{"id":110650,"date":"2018-09-27T03:32:58","date_gmt":"2018-09-27T03:32:58","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-1-beste-natuurlike-geneesmiddel-is-behandelde-houtskool\/"},"modified":"2025-08-22T01:07:26","modified_gmt":"2025-08-22T01:07:26","slug":"die-1-beste-natuurlike-geneesmiddel-is-behandelde-houtskool","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/die-1-beste-natuurlike-geneesmiddel-is-behandelde-houtskool\/","title":{"rendered":"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool!"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" height=\"44\" style=\"border-collapse: collapse;\" width=\"730\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: justify;\"><font size=\"2\">\u201cLoof Yahuwah, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees.\u201d (Psalm 103 verse 2 en 3)<\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"houtskool wat brand\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/charcoal-flame-1.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 525px;\">Behandelde houtskool is beide ironies tekens van die einde, en hoe meer die mediese wetenskap vorder, en hoe meer daar weerstand is teen antibiotika, en die verskeie nuwe vorme van siektes. Gesondheid \u2013 versorging sal baie moeilik wees om te bekom in die toekoms, veral wanneer mense verbied word om te koop of te verkoop tensy hulle toestem om die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/end-time-prophecy\/die-merkteken-van-die-dier-wat-dit-is-en-hoe-om-dit-te-vermy.html\">merkteken van die dier<\/a> te ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Dit is uiters belangrik om nou tyd te bestee om kennis te verkry oor eenvoudige en effektiewe geneesmiddels. Yahuwah het voorsien aan \u0149 <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/practical-godliness\/hemelse-genesing-natuurlike-geneesmiddels.html\">geneesmiddel in die natuur<\/a> vir elke siektetoestand. Een van die beste, en die effektiefste natuurlike geneesmiddel geredelik beskikbaar is aan almal rondom die w\u00eareld. Dit is behandelde houtskool.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die gebruik van houtskool as \u0149 medisinale geneesmiddel gedokumenteer is deur Egipte en sov\u00ear terug as 1,500 v.C. As jy die woorde hoor van \u201cnatuurlike \u2013 geneesmiddels,\u201d en onmiddellik dink aan \u201ckwaksalwers wat olie van slange verkoop,\u201d Moet jy hoor dat houtskool <i>steeds <\/i>gebruik word deur dokters vir \u0149 verskeidenheid van toestande van vandag gedurende hierdie 21ste eeu!<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die Gif Beheer Sentrum van Amerika beveel die gebruik van die poeier van behandelde \u2013 houtskool aan. Die Verenigde State se Voedsel en Medisyne Administrasie het die waarde van verbrande \u2013 houtskool vasgestel as \u0149 Kategorie 1, of as \u201cVeilig en Effektiewe\u201d vir gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Die beste deel van dit is? Jy kan dit koop of self maak!<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Die baie gebruike van houtskool.<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Van al die geneesmiddels wat beskikbaar is, het behandelde houtskool die grootste reeks van gebruike as natuurlike geneesmiddel en moet dit bekend wees deur almal wat belangstel in die behandeling van siektes. Houtskool absorbeer toksiene. <img decoding=\"async\" alt=\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/activated-charcoal.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: right; width: 500px; height: 333px;\">Houtskool word gebruik vir elke vorm diarree, tourista wat (dikwels veroorsaak word deur die E. coli bakterie), en disenterie en cholera. Op dieselfde tyd is houtskool sowel veilig en gekik genoeg om \u0149 baba se diarree te behandel. Die feit is dat dit net so goed werk vir hardlywigheid. As dit gebruik word vir ander doele, maak seker om baie water te drink wanneer dit gebruik word!<\/p>\n<div style=\"text-align:justify\">Houtskool kan ook gebruik word vir \u0149 opgeblase maag en gas. As gevolg sy geskiktheid om toksines te bind, dit dikwels die behandeling van keuse is wanneer iemand gif ingeneem het. Elke dag, gebruik hospitale om pasi\u00ebnte te detoks wat ly onder \u0149 oordosis van verslaafde dwelms, soos aspirien, barbiturate, of morfien.