dateModified":"2025-08-22T01:18:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/The-Most-Powerful-Promise-in-the-Universe-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-most-powerful-promise-in-the-universe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110661","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110661"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227864"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110661"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}