<\/div>\n<p style=\"text-align:justify\">Houtskool is geskik vir die behandeling \u0149 oordosis of gif omdat dit nie opgeneem word deur die liggaam. In plaas daarvan bly dit in die sysverteringskanaal, en bind dit chemikalie\u00eb, en passeer dit die toksines wat deur die liggaam opgeneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"black widow spider\" height=\"217\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/black-widow-spider.jpg\" style=\"margin-left: 5px; margin-right: 5px;\" width=\"325\">  <img decoding=\"async\" alt=\"rattlesnake\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rattlesnake-1.jpg\" style=\"margin-left: 5px; margin-right: 5px; float: right; width: 328px; height: 217px;\"><br \/>\nDie feit is, dat die geskiktheid om op te neem so effektief is dat dit nie binne twee ure geneem word nadat voorgeskrewe medisyne gebruik is. Gedurende 1831, het Professor Touery gedemonstreer hoe effektief houtskool is, by die Franse Akademie van Medisyne. Hy het \u0149 dodelike dosis strignien gedrink &#8230; en dit oorleef! Die truuk! Hy het die gif met houtskool gemeng!<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Hoe om behandelde houtskool te gebruik.<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/charcoal-drink.jpg\" style=\"margin-left: 15px; margin-right: 15px; float: left; width: 350px; height: 525px;\">Behandelde Houtskool is ook baie effektief wanneer die ekstern gebruik word. Dit verminder infeksies, genees insekte byte, absorbeer slang serum, en neutraliseer skerpioen steke, en kan selfs gebruik word as behandeling teen die serum en byte van die w\u00eareld se dodelike spinnekoppe! Dit is waarlik \u0149 effektiewe behandeling en elkeen moet begin om te leer hoe om dit te gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Behandelde houtskool is uiters gebruiker vriendelik! Dit word dikwels verkoop in tablet of kapsule vorm, maar die mees effektiewe manier om \u0149 groot hoeveelheid te neem, is om dit eenvoudig in water of sap in te roer en dit dan te drink. Houtskool is smaakloos. Deur dit in water in te roer mag dit effens sanderig wees, maar dit is smaakloos.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Vir uitwendige gebruik, neem eenvoudig \u0149 opgehoopte teelepel van die houtskoolpoeier; en voeg genoeg water by om die in \u0149 vogtige pasta te vorm. As dit verkies word kan gemaaldevlas saad ook ingeroer word om die pasta te bind. As dit te loperig is, voeg eenvoudig meer houtskool poeier by. Smeer dit oor die besmette wond. Volgende is om \u0149 vogtige papierhanddoek of watte oor die houtskool te plaas. Laastens, draai dit toe in plastiek. Dit is om die houtskool vogtig te hou. Opeens as die pap uitdroog kan dit nie meer absorbeer nie. Jy sal die kante moet verse\u00ebl met mediese \u2013 kleefband sodat daar geen lekkasie is.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Houtskool \u2013 paste kan selfs gesmeer word op \u0149 skoon doek, n dan opgesit word vir latere hergebruik.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b>Hoe om jou eie houtskool te maak.<\/b><\/h3>\n<p style=\"text-align:justify\">Behandelde houtskool kan gekoop word by apteke, aanlyn, of jy kan jou eie maak. Alhoewel, moenie houtskool brikette gebruik. Hulle is nie van voedsel standaard en word dit gemaak met vuur chemikalie\u00eb vir maklike ontsteking.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\"><b>Om jou eie houtskool te vervaardig, volg hierdie stappe:<\/b><\/h4>\n<ol>\n<li style=\"text-align: justify;\">Bou vuurherd buite. Pak dit in \u0149 metaal houer met klein stukke van baie dro\u00eb hout. Harde hout is die beste, maar enige digte plant materiaal, kokosneut doppe, sal ook werk. Bedek die metaalhouer met \u0149 deksel wat \u0149 gat het vir ventilasie.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Oor \u0149 oop vuur kook dit vir drie of vier ure. Die rook en gas sal ontsnap deur die ventilasie gat. Wanneer daar nie meer gas of rook uit die ventilasie gat kom. Is jou hout reg vir gebruik.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Wanneer die houtskool in die houer heeltemal afgekoel het, wat die volgende dag mag wees, plaas dit in \u0149 skoon houer. Spoel dit af met skoon water om die vuiligheid of as te verwyder. Jy wil nie die as h\u00ea.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Gebruik \u0149 kleistamper, of \u0149 vleisbeuk om jou houtskool in \u0149 fyn poeier te maal.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Laat toe dat die houtskoolpoeier heeltemal uitdroog. Dit sal ongeveer 24 uur neem. Moenie die aktiverings proses begin voor die houtskoolpoeier heeltemal uitgedroog is.<\/li>\n<\/ol>\n<p style=\"text-align:justify\">Nie behandelde houtskool mag gebruik word vir uitwendige gebruik, soos vir water suiwering, of enige aantal ander gebruike. Om dit te aktiveer vit interne gebruik verlang enkele verdere stappe.<\/p>\n<ol>\n<li style=\"text-align: justify;\">Voeg \u0149 verhouding van 1 tot 3 dele, kalsiumchloried met water by. Wees versigtig. Die oplossing sal baie warm word. Jy sal genoeg oplossing benodig om die houtskool geheel en al te bedek. (Kalsiumchloriet kan aangekoop word by die meeste hardeware winkels. Indien jy nie enige kan verkry, kan die plaasvervanger van 310ml suurlemoensap gebruik word in die plek van kalsiumchloriet.)<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Gebruik \u0149 glas of vlekvryestaal bak, voeg \u0149 klein bietjie die kalsiumchloriet by die houtskoolpoeier en roer dit deeglik. Opeens as die mengsel \u0149 pasta vorm, moenie meer vloeistof byvoeg.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Bedek die houer en laat dit ongesteurd, vir 24 uur. Dreineer soveel as moontlik van die oorblywende vloeistof uit die houer. Die houtskool moet nat wees maar nie heeltemal deurweek.<\/li>\n<li style=\"text-align: justify;\">Plaas die nat houtskool in \u0149 metaalhouer. Jy sal benodig dat dit vir drie ure kook, teen \u0149 temperatuur warm genoeg wat water kan kook. Na drie ure sal die houtskool gereed wees vir gebruik.<\/li>\n<\/ol>\n<p style=\"text-align:justify\">Behandelde houtskool is een van die mees belangrike nuttige geneesmiddels wat beskikbaar is. Die armste bedelaar op aarde kan sy eie maak, terwyl dit die lewe kan red van die rykste miljard\u00ear.<\/p>\n<p style=\"text-align:justify\">Doen jou eie navorsing! Begin om te leer oor die verskeie maniere van gebruike van hierdie wonderlike bron. In die toekoms mag jou lewe of die van \u0149 geliefde daarvan afhang.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/charcoal-in-pan-1.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":227795,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-110650","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-health"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cLoof Yahuwah, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees.\u201d (Psalm 103 verse 2 en 3) Behandelde houtskool is beide ironies tekens van die einde, en hoe meer die mediese wetenskap vorder, en hoe meer daar weerstand is teen antibiotika, en die verskeie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T01:07:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/\",\"name\":\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg\",\"datePublished\":\"2018-09-27T03:32:58+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T01:07:26+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg\",\"width\":250,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance","og_description":"\u201cLoof Yahuwah, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees.\u201d (Psalm 103 verse 2 en 3) Behandelde houtskool is beide ironies tekens van die einde, en hoe meer die mediese wetenskap vorder, en hoe meer daar weerstand is teen antibiotika, en die verskeie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T01:07:26+00:00","og_image":[{"width":250,"height":159,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg","type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/","name":"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool! - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg","datePublished":"2018-09-27T03:32:58+00:00","dateModified":"2025-08-22T01:07:26+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/best_natural_remedy-afrikaans.jpg","width":250,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/the-1-best-natural-remedy-activated-charcoal\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die #1 Beste Natuurlike \u2013 Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/110650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=110650"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/227795"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=110650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}